dienooreenkomstig in Woordeboek
dienooreenkomstig
Afbreking: dien•oor•een•kom•stig
Samestelling: dien + ooreenkomstig
---
Byvoeglike naamwoord: dienooreenkomstig
Attributief: dienooreenkomstige
Betekenis:
• Wat ooreenkom met dit wat genoem is.
Gebruik:
• Leerders wat die reëls oortree sal dienooreenkomstig gestraf word.
Sinoniem:
• daarvolgens
• ooreenstemmend
Vertaling:
Engels: accordingly
Nederlands: dienovereenkomstig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

lardeer in Woordeboek
lardeer
Afbreking: lar•deer
---
Werkwoord: lardeer
Verlede tyd: het gelardeer
Betekenis:
• Om spek deur vleis te ryg om dit sag en sappig te maak.
Gebruik:
• As die skaapboud droog is kan jy dit met repies spek lardeer.
Sinoniem:
• deurspek
Afgelei:
• lardeernaald
• lardeersel
• lardeerspek
Vertaling:
Engels: to lard
Nederlands: larderen

reep in Woordeboek
reep
Afbreking: reep
---
Selfstandige naamwoord: reep
Meervoud: repe
Verkleinwoord: repie
Meervoud van verkleining: repies
Betekenis:
• 'n Lang, smal strook wat van iets afgeskeur of afgesny is.
Gebruik:
• Sy skeur die papier in repe.
• Kan ek nog 'n repie spek kry?
Sinoniem:
• band
• flenter
• lappie
• snysel
• strook
• stuk
Afgelei:
• spekrepie
Vertaling:
Engels: strip, shred
Nederlands: reep

onwaarheid in Woordeboek
onwaarheid
Afbreking: on•waar•heid
Samestelling: on- + waarheid, onwaar + -heid
---
Selfstandige naamwoord: onwaarheid
Meervoud: onwaarhede
Betekenis:
• 'n Bewering wat nie waar is nie.
Gebruik:
• Ek sal ek niks sê wat verkeerd is nie
en sal daar geen onwaarheid uit my mond kom nie. [Job 27:4]
Sinoniem:
• falsiteit
• fiksie
• kluitjie
• leuen
• onsin
• valsheid
• verdigsel
• versinsel
• wanvoorstelling
Antoniem:
• waarheid
Vertaling:
Engels: falsehood, lie
Nederlands: onwaarheid

samesweerder in Woordeboek
samesweerder
Afbreking: sa•me•sweer•der
Samestelling: saam + -e- + sweerder
---
Selfstandige naamwoord: samesweerder
Meervoud: samesweerders
Verkleinwoord: samesweerdertjie
Meervoud van verkleining: samesweerdertjies
Betekenis:
• 'n Lid van 'n geheime groep. Iemand wat saam met ander konkel en saamsweer.
Gebruik:
• Daarna het die burgers van die land die samesweerders almal doodgemaak en Amon se seun Josia in sy plek koning gemaak. [2 Kronieke 33:25]
Sinoniem:
• eedgenoot
• intrigant
• konkelaar
• medepligtige
• medewerker
• rugsteker
• saamgesworene
• verraaier
Hiponiem:
• hoofsamesweerder
Afgelei:
• samesweerdery
Vertaling:
Engels: conspirator, plotter
Nederlands: samenzweerder

skaapboud in Woordeboek
skaapboud
Afbreking: skaap•boud
Samestelling: skaap + boud
---
Selfstandige naamwoord: skaapboud
Meervoud: skaapboude
Verkleinwoord: skaapboudjie
Meervoud van verkleining: skaapboudjies
Betekenis:
• Vleis van die boud van 'n skaap (of lam).
Gebruik:
• Ons eet vanaand skaapboud met gebraaide aartappels.
Sinoniem:
• lamsboud
Hiperoniem:
• skaapvleis
Vertaling:
Engels: leg of lamb, leg of mutton
Nederlands: schapenbout

terreurdaad in Woordeboek
terreurdaad
Afbreking: ter•reur•daad
Samestelling: terreur + daad
---
Selfstandige naamwoord: terreurdaad
Meervoud: terreurdade
Betekenis:
• 'n Daad van terreur. Gewelddadige aksie wat bedoel is om die samelewing te versteur en angs te saai.
Gebruik:
• Speurders ondersoek die moontlikheid dat die voorval 'n terreurdaad was, maar kan nog nie sê of dit deur 'n bepaalde ideologie gedryf is nie.
Vertaling:
Engels: act of terror, terrorist act
Nederlands: terreurdaad

pieringvoet in Woordeboek
pieringvoet
Afbreking: pie•ring•voet
Samestelling: piering + voet
---
Selfstandige naamwoord: pieringvoet
Meervoud: pieringvoete
Verkleinwoord: pieringvoetjie
Meervoud van verkleining: pieringvoetjies
Betekenis:
• (ongewoon) 'n Perd.
Gebruik:
• As jou motor gedaan is moet jy maar met die pieringvoet kom.
Vertaling:
Engels: horse
Nederlands: perd

