erbarmlik in Woordeboek
erbarmlik
Afbreking: er•barm•lik
Samestelling: erbarm (ww.) + -lik
---
Byvoeglike naamwoord: erbarmlik
Vergrotende trap: erbarmliker
Oortreffende trap: erbarmlikste
Attributief: erbarmlike
Partitief: erbarmliks
Betekenis:
• Wat medelye wek; 'n mens jammer laat voel.
Gebruik:
• Die kind met sy vuil gesiggie vorm sy handjies erbarmlik 'n leë bakkie, smekend vir iets om te eet.
Sinoniem:
• armoedig
• armsalig
• beklaenswaardig
• deerniswekkend
• jammerlik
Afgelei:
• erbarmlikheid
Vertaling:
Engels: lamentable, miserable, pitiable, deplorable
Nederlands: erbarmelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

ouerloos in Woordeboek
ouerloos
Afbreking: ou•er•loos
Samestelling: ouer + -loos
---
Byvoeglike naamwoord: ouerloos
Attributief: ouerlose
Betekenis:
• Wat nie ouers het nie.
Gebruik:
• Die kinders is behoeftig en ouerloos.
Sinoniem:
• verwees
• wees
Afgelei:
• ouerloosheid
Verwant:
• moederloos
• vaderloos
Vertaling:
Engels: parentless, orphan
Nederlands: ouderloos

bediener in Woordeboek
bediener
Afbreking: be•die•ner
Samestelling: bedien + -er
---
Selfstandige naamwoord: bediener
Meervoud: bedieners
Verkleinwoord: bedienertjie
Meervoud van verkleining: bedienertjies
Betekenis:
• 'n Operateur wat 'n toestel bedryf.
• (rekenaarwetenskap) 'n Rekenaar of program wat 'n bepaalde diens lewer.
Gebruik:
• Die hyskraan se bediener is op 'n teebreek.
• Die bediener word oorgelaai.
Hiponiem:
• e-posbeniener
• hyskraanbediener
• instaanbediener
• masjienbediener
• naambediener
• nuusbediener
• seinbediener
• webbediener
Afgelei:
• bedienernaam
• kliënt-bediener
Vertaling:
Engels: operator; server
Nederlands: bediener

hooghartigheid in Woordeboek
hooghartigheid
Afbreking: hoog•har•tig•heid
Samestelling: hooghartig + -heid
---
Selfstandige naamwoord: hooghartigheid
Meervoud: hooghartighede
Betekenis:
• Die toestand of mate van hooghartig wees. Die verwaande houding om jouself hoër as ander te ag.
Gebruik:
• Hoogmoed lei tot ondergang. Hooghartigheid kom net voor die val. [Spreuke 16:18]
Sinoniem:
• arrogansie
• hoogmoedigheid
• selftevredenheid
• selfvoldaanheid
• snobisme
• verwaandheid
Antoniem:
• beskeidenheid
Vertaling:
Engels: presumptuousness, haughtiness,, arrogance
Nederlands: hooghartigheid

stormloop in Woordeboek
stormloop
Afbreking: storm•loop
Samestelling: storm + loop
---
Selfstandige naamwoord: stormloop
Meervoud: stormlope
Verkleinwoord: stormlopie
Meervoud van verkleining: stormlopies
Betekenis:
• (militêr) 'n Groot aanval om die vyand te oorweldig.
• (figuurlik) 'n Vinnige, grootskaalse beweging êrens heen.
Gebruik:
• Talle soldate het in die stormloop gesneuwel.
• Die nuus oor die nuwe goudveld het vinnig versprei en 'n groot stormloop ontketen.
Sinoniem:
• aanslag
• aanval
• bestorming
• stormaanval
Afgelei:
• diamantstormloop
• goudstormloop
Vertaling:
Engels: assault, attack, stampede
Nederlands: stormloop
---
Werkwoord: loop storm, stormloop
Verlede tyd: het stormgeloop
Betekenis:
• Om op iets of iemand af te storm.
Gebruik:
• Die jagter is in 'n hospitaal opgeneem nadat hy deur 'n buffel stormgeloop en ernstig beseer is.
Sinoniem:
• bestorm
• bevlieg
Vertaling:
Engels: to charge, storm, rush up
Nederlands: stormlopen

