grimeermiddel in Woordeboek
grimeermiddel
Afbreking: gri•meer•mid•del
Samestelling: grimeer + middel
---
Selfstandige naamwoord: grimeermiddel
Meervoud: grimeermiddels
Verkleinwoord: grimeermiddel
Meervoud van verkleining: grimeermiddel
Betekenis:
• 'n Produk wat gebruik word om die voorkoms van iemand se gesig te verander of te verbeter.
Gebruik:
• 'n Blosser is 'n grimeermiddel waarmee die wange gekleur word.
Vertaling:
Engels: make-up product
Nederlands: grimeermiddel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

blosser in Woordeboek
blosser
Afbreking: blos•ser
Samestelling: blos + -er
---
Selfstandige naamwoord: blosser
Meervoud: blossers
Betekenis:
• 'n Grimeermiddel waarmee die wange gekleur word.
Gebruik:
• Die regte blosser kan enige vaal gelaat met die veeg van 'n kwas opkikker.
Vertaling:
Engels: blusher, rouge
Nederlands: rouge

kleilat in Woordeboek
kleilat
Afbreking: klei•lat
Samestelling: klei + lat
---
Selfstandige naamwoord: kleilat
Meervoud: kleilatte
Betekenis:
• Kinderspel waar projektiele van klei of modder na die teenstanders geloods word.
• 'n Lat met 'n bal klei of modder wat met 'n swaai gelanseer word.
Gebruik:
• Die kinders sleep kleilat by die spruit.
• Die meisies gee die kleilatte' waarmee die seuns gooi.
Afgelei:
• kleilatgeveg
• kleilatoorlog
Vertaling:
Engels: clay stick
Nederlands: kleistokje

klouterdief in Woordeboek
klouterdief
Afbreking: klou•ter•dief
Samestelling: klouter + dief
---
Selfstandige naamwoord: klouterdief
Meervoud: klouterdiewe
Betekenis:
• Persoon wat teen geboue, pype, geute, ens. uitklouter om te steel.
Gebruik:
• 'n Klouterdief het helder oordag oor die muur geklouter om 'n tuinslang te steel.
Sinoniem:
• klimdief
Vertaling:
Engels: cat burglar, climbing thief
Nederlands: klauterende dief

huismoles in Woordeboek
huismoles
Afbreking: huis•mo•les
Samestelling: huis + moles
---
Selfstandige naamwoord: huismoles
Meervoud: huismoleste
Verkleinwoord: huismolessie
Meervoud van verkleining: huismolessies
Betekenis:
• Konflik, rusie, onrus of spanning in 'n huisgesin, of by uitbreiding, intern tot 'n organisasie.
Gebruik:
• Huismoles gaan dikwels met drankmisbruik gepaard.
Vertaling:
Engels: domestic affair
Nederlands: huishoudelike aangelegenheid

drankmisbruik in Woordeboek
drankmisbruik
Afbreking: drank•mis•bruik
Samestelling: drank + misbruik
---
Selfstandige naamwoord: drankmisbruik
Meervoud: –
Betekenis:
• Die gebruik van alkohol op 'n manier wat nadelig is vir die drinker of sy omgewing.
Gebruik:
• Drankmisbruik is een van die euwels van ons tyd.
Sinoniem:
• alkoholisme
• alkoholmisbruik
• dipsomanie
• dranksug
• suipery
Vertaling:
Engels: excessive drinking, alcohol abuse, alcoholism
Nederlands: drankmisbruik

kroegdame in Woordeboek
kroegdame
Afbreking: kroeg•da•me
Samestelling: kroeg + dame
---
Selfstandige naamwoord: kroegdame
Meervoud: kroegdames
Verkleinwoord: kroegdametjie
Meervoud van verkleining: kroegdametjies
Betekenis:
• Kelnerin wat in 'n kroeg werk.
Gebruik:
• Die kroegdame bring vir almal 'n nuwe rondte.
Sinoniem:
• kroegmeisie
Antoniem:
• kroegman
Vertaling:
Engels: barmaid
Nederlands: barvrouw

