Forwarded from Willem Petzer
Dalk kan ons bietjie iets leer van wat dit beteken om saam te staan uit die storie uit:
Vandag en gister kry ek meer as 1000 dreigemente en aanvalle omdat ek slegs die ooggetuieverslag meegedeel het oor wat voor die geveg by Maselspoort gebeur het.
Dit is 'n nasionale verontwaardiging en ek is nou die slaansak vir die vir die mense wat wil slagoffer speel. Die gestoeiery by die swembad is die bewys wat hulle probeer gebruik dat hulle konstant die slagoffers van "Rassisme" is, en enigiemand wat die feite meedeel dat dit toe nie 'n rassevoorval was nie moet vernietig word. In hierdie geval is dit nou ek.
Die media stel ook net selektief CCTV beeldmateriaal van die geveg vry, sonder om enigsins iets oor wat tot die geveg gelei het vry te stel.
Maar, net so paar dae gelede is nog 'n Boer met pangas aan flarde gekap. Hoekom maak ons mense nie net so baie geraas oor sulke gevalle nie? Is dit omdat ons te platgeslaan is, of is dit omdat ons moed opgegee het?
Ons gaan baie meer moet begin opstaan vir waarheid en geregtigheid, anders gaan ons nie oorleef as 'n Volk nie.

๐32๐3
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
#Maselspoort
DIE WARE STORIE
Dit het niks met rassisme uit te waai gehad nie.
Maar dit word verdraai deur een wat die videogrepe vd 2de gesprek gedeel het waar dit deur EFF ingebring word vir publisiteit. (Hulle hanteerders wat in UK sit wil bitter graag rasse-oorlog teweegbring en soek net na die lont om dit te veroorsaak)
Ek glo na hierdie voorval weet alle blankes ook waar hulle met Maselspoort se bestuur staan en moet hy maar sy oord oorgee aan dit wat hom toekom.
Die koppel na die video op Facebook
https://fb.watch/hFFmuR1QVd/
Dankie Willem, dat jy weereens sonder 'n geldelike agenda of politieke agenda die waarheid gaan uithaal het so in jou feesgety.
๐ https://t.me/dotyellow/5195

๐13๐ฅ1
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
FINAL PREPPER TIP 2022
Atomic bomb bread. Lasts up to 12 months
Interessante broodjie om te bou en te stoor vir 'n jaar. Vol proteine en sal jou verseker versadig maak.
Die bestanddele is op die video en die aanwysings mooi uiteengesit.
Ons kan mos die proses volg sonder om die taal "n probleem te maak.
Gaan hom verseker maak.
Lyk na heerlike tussen-versnappering peuselhappie ook.
Deel gerus.
๐https://t.me/dotyellow/5196

๐10
VACCINE INDUCED DEATH๐๐ก
24-Year-Old Flight Attendant Collapses and Dies After Landing In London
https://internationalflyguy.com/2022/12/29/24-year-old-flight-attendant-collapses-and-dies-after-landing-in-london/in

๐1
More fear-mongering more awakening?
There is still a debate on if "nuclear" weapons that spread long-term radiation exists - when you actually look deeper into Nagasaki + Hiroshima and see no evidence of long-term radiation sickness. Whatever the case, these are still high-intensity bombs that cause utter devastation. Coupling that with 5G technology, would be the true "electromagnetic radiation bombs" to further unleash "flu-like" respiratory immune-dysfunction illnesses. ๐
29 Dec, 2022 - RT News
https://www.rt.com/news/569076-germany-prepare-nuclear-emergencies/

