This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
SUID-AFRIKA ๐
Give or take...en gee 2 tot 4 weke dan is ons in LOCKDOWN.
Dit is gewoonlik die ๐e se tyd.
As jy nog sake of werk vrylik wil doen sal jy moet spring.
Ons land se bang vir satan-burgers gaan nie teen die goed opstaan nie. Dus sal die GATES/WHO/NWO poppe weer hulle sin kry in ons land...met die propaganda Vrymesselaar-media wat dit gaan aanhits en syfers opjaag dat dit bars.
Gaan was maar weer jou slaaf๐ท en maak reg om soos 'n soet ๐ in die hok te gaan sit.
Jy gee jou eie vryheid weg aan die NWO-๐โ๐ฆบ.
Net jou eie skuld. Hierdie arend in die video is meer vry as jy.
Ps enigiets sonder koors...is 'n allergiese reaksie op iets vanuit die lug of in die water.
Kry Ivomac, baie antihistamienen allergiepille vir die drup in jou keel wat afloop in jou longe in en jou laat hoes.
2 weke...give or take.
Enigiets van 20-30 Januarie af is almal weer in hulle tronke.
Onder instruksie : SATAN
๐https://t.me/dotyellow/5337

๐คฌ13๐11๐2
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
SOUTH AFRICA ๐ Give or take...and give 2 to 4 weeks then we are in LOCKDOWN.
This is usually the ๐e's time. If you still want to do business or work freely, you will have to jump.
Our country's satan-fearing citizens are not going to stand up to protest. So the GATES/WHO/NWO puppets will get their way again in our country...with the propaganda Masonic media that will incite it and run up fake figures that will make it happen.
Go wash your slave again ๐ท and get ready to sit like a sweet ๐ in the cage.
You are giving away your own freedom to the NWO-๐โ . Only your own fault.
This eagle in the video has more freedom than you.
Ps anything without fever...is an allergic reaction to something from the air or in the water. Get Ivomac, lots of antihistamines and allergy pills for the drip down your throat that goes down into your lungs and makes you cough.
Anything from 20-30 January everyone will be under lockdown.
By order: SATAN

๐4๐4๐2๐1
Boodskap aan diegene wat die JAB en boosters geneem het.
(Gekopieer en al stem ek nie 100% saam met skrywer nie, miskien is ek verkeerd net Ons Almagtige Vader sal weet, ... maar nog steeds 'n goeie BOODSKAP)
Baie mense en instellings was niks minder nie as verskriklike en walglike mense in hul gedrag teenoor ons burgers op baie fronte en daardie mense moet op 'n gepaste manier verantwoordelik gehou word, relatief tot hul oortredings, en ook as daar bewyse daarvan is.
Daar is egter terselfdertyd vir 'n GROOT aantal burgers gelieg, geboelie, gedwing en afgepers op die verskriklikste wyses om dit te neem.
Hierdie sataniese agenda is duidelik om ons te 'verdeel en te oorwin' .
Mense het begin siek word en selfs in sekere omstandighede gesterf (in die hospitaal van die strooi WHO doodprotokol, so entoesiasties gevolg deur pharmacare se gesondheidswerkers)
Sommige mense se denke verander egter wanneer hulle die volgende besef:
1. Wanneer jy besef dit is 'n stryd tussen goed & boos.
2. Ons moet aanvaar dat Liefde 'n instrument is wat gebruik moet word vir die goeie span
3. Ons is geestelike wesens wat 'n fisiese, aardse ervaring het
4. Baie van diegene wat vergiftig is, het daardie opsie gekies as deel van hul 'lewensreiskontrak' voordat hulle hierdie wรชreld betree het
5. Deel van die rede hiervoor sou gewees het om hulself op te offer sodat die mense op die goeie kant fisies die uitkomste van die ๐ agenda kon sien en selfs meer vasberade kon raak in hul terugveg as gevolg daarvan, wat lank, moeisaam en broodnodig gaan wees, want hierdie geveg, gaan lank duur en is nog ver van verby af
Dus. As jy die skoot geneem het en weet jy kan nie omdraai nie. Kyk so na die saak. Sterk staan. Julle is nie verstoot nie
๐https://t.me/thisisitpics/510

