Yellow 🟑
4.07K subscribers
4.25K photos
4.39K videos
325 files
7.65K links
Prepper, Health Tips & shared content. πŸ‘½ & other 🦠 stuff & 🎡🎢🎡 lots of it! Not a news channel. Ordinary citizen shared content. Beware of FAKE imposter posing as @dotyellow.
https://telegra.ph/Telegram-Privacy-my-declaration-01-21
Download Telegram
Raw garlic for colds.

πŸ§„

A garlic a day...keeps the doctor away. 😁

πŸŒ•https://t.me/dotyellow/5381
πŸ‘5
Daar het vir my persoonlik baie dinge uit die vals pandemie voortgespruit.

1) Ek bevraagteken nou die behoefte aan ENIGE jab.

2) Ek bevraagteken nou alles wat ek oor geskiedenis geleer is in my skool

3) Ek vertrou nie meer "die wetenskap" nie

4) Ek het besef die meeste binnelandse sake drup van die wΓͺreld deur na ons kant toe. Alles wat in die wΓͺreld gebeur en toegepas word .. manifesteer hier ook.

5) Ek besef dat as mense skielik dood neerval of nie uit hul slaap wakker geword het nie, die enigste verduideliking daarvoor uit 'n naald uitkom.

Ek wonder hoeveel ander burgers het die afgelope 3 jaar geleer hoe om self navorsing te doen, en ALLES wat op hulle Whatsapp en Facebook opkom te bevraagteken?

Nou sit ons met X B B (leuenfakepademievariant)

EX MAAK VIR BABA BANG.

Ons ma's het nie bang kinders gemaak nie.

2023 GAAN DIE JAAR VAN GEREGTIGHEID WEES

Boosheid se tyd is verby.

πŸŒ•https://t.me/dotyellow/5382
πŸ‘21πŸ‘7
THIS CHANNEL IS RAN BY CARNIVORES

For those who do not know what it is

We explain:

A carnivore /ˈkɑːrnΙͺvɔːr/, or meat-eater (Latin, caro, genitive carnis, meaning meat or "flesh" and vorare meaning "to devour"), is an animal whose food and energy requirements derive from animal tissues (mainly muscle, fat and other soft tissues) whether through hunting or scavenging.

We do not do VEGAN

and

We do not do BUGS

We will fight for our right to exist in this world.

πŸŒ•https://t.me/dotyellow/5383
πŸ”₯15πŸ‘9πŸ‘4❀3😁2
Mense sterf nou teen 'n spoed.... En nou kry "Climate Change" die skuld....

Maar ons almal weet waar dit vandaan kom....

UIT DIE V A X NAALD

Ons is nie almal πŸ‘πŸ‘πŸ‘ nie!!

πŸŒ•https://t.me/dotyellow/5384
❀12πŸ‘7
Blikslaers!!!

Die "stage 6" is nou weer die afpersing om 'n kragverhoging goedgekeur te kry.

Kyk maar mooi. Sodra NERSA hulle prysverhoging gekry het...sal ons weer afbeweeg na laer "stages" toe.

Wat 'n blufspul!!😑😑

AFPERSING, BLACKMAIL, MANIPULASIE....WITCHCRAFT.

Het enigiemand al daaraan gedink om te gaan kyk WIE en WAT is in beheer van NERSA.

As jy OOK weet...sal jy verstaan wat aangaan. Klomp 🐍🐍🐍🐍
πŸ‘9
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
POSTED 30 SEPTEMBER 2022

So...is dit hoekom De Ruyter ook binnekort die trekpas gaan kry?

Mense moet begin ondersoek instel oor Ted Blom en sy NERSA lede

🧐 hoeveel van hulle is reeds ingekoop in hierdie groen energie saam met Pattie en sy familie?

Dit is groot geld en die
J o o d s e gesegde
πŸ‘‡
ELKEEN HET SY PRYS GELD VERSEKER.

Het enigiemand al ooit daaraan gedink om te kyk wie en wat Ted Blom is?

As julle weet...sal julle baie verstaan. Ook hierdie skuiwe.

https://t.me/dotyellow/3904
πŸ‘8
POSTED 5 JUNE 2021

_🚨THERE WILL BE A LOADSHEDDING THAT WILL NEVER SEEN SAYS, TED BLOM_*

*_πŸ›‘οΈNRU SA:_*
*_πŸ”ΊMENSE MAAK GEREED ASB, KRY JULLE HUISWERK IN ORDE_*
https://www.702.co.za/podcasts/176/the-best-of-breakfast-with-bongani-bingwa/128616/there-will-be-a-load-shedding-that-will-never-seen-says-ted-blom
πŸ‘2
πŸ‘†πŸ‘†πŸ‘†πŸ‘†πŸ‘†πŸ‘†
THREATS BY NERSA Ted Blom SINCE 2021
❀1
Ons gaan almal bars onder LOAD SHEDDING tot 2025. Maar Agenda 2030 is mos ook deel vd lotte se plan. . Dus maak jou reg tot na 2030..




Lees maar NERSA se beplanning.
🀬7πŸ’©1
Sameswerings? Kyk hierdie een.
Selfs nuut vir my ook.

Fondament van leuens waarop die beskawing gebou is, ongelooflik.

Terloops...waarom moet ons vir water betaal?

