sportmotor in Woordeboek
'n Sportmotor.
sportmotor
Afbreking: sport•motor
Samestelling: sport + motor
---
Selfstandige naamwoord: sportmotor
Meervoud: sportmotors
Verkleinwoord: sportmotortjie
Meervoud van verkleining: sportmotortjies
Betekenis:
• 'n Vinnige en kragtige motorvoertuig.
Gebruik:
• As ek eendag groot is gaan ek 'n spoggerige rooi sportmotor ry.
Sinoniem:
• blitsmotor
• sportkoepee
Vertaling:
Engels: sports car
Nederlands: sportwagen, sportmotor
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

berispelik in Woordeboek
berispelik
Afbreking: be•ris•pe•lik
Samestelling: berispe + -lik
---
Byvoeglike naamwoord: berispelik
Attributief: berispelike
Partitief: berispeliks
Betekenis:
• Wat berispe moet word; streng afkeur verdien.
Gebruik:
• Sy is altyd voorbeeldig, maar haar boetie tree soms berispelik op.
Sinoniem:
• afkeurenswaardig
• laakbaar
• veragtelik
• verwerplik
• verwytbaar
Antoniem:
• onberispelik
Afgelei:
• berispelikheid
Vertaling:
Engels: reproachable, rebukable, censurable, blameworthy
Nederlands: berispelijk

eenwywig in Woordeboek
eenwywig
Afbreking: een•wy•wig
Samestelling: een + wyf + -ig
---
Byvoeglike naamwoord: eenwywig
Attributief: eenwywige
Betekenis:
• Waar die mannetjie net een wyfie oor sy leeftyd het.
Gebruik:
• Die fiskaal is eenwywig en bou sy nes ver van ander voëls af.
Sinoniem:
• monogaam
Antoniem:
• veelwywig
Vertaling:
Engels: monogamous, monogynous
Nederlands: monogaam

proporsie in Woordeboek
proporsie
Afbreking: pro•por•sie
---
Selfstandige naamwoord: proporsie
Meervoud: proporsies
Betekenis:
• Die verhouding tussen dinge wat met mekaar verband hou.
Gebruik:
• Die media het die insident totaal buite proporsie opgeblaas.
• 'n Bekwame kunstenaar kan proporsie vir effek gebruik.
Sinoniem:
• eweredigheid
• perspektief
• ratio
• verhouding
Afgelei:
• disproporsie
• proporsionaliteit
• proporsioneer
Vertaling:
Engels: proportion
Nederlands: proportie

snyer in Woordeboek
snyer
Afbreking: sny•er
Samestelling: sny + -er
---
Selfstandige naamwoord: snyer
Meervoud: snyers
Verkleinwoord: snyertjie
Meervoud van verkleining: snyertjies
Betekenis:
• Iets of iemand wat sny.
• (beroep) Persoon wat klere maak een verstel.
Gebruik:
• Die man moes met snyers' uit die kar se wrak gesny word.
• 'n Snyers kan klere maak wat perfek volgens die kliënt sy se mate pas.
Hiponiem:
• beeldsnyer
• bliksnyer
• diamantsnyer
• draadsnyer
• eiersnyer
• glassnyer
• grassnyer
• haarsnyer
• haresnyer
• houtsnyer
• ivoorsnyer
• koekuitsnyer
• kopersnyer
• lettersnyer
• pypsnyer
• skroefsnyer
• spoorsnyer
• steensnyer
• strooisnyer
Afgelei:
• snyersambag
• snyerskryt
• snyersnaat
• snyerspak
• snyerstafel
• snyerswinkel
Vertaling:
Engels: cutter, carver; tailor
Nederlands: snijder

Re: Nuwe Afrikaanse liedtjie - Lapper in Musiek & liriek
pragtig, lirieke en woorde pas perfek bymekaar
pragtig, lirieke en woorde pas perfek bymekaar
gesellig.co.za
Supertaal: Musiek & liriek » Nuwe Afrikaanse liedtjie - Lapper
Nuwe Afrikaanse liedtjie - Lapper Nuwe Afrikaanse liedtjie - Lapper
proletariaat in Woordeboek
proletariaat
Afbreking: pro•le•ta•ri•aat
---
Selfstandige naamwoord: proletariaat
Meervoud: proletariate
Betekenis:
• Die klas van werkers in 'n kapitalistiese samelewing. Loontrekkers wie se enigste betekenisvolle waarde hulle arbeidskrag is.
Gebruik:
• Die koms van robotte en toenemende meganisasie is besig om die mag van die proletariaat te breek en die toekoms van die groep is onduidelik.
Sinoniem:
• arbeidersklas
• gepeupel
• gespuis
• hoipolloi
• massa
• menigte
• plebs
• volk
• werkersklas
Antoniem:
• bourgeoisie
Verwant:
• proleet
• proletariër
Vertaling:
Engels: the proletariat, working class
Nederlands: proletariaat

ontwerper in Woordeboek
ontwerper
Afbreking: ont•wer•per
Samestelling: ontwerp + -er
---
Selfstandige naamwoord: ontwerper
Meervoud: ontwerpers
Verkleinwoord: ontwerpertjie
Meervoud van verkleining: ontwerpertjies
Betekenis:
• Persoon wat dinge ontwerp.
Gebruik:
• 'n Grafiese ontwerper kan 'n mens help om logo's, visitekaartjies, pamflette, advertensies en uitnodigings te ontwerp.
Antoniem:
• ontwerpster (vroulik)
Afgelei:
• boekontwerper
• dekorontwerper
• letterontwerper
• modeontwerper
• stadsontwerper
• tuinontwerper
• webontwerper
Vertaling:
Engels: designer
Nederlands: ontwerper