Telegram
Creation ... Beautiful
๐6โค3
Audio
3491 'n Onwankelbare geloof
Krag vir elkeen wat dit wil aanhoor in hierdie woeste tye.
Voorlesing deur Theunette van Wyk op die groep
Bertha Dudde Profetes voorlesings groep.
๐
https://t.me/VoorleesDudde/1670

โค2๐1๐ฅ1
(7441)Ongewone hulp van God na die natuurgebeure
(Aan Bertha Dudde )
Daar sal onbeskryflike chaos onder mense wees nadat Ek deur die kragte van die natuur gespreek het, want hulle sal almal vrees dat die gebeurtenis homself sal herhaal en vol angs sal hulle voortlewe te midde van die verwoesting wat deur die elemente van die natuur aangerig was en tog volgens My wil, wat daarin tot uitdrukking gekom het. En daar sal โn moeilike tyd oor die mense kom, โn tyd wat nouliks ooit meegemaak was deur mense wat die aarde bewoon het. Maar tog is dit ook die tyd van die einde waarin alles met ongewone omvang sal plaasvind, om mense nog tot ontwaking te bring. Maar die natuurgebeure sal ook weer net weinige tot nadenke bring, terwyl die meerderheid mense vol verontwaardiging alle geloof in โn God en โn Skepper sal verwerp, wat sulke verwoesting toegelaat het soos wat dit vir elkeen duidelik sigbaar sal wees. Maar tog oorweeg niemand sy eie gedrag en hoe hy homself teenoor God, teenoor My gedra het nie, Wie hulle slegs met die mond bely het, sonder om egter โn lewende geloof in My te hรช of met My in verbinding te wees. En maar weinig sal hulleself dan in hul groot nood na My keer, maar hierdie weiniges sal My hulp ook sigbaar bemerk. Ek sal hulle so duidelik wil bystaan dat hulle versterk kan word in hulle geloof aan โn Mag wat hul lot in Sy hande hou. Alles gebeur maar net sodat die mense die band met My kan vind. Maar dit sal steeds maar weiniges wees wat die komende tot seรซn sal strek, want die mense sal reeds te erg in die hande van My teenstander geval het, om hulself na My te wend en My om hulp te vra. En daarom kan Ek My ook nie aan hulle openbaar nie, wat Ek egter sekerlik sal doen vir hulle wat na My sal vlug in hul nood. Die hewigheid van die lyding sal baie inniger laat bid wat die vervulling van hul gebede vir My baie makliker sal maak, omdat hulle geloof in โn God wat kan help, duidelik sal blyk en omdat hulle My dan so sal bestorm dat Ek hulle waarlik te hulp sal kom in hul nood. En dan sal My diensknegte ruim geleentheid hรช om My Woord aan die mense te bring, wat opgeneem sal word met โn honger wat selde gevind sal word. Maar die ongelowiges sal des te meer met haat vervul wees teenoor diegene wat My Woord predik, net soos teenoor diegene wie My hulp sigbaar sal ondervind. Maar hulle sal hulself nie laat bekeer nie, inteendeel sal hul liefdeloosheid maar net bewys dat hulle aan
My teenstander behoort en hulle sal My en My liefde openlik weerstaan, wie hulle ook sou wou wen, maar geen toegang tot hulle kan vind nie. Die nood sal groot wees en tog sal dit nie hopeloos wees nie, omdat Ek steeds in gebed om hulp gevra kan word en omdat Ek โn ware gebed sal verhoor om Myself aan hulle te openbaar wat nie heeltemal in die hande van My teenstander geval het nie. Maar die mense moet vry bly om My aan te roep en daarom moet alles in die raamwerk van die natuurlike gebeur, maar sal maklik herkenbaar wees vir mense wat nog โn vonkie geloof besit en aan wie Ek Myself ook bekend sal maak, sodat hul geloof nie verlore sal gaan nie, maar veel eerder sal toeneem in krag en sterkte. Die tyd lรช voor julle en julle sal dit nie kan afwend nie, omdat julle self nie julle bes doen om ander weรซ in te slaan nie en omdat julle self deur julle lewe en handelinge die tyd ryp laat word, omdat julle self die einde bespoedig deur julle gesindheid en omdat die tyd vervul is wat aan julle toegestaan is om julle siel te laat ryp word.
Amein

