Yellow 🟑
4.07K subscribers
4.26K photos
4.4K videos
325 files
7.68K links
Prepper, Health Tips & shared content. πŸ‘½ & other 🦠 stuff & 🎡🎢🎡 lots of it! Not a news channel. Ordinary citizen shared content. Beware of FAKE imposter posing as @dotyellow.
https://telegra.ph/Telegram-Privacy-my-declaration-01-21
Download Telegram
Warning Nelspruit and areas....
South Africa for 5/1/2023

A lot of rain is coming your way from Thursday. Like 30mm+ within a few hours...and that after you had ongoing rains a few days already. The ground is already saturated. Where will the water go?

Listen and please react to this warning. It is not a joke

πŸŒ•https://t.me/dotyellow/5283
😱2πŸ‘1
Forwarded from Frederick Potgieter
(7441)Ongewone hulp van God na die natuurgebeure

(Aan Bertha Dudde )

Daar sal onbeskryflike chaos onder mense wees nadat Ek deur die kragte van die natuur gespreek het, want hulle sal almal vrees dat die gebeurtenis homself sal herhaal en vol angs sal hulle voortlewe te midde van die verwoesting wat deur die elemente van die natuur aangerig was en tog volgens My wil, wat daarin tot uitdrukking gekom het. En daar sal ’n moeilike tyd oor die mense kom, ’n tyd wat nouliks ooit meegemaak was deur mense wat die aarde bewoon het. Maar tog is dit ook die tyd van die einde waarin alles met ongewone omvang sal plaasvind, om mense nog tot ontwaking te bring. Maar die natuurgebeure sal ook weer net weinige tot nadenke bring, terwyl die meerderheid mense vol verontwaardiging alle geloof in β€˜n God en β€˜n Skepper sal verwerp, wat sulke verwoesting toegelaat het soos wat dit vir elkeen duidelik sigbaar sal wees. Maar tog oorweeg niemand sy eie gedrag en hoe hy homself teenoor God, teenoor My gedra het nie, Wie hulle slegs met die mond bely het, sonder om egter β€˜n lewende geloof in My te hΓͺ of met My in verbinding te wees. En maar weinig sal hulleself dan in hul groot nood na My keer, maar hierdie weiniges sal My hulp ook sigbaar bemerk. Ek sal hulle so duidelik wil bystaan dat hulle versterk kan word in hulle geloof aan β€˜n Mag wat hul lot in Sy hande hou. Alles gebeur maar net sodat die mense die band met My kan vind. Maar dit sal steeds maar weiniges wees wat die komende tot seΓ«n sal strek, want die mense sal reeds te erg in die hande van My teenstander geval het, om hulself na My te wend en My om hulp te vra. En daarom kan Ek My ook nie aan hulle openbaar nie, wat Ek egter sekerlik sal doen vir hulle wat na My sal vlug in hul nood. Die hewigheid van die lyding sal baie inniger laat bid wat die vervulling van hul gebede vir My baie makliker sal maak, omdat hulle geloof in β€˜n God wat kan help, duidelik sal blyk en omdat hulle My dan so sal bestorm dat Ek hulle waarlik te hulp sal kom in hul nood. En dan sal My diensknegte ruim geleentheid hΓͺ om My Woord aan die mense te bring, wat opgeneem sal word met ’n honger wat selde gevind sal word. Maar die ongelowiges sal des te meer met haat vervul wees teenoor diegene wat My Woord predik, net soos teenoor diegene wie My hulp sigbaar sal ondervind. Maar hulle sal hulself nie laat bekeer nie, inteendeel sal hul liefdeloosheid maar net bewys dat hulle aan
My teenstander behoort en hulle sal My en My liefde openlik weerstaan, wie hulle ook sou wou wen, maar geen toegang tot hulle kan vind nie. Die nood sal groot wees en tog sal dit nie hopeloos wees nie, omdat Ek steeds in gebed om hulp gevra kan word en omdat Ek β€˜n ware gebed sal verhoor om Myself aan hulle te openbaar wat nie heeltemal in die hande van My teenstander geval het nie. Maar die mense moet vry bly om My aan te roep en daarom moet alles in die raamwerk van die natuurlike gebeur, maar sal maklik herkenbaar wees vir mense wat nog β€˜n vonkie geloof besit en aan wie Ek Myself ook bekend sal maak, sodat hul geloof nie verlore sal gaan nie, maar veel eerder sal toeneem in krag en sterkte. Die tyd lΓͺ voor julle en julle sal dit nie kan afwend nie, omdat julle self nie julle bes doen om ander weΓ« in te slaan nie en omdat julle self deur julle lewe en handelinge die tyd ryp laat word, omdat julle self die einde bespoedig deur julle gesindheid en omdat die tyd vervul is wat aan julle toegestaan is om julle siel te laat ryp word.

