toereik in Woordeboek
toereik
Afbreking: toe•reik
Samestelling: toe + reik
---
Werkwoord: reik toe, toereik
Verlede tyd: het toegereik
Betekenis:
• (deftig) Om iets aan te gee of te oorhandig.
Gebruik:
• Hulle het die vyandighede gestaak en mekaar die hand van vriendskap toegereik.
Sinoniem:
• aangee
• aanbied
• oorhandig
• uitstrek
• verskaf
Afgelei:
• toereikend
Vertaling:
Engels: to convey, hand, hand over, pass
Nederlands: toereiken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

toereikend in Woordeboek
toereikend
Afbreking: toe•rei•kend
Samestelling: toereik + -end
---
Byvoeglike naamwoord: toereikend
Vergrotende trap: toereikender
Oortreffende trap: toereikendste
Attributief: toereikende
Partitief: toereikends
Betekenis:
• Wat genoeg/ voldoende is.
Gebruik:
• Die geld was toereikend om nog 'n helper aan te stel.
• Die voorsiening van skoon water en toereikende rioolgeriewe kan siektes voorkom.
Sinoniem:
• bevredigend
• genoeg
• genoegsaam
• geskik
• voldoende
Antoniem:
• ontoereikend
Afgelei:
• toereikendheid
Vertaling:
Engels: adequate, enough, sufficient, satisfactory
Nederlands: toereikend

tierwyfie in Woordeboek
tierwyfie
Afbreking: tier•wy•fie
Samestelling: tier + wyfie
---
Selfstandige naamwoord: tierwyf
Meervoud: tierwywe
Verkleinwoord: tierwyfie
Meervoud van verkleining: tierwyfies
Betekenis:
• 'n Vroulike tier.
• (figuurlik) 'n Vrou wat strydlustig en katterig is.
Gebruik:
• Die tierwyfie is dragtig.
• Sy is 'n regte tierwyfie.
Sinoniem:
• feeks
• helleveeg
• rissiepit
• teef
• tierkat
Antoniem:
• tiermannetjie
Vertaling:
Engels: female tiger, she-tiger, tigress
Nederlands: tijgerin

vaandrig in Woordeboek
vaandrig
Afbreking: vaan•drig
---
Selfstandige naamwoord: vaandrig
Meervoud: vaandrigs
Betekenis:
• (histories) 'n Soldaat van 'n lae rang, oorspronklik die soldaat wat sy kompanjie se vlag gedra het.
Gebruik:
• In Suid-Afrika het die titels kornet, veldwagmeester en vaandrig saamgesmelt tot veldkornet.
Sinoniem:
• veldkornet
Afkorting:
• vdg.
Vertaling:
Engels: ensign, standard-bearer
Nederlands: vaandrig

afsienbaar in Woordeboek
afsienbaar
Afbreking: af•sien•baar
Samestelling: afsien + -baar
---
Byvoeglike naamwoord: afsienbaar
Attributief: afsienbare
Betekenis:
• Wat binnekort verwag word.
Gebruik:
• Hulle gaan binne die afsienbare tyd trek.
• Beurtkrag is hier om te bly vir die afsienbare toekoms.
Sinoniem:
• binnekort
• gou
• kort
• spoedig
Antoniem:
• onafsienbaar
Vertaling:
Engels: foreseeable, measurable
Nederlands: afzienbaar

kitskoffie in Woordeboek
kitskoffie
Afbreking: kits•kof•fie
Samestelling: kits + koffie
---
Selfstandige naamwoord: kitskoffie
Meervoud: –
Betekenis:
• Koffie in poeiervorm wat vinnig (in 'n kits) gemaak word deur kookwater by te voeg.
Gebruik:
• Hoop nie jy gee om nie, hier is net kitskoffie.
Sinoniem:
• oploskoffie
• poeierkoffie
• snelkoffie
Afgelei:
• kitskoffiekorrels
Vertaling:
Engels: instant coffee
Nederlands: oploskoffie

aangewese in Woordeboek
aangewese
Afbreking: aan•ge•we•se
Samestelling: aangewys + -ese
---
Byvoeglike naamwoord: aangewys
Attributief: aangewese
Betekenis:
• Wat die beste/ geskikste is vir die situasie.
• Wat van iets afhanklik is.
Gebruik:
• Hy is die aangewese persoon vir die taak.
• Ons is op onsself aangewese. Hulle is aangewese op hulp van die staat.
Sinoniem:
• bevoegdste
• geskikste
• juiste
• korrekte
• regte
• verkose
Antoniem:
• nie-aangewese
• onaangewese
• onbevoegdste
• ongeskikste
Vertaling:
Engels: designated, indicated
Nederlands: aangewezen
Nota:
• Voltooide deelwoord van aanwys.

