Yellow 🟑
4.07K subscribers
4.24K photos
4.37K videos
325 files
7.63K links
Prepper, Health Tips & shared content. πŸ‘½ & other 🦠 stuff & 🎡🎢🎡 lots of it! Not a news channel. Ordinary citizen shared content. Beware of FAKE imposter posing as @dotyellow.
https://telegra.ph/Telegram-Privacy-my-declaration-01-21
Download Telegram
β€œHealthy new-born babies may have been killed in Ukraine to feed a flourishing international trade in stem cells, evidence obtained by the BBC suggests.

Disturbing video footage of post-mortem examinations on dismembered tiny bodies raises serious questions about what happened to them.
Ukraine has become the self-styled stem cell capital of the world.
There is a trade in stem cells from aborted foetuses, amid unproven claims they can help fight many diseases.
But now there are claims that stem cells are also being harvested from live babies.”
Quoted by BBC UK.

Read more at http://news.bbc.co.uk/2/hi/europe/6171083.stm
🀬8🀯3πŸ‘2πŸ”₯1😱1
πŸ‘22πŸ”₯3πŸ€”1πŸ‘€1
WHAT THE....!!!

How evil can one get?

(Ouens...loop wakker. Kyk na die inhoud van die voedsel wat jy aankoop)


🚨⚠️German physician Dorothea Thul...⚠️🚨

On the πŸ‡ͺπŸ‡ΊEU regulation of mixing insect powder to food: "It is not just a bit of πŸͺ³insect powder that is added by these πŸ‘ΊSatanists. It is an artificial 🧬DNA sequence that migrates into the human genome.

The πŸͺ³insect powder serves as a carrier substance or a transmitter, causes severe damage to what is called the X-chromosome, and that destroys the sex chromosomes.

Read more : https://www.ncbi.nlm.nih.gov/pmc/articles/PMC4105922/

πŸŒ•https://t.me/dotyellow/5772?single
🀬7πŸ‘3😱1
...en nou verstaan julle hoekom ons deur ons ouers en voorouers geleer was om kos met miet in, weg te gooi!

Kyk en luister na hierdie Duitse Dokter se dringende waarskuwing :

🚨⚠️Duitse dokter Dorothea Thul...⚠️🚨

Oor die πŸ‡ͺπŸ‡ΊEU-regulering van die vermenging van insekpoeier met voedsel:

"Dit is nie net 'n bietjie insekpoeier wat deur hierdie πŸ‘ΊSataniste bygevoeg word nie.

Dit is 'n kunsmatige DNS-lyne wat in die menslike genoom in migreer. Die insekpoeier dien as 'n draerstof of 'n oordrager, veroorsaak ernstige skade aan wat die X-chromosoom genoem word, en dit vernietig die geslagschromosome.

GAAN MENSE IDENTITEIT/GESLAGLOOS MAAK.

Daardie "BINARY" kinders waarvan hulle praat... Dit is net daardie bose ding.

πŸŒ•https://t.me/dotyellow/5772?singlej
😱1
Audio
3678. Die Christusprobleem

Eindtyd.

Bertha Dudde voorlesings

https://t.me/VoorleesDudde/1867
πŸ‘1
Forwarded from dark_universe_09 (@dark_universe_09)
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
We can't make this stuff up 🀯

Everything is connected, but they will call it a conspiracy theory.

πŸ’« For raw truth, knowledge guidance & wisdom follow our telegram messenger group.

https://t.me/darkuniverse09
πŸ‘3😱1
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
SURVIVAL TIP IN WINTER

Build your own heater...and it actually heats up a room.

Cheap...and very easy to make. You will really smile when you see the material that has been used.

Diy tuisgemaakte verwarmer

πŸŒ•https://t.me/dotyellow/5778
πŸ‘4😱1
Het julle opgemerk... In die nuwe flieks (die mense wat nog na dit kyk) hoe die "ma-figuur" nou heeltemal uitgeskuif word.