gabba in Woordeboek
gabba
Afbreking: gab•ba
Uitspraak: /xɑbɑ/
---
Selfstandige naamwoord: gabba
Meervoud: gabbas
Verkleinwoord: gabbatjie
Meervoud van verkleining: gabbatjies
Betekenis:
• (informeel) 'n Vriend.
Gebruik:
• Die polisie het hom en sy gabba op heterdaad betrap.
Sinoniem:
• maat
• tjommie
• vriend
Hiponiem:
• gatgabba
Vertaling:
Engels: china, buddy, friend
Nederlands: vriend

potsierlik in Woordeboek
potsierlik
Afbreking: pot•sier•lik
---
Byvoeglike naamwoord: potsierlik
Vergrotende trap: potsierliker
Oortreffende trap: potsierlikste
Attributief: potsierlike
Betekenis:
• Wat koddig of lagwekkend is.
Gebruik:
• Jy lyk al te potsierlik met daai hoed.
• Die kinders lag vir die potsierlike hanswors.
Sinoniem:
• belaglik
• bespotlik
• grotesk
• koddig
• komieklik
• komies
• lagwekkend
• snaaks
• verspot
Afgelei:
• potsierlikheid
Vertaling:
Engels: comical, ridiculous, grotesque
Nederlands: potsierlijk

bespotlik in Woordeboek
bespotlik
Afbreking: be•spot•lik
Samestelling: bespot + -lik
---
Byvoeglike naamwoord: bespotlik
Vergrotende trap: bespotliker
Oortreffende trap: bespotlikste
Attributief: bespotlike
Partitief: bespotliks
Betekenis:
• Wat jou oopmaak om gespot te word.
Gebruik:
• Waar kry jy daai bespotlike hoed?
Sinoniem:
• belaglik
• dwaas
• gek
• idioties
• laf
• lagwekkend
• verspot
Afgelei:
• bespotlikheid
Vertaling:
Engels: ridiculous, ludicrous
Nederlands: belachelijk

idioties in Woordeboek
idioties
Afbreking: i•di•o•ties
Samestelling: idioot + -ies
---
Byvoeglike naamwoord: idioties
Vergrotende trap: idiotieser
Oortreffende trap: idiotiesste
Attributief: idiotiese
Betekenis:
• Wat baie dom is. Soos wat 'n mens van 'n idioot sou verwag.
Gebruik:
• Om 'n idioot van jou standpunt te te probeer oortuig is idioties.
• Die wêreld is vol idiotiese mense.
Sinoniem:
• belaglik
• breindood
• bespotlik
• dom
• dwaas
• gek
• getik
• laf
• mal
• onnosel
• onsinnig
• simpel
• sotlik
• swaksinnig
• verspot
• vertraag
Antoniem:
• geniaal
• wys
Vertaling:
Engels: idiotic, moronic
Nederlands: idioot

wederkoms in Woordeboek
wederkoms
Afbreking: we•der•koms
---
Selfstandige naamwoord: wederkoms
Meervoud: wederkomste
Betekenis:
• Die handeling van weer kom, meestal as verwysing na Christus se verwagte terugkoms na die aarde.
Gebruik:
• Die Bybel profeteer dat daar in die laaste dae voor die wederkoms van Jesus Christus 'n groot afvalligheid onder Christene sal wees.
Sinoniem:
• oordeelsdag
• terugkeer
• terugkoms
Vertaling:
Engels: return
Nederlands: wederkomst

voorstoep in Woordeboek
voorstoep
Afbreking: voor•stoep
Samestelling: voor + stoep
---
Selfstandige naamwoord: voorstoep
Meervoud: voorstoepe
Verkleinwoord: voorstoepie
Meervoud van verkleining: voorstoepies
Betekenis:
• Die stoep aan die voorkant van 'n gebou.
Gebruik:
• Die tannie sit op die voorstoep en groet die mense wat op die sypaadjie verbyloop.
Antoniem:
• agterstoep
Vertaling:
Engels: front porch, front patio
Nederlands: voorveranda

