END DAYS REALITY
2.18K subscribers
7.72K photos
5.85K videos
426 files
8.21K links
Final days & reality
Download Telegram
Forwarded from @dotyellow backup
The video clip was the most inspiring ever….

To inspire me to want to throw ALL MY DIGITAL toys in a bin and RUN ...far from civilization... Deep into the woods.

Unbelievably sick.

I feel sorry for my grandchildren.

Zucker explains how it works…

Satan's words drip like honey from his lips...

It's just being introduced with baby steps... The first step is the big chunky block right here in front of your eyes... Strapped to your head.

Will explain the next steps in the next post.

Feel free to join our Backup channel

👇

🌕 https://t.me/dotyellow2/70
Forwarded from @dotyellow backup
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Ons is oor die 50... Maar nie oud en oor die muur nie.

Leer wat is die METAVERSE. Moenie dat dit net 'n vreemde woord bly nie. Ons toekoms hang van ons kennis af. Ons moet geletterd en ingelig bly.

Ps...luister mooi hoe vinnig word 5G genoem. Nou weet ons ook waar pas dit in nê.

Sluit gerus by ons "backup" kanaal aan.

👇

🌕 https://t.me/dotyellow2/70
Forwarded from @dotyellow backup
We are over 50... But not old and finished.

Learn what the METAVERSE is. Don't let it remain just a foreign word. Our future depends on our knowledge. We must remain literate and informed.

Ps...listen carefully how fast 5G is called. Now we also know where it fits in.

Feel free to join our "backup" channel.

👇

🌕 https://t.me/dotyellow2/73
Forwarded from @dotyellow backup
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Die FAKE REGERING in Suid-Afrika...

Malema oppie bus oor Phala phala... Maar wat van sy aandeel in die PLAASMOORDE?

Met die belastingontwykings...wat ander vir hom betaal het?

Met die rondswaaiery van gelaaide wapens en nog baie ander goed?

Luister na Dezz en gaan sluit gerus aan by sy kanaal.

Gebalanseerde inligting oor die SIRKUS POLITIEK in Suid-Afrika

👇👇

https://t.me/DEZZandLauren

Die "backup" kanaal van @dotyellow uitnodigingskoppel

👇

🌕 https://t.me/dotyellow2
Forwarded from @dotyellow backup
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Nie Sci-fi nie.... "INVISIBLE CLOAK" van China.

En jou motion-detector vang hom ook nie op nie.

Dit sit China duidelik in 'n ander klas...

🌕 https://t.me/dotyellow2/79

Die "backup" kanaal van @dotyellow uitnodigingskoppel

👇

🌕 https://t.me/dotyellow2
Forwarded from @dotyellow backup
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
China... se INVISIBLE CLOAK...kan groot skepe bedek. ...en dit... is strategies 'n wen in enige oorlogsituasie.

Die "backup" kanaal van @dotyellow uitnodigingskoppel

👇

🌕 https://t.me/dotyellow2
Forwarded from RT News
Please open Telegram to view this post
VIEW IN TELEGRAM
Forwarded from @dotyellow backup
Transcendence.2014.mp4
601 MB
Vol film.

T r a n s c e n d e n ce.

Was Sci-fi... Maar nou blyk dit eerder "n dokumentêr te wees vd NWO tegnologie wat vir ons beplan word.

🌕 https://t.me/dotyellow2/81

Die "backup" kanaal van @dotyellow uitnodigingskoppel

👇

🌕 https://t.me/dotyellow2
Forwarded from @dotyellow backup
Malema het die hele linkse ZIONIST NWO gespuis agter hom.

Die wapen ballistics toetse vd skote wat hy in die lug ingeskiet het in die publiek se teenwoordigheid... Is bevestig as EGTE KOEËLS.

Nou kan jy maar gaan kyk wié is al die propaganda koerante en nuuskanale wat dit beveg en as leuen en "plant van vals koeëls" en vals beskuldigings ens bemark om die rooi vissie vd hoek af te kry.