koraaleiland in Woordeboek
koraaleiland
Afbreking: ko•raal•ei•land
Samestelling: koraal + eiland
---
Selfstandige naamwoord: koraaleiland
Meervoud: koraaleilande
Verkleinwoord: koraaleilandjie
Meervoud van verkleining: koraaleilandjies
Betekenis:
• 'n Eiland wat uit koraal (dooie koraaldiertjies) opgebou is.
Gebruik:
• 'n Atol is 'n koraaleiland met 'n seemeer in die middel.
Verwant:
• atol
• koraalrif
• ringeiland
Vertaling:
Engels: coral island, atoll
Nederlands: koraaleiland

bestaansjaar in Woordeboek
bestaansjaar
Afbreking: be•staans•jaar
Samestelling: bestaan + -s- + jaar
---
Selfstandige naamwoord: bestaansjaar
Meervoud: bestaansjare
Verkleinwoord: bestaansjaar
Meervoud van verkleining: bestaansjaar
Betekenis:
• Die jaar van bestaan.
Gebruik:
• Die organisasie vier vandeesjaar hulle 100ste bestaansjaar.
Vertaling:
Engels: anniversary year, year of existence
Nederlands: bestaansjaar

ontrafel in Woordeboek
ontrafel
Afbreking: ont•ra•fel
Samestelling: ont- + rafel
---
Werkwoord: ontrafel
Verlede tyd: het ontrafel
Betekenis:
• Om verstrengelde rafels uit mekaar te haal.
• (figuurlik) Om iets wat ingewikkeld is te verduidelik.
Gebruik:
• Die wol word gewas en ontrafel.
• Niemand kon hulle geheim ontrafel nie.
Sinoniem:
• losrafel
• lostorring
• ondersoek
• ontknoop
• ontsyfer
• ontwar
• ophelder
• opklaar
• uitmekaarhaal
• uitmekaarmaak
• uitpluis
• uitrafel
• uitsorteer
• verklaar
Afgelei:
• ontrafelde
• ontrafeling
Vertaling:
Engels: to untie; to unravel
Nederlands: ontrafelen

geselstaal in Woordeboek
geselstaal
Afbreking: ge•sels•taal
Samestelling: gesels + taal
---
Selfstandige naamwoord: geselstaal
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Woord of woorde wat 'n mens in 'n gesprek met ander sou gebruik (en nie noodwendig in die formele taal voorkom nie).
Gebruik:
• Die woord "Krismisboks" word soms is die geselstaal vir 'n "Kersgeskenk" gebruik.
Sinoniem:
• gebruikstaal
• gesprektaal
• omgangstaal
• spreektaal
Vertaling:
Engels: colloquial language
Nederlands: omgangstaal, conversatietaal

uitrek in Woordeboek
uitrek
Afbreking: uit•rek
Samestelling: uit + rek
---
Werkwoord: rek uit, uitrek
Verlede tyd: het uitgerek
Betekenis:
• Om iets, deur dit te trek of uit te strek, langer of breër te maak.
• (figuurlik) Om iets onnodig lank te laat duur.
Gebruik:
• Hy rek homself op die bed uit. Wanneer 'n mens 'n veer uitrek sal dit terugspring.
• Die dominee het sy preek daai oggend uitgerek.
Sinoniem:
• oopspalk
• rek
• span
• strek
• vervorm
• uitstrek
• verleng
• vertraag
Antoniem:
• inkort
• verkort
Afgelei:
• uitrekbaar
• uitrekking
Vertaling:
Engels: to stretch out, lengthen
Nederlands: uitrekenen

afmeting in Woordeboek
afmeting
Afbreking: af•me•ting
Samestelling: afmeet + -ing
---
Selfstandige naamwoord: afmeting
Meervoud: afmetinge, afmetings
Verkleinwoord: afmetinkie
Meervoud van verkleining: afmetinkies
Betekenis:
• Die handeling of resultaat van afmeet (om die grootte te bepaal).
Gebruik:
• Lengte is die afmeting in horisontale rigting en hoogte is die afmeting in vertikale rigting.
Sinoniem:
• dimensie
• grootte
• maat
• omvang
Hiponiem:
• buiteafmeting
• standaardafmeting
Afgelei:
• afmetingstoleransie
Vertaling:
Engels: measurement, dimension; act of measuring
Nederlands: afmeting

loskrap in Woordeboek
loskrap
Afbreking: los•krap
Samestelling: los + krap
---
Werkwoord: krap los, loskrap
Verlede tyd: het losgekrap
Betekenis:
• Om iets, deur daaraan te krap, los te kry.
Gebruik:
• Sy krap die plakker los.
• Hy het die stukkies vleis wat aan die pan vassit het losgekrap.
Sinoniem:
• losskrop
Vertaling:
Engels: to scrape loose
Nederlands: loskrabben

