My Zone
75 subscribers
8 photos
7 videos
7 files
55 links
Download Telegram
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Van indie tot klassiek! Ons vier alle soorte klanke op Blitsfokus vandag.

Danelle Smith van indie folk musiekgroep Wilde Kind vertel meer oor die groep se onstaan en haar Namibiese wortels.

In die kultuurkamer maak Jeanette Diergaard 'n draai by die ATKV Applous kompetisie.

Iréne-Mari van der Walt en Jeanette Diergaard vier oseaanweek en wonderlike talente in die nuusgesprek.

#blitsfokus #myzone #mystoriemystem