Hy is mos hulle toekomstige god vd kontinent. Hulle sal tot die getuienisse omkoop om hom onskuldig te laat bevind.

Dus...as jy dink Malema huil... Dink weer. Die satan sorg vir sy kinders.

Hulle wil hom mos SA se nuwe president maak. En nou moet hierdie kriminele getuienis net "verdwyn" ... Maar laat dit nou een v ons gewone burgers was... Dan was ons klaar agter slot en grendel vir 'n hele paar jaar!!

Die politici in Suid-Afrika is duidelik verhewe bokant die wet.

/the-star/news/malema-gun-trial-firearm-expert-testifies-89848b10-79c7-4c22-9215-b73ecb365ca4

Die "backup" @dotyellow

👇

🌕 https://t.me/dotyellow2
Forwarded from @dotyellow backup
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Word jy mislei deur Lucifer... sonder dat jy dit besef?

Kyk hierdie kort video en dink mooi.

Die "backup" kanaal van @dotyellow uitnodigingskoppel

👇

🌕 https://t.me/dotyellow2
Forwarded from @dotyellow backup
BLIND? IS ONS BLIND? 🙈COLA, COKE, TWIZZA, KINGSLEY, SPAR COLA ..... BILL GATES EN NANO TECH Deel 1

Eerstens.... nano tech is super klein computertjies wat gebou is  deur superslim mense. Dit word in kos soos tamaties, slaai en ook nou in sekere soorte tabak ingebou om ons op te neuk. 

Kyk om jou rond in die groot koswinkels en supermarkte. Skielik word alle "3 LITERS COKE" onder die verskillende "branding" bemark. R14,99 ...met GROOT HELDER VETGEDRUKTE plakkate al langs die laaste roetes oppad na die betalingspunte toe.

Mense sukkel nou finansieel en moet absoluut blind wees om nie te sien dat jy 12 liters Cola vir R72 kan koop nie. Waar in jou lewe loop jy vandag sulke pryse raak? Dan moet jy mos nou begin dink...wat word GEPUSH?

Dan stap jy in ander supermarkte in en sien ander Cola brands wat ook dieselfde doen....

Tydsberekening 👉👉DIREK  net nadat BILL GATES die $1 000 000 000  /
1 BILJOEN DOLLAR nano computer deal met Coca Cola en Pepsi gemaak het vir Nano Tech binne in die soda koeldrank en al hulle ander produkte.


Laat ek dit beter in PLEIN MAKLIKE TAAL stel. Bill Gates het 'n nano chip wat homself kan vermeerder in elke mens en na jou BREIN toe gestuur word met instruksies, ooreenkoms aangegaan, met 2 van die grootste Black Rock aka New World Order aka SATANISTE van die planeet. Om die goed in ons te kry vir hulle TRANSHUMANISTE projek.

Verstaan ons die impak nou bietjie beter?

Daardie swart GEMORS  wat so lekker 🖤 saam met Popcorn of brandewyn gaan is VOL metaal wat kan dink en hulle self meer en meer bou in ons lywe en gaan sit in ons 🧠!!

Moenie vir jouself LIEG of te probeer TROOS dat daar nié Coke/Coca cola of Pepsi cola name op jou aangekoopte bottel op geplak is nie.

Ou...word wakker.

Die swart Cola mengsel/stof/poeier/produk wat hulle ALMAL gebruik in hulle cola mengsel kom van dieselfde plek af. Hulle voer tonne van die goed in en dan maak hulle die goed aan, elkeen in sy eie fabriekie, met sy eie lorries onder sy eie naampie.  Die NANO GIF word so versprei. Hoe dink julle anders sal dit gedoen word?

Dus mense.... dink mooi wat in daardie swart heerlike bruis soet verslawende verfrissende yskoue drankie is wat jy op daardie warm dag so agter in jou keel ingooi dat die gas so lekker brand en borrels maak.