versoet in Woordeboek
versoet
Afbreking: ver•soet
Samestelling: ver- + soet
---
Werkwoord: versoet
Verlede tyd: het versoet
Betekenis:
• Om iets wat bitter is soeter te maak.
• (figuurlik) Om iets meer aangenaam te maak.
Gebruik:
• Jy kan die room met 'n bietjie heuning of suiker versoet.
• 'n Paar ekstra voordele is ingegooi om die transaksie te versoet.
Sinoniem:
• veraangenaam
• versuiker
Afgelei:
• versoeter
• versoeting
Vertaling:
Engels: to sweeten
Nederlands: verzoeten
---
Byvoeglike naamwoord: versoet
Attributief: versoete
Betekenis:
• Wat soeter gemaak is.
Gebruik:
• Sy drink kunsmatig versoete rooibostee.
Antoniem:
• onversoet
Vertaling:
Engels: sweetend
Nederlands: verzoet

Ysland in Woordeboek
Kaart van Ysland.
Ysland se vlag.
Ysland
Afbreking: Ys•land
Samestelling: Ys + land
Uitspraak: /ˈəɪ̯slɑnt/
---
Pleknaam: Ysland
Betekenis:
• 'n Groot eiland in die Atlantiese Oseaan.
• 'n Europese eilandstaat tussen Groenland en die vasteland van Europa.
Gebruik:
• Ysland is die grootste vulkaaneiland ter wêreld.
• Reykjavik is Ysland se hoofstad en grootste stad.
Afgelei:
• Yslander
• Yslands
Vertaling:
Engels: Iceland
Nederlands: IJsland
Yslands: Ísland

dinastie in Woordeboek
dinastie
Afbreking: di•nas•tie
---
Selfstandige naamwoord: dinastie
Meervoud: dinastieë
Betekenis:
• 'n Reeks heersers van dieselfde familie wat oor generasies mag uitoefen.
Gebruik:
• Die Qin-dinastie was die eerste keiserlike dinastie van Sjina en het van 221 tot 206 v.C. regeer.
Sinoniem:
• koningshuis
• stamhuis
• vorstehuis
Afgelei:
• dinastiek
• dinasties (b.nw.)
Vertaling:
Engels: dynasty
Nederlands: dynastie

polities in Woordeboek
polities
Afbreking: po•li•ties
---
Byvoeglike naamwoord: polities
Attributief: politiese
Betekenis:
• Wat die politiek betref.
Gebruik:
• Terreur is 'n politiese strategie wat poog om 'n politiese doel te bereik deur met geweld angs onder die bevolking te saai.
Sinoniem:
• diplomaties
• staatkundig
Afgelei:
• geopolities
• kosmopolities
Vertaling:
Engels: political
Nederlands: politiek
---
Bywoord: polities
Betekenis:
• Betreffende die politiek.
Gebruik:
• Soms is dit polities beter om net 'n bietjie toe te gee.

skoorsoek in Woordeboek
skoorsoek
Afbreking: skoor•soek
Samestelling: skoor + soek
---
Werkwoord: soek skoor, skoorsoek
Verlede tyd: het skoorgesoek
Betekenis:
• Om iemand uit te tart; moeilikheid of rusie te soek.
Gebruik:
• Jy soek skoor!
• Moenie met my skoorsoek nie.
• Hy het skoorgesoek en tweede gekom.
Afgelei:
• skoorsoekend
• skoorsoeker
• skoorsoekerig
• skoorsoekery
Vertaling:
Engels: to look for trouble
Nederlands: om voor problemen te zoeken