verbyloop in Woordeboek
verbyloop
Afbreking: ver•by•loop
Samestelling: verby + loop
---
Werkwoord: loop verby, verbyloop
Verlede tyd: het verbygeloop
Betekenis:
• Om lopend verby iets te beweeg.
• Om van die een kan na die ander kant van iets te strek.
Gebruik:
• Sy groet almal wat verbyloop.
•
Sinoniem:
• verbygaan
• verbykom
• verbystap
Vertaling:
Engels: to walk past, pass by
Nederlands: voorbijlopen
---
Selfstandige naamwoord: verbyloop
Meervoud: –
Betekenis:
• Handeling van lopend verby iets gaan.
Gebruik:
• In die verbyloop hoop sy hoe hulle van haar skinder.
Vertaling:
Engels: ...
Nederlands: ...

kwiteer in Woordeboek
kwiteer
Afbreking: kwi•teer
---
Werkwoord: kwiteer
Verlede tyd: het gekwiteer
Betekenis:
• Om 'n kwitansie as bewys van betaling uit te reik. Vir voldaan onderteken.
Gebruik:
• Die kassier sal jou kwiteer wanneer jy jou rekening vereffen.
Afgelei:
• kwitering
Vertaling:
Engels: to issue a receipt
Nederlands: kwiteren

kloekmoedig in Woordeboek
kloekmoedig
Afbreking: kloek•moe•dig
Samestelling: kloek (flink, skrander) + moedig
---
Byvoeglike naamwoord: kloekmoedig
Vergrotende trap: kloekmoediger
Oortreffende trap: kloekmoedigste
Attributief: kloekmoedige
Betekenis:
• (verouderd) Wat dapper en onverskrokke is.
Gebruik:
• Gedra u manlik, wees kloekmoedig. [Ges. 75:1, 1946]
Sinoniem:
• dapper
• manhaftig
• manmoedig
• moedig
• onbevrees
• onverskrokke
• stoutmoedig
• waagmoedig
Antoniem:
• lafhartig
Afgelei:
• kloekmoedigheid
• kloekmoediglik
Vertaling:
Engels: brave, courageous, bold, valiant
Nederlands: kloekmoedig

losgemaal in Woordeboek
losgemaal
Afbreking: los•ge•maal
Samestelling: los + gemaal
---
Selfstandige naamwoord: losgemaal
Meervoud: losgemale
Betekenis:
• (rugby) Wedywering vir die bal wanneer 'n baldraer en minstens een speler van elke span saamgebind en op hulle voete is.
Gebruik:
• Wanneer die baldraer geduik is, moet hy die bal los en vind daar 'n stryd (losgemaal of 'n losskrum) om balbesit plaas.
Vertaling:
Engels: maul

ongeluksvoël in Woordeboek
ongeluksvoël
Afbreking: on•ge•luks•vo•ël
Samestelling: ongeluk + -s- + voël
---
Selfstandige naamwoord: ongeluksvoël
Meervoud: ongeluksvoëls
Betekenis:
• Persoon wat gereeld ongelukke kry.
Gebruik:
• Hy is 'n regte ongeluksvoël.
Sinoniem:
• ongelukskind
Antoniem
• geluksvoël
Vertaling:
Engels: bird of misfortune, unlucky person
Nederlands: ongeluksvogel

stroomversnelling in Woordeboek
stroomversnelling
Afbreking: stroom•ver•snel•ling
Samestelling: stroom + versnelling
---
Selfstandige naamwoord: stroomversnelling
Meervoud: stroomversnellinge, stroomversnellings
Verkleinwoord: stroomversnellinkie
Meervoud van verkleining: stroomversnellinkies
Betekenis:
• Plek waar water sterker en vinniger vloei.
Gebruik:
• Die rivier is vol gevaarlike stroomversnellings.
Vertaling:
Engels: rapid
Nederlands: stroomversnelling

moordbende in Woordeboek
moordbende
Afbreking: moord•ben•de
Samestelling: moord + bende
---
Selfstandige naamwoord: moordbende
Meervoud: moordbendes
Betekenis:
• 'n Bende wat mense vermoor.
Gebruik:
• Die moordbende het probeer om al die getuies teen hulle stil te maak.
Vertaling:
Engels: killer gang, murder gang
Nederlands: moordbende