ONTHOU DIT 👇👇👇👇

'n OOMBLIK OP DIE LIPPE....
'n VERDOEMENDE EWIGHEID IN JOU BREIN!!!

En google asb Gates en Coca Cola vir jouself om te weet dit is 10000% die volle waarheid.

Wat is die nano se doel?

1) Om die globaliste/sataniste toegang tot jou lyf te gee.... FOREVER!!

2) Hoe? Dmv sateliet/bluetooth en ja 5G EN 6G EN 7G...

3) Onmoontlik? Die nano bluetooth adres is alreeds met die v @ × in ouens gesit. Die nuwe nano computertjies kommunikeer en bou alreeds voort op dit.

4) Hoe gaan dit gebruik word? Al gehoor van SOCIAL CREDIT SCORE SYSTEM?
Met daardie nano in jou lyf is jy 24/7 of pleinweg 100% elke sekonde van jou lewe onder SURVEILLANCE enige plek op die planeet waar sateliete jou dmv WIFI, Bluetooth en deur jou eie selfoon, laptop ens kan sien. En dit rapporteer aan hulle big brother hoog op in die Cloud...

O, die CLOUD is eintlik op die aarde. In massiewe groot areas en massiewe rekenaars met massiewe geheues en servers wat alles stoor en verwerk. SKYNET... is die werklike naam vir die Cloud en hy is reeds hard aan die gang.

As jy te jonk is om te weet wie en wat SKY NET is...gaan kyk na Arnold Swartzenegger se ou flieks. Terminator ens...  Dit was nooit SciFi nie...dit was makmaak flieks om ons gereed te kry vir die toekoms.

Terug na die nano tech.

Die nano...werk alles saam met jou DIGITALE PASPOORT. aka CHIP IMPLANT.

Alles wat Bill Gates aan raak.... is SUPER BOOS. En as jy hom in enigiets ondersteun, sy cola koop....ondersteun jy vir SATAN en speel jy sonder dat jy dit weet vir die verkeerde span.

Maak jou keuse en wees ingelig. Ons leef in die laaste dae en jy behoort nou al te weet vir watter span jy speel.

Toets jouself nou...kyk  of jou eie vlees sterk genoeg is om die nano uit jou mond en uit jou lyf te kan hou.

🌕 https://t.me/dotyellow2/94
Forwarded from @dotyellow backup
Ek gaan julle nie eers vra om hierdie info te deel nie. Elkeen sal self besluit of dit strooi is en of dit lewensbelangrike kennis is.

🌕 https://t.me/dotyellow2/95
Forwarded from @dotyellow backup
🙈COLA, COKE, TWIZZA, KINGSLEY, SPAR COLA ..... BILL GATES EN NANO TECH Deel 2

DIE VRAAG?

Ek en jy het klaar van hulle nano in dmv die koeldrank...WAT NOU 🤔?

Nou weet ons die nano tech superklein computertjies is in alle Coke om ons en ons het daarvan gedrink.

Skrik...is die eerste reaksie.

Ons het nie geweet nie.

Nou swem daardie nano gemors rond in ons lywe en hulle is alreeds in ons breins.

Maar hoe aktiveer hulle dit? Elke elektroniese computer moet 'n ander helfte hê om hom instruksies te gee en te identifiseer met elke persoon.

Hoe word dit gedoen sonder om die mense te vertel?

Jy MISLEI hulle. Jy gooi aappokke/Covid/Marburg/H1N1/SARS/HIV/Masels/Hondsdolheid/kindersiektes as lokaas verskoning uit in die hoofstroommedia. Laat hulle vrees...dwing hulle... koop hulle... jag hulle... om die V @ × te neem.

