(7441)Ongewone hulp van God na die natuurgebeure
(Aan Bertha Dudde )
Daar sal onbeskryflike chaos onder mense wees nadat Ek deur die kragte van die natuur gespreek het, want hulle sal almal vrees dat die gebeurtenis homself sal herhaal en vol angs sal hulle voortlewe te midde van die verwoesting wat deur die elemente van die natuur aangerig was en tog volgens My wil, wat daarin tot uitdrukking gekom het. En daar sal โn moeilike tyd oor die mense kom, โn tyd wat nouliks ooit meegemaak was deur mense wat die aarde bewoon het. Maar tog is dit ook die tyd van die einde waarin alles met ongewone omvang sal plaasvind, om mense nog tot ontwaking te bring. Maar die natuurgebeure sal ook weer net weinige tot nadenke bring, terwyl die meerderheid mense vol verontwaardiging alle geloof in โn God en โn Skepper sal verwerp, wat sulke verwoesting toegelaat het soos wat dit vir elkeen duidelik sigbaar sal wees. Maar tog oorweeg niemand sy eie gedrag en hoe hy homself teenoor God, teenoor My gedra het nie, Wie hulle slegs met die mond bely het, sonder om egter โn lewende geloof in My te hรช of met My in verbinding te wees. En maar weinig sal hulleself dan in hul groot nood na My keer, maar hierdie weiniges sal My hulp ook sigbaar bemerk. Ek sal hulle so duidelik wil bystaan dat hulle versterk kan word in hulle geloof aan โn Mag wat hul lot in Sy hande hou. Alles gebeur maar net sodat die mense die band met My kan vind. Maar dit sal steeds maar weiniges wees wat die komende tot seรซn sal strek, want die mense sal reeds te erg in die hande van My teenstander geval het, om hulself na My te wend en My om hulp te vra. En daarom kan Ek My ook nie aan hulle openbaar nie, wat Ek egter sekerlik sal doen vir hulle wat na My sal vlug in hul nood. Die hewigheid van die lyding sal baie inniger laat bid wat die vervulling van hul gebede vir My baie makliker sal maak, omdat hulle geloof in โn God wat kan help, duidelik sal blyk en omdat hulle My dan so sal bestorm dat Ek hulle waarlik te hulp sal kom in hul nood. En dan sal My diensknegte ruim geleentheid hรช om My Woord aan die mense te bring, wat opgeneem sal word met โn honger wat selde gevind sal word. Maar die ongelowiges sal des te meer met haat vervul wees teenoor diegene wat My Woord predik, net soos teenoor diegene wie My hulp sigbaar sal ondervind. Maar hulle sal hulself nie laat bekeer nie, inteendeel sal hul liefdeloosheid maar net bewys dat hulle aan
My teenstander behoort en hulle sal My en My liefde openlik weerstaan, wie hulle ook sou wou wen, maar geen toegang tot hulle kan vind nie. Die nood sal groot wees en tog sal dit nie hopeloos wees nie, omdat Ek steeds in gebed om hulp gevra kan word en omdat Ek โn ware gebed sal verhoor om Myself aan hulle te openbaar wat nie heeltemal in die hande van My teenstander geval het nie. Maar die mense moet vry bly om My aan te roep en daarom moet alles in die raamwerk van die natuurlike gebeur, maar sal maklik herkenbaar wees vir mense wat nog โn vonkie geloof besit en aan wie Ek Myself ook bekend sal maak, sodat hul geloof nie verlore sal gaan nie, maar veel eerder sal toeneem in krag en sterkte. Die tyd lรช voor julle en julle sal dit nie kan afwend nie, omdat julle self nie julle bes doen om ander weรซ in te slaan nie en omdat julle self deur julle lewe en handelinge die tyd ryp laat word, omdat julle self die einde bespoedig deur julle gesindheid en omdat die tyd vervul is wat aan julle toegestaan is om julle siel te laat ryp word.
Amein

๐6โค3๐1
Sad sad story
A gorilla named Michael is the first "talking" male gorilla in history to learn to communicate through gestures. His vocabulary included more than 600 words, and thanks to gestures the zoo workers learned about the fate of his parents.
Michael was able to "tell" that his mother was killed by poachers for meat.
ONS DINK DIE DIERE HET 'N LEKKER TYD OP AARDE.
Wanneer die mense met ons diere self in Suid-Afrika, soos die bobbejane aan die kus vd Kaap begin gesels...sal hulle hoor vd verdriet en pyn wat hulle ook aangedoen word.
Ledemate wat afgeskiet word of in strikke beland. Verjaag word.
Terwyl beskawing hulle plek begin oorneem het en hulle soek areas om kos te kry, baie kleiner of non-existent te maak.
Hartseer, baie hartseer. ๐ฅน