grofgrein in Woordeboek
grofgrein
Afbreking: grof•grein
Samestelling: grof + grein
---
Selfstandige naamwoord: grofgrein
Meervoud: grofgreine
Betekenis:
• 'n Materiaal met 'n growwe tekstuur.
Gebruik:
• In die tekstielkunde verwys grofgrein na 'n weefsel met smal horisontale groewe.
Vertaling:
Engels: grosgrain
Nederlands: grofgrein

herlaai in Woordeboek
herlaai
Afbreking: her•laai
Samestelling: her- + laai
---
Werkwoord: herlaai
Verlede tyd: het herlaai
Betekenis:
• Om iets wat leeg is weer te vul (battery, vuurwapen, ens).
• (rekenaarwetenskap) Om 'n program of webblad van voor af in die rekenaar se geheue te laai.
Gebruik:
• Die mans skiet terwyl die vroue die gewere herlaai.
• Die rekenaar het gevries en moet herlaai word.
Sinoniem:
• herbegin
• hervul
• oorbegin
• terugstel
Afgelei:
• herlaaibaar
• herlaaide
• herlaaiing
Vertaling:
Engels: to reload
Nederlands: herladen

herlewe in Woordeboek
herlewe
Afbreking: her•lewe
Samestelling: her- + lewe
---
Werkwoord: herlewe
Verlede tyd: het herlewe
Betekenis:
• Om weer te begin lewe; tot die lewe terug te keer.
• Om weer te begin floreer; krag kry.
• Om weer in herinnering te roep.
Gebruik:
• Die dooies sal herlewe.
• Ná die oorlog het die land se ekonomie herlewe.
• Ons kyk na die foto's en herlewe die vakansie.
Wisselvorm:
• herleef
Sinoniem:
• herrys
• opbloei
• onthou
Afgelei:
• herlewing
Vertaling:
Engels: to revive, return to life
Nederlands: herleven

herleef in Woordeboek
herleef
Afbreking: her•lewe
Samestelling: her- + leef
---
Werkwoord: herleef
Verlede tyd: het herleef
Betekenis:
• Om weer te begin lewe; tot die lewe terug te keer.
• Om weer te begin floreer; krag kry.
• Om weer in herinnering te roep.
Gebruik:
• Die dooies sal herleef.
• Ná die oorlog het die land se ekonomie herleef.
• Ons kyk na die foto's en herleef die vakansie.
Wisselvorm:
• herlewe

dr. in Woordeboek
dr.
Afbreking: dr.
---
Afkorting: dr.
Betekenis:
• Afkorting vir dokter.
• Afkorting vir doktor.
• Afkorting vir debiteur.
• Afkorting vir druk.
Gebruik:
• Dr. Pretorius is 'n medies dokter.
• Dr. Van der Merwe is 'n akademiese doktor.
Vertaling:
Engels: dr.
Nederlands: dr.

d.w.s. in Woordeboek
d.w.s.
Afbreking: d.w.s.
---
Afkorting: d.w.s.
Betekenis:
• Afkorting vir dit wil sê.
Gebruik:
• Die plant blom in die somer, d.w.s. van Desember tot Februarie.
Vertaling:
Engels: in other words, that is to say
Nederlands: dat wil zeggen, d.w.z.

n.a.v. in Woordeboek
n.a.v.
Afbreking: n.a.v.
---
Afkorting: n.a.v.
Betekenis:
• Afkorting vir na aanleiding van of na analogie van.
Gebruik:
• 'n Mens veralgemeen nie n.a.v. een geval nie.
Vertaling:
Engels: according to
Nederlands: naar aanleiding van, n.a.v.

bv. in Woordeboek
bv.
Afbreking: bv.
---
Afkorting: bv.
Betekenis:
• Afkorting vir byvoorbeeld|byvoorbeeld.
Gebruik:
• By wolskape, bv. die Merino, word die wol eenkeer per jaar afgeskeer.
Vertaling:
Engels: for example. e.g.
Nederlands: bijvoorbeeld, bv.