Creation ... Beautiful
51 subscribers
80 photos
430 videos
243 links
Download Telegram
Forwarded from Deleted Account
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Siestog...dit is die eerste keer wat 'n baba uiltjie donderweer hoor in sy lewe. 🦉

Wonder of mense nie besef hoe bang die voëls ook maar in die bome is as die donderweer en hael op hulle reen nie?
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Baba skilpadjie. Aarde is die dintetjie nie darem VOLMAAK en oulik nie?

Sal hom heeldag in my sak ronddra😁

https://t.me/thisisitpics/141