Word and Spirit Ministries
45 subscribers
169 photos
28 videos
7 files
70 links
A place of Hope and Healing 🔥
Download Telegram
Ons is opgewonde oor Sondag se geseënde dienste! Tema - Uit wie se mond praat jy? Nagmaal word bedien tydens 9h00 en 10h30 dienste. Kom kry jou nuwe maandblaadjie. Spesiale verjaardag partytjie vir PS Henri na afloop van aanddiens om 18h00. Kom kuier en eet lekker saam!
Sien jou môre!!
Kom kuier en eet lekker vanaand om 1800 saam met Past Henri vir sy verjaardag. Kom groet hom gerus en geniet heerlike fellowship. Kom ons maak dit vir hom spesiaal en wys ons liefde en waardering!🎉
Seënwense, Word and Spirit Span
Dankie aan elkeen wat saam bid en vas vandag. Onthou vanaand se spesiale sessie van gebed aanlyn om 18h00.🔥🇿🇦🙏🏻
Die link tot vanaand se geseënde biduur. Dankie aan elkeen wat saambid en deelneem🙏🏼
Dankie aan elkeen wat saam bid en vas vandag. Onthou vanaand se spesiale sessie van gebed aanlyn om 18h00.🔥🇿🇦🙏🏻
👆🏼 Ons biduur van vanaand. Jy kan nogsteeds gaan comment en saam bid🙏🏼🙌🏼🔥 Blessings!
Hallo geseëndes! Soos jy weet is Woensdae ons vas en bid dag. Sien jou vanaand 18h00 aanlyn🔥🙌🏼. Hallelujah!
Dit begin vanaand. Baie opgewonde 🙌🏼😁 Dankie dat jy share.