RT
Germans told to prepare for nuclear emergencies
German Federal Office for Radiation Protection warns residents to prepare for nuclear emergencies amid Ukraine conflict
๐4๐ค1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Die afsmeer van elektriese voertuie aan burgers.
Leer uit die ander lande se gemors.
Daardie Kite gaan nie in SA vlieg nie
Leer uit die ander lande se gemors.
Daardie Kite gaan nie in SA vlieg nie
๐17โค8๐3๐2๐คฏ1๐ฏ1
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
."...you can't make this ๐ฉ up"
Translated ๐
"....ons kan nie al hierdie ๐ฉuitdink nie"
LUISTER MOOI WAT Sร HIERDIE AUSTRALIESE OOM ๐๐
Alles wat oรซnskynlik net hier in SA plaasvind, gebeur by hulle ook.
Dit is die meesterplan.
Met die koms van digitale
geld is dit "tickets" met ons almal....en baie meer.
...en sy oplossing...is AL OPLOSSING...om te oorleef.
Oom Siener het gesรช: "vir diรฉ wat weet, gaan dit nie so erg wees nie".
Luister na die OPLOSSING en word ingelig.
Hulle kan nie AL 60 MILJOEN burgers gelyk in tronke gooi nie.
๐๐ Onthou dit
๐https://t.me/dotyellow/5205

๐12โค1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
2022...die laaste dag...en ons haal nog asem!!
Ons is voorwaar geseรซnd.
Wat 'n wonderlike voorreg in hierdie rowwe tye.
Goeiemore julle tawwe tienies.
Mag julle vandag geniet en die volgende jaar net so braaf aanvat. ๐ค๐ฅฐ

๐7โค5๐1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
2022...the last day...and we are still breathing!!
We are truly blessed.
What a wonderful privilege in these rough times.
Good morning you toughees. May you enjoy today and take on the next year, with big and strong hearts and minds too.
Be blessed.

๐8โค2
Bertha kombineer boek 3 INTERNET.doc
1.7 MB
Die Openbaringe en Profesieรซ vir die laaste dae
VOLLE BOEKE om af te laai.
Ek self het van my selfoonspeletjies afgeklim en my kosbare laaste tyd begin afkoop deur hulle ook deur te begin werk.
Vir die audio voorlesings kan julle enige tyd asnsluit by Theunette van Wyk wat hulle met haar pragtige en rustige stem voorlees en plaas op die Telegramgroep : Bertha Dudde voorlesings
Koppel daarheen
๐https://t.me/dotyellow/5209
VOLLE BOEKE om af te laai.
Ek self het van my selfoonspeletjies afgeklim en my kosbare laaste tyd begin afkoop deur hulle ook deur te begin werk.
Vir die audio voorlesings kan julle enige tyd asnsluit by Theunette van Wyk wat hulle met haar pragtige en rustige stem voorlees en plaas op die Telegramgroep : Bertha Dudde voorlesings
Koppel daarheen
๐https://t.me/dotyellow/5209
๐1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
VAN 1 HOENDER-SELLETJIE.....KAN HULLE 1 BILJOEN 'FAKE" HOENDERSTUKKE BOU
As jy dink dit is steeds net in Singapore dink weer. Hoe ryk dink julle gaan die helle word as hulle hierdie "fake" lab-hoeners wรชreldwyd kan implimenteer.
Maar.... Die huidige boere en hulle plase en hulle onafhanklike lewens...staan 100% in hulle pad.
Plan B
Maak vals aannames. Soos klimaatsrampe. Voรซlgriep, varkgriep, en enige soort diere of voรซlgriep om hulle produkte uit te roei deur drakoniese wetgewing.
Plan C
Maak almal wat teen Plan B teen die regering praat en opstaan, uit as terroriste vd staat en arresteer hulle as hulle regsdenkend is. Noem dit die Nuwe Terrorist Act Bill as dit bekend klink.
Luister wat gebeur in Holland ..en kyk wat gebeur in SA. En kry julle gereed vir 2023 tot 2030. Dit gaan die resep wees wat kom.
๐https://t.me/dotyellow/5214

๐คฎ7
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Holland...die boere...die regering en die mal wetgewing.
World Economic Forum en die toekoms van boere en die burgers.
Dit kom vir elkeen in die wรชreld. Ook in Suid-Afrika.
Kyk hier : https://t.me/dotyellow/5214
๐warm op die spyskaart.

๐8๐คฌ1๐ข1