Yellow 🟑
4.07K subscribers
4.26K photos
4.4K videos
325 files
7.68K links
Prepper, Health Tips & shared content. πŸ‘½ & other 🦠 stuff & 🎡🎢🎡 lots of it! Not a news channel. Ordinary citizen shared content. Beware of FAKE imposter posing as @dotyellow.
https://telegra.ph/Telegram-Privacy-my-declaration-01-21
Download Telegram
Nostradamus 2023

Bullet points on some of his Prophecies

* β€œCelestial fire on the Royal edifice” will fall in the year 2023. If interpreted literally, this could imply that a meteor is flying directly for Buckingham Palace and will eventually burn it down.

* He predicted a great war and the arrival of the Antichrist

* Nostradamus predicts that β€œSeven months great war, people dead through evil,” will engulf the entire earth in 2023.

The prophecy predicts that in the coming year, the struggle would intensify into a full-fledged world war, which, considering the nuclear arsenals at risk, might result in apocalyptic levels of devastation.

According to Nos, β€œThe antichrist very soon annihilates the three. Twenty-seven years his war will last. The unbelievers are dead, captive, and exiled. With blood, human bodies, water, and red hail covering the earth.”

Pray for this to not happen.

https://insiderpaper.com/nostradamus-predictions-for-2023-world-war-iii-death-of-monarchy-arrival-of-antichrist/
πŸ‘3
Nostradamus 2023

Punte op sommige van sy profesieΓ«

* "Hemelse vuur op die koninklike gebou" sal in die jaar 2023 val. As dit letterlik geΓ―nterpreteer word, kan dit impliseer dat 'n meteoor direk na Buckingham-paleis vlieg en dit uiteindelik sal afbrand.

* Hy het 'n groot oorlog en die koms van die Antichris voorspel * Nostradamus voorspel dat β€œ7 maande van groot oorlog, mense word doodgemaak deur die bose,” die hele aarde in 2023 sal verswelg.

Die profesie voorspel dat die stryd in die komende jaar sal verskerp in 'n volwaardige wΓͺreldoorlog, wat, met inagneming van die kernarsenale wat in gevaar is, kan lei tot apokaliptiese vlakke van verwoesting.

Volgens Nos: β€œDie antichris vernietig die drie baie gou. 27 jaar sal sy oorlog duur. Die ongelowiges is dood, gevange en in ballingskap. Met bloed, menslike liggame, water en rooi hael wat die aarde bedek.”

Bid dat dit nie sal gebeur nie. https://insiderpaper.com/nostradamus-predictions-for-2023-world-war-iii-death-of-monarchy-arrival-of-antichrist/
πŸ‘4
The NEW WORLD ORDER religion, will make many fall...

It will be all about blessings and prosperity.

They will teach our people that they are gods on earth. Like in REAL GODS. That will lure them into systems like "The Secret". Which Opera Winfrey marketed via her TV show. Blessing manifestations are then pushed mainly.

It is done so very SUBTLE that real honest, believers are busy falling for them.

To read more

πŸ‘‡


https://www.divinerestoration.org/drm-blog/end-times-one-world-order-and-religion.php
As dit die grootte van die boek is...hoe groot was die hand wat dit vasgehou het....

Hoe groot was die lyf agter daardie hand, wat die boek vasgehou het?

Hoeveel "resette" het die aarde nou al gehad?

πŸŒ•https://t.me/dotyellow/5300
πŸ‘7😱4πŸ‘Ž1🀬1
πŸ‘3
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Kyk asseblief die video as jy kan.

πŸŒ• https://t.me/dotyellow/5304
πŸ‘12πŸ‘Ž6
My hart is seer....

Hoe kan ek my kinders oortuig...hulle is gevang. Soos biljoene gevang is. Ek is 100% Seker baie (nie almal) wat hier lees is ook gevang.