Suid-Afrika alleen sit met 2 Biljoen v@× instruksies om in ons lywe gespuit te word om hulle nano te aktiveer en ons te identifiseer. Jy nie gewonder wat die sogenaamde "KODE" is wat aan elke spuit gekoppel is en aan elkeen per sms gestuur was nie? Hallooooo... selfs op skool het almal dekades gelede al v a c c i n e s gekry...maar NOOIT saam met 'n KODE nie. Dink mooi. Word wakker.

Elkeen vd 2 biljoen spuite sit alreeds met nano tech wat meervoudig is. Om die swakkes te laat sterf en dié wat aanpasbaar was en se liggame dit nie dadelii verwerp het nie, leef nog. Die Internet Protocol IP adres is op die nano.

Die IP adres is saam met jou naam en ID nommer op hulle CLOUD aka rekenaars gestoor.

DIE 5G Torings en Fibre wat orals soos mushrooms opgegaan het... die slote deur teerpaaie, mooi grasperke en langs nasionale snelweë van die grootste stad tot in die kleinste plaasdorpie is nie TOEVALLIG nie.

Gates en die sataniste gee COMPUTER INSTRUKSIES deur met een "enter"knoppie, druk net "send to all" en dan kry elkeen op aarde die instruksie in sy kop om op te reageer. Hetsy dit sê almal koop vandag tamaties of Bitcoin aandele of gaan slaap of pleeg selfmoord... dit gaan gedoen word.

Microsoft instruksie 👉 sateliet 👉 5G toring👉 selfoon👉v@×ip adres in jou lyf👉nano computer👉vertel jou brein wat om te doen

In REVERSE

Nano computer 👉 die v@× ip addres dmv google👉praat met die Vodacom/Mtn/CellC 5G toring👉 wat sein na die sateliete van Elon Musk en sy biljoenêr pelle👉 wat dit deurgee na die Cloud👉 wat dit deurgee dmv BLOCKCHAIN tegnologie👉 na elke regering (wat die "employee" vd globaliste is)👉wat jou "big brother" is wat alles alreeds van jou op rekord het, jou neut allergie, tot jou keuse van godsdiens en jou voorliefde vir Mixed Grill ontbyt👉 wat weet as jy VLEIS koop ipv KAKKERLAK koekies. 👉 wat jou knoppie druk op die Social Credit Score System👉 wat keer dat jy petrol kan koop vir jou motor of dat jy jou maandelikse toegang na Faceboek of Internet kan kry as straf (slegs voorbeeld).

KRY JULLE DIE PRENTJIE.

Niemand sal koop of verkoop sonder die satan se merk nie.

So.. WAT IS DIE ANTWOORD OP DIE VRAAG?

As jy nog nie die v@× geneem het nie, swem daar biljoene nano tech doelloos rond in jou selle en orals in jou lyf. Hulle ketting is nie volledig nie. Die belangrikste skakel is "missing". Dus kan hulle NIKS uitrig nie. Nie op jou klik nie. NIKS.

Waarom dink jy PUSH hulle allerhande vals plandemies en het hulle die WHO (World Health Organisation) in plek gesit om die "pandemie-leuens-nou-moet-almal-v@×-forever" en die regerings se outoriteit oorgeneem?

Om daardie "MISSING LINK" met die IP adres in ons te kry.

Dus... as jy nou die V@× klaar geneem het... is jou hoofprobleem om ALLES wat nanotech in het...soos Coke, tamaties, hoenders, vleis te vermy. Dit sal jou "MISSING LINK" wees... maar ek dink CHEMTRAILS bevat dit ook(nie heeltemal seker nie) onthou beeste en hoenders worf ook deur hulle gespuit. Hulle wil alles beheer. Jou werk is groter om meer goed te vermy.

Nou weet elkeen wat is die doel van COKE/COCA COLA/TWIZZA/KINGSLEY en alle ander cola produkte. (Kyk op jou Fanta bottel... gaan kyk wat se produkte het Coca Cola...en Pepsi en VERMY DIT.