topbestuur in Woordeboek
topbestuur
Afbreking: top•be•stuur
Samestelling: top + bestuur
---
Selfstandige naamwoord: topbestuur
Meervoud: topbesture
Betekenis:
• Die heel boonste vlak van leierskap.
Gebruik:
• Die topbestuur neem strategiese besluite en bepaal die onderneming se doelwitte en eksterne beleid.
Sinoniem:
• direksie
Afgelei:
• topbestuurders
• topbestuurleierskap
Vertaling:
Engels: top management, executive management
Nederlands: topbestuur

Manuskripte vir uigewers in Prosa & poësie
Goeie dag aan elkeen wat hier lees.
Ek wil die gesprek/ke begin deur te vra of hier iemand tussen ons is, wat al ooit oorweeg het om poësie werke voor te berei met die oog op uitgee/vrystel van hulle werke.
Die rede vir die vraag is dat ekself nou aan `n bundel werk met die oog op moontlike publikasie (my heel eerste bundel). En sal graag idees, gedagtes en ervarings deel met ander
Theuns (Voges)

gesellig.co.za
Supertaal: Prosa & poësie » Manuskripte vir uigewers
Manuskripte vir uigewers Hoe skrywers `n manuskrip voorberei vir die uitgewer met die oog op publikasie
verstreke in Woordeboek
verstreke
Afbreking: ver•stre•ke
Samestelling: verstreke+
---
Byvoeglike naamwoord: verstryk
Attributief: verstreke
Betekenis:
• Wat verstryk/ verbygegaan het.
Gebruik:
• Sit julle penne neer; die tyd is verstreke.
Wisselvorm:
• verstrykte
Sinoniem:
• afgeloop
• om
• oor
• verbygegaan
• verval
Antoniem:
• onverstreke
Vertaling:
Engels: expired, elapsed
Nederlands: verlopen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
verstreke
Afbreking: ver•stre•ke
Samestelling: verstreke+
---
Byvoeglike naamwoord: verstryk
Attributief: verstreke
Betekenis:
• Wat verstryk/ verbygegaan het.
Gebruik:
• Sit julle penne neer; die tyd is verstreke.
Wisselvorm:
• verstrykte
Sinoniem:
• afgeloop
• om
• oor
• verbygegaan
• verval
Antoniem:
• onverstreke
Vertaling:
Engels: expired, elapsed
Nederlands: verlopen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
verfoeilik in Woordeboek
verfoeilik
Afbreking: ver•foei•lik
Samestelling: verfoei + -lik
---
Byvoeglike naamwoord: verfoeilik
Vergrotende trap: verfoeiliker
Oortreffende trap: verfoeilikste
Attributief: verfoeilike
Partitief: verfoeiliks
Betekenis:
• Wat so sleg is dat dit verafsku en verag word.
Gebruik:
• Hy wou eers die kannibale dood te maak vir hulle verfoeilike daad, maar besef later dat hulle nie besef hulle pleeg 'n misdaad nie.
Sinoniem:
• aanstootlik
• afskuwelik
• afstootlik
• gruwelik
• haatlik
• skandalig
• smerig
• veragtelik
• vieslik
• vloekwaardig
• walglik
• weersinwekkend
Afgelei:
• verfoeilikheid
Vertaling:
Engels: abominable, detestable, despicable, execrable, ugly, outrageous, disgusting, disgraceful, scandalous
Nederlands: verfoeilijk

uithuisig in Woordeboek
uithuisig
Afbreking: uit•hui•sig
Samestelling: uit + huis + -ig
---
Byvoeglike naamwoord: uithuisig
Attributief: uithuisige
Betekenis:
• Wat nie tuis (by die huis) is nie.
Gebruik:
• Ons is uithuisig. Kan julle die pakkie volgende week aflewer?
Sinoniem:
• afwesig
• elders
• uit
• uitstedig
• weg
Afgelei:
• uithuisigheid
Vertaling:
Engels: not at home
Nederlands: uithuizig

talryk in Woordeboek
talryk
Afbreking: tal•ryk
Samestelling: tal + ryk
---
Byvoeglike naamwoord: talryk
Vergrotende trap: talryker
Oortreffende trap: talrykste
Attributief: talryke
Betekenis:
• Wat heeltemal te veel is. Groot in aantal.
Gebruik:
• Mag die Here julle talryk maak, julle én julle kinders. [Psalms 115:14]
Sinoniem:
• baie
• legio
• menigvuldig
• veeltallig
• veelvoudig
• veelvuldig
• velerlei
• volop
Antoniem:
• dungesaai
• seldsaam
• skaars
Afgelei:
• talrykheid
Vertaling:
Engels: numerous, multitudinous, plentiful
Nederlands: talrijk

