Yellow 🟑
4.07K subscribers
4.23K photos
4.37K videos
325 files
7.61K links
Prepper, Health Tips & shared content. πŸ‘½ & other 🦠 stuff & 🎡🎢🎡 lots of it! Not a news channel. Ordinary citizen shared content. Beware of FAKE imposter posing as @dotyellow.
https://telegra.ph/Telegram-Privacy-my-declaration-01-21
Download Telegram
MUNISIPALITEIT HERINNER MY SOOS VOLG:

Pragtige boodskappie....


Dankie dat jy Prepaid24 gebruik om jou maandelikse elektrisiteitsaankope te maak. Ons waardeer jou ondersteuning opreg!

Met die weke en maande wat teen die spoed van wit lig verby vlieg, is hierdie 'n vriendelike herinnering dat jou laaste elektrisiteitsaankoop 30 dae terug was. Ons wil net seker maak dat jou eenhede nie op 'n ongeleΓ« tyd uithardloop nie.

Ons vriendelike & kundige konsultante is gereed om jou te help met enige vrae wat jy mag hΓͺ....


MY ANTWOORD:

Agv ANC DE ESKOM LOADSHEDDING....is daar nog krag op die boks wat nie KON GEBRUIK word nie!!

DAAROM KOOP ONS NIE KRAG HIERDIE MAAND NIE.

πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚

ESKOM BESPAAR.... ONS UNITS.
πŸ‘12🀣4
Forwarded from Hoe om 'n KoΓΆp in jou eie dorp te begin. Boere & lede Uitnooi koppel https://t.me/+_1mPDrNtjvQ5MDNk
CITIZEN SAMPLE OF CO-OP CONSTITUTION.doc
56.5 KB
Hoe om 'n KoΓΆp in jou eie dorp te begin

https://t.me/c/1326170379/643
πŸ‘3
Audio
3660. Krag van geloof. Hulp in elke behoefte

Voorlesings uit Bertha Dudde profesieΓ«.

Moenie vrees nie

Koppel na die blad

https://t.me/VoorleesDudde/1845
πŸ‘3😱1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Vinnige opsomming oor wat hierdie Dr C o l e verduidelik, is dat die polisieman-element in ons liggame, wat kanker en ander siektes beveg, geteiken word deur die biowapen aka vax en geneutraliseer word.

Daarom is daar nou geen stop van potensiΓ«le kankergroei in die liggaam nie.

Skitterend uitgevoer en terselfdertyd vreeslik boos.

Laat die liggame hulself doodmaak van binne af en geen spoor van 'n eksterne wapen nie.

Wie sou aan so 'n foutlose moordwapen gedink het?

πŸŒ•https://t.me/dotyellow/5729
πŸ‘1😱1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
In summary what this Dr C o l e is explaining is that the policeman in our bodies, fighting cancer and other sicknesses is targeted by the bioweapen aka vax and killed. Therefore therebis now no stopping of potential cancer growths in the body.

Brilliantly executed and terribly evil at the same time.

Let the bodies kill themselves and no trace of an external weapon.

Who would have thought about such a flawless murder weapon?

πŸŒ•https://t.me/dotyellow/5730
😱1🀑1
Another memory-holed story that the oligarchs don't want you to know about (because they want you to eat plants and bugs).

"Vilhjalmur Stefansson was first forced to live on the all-meat diet of the Inuit to survive when a ship carrying his supplies failed to arrive on one of the expeditions.

After 11 years living with the Eskimos, Stefansson’s health did not suffer but improved on this diet, he realized what he previously learned about nutrition and dietetics was all wrong and became a vocal advocate of this diet.
"

https://www.allthingscarnivore.com/vilhjalmur-stefansson-and-his-all-meat-diet-experiment/
❀1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
END TIMES...ITS BEEN ALL OVER HAPPENING.

Weather disasters.

The critical situation in Olta, province of La Rioja, is the threat of severe flooding. Argentina πŸ‡¦πŸ‡·
πŸ‘3😱3🀑1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
LOCKDOWN IS IN REALITY MURDER .... AND GOVERNMENTS KNOW IT

See how πŸ‘† is proven by facts.

What did I hear about the SA goverment who may suggest another LOCKDOWN for some "made-up disaster" on the citizens?

Know what a lockdown really is and what it really does to the people.

πŸŒ•https://t.me/dotyellow/5734
πŸ‘1😱1
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Om aan te trek in 1770 teenoor die 1800's

Kyk hier het hulle tyd nodig gehad... Vir die aantrek.

Skielik lyk ons 21ste eeu dames of hulle eintlii halfnaak rondloop...

πŸŒ•https://t.me/dotyellow/5735
πŸ‘2😱1
https://www.biznews.com/health/2023/01/24/discovery-neasa

πŸ‘†πŸΎ If you are a member of Discovery, seriously consider cancelling it, and exploring an alternative option (less draconian ito it's Covid policies). We made that choice at the end of Nov 2021.