Amein
πŸ‘18πŸ•Š1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
πŸ˜πŸ˜‚ GoeiemΓ΄re. Glimlag 'n bietjie. Goed vir jou hart πŸ˜‚

Welkom al ons nuwe vriende op die kanaal.
😁11❀3πŸ‘2
NEW 🚨 More than 100 Haiti migrants land in Florida

Jep....they are RUNNING away from HAITI...

What does it tell you?

That what the media portray about a country is not always true.

The rich can afford beautiful holidays and clean water and everything nice ...

But the poor are hidden in the backstreets from the public eye. Suffering from poor hygiene and no jobs.

BUT

In this case...the left communist want chaos in USA and Florida...same as in South Africa.

Flooding the country build by hard working citizens into a beautiful place of prosperity to change regime and outbreed the real nations. Old evil modus operandi.


READ: https://insiderpaper.com/more-than-100-haiti-migrants-land-in-florida/
πŸ‘5πŸ”₯1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Haiti πŸ‡­πŸ‡Ή Labadie

Beautiful place...where the rich play.

Longest Zip Line Over Water
πŸ‘3❀1
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Groot boodskap in hierdie film vir enigeen wat die moeite gaan maak om dit te kyk.
(675 mb)


The P i l g r i m 's P r o g r e s s
Full HD Film

Huge hidden message in this animated full movie.

Enjoy it with your loved ones.

πŸŒ•https://t.me/dotyellow/5292
πŸ‘5
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
....en so word dit gedoen op die hoogste verdiepings.

Slim.

πŸŒ•https://t.me/dotyellow/5294
πŸ‘5
Warning South Africa Lowveld.

Weather

05/01/2022


Please take caution on the roads all around the Lowveld.

Most of the roads are flooded. Please avoid low water bridges if it is possible at night.


Level 09 for weather from today 15:00 until Sunday

LOWVELD SARZA πŸš‘
πŸ‘4
Nostradamus 2023

Bullet points on some of his Prophecies

* β€œCelestial fire on the Royal edifice” will fall in the year 2023. If interpreted literally, this could imply that a meteor is flying directly for Buckingham Palace and will eventually burn it down.

* He predicted a great war and the arrival of the Antichrist

* Nostradamus predicts that β€œSeven months great war, people dead through evil,” will engulf the entire earth in 2023.

The prophecy predicts that in the coming year, the struggle would intensify into a full-fledged world war, which, considering the nuclear arsenals at risk, might result in apocalyptic levels of devastation.

According to Nos, β€œThe antichrist very soon annihilates the three. Twenty-seven years his war will last. The unbelievers are dead, captive, and exiled. With blood, human bodies, water, and red hail covering the earth.”

Pray for this to not happen.

https://insiderpaper.com/nostradamus-predictions-for-2023-world-war-iii-death-of-monarchy-arrival-of-antichrist/
πŸ‘3
Nostradamus 2023

Punte op sommige van sy profesieΓ«

* "Hemelse vuur op die koninklike gebou" sal in die jaar 2023 val. As dit letterlik geΓ―nterpreteer word, kan dit impliseer dat 'n meteoor direk na Buckingham-paleis vlieg en dit uiteindelik sal afbrand.

* Hy het 'n groot oorlog en die koms van die Antichris voorspel * Nostradamus voorspel dat β€œ7 maande van groot oorlog, mense word doodgemaak deur die bose,” die hele aarde in 2023 sal verswelg.

