END DAYS REALITY
2.2K subscribers
7.71K photos
5.84K videos
425 files
8.19K links
Final days & reality
Download Telegram
Forwarded from @dotyellow backup
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Suid-Afrika... DIT IS FLIPPED UP!!!😡

My arme kleinkinders... Wat gaan van hulle word as hulle die LGTB Gemors MOET leer ?

Kinders van 0 tot 9 jaar moet nou in skole leer dat dit normaal is vir dogtertjie op dogtertjie en seuntjie op seuntjie ..en moenie vergeet van die masturbasie-crap tussenin in.

Wat 'n siek spul!!!

Dit is nou die BELA bill wat alle ouers moes teen opstaan en nou deurgevoer word.

🌕Backup channel - sluit aan as lid. Hoofkanaal is geïnfiltreer.

👇👇

🌕 https://t.me/dotyellow2/6
Forwarded from @dotyellow backup
The sticky toffr of the SA election.

The thornbush government beautifully outlined.

The DA stand behind the NWO
The ANC stand behind the NWO
The EFF stand behind the NWO

NWO means unmeasurable OPPRESSION. Human slavery upgraded to the highest level and NO FREEDOM for no one. .

These 3 can completely ruin South Africa.

Why does MK Party have to give up Natal to become part of the ANC?

Read this article and see the 3 options given for the country. But it stops people from thinking further.

What a total mess.

Financial and social.

People need to put their feet down and get rid of politics.

Establishing our own bank.
Our own composite leadership from all the nations/tribes etc. to represent their groups/groups in one order.

Own vegetable markets start

Setting up own factories etc

Create own jobs. Which will alsi stop the MADE IN CHINA cult.

Do everything yourself.

Own currency started.

It's going to be difficult for a few years, but we can cut off the foreign influence.

The merging of races and businesses etc. Will fall away.


It's GOOD versus EVIL now. And people have to take sides.

In any case, it is better than the political order

https://theconversation.com/south-africas-election-results-present-3-options-for-government-all-are-fraught-with-danger-231706

The THORN FOREST...is going to fold anyway.

Join the Backuo Channel. Main channel infiltrated.
👇

https://t.me/dotyellow2
Forwarded from @dotyellow backup
Die tammeletjie van die SA verkiesing.

Die doringbos regering pragtig uiteengesit.

Die DA sit agter die NWO
Die ANC sit agter die NWO
Die EFF sit agter die NWO

Hierdie 3 kan Suid-Afrika heeltemal ruïneer.

Hoekom moet MK Party sy deel opgee om deel vd ANC te word?

Lees hierdie artikel en sien die 3 opsies wat vir die land gegee word. Maar dit keer mense om verder te dink.

Wat 'n totale gemors.

Finansieel en sosiaal.

Mense moet voet neersit en ontslae raak vd politiek.

Ons eie bank stig.
Ons eie saamgestelde leierskap uit al die nasies/stamme ens om hulle groepe/groepies te verteenwoordig in een bestel.

Eie groente markte begin

Eie fabrieke opsit

Eie alles doen.

Eie geldeenheid begin.

Dit gaan moeilikgaan vir paar jaar maar.ons kan die buitelandse invloed afsny.

Die opmekaar steek van rasse en besighede ens. Sal wegval.


Dit is nou GOED versus BOOS. En mense moet kant kies.

Dit is in elk geval beter as die politieke bestel

https://theconversation.com/south-africas-election-results-present-3-options-for-government-all-are-fraught-with-danger-231706

Die DORINGBOS...gaan in elk geval vou.

Sluit aan by die Backuo Channel. Hoofkanaal geïnfiltreer.
👇

https://t.me/dotyellow2
Forwarded from @dotyellow backup
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
When a billionnaire do not fall for the unfair, communist policies in South Africa.....

Elon Musk...versus SA gov.

And who gets hurt in the process?

The people... the economy.

🌕 https://t.me/dotyellow2/22
Forwarded from Justin Tracey 🇿🇦
Received this yesterday. Haven't researched it yet....
Forwarded from South Africa & world (Leeu van Open)
South African Parliament after elections.

https://www.sanews.gov.za/south-africa/parliament-working-usher-new-representatives


Join SA & World for updates on South Africa

👇👇

🟠 https://t.me/SAandworldstories/2210

Join the chat
👇

🟠 https://t.me/minoritySA
Forwarded from @dotyellow backup
Die mix van grieo variante om mense siek te maak, hou mense soms tot 5 weke siek. Varkgriep en SARS en wat ook al...

Byt vas. Moenie hardloop vir die v@× nie. Mense word gesond. Neem net baaie langer.

Intusse ; Drink suurlemoensap (regte suurlemoene)
Zinc
Aspirien
En kry Centrum A-Z vir opbou van jou gestel.

Sterkte.

https://www.nicd.ac.za/diseases-a-z-index/disease-index-covid-19/surveillance-reports/weekly-testing-summary/?s=35
Forwarded from @dotyellow backup
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
"Bill Gates sê: Ja, julle is almal proefkonyne" " Vertel Alex Jones.


