Yellow 🟑
4.07K subscribers
4.24K photos
4.37K videos
325 files
7.63K links
Prepper, Health Tips & shared content. πŸ‘½ & other 🦠 stuff & 🎡🎢🎡 lots of it! Not a news channel. Ordinary citizen shared content. Beware of FAKE imposter posing as @dotyellow.
https://telegra.ph/Telegram-Privacy-my-declaration-01-21
Download Telegram
Het julle opgemerk... In die nuwe flieks (die mense wat nog na dit kyk) hoe die "ma-figuur" nou heeltemal uitgeskuif word.

Dit is nou net pa en dogter flieks.

Wat is die agenda wat nou deurgedruk word?

Skewe manne met dogters wat uit glasbuise gebou is?
🀬6πŸ‘2😱1
BOME WAT WATER MAAK

Mense kan gerus weer leer uit die natuur en hoe om water terug te bring...

In hierdie wonderlike video verduidelik Andrew Millison dit met behulp van 'n paar pragtige visualiserings.

Dit is een van die belangrikste konsepte wat ons as mense behoort te verstaan ​​en toe te pas, veral diΓ© van ons wat grond besit of bestuur.

’n Tipiese toepassing hiervan kan in Hawaii waargeneem word, waar die een kant van die berge ontbos is om luukse huise en hotelle te bou. Dit het gevolglik aan daardie kant van die eilande baie minder reΓ«n en dit veroorsaak droogteprobleme.

In die gebiede waar bos toegelaat is om te staan, het neerslag skaars verander.

Gevalle van hierdie konsep kan op baie plekke regoor die wΓͺreld waargeneem word, veral in bergagtige en heuwelagtige streke, waar watertafels droog word en fonteine ​​ophou vloei 'n paar jaar nadat bos op hoΓ«r hoogte afgekap is.

Heuwelagtige grond is boomgrond. Blootgestelde en steil gebiede moet gelaat word om natuurlik terug te keer na bos, of verstandig bestuur word om produktiewe woude te word.

Om bome te verwyder sonder die korrekte begrip, beteken om met ons plaaslike klimaat te mors. Om bome met die regte begrip te plant, beteken om stabiliteit by die watersiklusse te voeg en dus veerkragtigheid aan ons ekosisteme.

https://www.youtube.com/watch?v=oY8ds4BiG1A

πŸŒ•https://t.me/dotyellow/5780
πŸ‘6❀1
Val jy dalk ook vir die idee van die groen grastapyt wat soveel minder werk is as war regte gras en plante is?

Dalk die langtermyn nagevolge ook weet.

REALITEITπŸ‘‡πŸ˜’

Kunsmatige gras is deel van die kultuur om vals te leef, vals kos te eet (ze bugz), en ook om 'n vals omgewing te skep.

Gaan koop vir jou regte plante of kry steggies by jou vriende en begin dit so te groei. Kos jou nie 'n arm en 'n been om klein te begin nie.

Maar kom terug na die natuurlikheid van ons Skepping.

πŸŒ•https://t.me/dotyellow/5781
πŸ‘10❀2😱1
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
BAIE GROOT OORLEWINGSWENK

6 GROENTE OM TE PLANT OM NIE TE STERF VD HONGER NIE.

Kyk gerus en gaan maak maar daardie hoekie skoon in jou erf wat nie gebruik word nie. Aartappels en die ander groente wat saam met dit loop kan net jou tot goeie en gesonde voordeel wees.

https://youtu.be/tKbHqxI7VFA

πŸŒ•https://t.me/dotyellow/5782
πŸ‘9
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
VERY IMPORTANT SURVIVAL TIP

6 VEGETABLES TO PLANT TO SURVIVE THE HUNGER

Take a look and go and clean that corner in your yard that is not being used. Plant these 6 veggies.

Potatoes and the other vegetables that go along with them can only be of good and healthy benefit to you.

https://youtu.be/tKbHqxI7VFA

πŸŒ•https://t.me/dotyellow/5782
πŸ‘12
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
SOROS AND THE UK HANDLERS...GETS THE MIDDLE FINGER FROM THE SOUTH AFRICANS.

They are tired of all his protest stirring...

Listen to this.πŸ˜‚ ... And that is why children need to go to school and not jumping for a KFC & t-shirt in the streets.
😁15πŸ‘6❀2πŸ”₯2πŸ‘2πŸ€”2😱1
Survival tip - COFFEE CAN HOBO STOVE.

Easy to make....and cheap. Very useful in the wilderness or camping.
πŸ‘3
FREEMASONRY

IS THE CHURCH OF HUMAN PROGRESS

IT IS A RELIGION

A SECRET WORLD ORDER RELIGION

AND IT HAS GRABBED THE WORLD IN ITS CLAWS.


....and it has no place for an opposing religion or believe

6 million members worldwide are in fear of the LIGHT OF JESUS CHRIST / JESHUA ...the King of Kings and Lord of Lords....

They propagate fear...because they live in fear. They know what is fear. They
manipulate the world population via fear. Any kind of fear.

That is summed in one word :

W I T C H C R A F T

πŸŒ•https://t.me/dotyellow/5791
πŸ‘11πŸ‘Ž2😱1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Welcome all our new members

Welkom by ons blad

GeseΓ«nde dag en week vir elkeen.

πŸŒ•https://t.me/dotyellow/5792
❀6πŸ‘3
Audio
Stryd van die Lig teen die Duisternis aan die einde

Voorlesings van Bertha Dudde deur Theunette.

Mag elkeen wat na dit luister troos en moed vind in hierdie eindtye

Koppel : https://t.me/VoorleesDudde/1885
πŸ‘4
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
The Knights of Zion

Full documentary.

As jy nie baie weet van vrymesselary nie...is hierdie van baie nut. Nou sal jy verstaan hoekom daar gesΓͺ word satan hang oor Suid-Afrika

πŸŒ•https://t.me/dotyellow/5794
πŸ‘6😱3
Earthquake kills more than 2,600 in Turkey, Syria; second massive quake follows

The initial quake was followed by dozens of powerful aftershocks, including a 7.5-magnitude earthquake in the same fault zone of south-central Turkey on Monday afternoon. Most of the damage is in southern Turkey and northern and central Syria.β€”WP
πŸ€”4πŸ‘2😱2