Dit is nou net pa en dogter flieks.

Wat is die agenda wat nou deurgedruk word?

Skewe manne met dogters wat uit glasbuise gebou is?
🀬6πŸ‘2😱1
BOME WAT WATER MAAK

Mense kan gerus weer leer uit die natuur en hoe om water terug te bring...

In hierdie wonderlike video verduidelik Andrew Millison dit met behulp van 'n paar pragtige visualiserings.

Dit is een van die belangrikste konsepte wat ons as mense behoort te verstaan ​​en toe te pas, veral diΓ© van ons wat grond besit of bestuur.

’n Tipiese toepassing hiervan kan in Hawaii waargeneem word, waar die een kant van die berge ontbos is om luukse huise en hotelle te bou. Dit het gevolglik aan daardie kant van die eilande baie minder reΓ«n en dit veroorsaak droogteprobleme.

In die gebiede waar bos toegelaat is om te staan, het neerslag skaars verander.

Gevalle van hierdie konsep kan op baie plekke regoor die wΓͺreld waargeneem word, veral in bergagtige en heuwelagtige streke, waar watertafels droog word en fonteine ​​ophou vloei 'n paar jaar nadat bos op hoΓ«r hoogte afgekap is.

Heuwelagtige grond is boomgrond. Blootgestelde en steil gebiede moet gelaat word om natuurlik terug te keer na bos, of verstandig bestuur word om produktiewe woude te word.

Om bome te verwyder sonder die korrekte begrip, beteken om met ons plaaslike klimaat te mors. Om bome met die regte begrip te plant, beteken om stabiliteit by die watersiklusse te voeg en dus veerkragtigheid aan ons ekosisteme.

https://www.youtube.com/watch?v=oY8ds4BiG1A

πŸŒ•https://t.me/dotyellow/5780
πŸ‘6❀1
Val jy dalk ook vir die idee van die groen grastapyt wat soveel minder werk is as war regte gras en plante is?

Dalk die langtermyn nagevolge ook weet.

REALITEITπŸ‘‡πŸ˜’

Kunsmatige gras is deel van die kultuur om vals te leef, vals kos te eet (ze bugz), en ook om 'n vals omgewing te skep.

Gaan koop vir jou regte plante of kry steggies by jou vriende en begin dit so te groei. Kos jou nie 'n arm en 'n been om klein te begin nie.

Maar kom terug na die natuurlikheid van ons Skepping.

πŸŒ•https://t.me/dotyellow/5781
πŸ‘10❀2😱1
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
BAIE GROOT OORLEWINGSWENK

6 GROENTE OM TE PLANT OM NIE TE STERF VD HONGER NIE.

Kyk gerus en gaan maak maar daardie hoekie skoon in jou erf wat nie gebruik word nie. Aartappels en die ander groente wat saam met dit loop kan net jou tot goeie en gesonde voordeel wees.

https://youtu.be/tKbHqxI7VFA

πŸŒ•https://t.me/dotyellow/5782
πŸ‘9
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
VERY IMPORTANT SURVIVAL TIP

6 VEGETABLES TO PLANT TO SURVIVE THE HUNGER

Take a look and go and clean that corner in your yard that is not being used. Plant these 6 veggies.

Potatoes and the other vegetables that go along with them can only be of good and healthy benefit to you.

https://youtu.be/tKbHqxI7VFA

πŸŒ•https://t.me/dotyellow/5782
πŸ‘12
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
SOROS AND THE UK HANDLERS...GETS THE MIDDLE FINGER FROM THE SOUTH AFRICANS.

They are tired of all his protest stirring...

Listen to this.πŸ˜‚ ... And that is why children need to go to school and not jumping for a KFC & t-shirt in the streets.
😁15πŸ‘6❀2πŸ”₯2πŸ‘2πŸ€”2😱1
Survival tip - COFFEE CAN HOBO STOVE.

Easy to make....and cheap. Very useful in the wilderness or camping.
πŸ‘3