Yellow 🟑
4.06K subscribers
4.29K photos
4.43K videos
327 files
7.73K links
Prepper, Health Tips & shared content. πŸ‘½ & other 🦠 stuff & 🎡🎢🎡 lots of it! Not a news channel. Ordinary citizen shared content. Beware of FAKE imposter posing as @dotyellow.
https://telegra.ph/Telegram-Privacy-my-declaration-01-21
Download Telegram
VOEL JY ANGSTIG EN GESTRES OOR DIE SPOED WAT EINDTYD-DINGE NOU OM JOU GEBEUR?

Neem Vitamien B1. Dit kalmeer jou senuwees en maak die verstand se warboel gedagtes stil.

Neem dit soggens sodra jy wakker word.

Gaan stap 'n entjie. (Los jou foon by die huis, verkieslik op die laaier jy weet mos nΓͺ)

Neem 'n breek van die strale wat jou selfoon na jou toe gooi.

Kyk om jou. As jy in dorpe is, geniet die bure se bome en blomme.
Kyk na die lewe vd voΓ«ls in die bome.

Praat met jou Hemelse Pa. Vertel Hom wat jou angstig en gestres maak.

Jy sal dalk nie blitsig beter voel nie, maar bly kyk na die lewe om jou wat jou dag meer sal ophelder en jy sal spoedig beter voel.

Ps. ..en drink minder koffie. Kaffeine maak jou nog meer angstig. Camomille tee... Wonderlik. Jy sal gewoond raak aan die smaak.

Onthou....jy is NIE ALLEEN nie, daar is baie wat soos jy voel. Ons is net baie ver uit mekaar uit.

🟑https://t.me/dotyellow/4689
πŸ‘16❀2πŸ₯°1πŸ•Š1
Electric cars and a charging station for Electric cars in London more than 100 years ago - all new is well forgotten old, or well hidden πŸ˜‰
πŸ‘2
Forwarded from Forbidden History
This is a map of the year 1688. Africa. There are cities and rivers in place of the Sahara.

The Gobi Desert and the Takla Makan are not on ancient maps either. Numerous cities and rivers are also marked in these areas. Archaeologists have found buried cities and mummies in the Gobi and other deserts - maps do not lie. But they hid their findings tens of thousands of years ago.

It turns out that the fertile lands were suddenly, or within a short period of time, covered with sand.

Forbidden History
πŸ‘3❀1
Forwarded from Yellow 🟑
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
🚨🚨 Skielike sterftes wΓͺreldwyd

Gesonde volwassenes val dood neer oor die hele wΓͺreld. In SA is daar ook vele gevalle van super gesonde mense wat gaan slaap het en net nie weer wakker geword het nie.

In die afgelope 18 maande het die term "Skielik sterfte " / "Sudden death" tot die heel bopunt van "mees gesoekte" Google-terme gestyg.

Die bekroonde dokumentΓͺre span wat "Kyk na die water" en "Hierdie kleintjies" gebring het. Reis nou regoor die wΓͺreld om antwoorde te vind, en die stories te vertel van diegene wat skielik gesterf het.

Dit is 'n groot lywige dokument om af te laai. Gee hom so paar minute tyd 800+mb.

Maar goed om te berg en later te kyk.

πŸ’₯ Stew Peters - World Premiere : πŸ’₯ DIED SUDDENLY πŸ’€β˜ οΈ

https://stewpeters.com/live?auth_pass=yes#gf_6

🟑https://t.me/dotyellow/4577
πŸ”₯2πŸ‘1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Gesondheidswenk....BLY WEG VAN FOIL...

...en potte wat van aluminium gemaak is.

Luister wat veroorsaak dit alles.

Deel dit aan ander, laai af en deel. Tyd dat mense weet wat hulle aangedoen word agv hulle onkunde.

🟑https://t.me/dotyellow/4695
🀯2πŸ‘1
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Gratis-energie magnetiese motors is 'n werklik.

Maar die oligargie dwing olie, gas en kernkrag op ons af om ons te ruΓ―neer en ons afhanklikheid en verslawing te verseker.

Voorbeeld met hierdie Japanese konsep.


English πŸ‘‡

Free energy magnetic motors are real. But the oligarchy imposes oil, gas, nuclear power on us to ruin us and ensure our dependence and enslavement.

Example with this Japanese concept.