🌕 https://t.me/dotyellow2/95
Forwarded from @dotyellow backup
UITSTEKENDE RAAD vir 2024...


Luister na ALMAL,

lees ALLES,

glo absoluut NIKS...

tensy jy dit in jou EIE navorsing kan bewys of bevestig.


🌕 https://t.me/dotyellow2/98
Forwarded from @dotyellow backup
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Hierdie man is 'n paar keer toegesluit omdat hy die waarheid praat.

Ken Hovind

Hy bewys dat DIE EWOLISIE BIG BANG TEORIE DINOSAUR tydperke leuens is. Hy haal bewyse uit die Bybel en natuur uit.  Ons sluit nog 2 videos in wat elke kind moet weet 

Dit is hoe hulle ons kinders in skole breinspoel om hulle  (globaliste) se leuens te glo.

Laai dit af en wys aan elke kind wat jy ken.

🌕 https://t.me/dotyellow2/99
Forwarded from @dotyellow backup
Terminator....no longer just Sci-fi movie... its becoming a reality.

Skynet... too. USA real surveillance program.

news/arnold-schwarzenegger-ai-the-terminator-reality-1235659407

🌕 https://t.me/dotyellow2/100
Forwarded from @dotyellow backup
WAARSKUWING

Moenie koffie maak nie.
Moenie gaan sit en hierdie lees nie.
Moet jou nie aan hierdie waarskuwing steur nie.
Moenie die video gaan kyk nie.
Moenie verby die eerste 3 minute luister op die lawaai-video nie...want jy gaan daarna op hierdie afkom en dit moet niemand weet nie 👇😡

In Maart 1998 uitgesaai.
Milton William Cooper .. die spreker.

Verbloem met musiek sodat die "A1"-@!g0ritme dit nie kan ontsyfer nie. Of kan blok nie.

1. Mense wêreldwyd word ontwapen
2. 1!!um1n@ti gaan alle mense hulle slawe maak
3. Alle banke en Reserwebanke word deur privaat geheime instansies en mense beheer en bestuur. Nie regerings nie.
4. Die dollars is eintlik "funniemoney".
5. Hulle leen dit aan ons teen hoë rente om dit om te sit in regte geld vir hulle self.
6. 'n Nuwe wêreld orde
7. 'n Groot plan....

Na hierdie sin...kan jy begjn uitmaak waaroor die uitsending gaan. Luister verder sonder die agtergrond lawaai.

8. As jy gedink het net George Bush het die term Nuwe Wêreld Orde gebruik, het jy nie opgelet nie.

9. Adolf Hitler het ook die term gebruik. Dekades voor hom.

10. Stalin het dit ook gebruik.

11. Deur die jare het baie die woorde gebruik en almal het presies dieselfde betekenis.

12. Spreker was 5 jaar in die US Naval
Intelligence
4 Jaar in US Airforce in strategiese
Posisie.
11 jaar in die US Navy

En WEET WAARVAN HY PRAAT.

Presidente lieg vir hulle burgers

Die Vietnam oorlog, Cambodia het gegaan oor die goue driehoek. Dwelms en Olie en uiteindelik GELD.

Die DWELMS is daarvandaan ingebring vir hulle "Black projects" waarvoor hulle in Amerika nie geld gehad het nie. Om dit te finansier.

Die "Black projects" sluit in om all soewereine lande soos bv Suid-Afrika te verwoes om uiteindelik 'n Nuwe wêreld Orde totstand te bring. Om sosialistiese regerings in plek te kry by elkeen. (Kommunisties)

Dit is al beplan voor 1970.

