polisiestasie in Woordeboek
polisiestasie
Afbreking: po•li•sie•sta•sie
Samestelling: polisie + stasie
---
Selfstandige naamwoord: polisiestasie
Meervoud: polisiestasies
Verkleinwoord: polisiestasietjie
Meervoud van verkleining: polisiestasietjies
Betekenis:
• 'n Gebou waar die polisie gestasioneer is en vanwaar hulle werk.
Gebruik:
• 'n Motorongeluk moet binne 24 uur by die naaste polisiestasie aangemeld word.
Sinoniem:
• polisiekantoor
Vertaling:
Engels: police-station
Nederlands: politiebureau
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

toesluit in Woordeboek
toesluit
Afbreking: toe•sluit
Samestelling: toe + sluit
---
Werkwoord: sluit toe, toesluit
Verlede tyd: het toegesluit
Betekenis:
• Om iets te sluit sodat ander nie daarby kan uitkom nie.
• Om iemand in 'n tronk te stop.
Gebruik:
• Jy moet jou deure toesluit voordat jy gaan slaap.
• Die polisie het die dronkaard toegesluit.
Sinoniem:
• vergrendel
• opsluit
Antoniem:
• oopsluit
Afgelei:
• toesluiter
• toesluiting
Vertaling:
Engels: to lock up
Nederlands: toesluiten

wangedrag in Woordeboek
wangedrag
Afbreking: wan•ge•drag
Samestelling: wan + gedrag
---
Selfstandige naamwoord: wangedrag
Meervoud: wangedrag
Verkleinwoord: wangedrag
Meervoud van verkleining: wangedrag
Betekenis:
• Swak en onaanvaarbare gedrag.
Gebruik:
• Sulke moedswillige wangedrag moet swaar gestraf word.
Sinoniem:
• misstap
• oortreding
• vergryp
• wandaad
Vertaling:
Engels: misbehaviour, misconduct
Nederlands: wangedrag

oorhandig in Woordeboek
oorhandig
Afbreking: oor•hand•ig
Samestelling: oor + hand + -ig
---
Werkwoord: oorhandig
Verlede tyd: het oorhandig
Betekenis:
• Om iets met die hand vir iemand anders te gee.
Gebruik:
• God het sy wet op die berg Sinai aan Moses oorhandig.
Sinoniem:
• aangee
• aflewer
• indien
• inlewer
• oorgee
• uitdeel
• verskaf
• voorlê
Afgelei:
• oorhandiging
Vertaling:
Engels: to hand over, deliver
Nederlands: overhandigen

valslik in Woordeboek
valslik
Afbreking: valslik•
Samestelling: vals + -lik
---
Byvoeglike naamwoord: valslik
Attributief: valslike
Betekenis:
• Op 'n valse wyse; ten onregte.
Gebruik:
• Kom eers agter die kap van die byl voordat julle mense beswadder of valslik beskuldig.
Sinoniem:
• oneerbaar
• oneerlik
• onregverdig
• verkeerdelik
Vertaling:
Engels: falsely
Nederlands: valselijk

aanmelding in Woordeboek
aanmelding
Afbreking: aan•mel•ding
Samestelling: aanmeld + -ing
---
Selfstandige naamwoord: aanmelding
Meervoud: aanmeldings
Betekenis:
• Om inligting te rapporteer en op rekord te plaas.
• Om êrens op te daag, of jou aankoms bekend te maak.
Gebruik:
• Misdaad moet by die polisie aangemeld word.
• Ons moet more by hoofkantoor aanmeld.
Afgelei:
• aanmeldbaar
• aanmelder
• aanmeldkantoor
• aanmeldingstyd
Vertaling:
Engels: to report; to log in
Nederlands: aanmelding
Nota:
• Die handeling van aanmeld.

pieperig in Woordeboek
pieperig
Afbreking: pie•pe•rig
Samestelling: piep + -erig
---
Byvoeglike naamwoord: pieperig
Vergrotende trap: pieperiger
Oortreffende trap: pieperigste
Attributief: pieperige
Partitief: pieperigs
Betekenis:
• Fyn, hoog of skril, soos die piep van 'n muis.
• Kleinserig of klaerig.
• Klein of swak.
Gebruik:
• "Wat is jou naam?" vra 'n pieperige stemmetjie uit die bloute.
• Die kind makeer niks, hy is maar het bietjie pieperig.
• Ek soek 'n groot stuk koek, nie so 'n pieperige stukkie nie!
Sinoniem:
• fyn
• kleinserig
• petieterig
• swak
• tenger
• verpiep
Afgelei:
• pieperigheid
Vertaling:
Engels: squeaky; sickly; soft, weak
Nederlands: pieperig

opgaar in Woordeboek
opgaar
Afbreking: op•gaar
Samestelling: op + gaar
---
Werkwoord: gaar op, opgaar
Verlede tyd: het opgegaar
Betekenis:
• Om vir latere gebruik weg te bêre.
Gebruik:
• Sonder enige druk begin die miertjie al in die somer kos vir die winter opgaar. [Spreuke 6:8]
Sinoniem:
• akkumuleer
• bymekaarmaak
• stoor
• versamel
• wegbêre
Afgelei:
• opgaarbak
• opgaarbattery
• opgaardam
• opgaarder
• opgaarkuil
• opgaartenk
Vertaling:
Engels: to stock up, hoard, collect, gather
Nederlands: opgaar