DiΓ© wat se oΓ« geopen is, sal nie gevang wees nie, en glo my...hulle is bitter min.

Die NEW WORLD ORDER god, wat niemand herken nie.

Hy doen GROOT WONDERWERKE... Is die eerste wat hom weggee. Nes die regte Redder. Maar hy mislei die mense. Die Katolieke het mense doodgemaak om hierdie verleier te erken. Dit selfs in die Bybel ingewerk.

Voor jy die kanaal verlaat uit woede of die gees in jou woes teenskop...luister die absolute nodige verduideliking om die verskil uit te ken.

As jy sukkel..luister dit 2 keer. Skryf neer wat hy sΓͺ. Dalk open jou verstand om te besef dit gaan oor die leerstelling wat gedoen.

Daar staan in die Bybel geskrywe
(King James Version)

The Lord Jesus said: β€œNot every one that said to Me, Lord, Lord, shall enter into the kingdom of heaven; but he that does the will of My Father which is in heaven. Many will say to Me in that day, Lord, Lord, have we not prophesied in Your name? and in Your name have cast out devils? and in Your name done many wonderful works? And then will I profess to them, I never knew you: depart from Me, you that work iniquity”
(Mat 7:21–23).

MATTHΓ‰ΓœS 7:22-23 AFR53

Baie sal in daardie dag vir My sΓͺ: Here, Here, het ons nie in u Naam geprofeteer en in u Naam duiwels uitgedrywe en in u Naam baie kragte gedoen nie? En dan sal Ek aan hulle sΓͺ: Ek het julle nooit geken nie. Gaan weg van My, julle wat die ongeregtigheid werk!

Dit som op wat hier gesΓͺ word.

Geprofeteer.....

En

Demone uitgedryf.....

Hoe SEKER is jy...jy is NIE OOK MISLEI nie?

Dit is BITTER BELANGRIK VIR JOU EIE SIEL...om te weet of jy op die regte pad is.

Bid saam met my vir my kinders..dat hulle oΓ« ook oopgaan...in tyd.

https://t.me/dotyellow/5304
πŸ‘23πŸ‘Ž6πŸ”₯5πŸ₯°4πŸ™2
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
😳 Huh! Did you see it? πŸ‘†

πŸŒ•https://t.me/dotyellow/5306
😨7πŸ‘4
ONS HET OOK 'N WOOLWORTHS LYN IN SUID-AFRIKA

Hulle kan ENIGE DAG hierdie volgende goed inbring in SA in.

Woolworths_au in Mernda, Victoria het 'n nuwe stelsel ingebring wat deur Amazon in die VSA getoets is.

Die skandeer-en-gaan-stelsel vereis dat jy 'n QR-kode skandeer sodat jy dan al jou inkopies kan kies en die winkel kan verlaat met dit in sakke en nie deur 'n register hoef te gaan nie.

Klink gerieflik.

Wat is die vangplek vir ons?!?!

1 Die QR-kode word aan jou persoonlike besonderhede en jou eie foon gekoppel.

2 Die regering en die winkels kan jou spandering v jou geld opkyk omdat dit alles 'n digitale spoor los.

3 Nou kan hulle sien WAT koop jy en wat jou "Carbon footprint" - volgens hulle berekeninge dan is. As jy TE VEEL VLEIS eet...moet meer beeste geteel word en hulle mis maak koolstofdioksied ens. Klomp streke. Nou dan forseer hulle jou om wurms & goggas te eet. As jy bv jou maandelikse kwota van vleis oorskrei. (Dit was net 1 voorbeeld) daar is horde ander voorbeelde.

DIE VANGPLEK πŸ‘‡

JY GAAN DEUR JOU UITGAWES BEHEER WORD ..as kontantnote verdwyn.

Dit is alles deel van die Digital ID en Klimaatverandering agendas en moet ten alle koste vermy word.