๐6โค3๐1
Sad sad story
A gorilla named Michael is the first "talking" male gorilla in history to learn to communicate through gestures. His vocabulary included more than 600 words, and thanks to gestures the zoo workers learned about the fate of his parents.
Michael was able to "tell" that his mother was killed by poachers for meat.
ONS DINK DIE DIERE HET 'N LEKKER TYD OP AARDE.
Wanneer die mense met ons diere self in Suid-Afrika, soos die bobbejane aan die kus vd Kaap begin gesels...sal hulle hoor vd verdriet en pyn wat hulle ook aangedoen word.
Ledemate wat afgeskiet word of in strikke beland. Verjaag word.
Terwyl beskawing hulle plek begin oorneem het en hulle soek areas om kos te kry, baie kleiner of non-existent te maak.
Hartseer, baie hartseer. ๐ฅน

๐6๐ฅ3๐ฑ2๐ฉ2๐ข1
South Africa
MURDERERS IN LICENSE OFFICES AND MURDERERS ON THE ROAD
When you take part in this corruption for money...it is not about your new car or nice house or spoiling your new girlfriend or paying your kid's private school fees...it is PARTICIPATING in murder of THOUSANDS of innocent drivers and passengers which are DADDIES, MOMMIES, BABIES BREADWINNERS in other vehicles on the road.
You are in cahoots with any possible murder happening on the road via your theft aka corruption.
This message is for all you that participate in this the giving and receiving of fake licences.
In this case a LARGE TRUCK License.
Imagine I was a real applicant. I get my card for R4500 Apply for a job at a coal mine and jump behind the wheel. No knowledge of safety or road rules on the road.
I AM AN INSTANT KILLING MACHINE.
This is what we have to stop.
I include screenshots about my conversation with one of these killers. He still do not know he has been exposed. I hope anyone in authority...the Hawks maybe, will follow up on this information.
The KILLING on our roads need to stop.
South Africa must return to the safe state it used to be before SATANIC FORCES took possession of it
START A REWARD SYSTEM OF R200.000 WHEN EXPOSING THESE CRIMES.
The price must exceed the payment of the crime!!
๐https://t.me/dotyellow/5345

Yellow ๐ก
๐4๐1๐ฑ1
Forwarded from Bryan
Twitter
Navraag gedaan bij Japanese bron (@You3_JP): originele video, vertaling is correct.
Em. prof. dr. M. Fukushima (Kyoto University) gaat te keer tegen mensen van het Japanse Ministerie van Gezondheid en eis onderzoek naar oversterfte.
๐ฝ๏ธ @ShortShort_Newsโฆ

๐5๐3๐1
Forwarded from Bryan
Yellow ๐ก
https://twitter.com/niemandsknegt/status/1610396526097858561
Japanese are starting to ask questions โYou have vaccinated so many people & yet, only 10% of the members of the Ministry of Health, Labor & Welfare who are leading the vaccine campaign have been vaccinated. What the FUCKING joke is that?... 1000's of lives are at stake."
๐คฌ7๐ฑ3๐ค2๐1
Adverteer hier jou produk. Geen bitcoin, dieet of scams nie. Respekteer mekaar. Admin kan nie elkeen ondersoek nie. Wees altyd ekstra versigtig met wie en hoe jy jou transaksies doen.
Invite: https://t.me/+7klQQwODOBY0MDVk
Invite: https://t.me/+7klQQwODOBY0MDVk
Telegram
Koop direk by die Boer - weet dit is veilig
Adverteer hier jou produk. Geen bitcoin, dieet of scams nie. Respekteer mekaar. Admin kan nie elkeen ondersoek nie. Wees altyd ekstra versigtig met wie en hoe jy jou transaksies doen.
Invite: https://t.me/+7klQQwODOBY0MDVk
Invite: https://t.me/+7klQQwODOBY0MDVk
๐2
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Jefree Star ...expose Illuminati
Ook maar lekker bang om vir die slang
๐๐ Lees hoekom.
Ook maar lekker bang om vir die slang
๐๐ Lees hoekom.
๐1๐ฑ1
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
๐4โค2๐ค1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
In Europe, 19,916 'eye disorders', including blindness, have been reported after the COVID vaccine.
More than 10,000 eye reports After the vaccine only in the UK
Terrible ๐ฑ

๐ฑ13๐คฎ10๐1