Die profesie voorspel dat die stryd in die komende jaar sal verskerp in 'n volwaardige wΓͺreldoorlog, wat, met inagneming van die kernarsenale wat in gevaar is, kan lei tot apokaliptiese vlakke van verwoesting.

Volgens Nos: β€œDie antichris vernietig die drie baie gou. 27 jaar sal sy oorlog duur. Die ongelowiges is dood, gevange en in ballingskap. Met bloed, menslike liggame, water en rooi hael wat die aarde bedek.”

Bid dat dit nie sal gebeur nie. https://insiderpaper.com/nostradamus-predictions-for-2023-world-war-iii-death-of-monarchy-arrival-of-antichrist/
πŸ‘4
The NEW WORLD ORDER religion, will make many fall...

It will be all about blessings and prosperity.

They will teach our people that they are gods on earth. Like in REAL GODS. That will lure them into systems like "The Secret". Which Opera Winfrey marketed via her TV show. Blessing manifestations are then pushed mainly.

It is done so very SUBTLE that real honest, believers are busy falling for them.

To read more

πŸ‘‡


https://www.divinerestoration.org/drm-blog/end-times-one-world-order-and-religion.php
As dit die grootte van die boek is...hoe groot was die hand wat dit vasgehou het....

Hoe groot was die lyf agter daardie hand, wat die boek vasgehou het?

Hoeveel "resette" het die aarde nou al gehad?

πŸŒ•https://t.me/dotyellow/5300
πŸ‘7😱4πŸ‘Ž1🀬1
πŸ‘3
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Kyk asseblief die video as jy kan.

πŸŒ• https://t.me/dotyellow/5304
πŸ‘12πŸ‘Ž6
My hart is seer....

Hoe kan ek my kinders oortuig...hulle is gevang. Soos biljoene gevang is. Ek is 100% Seker baie (nie almal) wat hier lees is ook gevang.

DiΓ© wat se oΓ« geopen is, sal nie gevang wees nie, en glo my...hulle is bitter min.

Die NEW WORLD ORDER god, wat niemand herken nie.

Hy doen GROOT WONDERWERKE... Is die eerste wat hom weggee. Nes die regte Redder. Maar hy mislei die mense. Die Katolieke het mense doodgemaak om hierdie verleier te erken. Dit selfs in die Bybel ingewerk.

Voor jy die kanaal verlaat uit woede of die gees in jou woes teenskop...luister die absolute nodige verduideliking om die verskil uit te ken.

As jy sukkel..luister dit 2 keer. Skryf neer wat hy sΓͺ. Dalk open jou verstand om te besef dit gaan oor die leerstelling wat gedoen.

Daar staan in die Bybel geskrywe
(King James Version)

The Lord Jesus said: β€œNot every one that said to Me, Lord, Lord, shall enter into the kingdom of heaven; but he that does the will of My Father which is in heaven. Many will say to Me in that day, Lord, Lord, have we not prophesied in Your name? and in Your name have cast out devils? and in Your name done many wonderful works? And then will I profess to them, I never knew you: depart from Me, you that work iniquity”
(Mat 7:21–23).

MATTHΓ‰ΓœS 7:22-23 AFR53

Baie sal in daardie dag vir My sΓͺ: Here, Here, het ons nie in u Naam geprofeteer en in u Naam duiwels uitgedrywe en in u Naam baie kragte gedoen nie? En dan sal Ek aan hulle sΓͺ: Ek het julle nooit geken nie. Gaan weg van My, julle wat die ongeregtigheid werk!

Dit som op wat hier gesΓͺ word.

Geprofeteer.....

En

Demone uitgedryf.....

Hoe SEKER is jy...jy is NIE OOK MISLEI nie?

Dit is BITTER BELANGRIK VIR JOU EIE SIEL...om te weet of jy op die regte pad is.

Bid saam met my vir my kinders..dat hulle oΓ« ook oopgaan...in tyd.

https://t.me/dotyellow/5304
πŸ‘23πŸ‘Ž6πŸ”₯5πŸ₯°4πŸ™2
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
😳 Huh! Did you see it? πŸ‘†

πŸŒ•https://t.me/dotyellow/5306
😨7πŸ‘4