AGS Lewende Waters Vaalpark
134 subscribers
3 photos
2 files
9 links
'n Woordgebaseerde, Geesvervulde, Wederkomsverwagtende gemeente waar u welkom is!
Download Telegram
Goeiemiddag geliefdes. Ons vertrou dit gaan goed met u. Ons besef daar is talle van u wat ons weeklikse boodskappe ook deel met u vriende en familie wat ook graag na ons boodskappe luister. U is welkom om hierdie kanaal se share link met u geliefdes te deel sodat hulle ook op hierdie kanaal kan aansluit en sodoende ook ons boodskappe ontvang. Ek plaas die share link ook hier sodat u dit maklik kan deel of copy en paste na u Whatsapp groepe/vriende. Seëngroete!

https://t.me/AGSVaalpark
Geliefdes, besoek gerus ons nuwe webtuiste - die skakel volg. Laat weet ons gerus wat u van die webtuiste dink, en as u ietsie vind daarop wat nie werk nie, of dalk enige voorstelle. Seëngroete!
Audio
Goeienaand geliefdes

Ons sien baie uit daarna om weer vanaand saam met u rondom die Here se kosbare Woord te sit by ons Aanlyn Middelweekdiens om 19:00. Ons hoop u elkeen skakel in! Die YouTube en Facebook skakels volg. Soos altyd is u so welkom om die skakels te deel.

Soos altyd is u welkom om:
1. Die skakels te deel met u geliefdes
2. Die boodskappe op YouTube en Facebook te 'laaik' en te 'deel'
3. Te noem van waar u inskakel en saam kyk
4. Vrae te vra en kommentaar te lewer
5. U getuienisse met ons te deel via die klets funksies, Telegram, WhatsApp, epos of oproep

Ons bid vir u 'n baie rustige en geseënde Woensdagaand toe!

Maranata - Jesus kom!
Pastoor Hannes
Audio
Goeienaand geliefdes

Ons sien baie uit daarna om weer moreoggend saam met u die Here se Naam groot te maak, Hom te loof, prys, en aanbid, asook rondom Sy kosbare Woord te sit by ons Moedersdag Erediens om 10:00. Ons hoop ons sien u elkeen daar! Die YouTube en Facebook skakels volg vir diegene wat nie die diens in persoon kan bywoon nie. Soos altyd is u so welkom om die skakels te deel.

Soos altyd is u welkom om:
1. Die skakels te deel met u geliefdes
2. Die boodskappe op YouTube en Facebook te 'laaik' en te 'deel'
3. Te noem van waar u inskakel en saam kyk
4. Vrae te vra en kommentaar te lewer
5. U getuienisse met ons te deel via die klets funksies, Telegram, WhatsApp, epos of oproep

Ons bid vir u 'n baie rustige en geseënde Saterdagaand toe. Sien u moreoggend!

Maranata - Jesus kom!
Pastoor Hannes
Audio