Ons Skepper het ons op hierdie aarde geplaas... Hy het nie mense gemaak met rekenings vir water om te oorleef nie. Dit is 'n natuurlike wet van die mens...om van natuurlike hulpbronne te lewe. Nie wat hulle ons laat glo het nie.

Sodra jy hierdie eenvoudige voorbeeld verstaan...sal jy verstaan ​​hoe hulle, die 🐍🐍🐍, hul bose wette GEBRUIK het om die planete se inwoners te onderdruk...

En dit is ons, ek, jy ... ons voorvaders en ons volgende geslagte.

Dit moet herstel word.

πŸŒ•https://t.me/dotyellow/5390
πŸ‘8
Conspiracies? Watch this one. Even new to me too.

LIES  on which our foundation  of civilization has been built,  unbelievable.

By the way...why should we pay for water?

Our Creator put us on this earth...

He did not make Babies with bills for natural resources to survive.

It is a law of man...to live from natural resources. Not what they made us believe.

Once you understand this simple example...you will understand how they...the 🐍🐍🐍 USED their evil laws to oppress the planets inhabitants...

Which are us... our forefathers and our next generations.

It must return to NATURAL law...of the land.

https://t.me/dotyellow/5390
πŸ‘2
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Just a reminder 😁

Die eerste, enigste en die laaste....

πŸŒ• https://t.me/dotyellow/5225
❀4πŸ‘4πŸ‘1😍1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Baie welkom op ons kanaal

BELANGRIK:

Moet nooit twyfel dat 'n klein groepie bedagsame, toegewyde mense die wΓͺreld kan verander nie.

Inderdaad.

Dit is die enigste ding wat ooit het.


Welcome new members

IMPORTANT:

Never doubt that a small group of thoughtful, committed people can change the world.

Indeed.

It is the only thing that ever has.
πŸ‘14πŸ”₯4
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Voel jy moedverlore en depressief oor alles om jou?

Dan is hierdie boodskap net vir jou.

Sterk staan .... πŸ€—

πŸŒ•https://t.me/dotyellow/5396
❀5
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Do you feel like losing all hope and are depressed about everything going on around you?

Then this message is just for you.

Be strong...πŸ€—

πŸŒ•https://t.me/dotyellow/5397
❀3πŸ‘2
Het julle geweet dat die gaspryse in Europa 1000% gestyg het.

Kan jy jou indink as Eskom ons skielik 1000% verhoging moet vra op ons elektrisiteit?

Ons besef dit nie, maar ons eie mense in daardie lande chop af met hierdie massiewe verhogings.

Wees dankbaar vir wat ons het en bid dat ons mense dit oorleef daar in die vreemde .

πŸŒ•https://t.me/dotyellow/5398
πŸ‘6
Did you know that gas prices in Europe have risen 1000%?

Can you imagine if Eskom suddenly decide to demand for a 1000% increase on our electricity?

We don't realize it, but our own people in those countries are suffering financially with these massive increases.

Be thankful for what we have and pray that our people survive in Europe

Ps...still thinking its a conspiracy theory that all our coal resources are send via trucks to Europe?

Their money paying our mines for our coal..leaving us without electricity to save them in their energy crisis.


πŸŒ•https://t.me/dotyellow/5398
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Hulle gaan dit nie vir ewig kan wegsteek nie. Facebook het alreeds die plasing van Australiese blad verwyder.

Maar videos word deesdae geneem om dit te omseil.

Vic Australia πŸ‡¦πŸ‡Ί πŸ”₯ Kanaal 9 het op Facebook geplaas en gevra dat mense na vore moet kom met hartprobleme agv die v a x....

Kyk na die kommentaar in die kort video snit hieronder.

"The Narrative is well and truly Imploding πŸ’£πŸ”₯πŸ‘Š"


Ps...Dit is net die begin. Pandora se boks se deksel lig nou vinnig...

πŸŒ•https://t.me/dotyellow/5400
πŸ‘11πŸ”₯1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Huh? Little Pound Cake 😳

Really...how low can they go to get this into the children??

THIS IS NOT THE WORSE PART...

Do you know what is HPV?

And this injection is for little girls under 10 years of age

πŸ‘‡ sexually transmitted disease

https://www.beintheknow.org/hiv-and-stis/stis/hpv-and-genital-warts-symptoms-and-treatment

WHAT DO THEY PLAN WITH THE LITTLE ONES??

πŸŒ•https://t.me/dotyellow/5401
🀬9πŸ‘2
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Ek wil die goed nie eers deel nie. Dit is boos/siek verby! Maar doen ek dit nie, kan enige ouer val vir die gemors.

Klein pondkoek pop wat 3 inspuitings toedien 😳

Regtig...hoe laag kan hulle gaan om dit by die kinders in te kry??

DIT IS NIE DIE ERGSTE DEEL nie... Weet jy wat is HPV?

En hierdie inspuiting is vir dogtertjies onder 10 jaar oud

Dit erge goed. Gaan kyk asb self op die internet, ek wil dit nie uitspel hier nie. Te naar.

πŸ‘‡ Seksueel oordraagbare siekte behandeling.
https://www.beintheknow.org/hiv-and-stis/stis/hpv-and-genital-warts-symptoms-and-treatment

WAT BEPLAN HULLE MET DIE KLEINTJIES??

πŸŒ•https://t.me/dotyellow/5401
πŸ‘5🀬3🀯1