Die Helpsaamfonds van die Orania Beweging bied vanjaar ‘n geleentheid aan lede en nuwe lede om ‘n weeklange vakansie in Orania te wen. Die suksesvolle verwysing of persoonlike aansluiting kan ‘n gesin laat wen! Die Orania gemeenskap en besigheidsektor wend ‘n gesamentlike poging aan om ons besoekers tydens hierdie vakansie met ope arms te ontvang. ‘n Mengelmoes van pryse is in die vakansiepakket ingesluit:
https://orania.co.za/wen-n-vakansie/
https://orania.co.za/wen-n-vakansie/
Baie interessante navorsing dui daarop dat elke nuwe Orania inwoner, buite-invloede in Orania met 'n faktor van drie (3) laat afneem!
Kyk gerus hierdie video oor Orania se streekstrategie:
https://orania.co.za/kyk-video-die-orania-streekstrategie-wat-is-orania-se-plan/

Indien die Orania Beweging se werk vir jou belangrik is, oorweeg om aan te sluit as lid en die uitbou van die Orania idee en Afrikanervryheid te ondersteun!
Jy kan dit self hier doen:
www.orania.co.za/lidmaatskap
Jy kan dit self hier doen:
www.orania.co.za/lidmaatskap
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
𝗩𝗟𝗔𝗔𝗠𝗦 𝗕𝗘𝗟𝗔𝗡𝗚 𝗛𝗔𝗥𝗗𝗟𝗢𝗢𝗣 𝟲𝟬𝗸𝗺 𝗩𝗜𝗥 𝗢𝗥𝗔𝗡𝗜𝗔
Vlaamse vriende van Orania: Uitnodiging.
Op 15 Oktober hardloop Stef de Keyser, voorsitter van Vlaams Belang Mol, 60km ten bate van Orania!
Hardloop gerus 5, 10, of 15km saam met hom en wys jou steun aan Orania.
Afrikaners wat Orania ondersteun en wil help hiermee kan aansluit as Orania Beweginglid of ‘n donasie maak vir hierdie projekte!
Orania.co.za/lidmaatskap
Orania.co.za/donasie
Uitnodiging na 60km:
https://mol.vlaamsbelang.org/nl/site/nieuws/sponsorloop-orania-15-oktober-alle-info?fbclid=IwAR2vjwYJHyBNUSUPS5jKG76pNk7spNlf-uXfV7cHIggLclFh36OrYZdS4xk

(𝗞𝗬𝗞 𝗩𝗜𝗗𝗘𝗢) 𝗢𝗥𝗔𝗡𝗜𝗔 𝗦𝗘 𝗘𝗜𝗘 𝗕𝗔𝗡𝗞: 𝗛𝗢𝗘 𝗛𝗘𝗧 𝗢𝗦𝗞 𝗗𝗜𝗘 𝗕𝗘𝗦𝗧𝗘
𝗞𝗢𝗢̈𝗣𝗘𝗥𝗔𝗧𝗜𝗘𝗪𝗘 𝗕𝗔𝗡𝗞 𝗜𝗡 𝗦𝗨𝗜𝗗-𝗔𝗙𝗥𝗜𝗞𝗔 𝗚𝗘𝗪𝗢𝗥𝗗?
(en hoe ons OSK veilig hou)
OSK het vanjaar sy 20ste bestaansjaar gevier, en meer onlangs fantastiese nuwe groeisyfers bekendgemaak! OSK het vroeër die prys van ‘Best performing cooperative bank in South-Africa’ gewen. Daarmee saam is dit tans ook die grootste koöperatiewe bank in die land. Hieronder word OSK se sukses, veiligheidsmeganismes en kreatiewe planne verduidelik.
OSK het pas twee reuse groei-jare beleef, wat Orania se vinnige groei weerspieël. In die 2020/2021 finansiële jaar, het OSK se deposito’s met 37% persent gestyg! In die afgelope finansiële jaar, met ‘n verdere 35%
https://orania.co.za/kyk-video-orania-se-eie-bank-hoe-het-osk-die-beste-kooperatiewe-bank-in-suid-afrika-geword/

Ons sien julle geniet ons Orania-video's baie!
Vanmiddag kan julle uitsien na 'n gesprek met Riaan Jacobs, projekbestuurder by ORASOL (Orania se eie sonplaas). Kry die volle storie; word 'n intekenaar by Orania Beweging se Youtube kanaal.
https://www.youtube.com/user/Orania123
Word gerus 'n lid van die Orania Beweging en ondersteun hierdie Afrikanertuiste van ons! Orania.co.za/lidmaatskap (Ons het elke Afrikaner nodig!)

EPISODE TWEE!
Orania in Beweging; episode 2.
Van Dorp tot stad, en wat kom ná die stad?
Laat weet ons wat dink julle?
https://youtu.be/3-QS1OTjovM

YouTube
Orania in Beweging | Episode 2: Van Dorp tot Stad (English subtitles)
In hierdie tweede episode van Orania in Beweging vind ons meer uit oor dienslewering in Orania, deur ons eie Dorpsraad, en hoe Orania beweeg van Dorp tot Stad... en verder.
Wat is Orania se suksesse, en verdere planne met infrastruktuur? Wat is die 'stad'…

As jy nog nie 'n lid van die Orania Beweging is nie. Sluit vandag nog aan by Orania.co.za/lidmaatskap
Help bou aan ons Vryheidsdroom!
Help bou aan ons Vryheidsdroom!