onbegaanbaar in Woordeboek
onbegaanbaar
Afbreking: on•be•gaan•baar
Samestelling: on- + begaanbaar
---
Byvoeglike naamwoord: onbegaanbaar
Vergrotende trap: onbegaanbaarder
Oortreffende trap: onbegaanbaarste
Attributief: onbegaanbare
Partitief: onbegaanbaars
Betekenis:
• Wat nie begaanbaar is nie; so sleg is dat 'n mens die daar kan ry of loop nie.
Gebruik:
• Weens die swaar reën is die grondpaaie onbegaanbaar.
Sinoniem:
• onherbergsaam
• onrybaar
• ontoeganklik
Afgelei:
• onbegaanbaarheid
Vertaling:
Engels: impassable
Nederlands: onbegaanbaar

omvattend in Woordeboek
omvattend
Afbreking: om•vat•tend
Samestelling: omvat + -end
---
Byvoeglike naamwoord: omvattend
Vergrotende trap: omvattender
Oortreffende trap: omvattendste
Attributief: omvattende
Partitief: omvattends
Betekenis:
• Wat baie (selfs alles) insluit.
Gebruik:
• Sy het omvattend deur Afrika, Europa en Amerika gereis.
Sinoniem:
• breedvoerig
• ekstensief
• ingrypend
• insluitend
• verreikend
Afgelei:
• allesomvattend
• alomvattend
• veelomvattend
Vertaling:
Engels: comprehensive, inclusive, sweeping, extensive
Nederlands: omvattend

woelig in Woordeboek
woelig
Afbreking: woe•lig
Samestelling: woel + -ig
---
Byvoeglike naamwoord: woelig
Vergrotende trap: woeliger
Oortreffende trap: woeligste
Attributief: woelige
Betekenis:
• Wat woelig is; onrustig rondbeweeg.
Gebruik:
• Dis normaal vir kleuters om woelig te wees.
Sinoniem:
• bedrywig
• besig
• beweeglik
• kriewelrig
• lewendig
• onrustig
• rusteloos
• turbulent
Antoniem:
• rustig
Afgelei:
• woeligheid
• woelsiek
Verwant:
• woelwater
Vertaling:
Engels: restless, turbulent, fidgety, busy
Nederlands: woelig

japonika in Woordeboek
'n Japonika.
japonika
Afbreking: ja•po•ni•ka
---
Selfstandige naamwoord: japonika
Meervoud: japonikas
Betekenis:
• Ornamentele struik met blink blare en wasagtige blomme.
Gebruik:
• Die japonika se blomme is meestal skakerings van pienk, rooi en wit.
Sinoniem:
• kamelia
Vertaling:
Engels: japonica, camellia
Nederlands: japonica, camellia

vredeliewend in Woordeboek
vredeliewend
Afbreking: vre•de•lie•wend
Samestelling: vrede + liewend
---
Byvoeglike naamwoord: vredeliewend
Vergrotende trap: vredeliewender
Oortreffende trap: vredeliewendste
Attributief: vredeliewende
Betekenis:
• Wat lief is vir vrede (en teen rusie en oorlog gekant is).
Gebruik:
• Jan is meestal vredeliewend, maar vandag is hy uit op oorlog.
Sinoniem:
• inskiklik
• liefdevol
• pasifisties
• saggeaard
• vreedsaam
Antoniem:
• gewelddadig
Afgelei:
• vredeliewendes
• vredeliewenheid
Vertaling:
Engels: peace-loving, peaceful
Nederlands: vredelievend

uitklaar in Woordeboek
uitklaar
Afbreking: uit•klaar
Samestelling: uit + klaar
---
Werkwoord: klaar uit, uitklaar
Verlede tyd: het uitgeklaar
Betekenis:
• Om duidelikheid oor 'n saak te kry; 'n raaisel oplos.
Gebruik:
• Ek het 'n vreemde droom gehad wat en nie kan uitklaar nie.
Vertaling:
Engels: to clarify, clear up, resolve
Nederlands: uitklaren

instap in Woordeboek
instap
Afbreking: in•stap
Samestelling: in + stap
---
Werkwoord: stap in, instap
Verlede tyd: het ingestap
Betekenis:
• Om na binne te loop.
• Om stappend in te haal.
Gebruik:
• 'n Mens klop darem voordat jy sommer net instap!
Sinoniem:
• inbeweeg
• ingaan
• inloop
• intree
Antoniem:
• uitstap
Vertaling:
Engels: to walk in, step in, get in
Nederlands: instappen

arsering in Woordeboek
'n Gearseerde kunswerk.
arsering
Afbreking: ar•se•ring
Samestelling: arseer + -ing
---
Selfstandige naamwoord: arsering
Meervoud: arserings
Betekenis:
• Die aanbring van min of meer parallelle lyne, 'n tekentegniek wat gebruik word om skakering en tekstuur te skep.
Gebruik:
• 'n Skaduwee kan donkerder gemaak word deur digter arsering aan te bring.
Sinoniem:
• lynwerk
Afgelei:
• arseringstegniek
• kruisarsering
Vertaling:
Engels: hatching
Nederlands: arcering