Ons gaan uitvind hoe dit die volgende vyf jaar werk.

Spuit jou net daarmee in. En maak jou reg jy kan maar weet, "ons gaan al jou vleis ook verbied" beeste en diere word nanotech ingespuit en so gaan mense dit inkry.

En ons is amper gereed om dit te doen.

Hoe dink jy gaan hulle dit doen. Prion siekte En ek het 'n klomp hooflyn studies oor dit ... Bill Gates: Ja, ons spuit jou met 'n self-repliserende nano-tech in. Graphene-oksied ek bedoel, hulle spuit mense in haal hulle bloed uit, lewend en dood, en dit is net soos mikrochips, want dit is wat dit bou."

👆👆👆

In plein boeretaal opgesom. Die v @ x is vol nanotegnologie om te dupliseer en self op hul eie MICROCHIPS te bou in ons lywe... en hulle gaan ons steak en chops ook wegvat. Wat 'n gemors! Koop nou al jou koei en bewaar haar soos goud.

🌕 https://t.me/dotyellow2/49
Forwarded from @dotyellow backup
Albert Pike het 'n bloudruk geskryf van gebeure wat hulself in die 20ste eeu sou afspeel, wat onsigbare leiers vandag volg om die beplande Derde en Finale Wêreldoorlog te ontwerp.

Sy plan was drie wêreldoorloë met die finale oorlog wat die weg oopmaak vir 'n nuwe globale godsdiens wat Lucifer as sy afgod sou hê.

Pike se visie was om Moslems teen Jode en Christene regoor die wêreld te stel.

Solank ons ​​wag dat "die goeie ouens" ons kom red, sal ons nie kan onderskei wie werklik ons ​​beste belange op die hart dra of oplossings kan skep nie

Elke Disney-fliek, tekenprent, die 'white hat'-cowboys, het almal, die massas, vir hierdie tyd geprogrammeer.

Om besluite te neem gebaseer op emosies en iemand waarvan jy 'hou', is breinsmokkel...  Heksery = manipulasie & misleiding.

Die waarheid laat jou NIE goed voel nie. Dit is 'n New Age evangelie leuen.

Wanneer ons begin om onsself genoeg te bevraagteken en op te voed om deur die sluier van multidimensionele misleiding te sien, breek ons ​​die towery.

Mag die waarheid ons vrymaak ❤️‍🔥

🌕 https://t.me/dotyellow2/53

Volg ons Publieke kanaal
"Backup van @dotyellow"

👇

🌕 https://t.me/dotyellow2
Forwarded from @dotyellow backup
3de Wêreldoorlog ontwerp.

Albert Pike 33 grade messelaar, het die 33 grade van die Skotse Rite geskep, mede-skep die KKK (K=11de letter, 11x3=33) en bly 'n eerbiedige figuur in globale Vrymesselary

In 1891 is Pike se begrafnis om middernag in die Washington Freemasonic Temple gehou, die kamer heeltemal in swart gedrapeer. Dit is 'n man wat 'n polsband gedra het waardeur hy beweer het dat hy konstante kommunikasie met Lucifer handhaaf

Op 15 Augustus 1871 het Albert Pike aan Giuseppe Mazzini geskryf en drie wêreldoorloë uiteengesit om een ​​wêreldregering tot stand te bring.

Die twee wêreldoorloë was presies soos Pike dekades tevore beplan het.

Die derde stem vreeslik toevallig ooreen met die huidige wêreld politieke situasie.

WW3 sal Tavistock se 'War on Terror'-tema en regverdiging voortsit. Hierdie keer sal Moslems zionistiese regerings 'aanval'.

Dan vernietig verdere vals revolusionêre projekte   almal, sodat die Luciferiese New Age tot die 'redding' kan kom.

Die ware geestelike konflik bly verborge, God en God se kinders teen die kultusse in mag en die owerhede van die bose wat hulle beheer soos poppe.

🌕 https://t.me/dotyellow2/56


Volg ons Publieke kanaal
"Backup van @dotyellow"

👇

🌕 https://t.me/dotyellow2
Forwarded from @dotyellow backup
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Are you a chosen one?

See all the signs... and know for yourself.

🌕 https://t.me/dotyellow2/58

Join our backup channel.

👇👇

🌕 https://t.me/dotyellow2
Forwarded from @dotyellow backup
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
PARASIETE IN JOU LYF?

Kyk na die waarskuwingstekens. Goed wat jy dink siektes is.

Pharma maak goed geld met hulle meds en sal niemand vertel dat dit natuurlik verwyder kan word nie.

Warning Signs You May Have Parasites

Many of the symptoms you may be feeling could, in fact, be parasites. Mainstream pharma shill Doctors do not want you to know because it can be treated naturally.

https://t.me/dotyellow2/60

Sluit aan by ons "backup channel"

👇

🌕 https://t.me/dotyellow2
Forwarded from @dotyellow backup
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Ondersoek ALLES wat jy moontlik kan van jou Familie Bloedlyn. Kyk hierdie video om te verstaan hoe baie belangrik dit is.

Bloedlynvloeke bestaan.