As jy lag vir hierdie volgende info.... DIE SPREKER GEE NIE OM NIE. Wat elkeen met die informasie gaan doen is hul eie keuse. Die bloed vd wêreld is dus nie op sy hande nie. Hy het gewaarsku...in 1998 al. (26 jaar gelede die waarskuwing gerig) (In Suid-Afrika het ou Oom Klasie Senekal mense gewaarsku oor dit en almal her hom uitgelag)

Die VSA gaan vernietig word en 'n 100% kommunistiese diktatorskap Eenwêreld regering word onder die beheer van United Nations. Die "MAJESTYTWELVE" nie majestic twelve nie...lees weer. Majesty 12

Strategies onder die "Council of wise men" Alle mag van die hele wêreld gaan in hulle hande wees.

Hulle gaan die wêreld regeer "agter die skerms". Wat ons vandag in 2024 die "deep state" noem. Die skaduregering. (En maat...hulle is alreeds besig met ons)

Die voorbok gaan 'n MESSIAS-TIPE persoon wees. Wat sal voorkom as die "redder vd mense" (klink T r u m p of hy die posisie kan beklee? Ek vra net...)

Die Messias-persoon gaan as die tussenganger tussen die "Deep state" en die "skape" wêreldburgers... opereer.
(Foutlose beplanning ... maak die man die slagoffer en hy word nooit werklik gearresteer nie en word uiteindelik die leier wat almal gaan red.. soos wie klink dit? )

Die plan is 'n SOSIALISTIESE WÊRELD REGERING (maw 100% kommunisties .. totalitarian...beteken..jy het geen regte nie. Nada, zilch, zero.

Die "Messias-persoon" sal dan ook uiteindelik die KOP vd wêreldregering wees. ('"a storm is coming)

Die VSA konstitusie en Regte Bill sal GESKRAP word.
(So sal dit dan ook in elke land in die wêreld gedoen word, SA ook)

n Vorm van Parlementêre regering gaan oorneem. Alle polisie en burgers sal ontwapen word. Slegs uitgesoekte magte sal die "law en order" oorneem...bv "Law enforcement van munisipaliieite" of "UN soldate"

Daar gaan net EEN wêreld militêre mag wees. Geen land sal sy eie polisiemag meer hê nie.

Die United Nations gaan met ultra moderne "tegnologie" wat verseker ook AI insluit, enige gevaar of teenstand wat enigiemand het, teenoor hierdie wêreldregering vernietig. Hulle gaan net deur dit almal met 'n ysterhand beheer.
Forwarded from @dotyellow backup
Gaan google 👉State Dept publication 7277 (stel presies die plan voor hoe hierdie wêreldmag totstand gebring gaan word en hoe dit gaan opereer.

Baie hoë offisiere sluit reeds aan met die plan in VSA en ander lande.

Dit is HOOGVERRAAD

Die OORSPRONG vd NWO-plan is die
I L L U M I N A T I, saamgestel uit verskeie Orders en Geheime organisasies wat deur BLOOD OATHS gebind word. Hulle, die lede, is almal Elite-status en prominente posisies in die NWO belowe.

"If you are not one of us, you are nothing" ... is hulle gesegde.

Dit is gebaseer op die Kabbalah en die Luciferian geloof. Maw SATANIES in plein Afrikaans.

* Hulle is net daar vir mekaar
* Hulle val onder geen regering nie
* Hulle is geen burger van geen land nie.
* Hulle is alreeds elkeen in plek in die geheime wêreldregering. Niemand weet dit behalwe hulle nie.

☝️☝️

Dit is alles gedoen reg onder ons neuse. Kyk die fliek "They live". Die konsep van hoe hulle dinge beplan word mooi daar uiteengesit. Dit sê nie die fliek is 100% waar nie. Kyk net die konsep vd plan.

Ons sal nooit hulle "geheime filosofie" ooit verstaan nie. Nie eers as jy vir baie jare hulle I LL U M I N A T I taal en simboliek bestudeer het nie. Sal jy steeds nie die kennis hê nie.