trommel in Woordeboek
trommel
Afbreking: trom•mel
Samestelling: trom + -el
---
Werkwoord: trommel
Verlede tyd: het getrommel
Betekenis:
• Om ritmies op iets (soos 'n drom) te slaan.
Gebruik:
• Sy trommel met haar vingers op die tafel.
• Hy het die trommel behoorlik getrommel.
Vertaling:
Engels: to drum, beat
Nederlands: trommelen
---
Selfstandige naamwoord: trommel
Meervoud: trommels
Verkleinwoord: trommeltjie
Meervoud van verkleining: trommeltjies
Betekenis:
• 'n Drom (silindervorminge slaginstrument).
• 'n Houer met vaste vorm en 'n deksel, dikwels van blik, waarin iets gebêre of vervoer word.
Gebruik:
• Sy slaan die trommel.
• Wat is in die trommeltjie onder jou bed?
Sinoniem:
• blik
• boks
• doos
• drom
• houer
• kis
• koffer
• krat
• tas
Hiponiem:
• aktetrommel
• beltrommel
• bliktrommel
• broodtrommel
• geldtrommel
• getrommel
• inmekaargetrommel
• inmekaartrommel
• kleretrommel
• koektrommel
• koffietrommel
• kompastrommel
• meeltrommel
• oortrommel
• opgetrommel
• optrommel
Afgelei:
• trommelaar
• trommeldik
• trommelholte
• trommelrem
• trommelsaag
• trommelsif
• trommelslag
• trommelslaner
• trommelstok
• trommelvel
• trommelvlies
• trommelvuur
Vertaling:
Engels: drum
Nederlands: trommel

dikte in Woordeboek
dikte
Afbreking: dik•te
Samestelling: dik + -te
---
Selfstandige naamwoord: dikte
Meervoud: diktes
Betekenis:
• Die toestand of mate van dik wees (in deursnee).
• Die vloeibaarheid of viskositeit van 'n vloeistof.
Gebruik:
• Rol die deeg uit tot 'n dikte van 1 cm.
• Kook die stroop tot die perfekte dikte.
Sinoniem:
• deursnee
• dikheid
• wydte
• vetheid
Antoniem:
• dunheid
Hiponiem:
• afboudikte
• armdikte
• boogdikte
• draaddikte
• haardikte
• handdikte
• laagdikte
• rifdikte
• vingerdikte
Afgelei:
• diktemeter
• diktemeting
• diktepasser
Vertaling:
Engels: thickness
Nederlands: dikte

vloeibaarheid in Woordeboek
vloeibaarheid
Afbreking: vloei•baar•heid
Samestelling: vloeibaar + -heid
---
Selfstandige naamwoord: vloeibaarheid
Meervoud: vloeibaarhede
Betekenis:
• Die toestand of mate van vloeibaar wees.
Gebruik:
• Water het 'n hoë vloeibaarheid (en dus 'n lae viskositeit).
Sinoniem:
• fluïditeit
• viskositeit
Hiponiem:
• dikvloeibaarheid
• dunvloeibaarheid
• halfvloeibaarheid
• taaivloeibaarheid
Afgelei:
• vloeibaarheidsfunksie
Vertaling:
Engels: fluidity, liquidness
Nederlands: vloeibaarheid

ietwat in Woordeboek
ietwat
Afbreking: iet•wat
Samestelling: iet(s) + wat
---
Bywoord: ietwat
Betekenis:
• 'n Klein bietjie.
Gebruik:
• Ek dink hy oordryf ietwat.
Sinoniem:
• bietjie
• effe
• effens
• enigermate
• enigsins
• weinig
Vertaling:
Engels: slightly, somewhat
Nederlands: ietwat

insleep in Woordeboek
insleep
Afbreking: in•sleep
Samestelling: in + sleep
---
Werkwoord: sleep in, insleep
Verlede tyd: het ingesleep
Betekenis:
• Om iets slepend binne in 'n plek in te neem.
• Om 'n voertuig na 'n herstelplek te sleep.
• (figuurlik) Om iemand opsetlik by 'n saak te betrek.
Gebruik:
• Hy 'sleep die sak in die skuur in.
• Die stukkende motor moet ingesleep word.
• Moenie my by jou probleme insleep nie.
Sinoniem:
• binnesleep
• betrek
• byhaal
• inbring
• impliseer
• intrek
Afgelei:
• insleepdiens
Vertaling:
Engels: to pull in; to drag in
Nederlands: binnenslepen

wegsleep in Woordeboek
wegsleep
Afbreking: weg•sleep
Samestelling: weg + sleep
---
Werkwoord: sleep weg, wegsleep
Verlede tyd: het weggesleep
Betekenis:
• Om iets slepend van 'n plek te verwyder.
• Om 'n voertuig na 'n ander plek te sleep.
Gebruik:
• Die leeu gryp die bok aan die nek en sleep hom weg.
• Die verkeerspolisie het die onwettig geparkeerde motor weggesleep.
Sinoniem:
• afsleep
• tou
• wegsleur
• wegtrek
Afgelei:
• wegsleepsone
Vertaling:
Engels: to drag away; to tow away
Nederlands: wegslepen