Research EVERYTHING You Can About Your Family Bloodline

https://t.me/dotyellow2/61

Whatch on YouTube

Sluit aan by ons  "backup channel"

👇

🌕 https://t.me/dotyellow2
Forwarded from @dotyellow backup
PREPPER TIP - STOOR VAN WATER Vir noodgevalle

* Hoeveel water gebruik elke mens per dag vir drink en vir higiëne.
* 3 Dae water stoor idees
* 14 Dae water stoor idees
* Oorlewing

www.artofmanliness.com
/skills/outdoor-survival/hydration-for-the-apocalypse-how-to-store-water-for-long-term-emergencies

Sluit aan by ons  "backup channel"

👇

🌕 https://t.me/dotyellow2

ENGLISH

PREPPER TIP - STORAGE WATER For emergencies

* How much water each person uses per day for drinking and for hygiene.
* 3 Days water storage ideas
* 14 Day water storage ideas
* Survival

www.artofmanliness.com/skills/outdoor-survival/hydration-for-the-apocalypse-how-to-store-water-for-long-term-emergencies

Join our Backup channel
👇

🌕 https://t.me/dotyellow2
Forwarded from @dotyellow backup
How to get rid of GOOGLE.

Get uncensored & unfiltered information about anything.

...and guys...share this link with your friends. Time for the google-silicon valley-internet-monopoly to get competition.

https://gab.ai/

Join our Backup channel
👇

🌕 https://t.me/dotyellow2
Forwarded from @dotyellow backup
PEST CONTROL

Homemade Bug Spray for the Garden

3 Easy Recipes

DIY HOME MADE RECIPES FOR YOUR GARDEN

Natural pest control for your veggie patch.
Read up when and where to use it.

Easy and affordable

Tips on ally insects and much more

https://commonsensehome.com/homemade-bug-spray/

https://t.me/dotyellow2/65

Join our Backup channel
👇

🌕 https://t.me/dotyellow2
Forwarded from DOEN DIT SELF
Geen werk te vind nêrens nie?

Begin 'n klein besigheid.

Laai die "startup kit" af.

Kyk deur die ingeslote lys van kleinbesigheid idees. Of blaai deur hierdie DIY kanaal. Daar is tonne idees

👇

https://t.me/diyforever

Ander koppel vir idees:

https://www.nichepursuits.com/small-business-ideas-for-rural-areas/


Can't find a job? Start your own small business.

The StartUp Kit is for anyone considering or starting a business.

This kit offers all the tools and tips you need to succeed. It'll help you find an idea, spot a gap in the market and start your own small business. Doing so will be one of the best moves you've ever made!


https://www.enterprisenation.com/startupuk-kit/confirmed-ebook/
Forwarded from @dotyellow backup
HOE GAAN HULLE MENSE BINNE-IN DIE METAVERSE KRY? Is hulle mal?

Zucker en die NWO gespuis wil die wêreld in "animation" oordra. En my brein vertel my dat daar geen manier is wat ek in 'n Tom en Jerry Animasie kan beland as 'n volwaardige animasie figuur nie. Dit is absurd verby.

Wel.... dit is moontlik. Die fliek "The Congress" verduidelik dit baie mooi.

Dit is hoekom ons DNA so gejag word. Hoekom ons ingespuit moet word met Graphene en Nano-twak en hoekom Elon Musk met sy "consiousness oorplasing" rondneuk en die clone-storie wat nou so eg is dat jy vir jou 'n nuwe kind/hond/enigiets vir $200000 kan gaan bou.

Maar hoe gaan hulle dit imllimenteer?

Deur "DRUGS"  en "AI".

Maar kyk gerus die fliek. Robin Wright speel haarself in die film. Ek moes hom 2 keer kyk om regtig te verstaan. Maar dit is 'n riller as jy eers die IMPAK van hulle psigopatiese droom besef. Om vir ewig te leef. In 'n staat van Animasie.

Volledige film 👇👇

https://ia601809.us.archive.org/31/items/the.-congress.-2013.1080p.-blu-ray.x-264.-yify/The.Congress.2013.1080p.BluRay.x264.YIFY.mp4

👆👆 full movie to watch online..free

https://m.youtube.com/watch?v=ifVoqgxieB0

Join our Backup channel
👇

🌕 https://t.me/dotyellow2
Forwarded from @dotyellow backup
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Die videosnit was die mees inspirerendse ooit....

My geïnspireer om AL MY DIGITALE speelgoed in 'n asblik te wil gooi en te HARDLOOP ...ver van die beskawing... Diep in die bos in.

Ongelooflik siek.

Ek kry my kleinkinders bitter jammer.

Zucker verduidelik hoe dit werk...

Die satan se woorde drup soos heuning van sy lippe af...

Dit word nou eers ingestel met babatreetjies... Die eerste treetjie is die groot bonkige blok hier reg voor jou oë... Teen jou kop vasgemaak.

Sal in die volgende plasing die volgende stappe verduidelik.

Sluit gerus by ons Backup kanaal aan

👇
https://t.me/dotyellow2/70
🌕