In all other matters, find creative ways to boycott medical institutions/practic
tioners who you know are advocates of the tyrannical-styled policies and regulations.

And find creative & atrftegic ways to make the lives of these globalists such as Adrian Gore as difficult as possible
πŸ‘6
ARE YOU CONNECTING THE DOTS?

Discovery Life owned by s-elite.. get updated.

πŸ‘‡

https://t.me/dotyellow/5730
Cancer blockers killed by vax

πŸ‘‡

Start plans to cash in on the growth of cancer

πŸ‘‡

If patient dies...who gets the life insurance 🧐

HOW MANY MILLIONS RECEIVED THE VAX???

Start the calculating....

See the big picture.

πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡DISCOVERY LIFE πŸ‘‡πŸ‘‡

https://www.news24.com/fin24/companies/discovery-allocates-up-to-r10-000-extra-per-family-for-screenings-as-cancer-heart-problems-spike-20230125a
πŸ‘1😱1🀑1
GELEEN

Wat 'n pragtige antwoord!

Vergelyking tussen twee "Generasies" .

'n Jong man het vir sy pa gevra:

"Hoe het julle mense voorheen geleef met-
Geen lugversorgde voertuig nie
Geen Wifi nie
Geen internet nie
Geen rekenaars nie
Geen aanlyn inkopies nie
Geen TV's nie
Geen lugversorging nie
Geen selfone nie?
Geen winkelsentrum nie
Geen multiplekse"

Sy Pa het geantwoord:
"Net soos hoe jou generasie vandag leef met -

Geen gebede nie
Geen deernis nie
Geen eer nie
Geen respek nie
Geen karakter nie
Geen skaamte
Geen beskeidenheid nie
Geen tydsbeplanning nie
Geen sport nie
Geen lees nie"

"Ons, die mense wat tussen 1940-1980 gebore is, is die geseΓ«ndes.

(Gekopieer)
πŸ‘29❀6πŸ‘6πŸ”₯3πŸ€”2
πŸ‘14
HANDLANGERS.
Hierdie πŸ‘Ί geinspireer en beheer deur demone, in en onder die kontrole van die Illuminati vrymesselaar Elite, wie hulle hanteerders is en die room skep tot gruwelike self verryking, asook verarming en vernietiging van ons land Suid Afrika en sy mense.

Die breΓ« prentjie van die subtiele J -lluminati NWO se wΓͺreldwye vernietiging van alle strukture, asook die voedsel mandjie, word daagliks al hoe duideliker.
Die houtkapper en waterdraer wat verhef was tot regeerder, het reeds sy tol ge-eis.

HOEKOM!

Die volk het vir hulle leiers gekies by die πŸ‘Ί se stembusse, wie verleiers is.
Isa 3:12  Die drywers van my volk is kinders, en vroue heers oor hulle. o My volk, jou leiers is verleiers, en die weg wat jou pad moes wees, het hulle tot β€˜n dwaalweg gemaak.
Isa 9:14  Die oudste en aansienlike, diΓ© is die kop, en die profeet wat leuens profeteer, diΓ© is die stert;
Isa 9:15  en die leiers van hierdie volk het verleiers geword, en diΓ© van hulle wat gelei word, is op β€˜n dwaalweg gebring.

G van Kraayenburg
🀬3πŸ‘1😱1
Die DONDERWEER en BLITSE is absoluut verskriklik en dit was nooit so erg in die laaste 60 jaar nie.

Dit klink soos tonne ysterblokke wat teen mekaar  gegooi word en dan in duisend stukke opbreek!

Is ek al een wat dit opgemerk het?

Opmerkings :
https://t.me/saandworldchat/10338
πŸ‘15😱1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
CLONING - NOT A CONSPIRACY ANYMORE

Doctor from the Disney Engineering Lab admits to cloning child stars...🀯

People...are waking up. They are already everywhere.

No science fiction.

PLAYING GOD....

End times reach the end of time.
πŸ‘4πŸ‘Ž3😱1
CLONED.
πŸ‘9😱3πŸ‘Ž1
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
DIE MIDDELKLAS WORD SISTEMATIES MET 'N PLAN UITGEWIS

Onthou...die middelklas beskerm die ekonomie. WΓͺreldwyd voel mense die resessie.

A I (kunsmatige self ontwikkelde intelligensie aka slimbotte) neem duisende mense se werk oor.

Die meeste mense word op 'n minimum basiese inkomste gesit wat hulle nie eers deur 'n maand kan bring met voedsel nie.

Families begin bymekaar te woon, sonder keuse.

Raad: BEGIN SPAAR, op elke moontlike manier want dit GAAN erger word.

Kyk gerus en volg die raad.

πŸŒ•https://t.me/dotyellow/5746
πŸ‘8🀬3😱1