๐6๐ฅ3๐ฑ2๐ฉ2๐ข1
South Africa
MURDERERS IN LICENSE OFFICES AND MURDERERS ON THE ROAD
When you take part in this corruption for money...it is not about your new car or nice house or spoiling your new girlfriend or paying your kid's private school fees...it is PARTICIPATING in murder of THOUSANDS of innocent drivers and passengers which are DADDIES, MOMMIES, BABIES BREADWINNERS in other vehicles on the road.
You are in cahoots with any possible murder happening on the road via your theft aka corruption.
This message is for all you that participate in this the giving and receiving of fake licences.
In this case a LARGE TRUCK License.
Imagine I was a real applicant. I get my card for R4500 Apply for a job at a coal mine and jump behind the wheel. No knowledge of safety or road rules on the road.
I AM AN INSTANT KILLING MACHINE.
This is what we have to stop.
I include screenshots about my conversation with one of these killers. He still do not know he has been exposed. I hope anyone in authority...the Hawks maybe, will follow up on this information.
The KILLING on our roads need to stop.
South Africa must return to the safe state it used to be before SATANIC FORCES took possession of it
START A REWARD SYSTEM OF R200.000 WHEN EXPOSING THESE CRIMES.
The price must exceed the payment of the crime!!
๐https://t.me/dotyellow/5345

Telegram
Yellow ๐ก
๐4๐1๐ฑ1
Forwarded from Bryan
Twitter
Navraag gedaan bij Japanese bron (@You3_JP): originele video, vertaling is correct.
Em. prof. dr. M. Fukushima (Kyoto University) gaat te keer tegen mensen van het Japanse Ministerie van Gezondheid en eis onderzoek naar oversterfte.
๐ฝ๏ธ @ShortShort_Newsโฆ

๐5๐3๐1
Forwarded from Bryan
Yellow ๐ก
https://twitter.com/niemandsknegt/status/1610396526097858561
Japanese are starting to ask questions โYou have vaccinated so many people & yet, only 10% of the members of the Ministry of Health, Labor & Welfare who are leading the vaccine campaign have been vaccinated. What the FUCKING joke is that?... 1000's of lives are at stake."
๐คฌ7๐ฑ3๐ค2๐1
Adverteer hier jou produk. Geen bitcoin, dieet of scams nie. Respekteer mekaar. Admin kan nie elkeen ondersoek nie. Wees altyd ekstra versigtig met wie en hoe jy jou transaksies doen.
Invite: https://t.me/+7klQQwODOBY0MDVk
Invite: https://t.me/+7klQQwODOBY0MDVk
Telegram
Koop direk by die Boer - weet dit is veilig
Adverteer hier jou produk. Geen bitcoin, dieet of scams nie. Respekteer mekaar. Admin kan nie elkeen ondersoek nie. Wees altyd ekstra versigtig met wie en hoe jy jou transaksies doen.
Invite: https://t.me/+7klQQwODOBY0MDVk
Invite: https://t.me/+7klQQwODOBY0MDVk
๐2
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Jefree Star ...expose Illuminati
Ook maar lekker bang om vir die slang
๐๐ Lees hoekom.
Ook maar lekker bang om vir die slang
๐๐ Lees hoekom.
๐1๐ฑ1
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
๐4โค2๐ค1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
In Europe, 19,916 'eye disorders', including blindness, have been reported after the COVID vaccine.
More than 10,000 eye reports After the vaccine only in the UK
Terrible ๐ฑ

๐ฑ13๐คฎ10๐1
Suid-Afrika
Kaap ๐ฅERGE HITTEGOLWE๐ฅ
Drink water en bly uit die son uit.
'n Spuitkannetjie met skoon water om jouself en jou huisdiere te sproei op gereelde basis sal jou ook baie afkoel.
https://m.facebook.com/100001962844215/photos/8528103200598357/
๐https://t.me/dotyellow/5358

๐4
South Africa
Waterval Boven / Emgwenya from another point of view.
Beautiful rural town in Mpumalanga
๐ https://t.me/dotyellow/5360

๐6
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
As jy iemand ken wat baie woede in hul dra... Is hierdie boodskap net vir daardie een.
'n Ander perspektief.
๐ https://t.me/dotyellow/5362
'n Ander perspektief.
๐ https://t.me/dotyellow/5362
๐2๐ฏ2
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
"FAKE MELK" ...regtig??
๐๐๐ ๐ฅด
Nee wat...bring maar eerder vir Blommetjie dat ons haar kan melk.
In 'n wรชreld waar alles deesdae "fake" is, is die kunsmatige laboratorium konkoksies...nou regtig nie "kosher" nie.
Kyk hoe word dit gebou.
Dit lyk baie natuurlik en met al die MSG geursels smaak dit natuurlik ook heerlik.
Die WEF kan nou maar hulle "fake" melk en roomys gebruik om vir hulle kakkerlak-melkskommel te bou.
En verkies dat my melk uit Blommetjie se speen kom en nie uit 'n proefbuis nie.
๐https://t.me/dotyellow/5364

๐8๐3๐ฑ2