πŸŒ•https://t.me/dotyellow/5307
πŸ‘6πŸ₯΄3
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
An elderly Arab woman lost two fingers on her left hand after receiving two doses of Pfizer.

The region was coagulated and tissue necrosis acted quickly. The amputation of the two fingers was the only way to temporarily save the woman's hand, as the necrosis is spreading furiously through the rest of the fingers.

The vaccine is eating the woman's hand and rotting her flesh.

https://t.me/VaccineZombies

😑😑
😒7πŸ‘3🀬2
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Weet jy wat gebeur as jy die
⏹ i'm not a robot boksie klik?

Jy gee die ELITE AKA OKKULTISTE toestemming om jou data af te laai na hulle server toe. So kollekteer hulle jou data.

VOORSTEL:

As daardie blokkie opkom, gaan na jou Settings toe en gaan maak jou Browser-geskiedenis skoon...VOOR jy op dit klik. Sodoende gee jy so min as moontlik van jou persoonlike ilnligting/data vir die satans. So weet hulle meer van jouself as jyself.


What you're actually permitting when clicking "I'm not a robot" πŸ‘€

THE GROUND WORK FOR SOCIAL CREDIT SCORE. IN NWO TAKEOVER

MAKE THIS VIRAL!

https://t.me/dotyellow/5312
πŸ‘5😱2
🀬2πŸ‘Ž1😨1
Not coincidence..... Be aware, of this strategy.
πŸ‘4πŸ€”2
Health Tip

Urine color chart.

Drink genoeg water.

πŸŒ•https://t.me/dotyellow/5316
πŸ‘3πŸ₯°1
Suid-Afrika (DATA van Phizer/Johnson & Johnson) op die regeringsboeke.

Volgens die data vd regering is net
22.5 miljoen 'geΓ«nt' uit 'n bevolking van +60 miljoen in SA. (Eerder 80 miljoen as almal getel was)

Dit is ongeveer 30%.

(Dis natuurlik nog te veel, maar die ANC se doelwit was 70% van die bevolking wat dit dan VERPLIGTEND sou maak indien hulle dit bereik het).

En vanaf Julie 2022 het getalle tot byna ZERO gedaal.


Die boonste data is hoogs waarskynlik ook verkeerd want duisende het die behandeling gekoop, en nie die J A B geneem nie. Ons bly in Afrika...waar enigiets op die swartmark beskikbaar is.

Ons sal maar kyk waar draai 2023 se syfers.

Die 70% wat dit NIE geneem het nie....loop steeds baie gelukkig en gesond rond op die aardse bodem. Hulle bloed is nou ROOI GOUD. Skoon en ongeskonde.

πŸŒ•https://t.me/dotyellow/5317
πŸ‘21❀17πŸ‘4
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
South Africa.... The reality

E S K O M

Plainly said. Prepare.

Speaker says it all.

But UNFORTUNATELY ...he is also a puppet...

The puppet of the NEW WORLD ORDER.

By telling all the stuff we all know already...his...the speaker's puppets are laying the groundwork for GREEN ENERGY.

The moment he mentions "private sector", he can go ... himself with the BULLSHIT he speaks thereafter.

Eskom is being sabotaged from within and being enabled to fail, so that the private sector may take over state assets.

We all know who they are too.

We are not stupid.

πŸŒ•https://t.me/dotyellow/5318

Ps...REMEMBER THE TRILLION BRIDGETTE MOTSEPE HAD BEEN GIVEN BY KLAUS SCHWAB FOR SOCIAL ENGINEERING???

What you see here....IS SOCIAL ENGINEERING...at its best.
πŸ‘11
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
South Africa... Not spared

This is Gauteng, Boksburg on Friday 6 January 2022.

Weather madness...or is is modification?

BOKSBURG SE VRYDAG REENVAL IS NET SO WOES SOOS DIE LAEVELD S"N

πŸŒ•https://t.me/dotyellow/5319
πŸ‘10❀1