verspreek in Woordeboek
verspreek
Afbreking: ver•spreek
Samestelling: ver- + spreek
---
Werkwoord: verspreek
Verlede tyd: het verspreek
Betekenis:
• Om per abuis verkeerd te praat.
Gebruik:
• Liewe Heksie het haarself lelik verspreek en koning Rosekrans per ongeluk koning Rosedoring genoem.
Afgelei:
• verspreking
Vertaling:
Engels: to misspeak, put one's foot in it, make a slip of the tongue
Nederlands: verspreken

taf in Woordeboek
taf
Afbreking: taf
---
Selfstandige naamwoord: taf
Meervoud: tawwe
Betekenis:
• 'n Gladde, glansende weefsel van gekookte sy.
Gebruik:
• Die trourok is van taf gemaak.
Afgelei:
• tafsy
Vertaling:
Engels: taffeta
Nederlands: taf, taft
---
Byvoeglike naamwoord: taf
Vergrotende trap: tawwer
Oortreffende trap: tafste
Attributief: tawwe
Betekenis:
• (informeel) Wat sterk en taai is.
Gebruik:
• Sy is 'n tawwe meisie.
Vertaling:
Engels: tough, strong
Nederlands: sterk, stoer

negeer in Woordeboek
negeer
Afbreking: ne•geer
---
Werkwoord: negeer
Verlede tyd: het genegeer
Betekenis:
• Om te ontken of te ignoreer.
Gebruik:
• 'n Mens kan ander kulture erken sonder om jou eie te negeer.
Sinoniem:
• ontken
• verontagsaam
• verwaarloos
• verydel
• weerlê
Vertaling:
Engels: to deny, ignore
Nederlands: negeren

gouderts in Woordeboek
gouderts
Afbreking: goud•erts
Samestelling: goud + erts
---
Selfstandige naamwoord: gouderts
Meervoud: goudertse
Betekenis:
• Goudhoudend erts; die klippe waaruit goud verkry word.
Gebruik:
• Die gouderts word vanuit die myn na die oppervlakte gebring, fyngekap en chemies vir ekstraksie voorberei.
Sinoniem:
• goudklip
Vertaling:
Engels: gold ore
Nederlands: gouderts

myner in Woordeboek
myner
Afbreking: myn•er
Samestelling: myn + -er
---
Selfstandige naamwoord: myner
Meervoud: myners
Verkleinwoord: mynertjie
Meervoud van verkleining: mynertjies
Betekenis:
• Iemand wat in 'n myn werk.
• (rekenaarwetenskap) Spesiale rekenaar wat kriptogeld genereer.
Gebruik:
• Die myners' eis 'n hoër loon.
• Myners is duur en gebruik baie krag.
Sinoniem:
• delwer
• mynwerker
• prospekteerder
Vertaling:
Engels: miner
Nederlands: mijnwerker; mijner

omhels in Woordeboek
omhels
Afbreking: om•hels
Samestelling: om + hels
---
Werkwoord: omhels
Verlede tyd: het omhels
Betekenis:
• Om iemand 'n drukkie te gee; die arms om iemand se lyf te gooi, gewoonlik om te groet of te troos.
Gebruik:
• Esau het hom tegemoet gehardloop en hom omhels. [Genesis 33:4]
Sinoniem:
• omarm
• vasdruk
Afgelei:
• omhelsde
• omhelsing
Vertaling:
Engels: to embrace, hug
Nederlands: omhelzen

Hollander in Woordeboek
Hollander
Afbreking: Hol•lan•der
Samestelling: Holland + -er
Uitspraak: /ˈɦolɑn(d)ər/
---
Selfstandige naamwoord: Hollander
Meervoud: Hollanders
Verkleinwoord: Hollandertjie
Meervoud van verkleining: Hollandertjies
Betekenis:
• 'n Burger of inwoner van Nederland.
• (ongewoon) 'n Inwoner van Noord- of Suid-Holland.
Gebruik:
• Die Hollanders het in 1652 'n handelstasie aan die Kaap die Goeie Hoop gestig.
Sinoniem:
• Kaaskop
• Nederlander
Vertaling:
Engels: Dutchman
Nederlands: Nederlander

verrimpel in Woordeboek
verrimpel
Afbreking: ver•rim•pel
Samestelling: ver- + rimpel
---
Byvoeglike naamwoord: verrimpel, verrimpeld
Vergrotende trap: verrimpelder
Oortreffende trap: verrimpeldste
Attributief: verrimpelde
Betekenis:
• Vol plooie en rimpels.
Gebruik:
• Die trane loop oor die ou man se verrimpelde gesig.
Sinoniem:
• rimpelrig
• verskrompel
Vertaling:
Engels: wrinkled
Nederlands: verrimpeld
---
Werkwoord: verrimpel
Verlede tyd: het verrimpel
Betekenis:
• Om met rimpels te bedek.
Gebruik:
• 'n Mens se vingerpunte en tone verrimpel in warm water.
Vertaling:
Engels: to rimpel
Nederlands: verrimpelen

d.m.v. in Woordeboek
d.m.v.
Afbreking: d.m.v.
---
Afkorting: d.m.v.
Betekenis:
• Afkorting vir deur middel van.
Gebruik:
• Unisa was die eerste universiteit ter wêreld wat opleiding d.m.v. korrespondensie verskaf het.
Vertaling:
Engels: by means of
Nederlands: d.m.v., door middel van

t.s.v. in Woordeboek
t.s.v.
Afbreking: t.s.v.
---
Afkorting: t.s.v.
Betekenis:
• Afkorting vir ten spyte van.
Gebruik:
• Ons was betyds klaar, t.s.v., al die oponthoude.
Sinoniem:
• in weerwil van
• nieteenstaande
• ondanks
Vertaling:
Engels: in spite of
Nederlands: ten spijt