Hulle floreer op die oningeligtes en dom mense. Die SHEEPLE...die liberalis en ook baie konserwatiewes (Daar is bv miljoene van hulle in SA, my eie kinders is oningelig en te eiewys om ingelig te word)

Lys van organisasies word genoem. Ek gaan hulle nie hier uitspel nie. Luister self.
Hulle sal nooit gaan sit met enigiemand en alles vertel nie. Hulle is te bang om in die openbaar ontbloot te word vir wat hulle is...teen alle koste. Sal mense vermoor om hulle geheim te behou.

Die piramiede van hulle bestaan is vol grade. Heel onder is die blou "lodge"graad. Vol oningeligte, ambisuese, godsdienstige en materialistese swape wat geen idee het waarvoor hulle hul ingelaat het nie. Hulle sal NOOIT weet wat in die organisasie aangaan nie. Nie terwyl hulle daar sit nie. In daardie graad nie.

Slegs die vanaf die 29ste en hoër grade verstaan die Orde en sy geheime. Slegs 'n paar uitgesoektes maak dit verder as die 32ste graad. (T r u m p is al verby 33... onthou dit)...die paar duisend wat verby 32 is word die "Magi" genoem.

Hulle haat "Christendom".
Wil alle gelowe vernietig behalwe hul eie.

Die I l l u m i n a t i IS 'N GELOOF.

Die meeste sosialiste aka kommuniste bv ons eie land se ANC het geen idee dat hulle POPPE is in die hande vd
I l l u m i n a t i om hulle te help om die wêreld oorheersing in plek te sit nie. Hulle is net oningeligte pionne. Hulle glo in die "droomwêreld" van Big Brother waar alles GRATIS gaan wees en al hulle "worries" gaan verdwyn.

☝️

Enige wêreld soos dié is 'n wêreld VOL SLAWE wat deur ELITE MEESTERS beheer word.

Hierdie sosialiste/kommuniste is SWAPE/GEKKE/DWASE.

Die I l l u m i n a t i filosofie is Luciferian wat deur Albert Christopher Pike opgestel is. Ook die grondleggers vd Klu Klux Klan. KKK.

"Christopher" beteken "Christ like". Niks te doen met Christus vd Nuwe Testament nie.

Albert Pike het die hoogste graad bereik in I l l u m i n a t i ... wat hulle "christ-like" noem.

George Washington Pres v VSA het dieselfde vlak bereik. (Kyk al die Star Trek episodes om hulle proses te verstaan...indoktrinasie en sublieme breinspoeling)

Die filosofie 👉 Die Skepper is hatig👉 Lucifer red Adam & Eva, kry hulle onder die Skepper uit dmv ewolusie om 👉 hulle eie god te word 👉 om beheer te neem oor die natuur en alle mense. Laastens 👉Om alles en almal uit te wis wat nie met hulle NEW AGE wil saamstem nie.

Hulle glo " MAN IS GOD". (Lees op oor Tesla se geloof, baie Charismatiese kerke bemark nou die konsep ook onder spirituele groei... gevaarlik. Ook ander godsdiensgroepe bemark dieselfde filosofie net meer verfyn)

WORD WAKKER ... julle is gevang!

Niemand wat hier lees of luister is naastenby so slim en ingelig as wat julle dink julle is nie. Julle is nie.
Forwarded from @dotyellow backup
DIT IS DIE ERA VAN MISLEIDING...EN DIE AARDE IS GEBALANSEER OP 'N SKERP KANT VAN 'N "MINORA BLADE" LEM.

* Die een helfte vd wêreld is geskeduleer vir UITWISSING. (Hulle het met die plandemie dit alreeds begin)

* Die ander helfte is beskik vir 100% SLAWERNY tussen Isis (moon) en die Kerk en die Son (doktrine) (Horus) se opkoms. Die era van die New Age maw NEW WORLD ORDER.

