Nuusflits
822 subscribers
166 photos
6 videos
2 files
19.5K links
Download Telegram
LIMPOPO. – Adjunkpresident Paul Mashatile het duiselig geraak van die hitte tydens die N’waMitwa Dag-vierings by Valoyi Cultural Village in Limpopoen inmekaargesak terwyl hy met sy toespraak besig was.

https://nuusflits.com/adjunkpresident-paul-mashatile-duiselig-weens-hitte/
Laat die koppe draai en maak mense groen van jaloesie wanneer jy in die Chery Tiggo 8 Pro ry. Bespreek vandag jou toetsrit en besoek Human Auto Chery by Stockdalestraat 53-61 of skakel 053 831 3661 vir meer inligting.

https://nuusflits.com/laat-die-koppe-draai-wanneer-jy-ry-in-die-chery-tiggo-8-pro/
Verdagte met meer as 300 bottels hoesmedisyne betrap

VRYSTAAT. – David Munashe (42) het Vrydag in die hof verskyn op aanklagte van die besit van vermoedelik gesteelde eiendom en oortreding van die Wet op Medisyne en Gekontroleerde Stowwe.

https://nuusflits.com/verdagte-met-meer-as-300-bottels-hoesmedisyne-betrap/
Kleuterzone bied nou robotika- en koderinglesse aan kinders van die ouderdom van twee jaar af. Die lesse is ingesluit by jou skoolfooie. Besoek die Kleuterzone-webtuiste vir meer inligting.

https://nuusflits.com/jou-kind-kan-nou-robotika-en-kodering-leer-by-kleuterzone-2/
Babaseun sterf in bylaanval, man gesoek

LIMPOPO. – ‘n Babaseun (20 mnde.) het gesterf toe ‘n man na die wie die polisie soek Saterdag na bewering sy skoonma (57) en vrou (34) by bure met ‘n byl aangeval het.

https://nuusflits.com/babaseun-sterf-in-bylaanval-man-gesoek/
KYK: Jan Bloukaas – R100 000 binne dae vir nog ‘n album

Jan Bloukaas, of eerder Jean du Plessis, het ‘n wens uitgespreek en sy aanhangers het nie op hulle laat wag nie. Binne die bestek van vier dae is meer as R100 000 tot sy skarebefondsing bygedra.

https://nuusflits.com/kyk-jan-bloukaas-r100-000-binne-dae-vir-nog-n-album/