strydlustig in Woordeboek
strydlustig
Afbreking: stryd•lus•tig
Samestelling: strydlus + -tig
---
Byvoeglike naamwoord: strydlustig
Vergrotende trap: strydlustiger
Oortreffende trap: strydlustigste
Attributief: strydlustige
Partitief: strydlustigs
Betekenis:
• Wat graag (of maklik) baklei of kompeteer.
Gebruik:
• Hy het 'n strydlustige en onaangename karakter.
Sinoniem:
• aanvallend
• aggressief
• antagonisties
• bakleierig
• militant
• oorlogsugtig
• skoorsoekerig
• twissiek
• uitdagend
• veglustig
Afgelei:
• strydlustigheid
Vertaling:
Engels: combative, bellicose, pugnacious
Nederlands: strijdlustig

skamerig in Woordeboek
skamerig
Afbreking: ska•me•rig
Samestelling: skaam + -erig
---
Byvoeglike naamwoord: skamerig
Vergrotende trap: skameriger
Oortreffende trap: skamerigste
Attributief: skamerige
Betekenis:
• Wat bietjie skaam is.
Gebruik:
• Sy glimlag skamerig.
Sinoniem:
• bedees
• beskroomd
• ingetoë
• inkennig
• selfbewus
• skaam
• sku
• skroomvallig
• skugter
• verleë
Afgelei:
• skamerigheid
Vertaling:
Engels: shy, bashful, timid
Nederlands: skamerig

praatlustig in Woordeboek
praatlustig
Afbreking: praat•lus•tig
Samestelling: praat + lustig
---
Byvoeglike naamwoord: praatlustig
Attributief: praatlustige
Betekenis:
• Wat graag praat; maklik en te veel gesels.
Gebruik:
• Die praatlustige meisie irriteer hom grensloos.
Sinoniem:
• babbelsiek
• geselserig
• kletserig
• praatsiek
• praatsugtig
• praterig
• spraaksaam
Vertaling:
Engels: talkative, garrulous
Nederlands: praatlustig

poedelkaal in Woordeboek
poedelkaal
Afbreking: poe•del•kaal
Samestelling: poedel + kaal
---
Byvoeglike naamwoord: poedelkaal
Attributief: poedelkaal
Betekenis:
• Intensiewe vorm van kaal/naak: heeltemal sonder klere.
Gebruik:
• Die seuns swem poedelkaal in die dam.
Sinoniem:
• kaalbas
• moederkaal
• onbedek
• ontbloot
• poedelnaak
• spiernaak
Vertaling:
Engels: buck naked, stark naked, butt-naked
Nederlands: poedelnaakt

aalvormig in Woordeboek
aalvormig
Afbreking: aal•vor•mig
Samestelling: aal + vorm + -ig
Uitspraak: /ˈɑːlforməχ/
---
Byvoeglike naamwoord: aalvormig
Vergrotende trap: aalvormiger
Oortreffende trap: aalvormigste
Attributief: aalvormige
Partitief: aalvormigs
Betekenis:
• Met die vorm van 'n paling/ aal: lank en sirkelvormig in deursnee.
Gebruik:
• 'n Stokvis het 'n aalvormige lyf met vinne langs die stert.
Sinoniem:
• palingvormig
• slangvormig
Vertaling:
Engels: eel-shaped, anguilliform
Nederlands: aalvormig

bantoestan in Woordeboek
bantoestan
Afbreking: ban•toe•stan
Samestelling: bantoe + -stan
---
Selfstandige naamwoord: bantoestan
Meervoud: bantoestans
Betekenis:
• (histories) Tuisland vir swart Suid-Afrikaanse burgers tydens die apartheidsera.
Gebruik:
• Transkei was die eerste bantoestan wat gestig is om selfregering aan die Xhosas te verleen.
Sinoniem:
• stamtuisland
Afgelei:
• bantoestanisering
Vertaling:
Engels: bantustan
Nederlands: bantoestan

neëntien in Woordeboek
neëntien
Afbreking: ne•ën•tien
Samestelling: neën + tien
---
Telwoord: neëntien
Betekenis:
• Die getal 19. Een meer as agtien en een minder as twintig.
Gebruik:
• Daar is neëntien kinders in ons klas.
Wisselvorm:
• negentien
Verwant:
• neëntiende
Vertaling:
Engels: nineteen
Nederlands: negentien
---
Selfstandige naamwoord: negentien
Meervoud: negentiens
Betekenis:
• Die syfer 19.
Gebruik:
• Die neëntien is besig om my mal te maak!
Afgelei:
• negentiende-eeus
• negentienjarige