1997 State of Union toespraak van Bill Clinton...stipuleer dit mooi uit.
👇

"We are watching the sunset,
We prepare our children for the NEW DAWN"
We have 1000 days to complete our work"

Hierdie komplot is verskriklik rassisties.
👇👇
Hulle beskou = swartes
= hispanic
= aborigenes
☝️☝️☝️ USELESS EATERS
( ek persoonlik dink dit sluit vandag enigiemand van enige ras, Caucasian, Asian bo 50 jaar ook in...maw ou mense, seniors binne en buite ouetehuise)

Hulle, die I LL U M I N A T I glo hulle is die Anglo Arian Master Race.... die CHOSEN.

Let wel 👉... die leiers glo dit nie self nie, maar verlei en manipuleer idiote wat steeds in dit glo.

Hulle mislei die sg USELESS EATERS met "KARL MARX IS HULLE REDDER". So manipuleer hulle die individue om enigiets te doen wat hulle beveel. (Bv rewolusies, bloedbaddens, plaasmoorde... noem dit net... . opstande. Enigiets. )

Hierdie sosialistiese "sheeple" sal net weer teruggelei word na SLAWERNY en uiteindelik hulle DOOD as hulle werk klaar vir die poppemeesters gedoen is. (Bv EFF, DA, ANC, misleide godsdiensgroepe is poppe)

😡😡😡😡 👇👇👇 In hulle Nuwe Wêreld regering

😡👉 geen individuele regte nie. ( jy sal geen sê oor niks hê nie, nie jou liggaam, jou kos, jou medies, jou werk, jou geloof of enigiets nie)

😡👉 jy sal net voorregte hê. Dit mag aan jou toegestaan of weerhou word soos die wêreldregering besluit jou pas of nie pas nie) .... al gehoor van Social Credit Score system...henalo... dit is hy hierdie.

😡👉 alle eiendom word staatsbesit. (Eiendom = jou kar, jou plaas, jou huis, jou besigheid, jou meubels....en as jy ingespuit is...jou liggaam ook)

😡👉 rykdom sal verdeel word om klasverskille weg te werk. (Al gehoor van Black diamonds, sedert 1994 die ontploffing van super ryk burgers met super voertuie en eiendomme, wildsplase ens... dit is aan die gebeur...maar nié beskore vir almal nie...die res is die ander helfte wat uitgewis moet word via hongersnood ens)

😡👉lewensstandaarde in 1ste wêreldlande sal drasties verlaag word terwyl standaarde in sg 3de wêreldlande drasties verhoog gaan word.

😡☝️😡☝️😡☝️😡☝️ sal bereik word deur mensgemaakte "GLOBAL
ECONOMIC COLLAPSE. (Klink dit bekend? Dit is in 1998 alreeds gesê en
beplan in 1970...die gemors!)

Die "global economic collapse" vd vals wêreldmarkte, sal die vervulling wees vd Marx en Engels en kie se Kommunistiese Manifesto wat die ELIMINERING, MAW VERNIETIGING van die MIDDELKLAS sal wees. As jy ONDER 1 Biljoen rand per jaar verdien/sterk staan is...is jy middelklas. Plein en simpel. Ons sien dit letterlik gebeur sedert die vals plandemie van 2020 duidelik)

Die ELITE/RYK SATANS sal 3de wêreldse lande instroom om CHEAP LABOR te misbruik op die burgers. Uitbuiting van ons land se burgers...alle rasse.

😡👉 Alle provisiale en regerings van verskillende lande gaan elimineer word.
( die dag toe elke regering die WORLD HEALTH ORGANISATION TREATY
onderteken het, het dit plaasgevind. Die WHO onder UN is nou die baas van elke land wat geteken het 174 lande nou al) Dit gaan nou streeksregerings word. En die WHO se woorde is wet. Niemand mag hulle teenstaan nie.

😡👉 Geen KONTANT-NOTE GELD nie. ( Kyk om jou, sien dit letterlik nou gebeur...
kaarte en Bitcoin neem oor) Banke word kontantloos. Kyk na Capitec bank as 'n voorbeeld.