Forwarded from Bryan
Twitter
Navraag gedaan bij Japanese bron (@You3_JP): originele video, vertaling is correct.
Em. prof. dr. M. Fukushima (Kyoto University) gaat te keer tegen mensen van het Japanse Ministerie van Gezondheid en eis onderzoek naar oversterfte.
๐ฝ๏ธ @ShortShort_Newsโฆ
Em. prof. dr. M. Fukushima (Kyoto University) gaat te keer tegen mensen van het Japanse Ministerie van Gezondheid en eis onderzoek naar oversterfte.
๐ฝ๏ธ @ShortShort_Newsโฆ
๐5๐3๐1
Forwarded from Bryan
Yellow ๐ก
https://twitter.com/niemandsknegt/status/1610396526097858561
Japanese are starting to ask questions โYou have vaccinated so many people & yet, only 10% of the members of the Ministry of Health, Labor & Welfare who are leading the vaccine campaign have been vaccinated. What the FUCKING joke is that?... 1000's of lives are at stake."
๐คฌ7๐ฑ3๐ค2๐1
Adverteer hier jou produk. Geen bitcoin, dieet of scams nie. Respekteer mekaar. Admin kan nie elkeen ondersoek nie. Wees altyd ekstra versigtig met wie en hoe jy jou transaksies doen.
Invite: https://t.me/+7klQQwODOBY0MDVk
Invite: https://t.me/+7klQQwODOBY0MDVk
Telegram
Koop direk by die Boer - weet dit is veilig
Adverteer hier jou produk. Geen bitcoin, dieet of scams nie. Respekteer mekaar. Admin kan nie elkeen ondersoek nie. Wees altyd ekstra versigtig met wie en hoe jy jou transaksies doen.
Invite: https://t.me/+7klQQwODOBY0MDVk
Invite: https://t.me/+7klQQwODOBY0MDVk
๐2
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Jefree Star ...expose Illuminati
Ook maar lekker bang om vir die slang
๐๐ Lees hoekom.
Ook maar lekker bang om vir die slang
๐๐ Lees hoekom.
๐1๐ฑ1
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
๐4โค2๐ค1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
In Europe, 19,916 'eye disorders', including blindness, have been reported after the COVID vaccine.
More than 10,000 eye reports After the vaccine only in the UK
Terrible ๐ฑ
More than 10,000 eye reports After the vaccine only in the UK
Terrible ๐ฑ
๐ฑ13๐คฎ10๐1
Suid-Afrika
Kaap ๐ฅERGE HITTEGOLWE๐ฅ
Drink water en bly uit die son uit.
'n Spuitkannetjie met skoon water om jouself en jou huisdiere te sproei op gereelde basis sal jou ook baie afkoel.
https://m.facebook.com/100001962844215/photos/8528103200598357/
๐https://t.me/dotyellow/5358

๐4
South Africa
Waterval Boven / Emgwenya from another point of view.
Beautiful rural town in Mpumalanga
๐ https://t.me/dotyellow/5360
Waterval Boven / Emgwenya from another point of view.
Beautiful rural town in Mpumalanga
๐ https://t.me/dotyellow/5360
๐6
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
As jy iemand ken wat baie woede in hul dra... Is hierdie boodskap net vir daardie een.
'n Ander perspektief.
๐ https://t.me/dotyellow/5362
'n Ander perspektief.
๐ https://t.me/dotyellow/5362
๐2๐ฏ2
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
"FAKE MELK" ...regtig??
๐๐๐ ๐ฅด
Nee wat...bring maar eerder vir Blommetjie dat ons haar kan melk.
In 'n wรชreld waar alles deesdae "fake" is, is die kunsmatige laboratorium konkoksies...nou regtig nie "kosher" nie.
Kyk hoe word dit gebou.
Dit lyk baie natuurlik en met al die MSG geursels smaak dit natuurlik ook heerlik.
Die WEF kan nou maar hulle "fake" melk en roomys gebruik om vir hulle kakkerlak-melkskommel te bou.
En verkies dat my melk uit Blommetjie se speen kom en nie uit 'n proefbuis nie.
๐https://t.me/dotyellow/5364

๐8๐3๐ฑ2
...en daar slaan ons nou STAGE 6 ...
๐ค
Wat gaan werklik aan by Eskom?
Ek sien die steenkool swaar vragmotors het omtrent verdubbeld na Mosambiek toe op die paaie.
Is dit hoekom Eskom vou?
Al die steenkool wat letterlik landuit gery word??
Of dink hulle ons weet nie wat soggens baie vroeg op ons paaie aangaan nie.
In 2 maande het die hoeveelheid vragmotors letterlik verdubbel op die N4 na Mosambiek en terug
Dit is nag.
Hulle ry soos besetenes om ons land leeg te tap. ๐คฌ
๐https://t.me/dotyellow/5365

Ek sien die kole lorries het omtrent verdubbeld na Mosambiek toe op die paaie.
Is dit hoekom Eskom vou?
Al die steenkool wat letterlik landuit gery word??
Of dink hulle ons weetโฆ

๐ฅ6๐4๐1๐ฑ1