Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
1.42K subscribers
175 photos
15 videos
468 files
209 links
Download Telegram
DE BEERS ENGLISH OLYMPIAD
This is a reminder to all our participants that we will continue our afternoon sessions next week from Monday to Thursday in room 16 from 14h00 until 15h00. Hope to see you then.
In a very short while, 16 March, we will write the exam.
Mrs Pc
KLOKTYE WEEK 1 - 5 Maart: 1 - 4 Maart 14:00 5 Maart 13:00
Wiskunde Olimpiade
Inskrywing sluit 1 Maart
Betaal R20 by K8 en handig kwitansie in by Juf Viljoen in BK1
Gholfdagbrief_2021.pdf
135.1 KB
Affies se gewilde gholfdag vind weer vanjaar plaas. Sien aangehegte inligting.
SIKLUSSE NUUT 2021.docx
16 KB
Ouers

Omdat die kwartale in die Dagboekie verskil met die Siklusse moes ons die dae aanpas. Die eerste kwartaal se nuwe siklusse is aangeheg.
1. HERNASIEN / HERKONTROLEER VAN EKSAMENSKRIFTE (GR 12-2020)

1.1 Kandidate kan teen die voorgeskrewe tarief vir die hernasien/herkontroleer van hulle eksamenskrifte aansoek doen. Registrasie moet gedoen word by die Distrikskantoor naaste aan die skool. Daar moet slegs een keer aansoek gedoen word.
1.2 Sluitingsdatum vir hernasien/herkontroleer aansoeke 10/3/2021
Aanlyn registrasies sal beskikbaar wees op www.eservices.gov.za. Sien die Onderwys webtuiste vir meer inligting.
Fooie vir hernasien en herkontroleer van eksamenskrifte per vak:
HERNASIEN: R120.00
HERKONTROLEER: R29.00
1.3 BESIGTIGING van eksamenskrifte (mag slegs gedoen word na ‘n hernasien of herkontroleer van uitslae)
Sluitingsdatum vir aansoeke: 7 dae na bekendmaking van uitslae vir die hernasien of herkontroleer.
Fooie vir besigtiging: R234.00
2. NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) JUNIE EKSAMEN
Die sluitingsdatum vir aansoeke van kandidate wat vakke wil herhaal in die NSS Junie 2021 eksamen is: 31/03/2021.
‘n Afskrif van die November 2020 Staat van Uitslae moet ingedien word tydens registrasie.
Aansoek moet by die Distrikskantore gedoen word.
D4 Tshwane South
President Towers Building, 265 Pretorius Str, Pretoria
Tel: (012) 401 6420/1/2
Kontak persoon: Lawrence Masemola
GR 8 & 9 KLOKTYE WEEK 8 – 12 MAART
Maandag tot Donderdag 13:50, Vrydag 12 Maart 13:35
GR 10, 11 & 12 KLOKTYE WEEK 8 – 12 MAART
Maandag tot Donderdag 14:00, Vrydag 12 Maart 13:45
AHMP-SWEM
Neem asseblief kennis dat die geskeduleerde sweminterhoërs van 15 – 18 Maart nie meer gaan plaasvind nie. Die nuwe beoogde datum is September 2021.
Navrae: L Bloem
swem@ahmp.co.za
Gr 12's van 2020 wat wil laat hermerk sien aangehegte dokumente.
Geluk aan die nuutverkose Gr 9 VLR. Mag julle baie pret hê.
Westvaal Menlyn ons borg se nuutste motor aanbiedinge. Ondersteun hulle gerus!