🟑https://t.me/dotyellow/4696
πŸ‘6
Suid-Afrika se 2023 muntstukke lyk waarlik pragtig. Ons begin sommer by die mooiste enetjie....DIE BY. Sal hulle almal onder mekaar deursit. Regtig goeie keuses hierdie keer.
πŸ‘4πŸ‘Ž1
πŸ‘1πŸ‘Ž1πŸ‘1
πŸ‘1πŸ‘Ž1πŸ₯°1
πŸ‘Ž1πŸ₯°1
πŸ‘1πŸ‘Ž1
Die oud en die nuut.

https://t.me/dotyellow/4703
πŸ‘8πŸ‘Ž1πŸ”₯1
Wenke hier πŸ‘‡

https://t.me/dotyellow/4705
πŸ‘3
KAR REMOTE JAMMERS

Onthou tegnologie verbeter teen hoΓ« spoed en dit beteken die kapers se speelgoed raak ook baie effektiewer.

Wees maar net wakker waar jy ook al stop. Moenie hulle slagoffer word nie.

Witbankers word nou weer geteiken.

Wenke:

* As jy daardie knoppie gedruk het, bly by jou kar staan en toets of handvatsel gesluit is en jou alarm aan is. As jy jou deur nog oop vind, kanse is goed die blikemmers het jou geteiken. Klim terug in jou kar en maak dat jy wegkom daar.

* Let op wie hang daar rond op die stoepe of langs die bome naby aan jou voertuig.

* Ken die klikgeluid van jou sluitaksie op jou motor en kyk of die oranje ligte daardie flikkers gee...voor jy wegloop v jou kar af.

* Parkeer waar baie mense is, vermy daardie ver stil hoekie met die koelteboom. Die kans dat die blikemmers jou sal teiken op die besigste plek is effe minder. Maar bly net wakker.

* As jy ongemaklik voel daar waar jy gestop het. Klim terug en ry eerder na waar jy meer veiliger en gerus voel.

As jy nog veiliger wil bly. Moenie alleen gaan inkopies doen nie, laat een maar agterbly in die motor.

Dit gaan erger word soos die ekonomie kunsmatig versleg word. Leer maar nou al hoe om uit te kyk na die skelmstreke van die Tsotsis.

🟑https://t.me/dotyellow/4704
πŸ‘2
FARM MURDERS ARE REAL....

She, the farmer's wife trusted her own employees with her life.

It caused her death.

If you still live in LALALAND and you believe your "black" employee will never do anything to hurt you...start digging on your own grave.

The murderers will just use them and or blackmail them by threats to work with them. Or they, the employees themselves will enjoy the kill....

One way or the other, South Africa is in a silent war, and every liberal and propaganda outlet denies it world wide. From Government and is propagate as "ordinary crime". An old Modus Operandi right through the African Continent states on the genocide and murder of white people".

After you read this, ignore it and ask Sipho to remember cleaning out the chicken Coupe. And Pretty to drive with your 4x4 Land Cruiser to fetch some Flour from Checkers.

Stupid, ignorant people who do not listen...who keep the not so trusted ....in their employment. 😑

🟑https://t.me/dotyellow/4707?single
πŸ‘8πŸ”₯1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Biden >> Eskom >> luister na sy laaste sin. πŸ‘‡πŸ‘‡

"WE ARE FOLLOWING THROUGH WITH THE PLANS WE MADE"

🧐🧐🧐🧐🧐🧐🧐

OKAY...wat se planne?

Rewind bietjie terug op dieselfde video πŸ‘‡

OM ALLE STEENKOOL KRAGSENTRALES TE SLUIT.

Dink julle dit is toevallig dat die Gepushery van Eskom net nooit stop nie?

Een dag word die massas vertel dit is op 'n einde...die kragonderbrekings...en op dieselfde dag kom daardie 1 of 2 ure se donker deur.

Dit is 'n SIELKUNDIGE oorlogstrategie. Dieselfde wat die gespuis met die Covid doen. Ou manipulasie strategie.

Ouens... Hulle gaan NIE STOP NIE. Hulle wil gaan hulle WIL op ons afdwing. GROEN energie. (Twakstorie maar lekker geldstorie) Kry alternatiewe elektrisiteitsoplossings en kom uit dorpe & stede uit.

PS. Bly positief...positief dat niks in SA gaan verbeter nie en dat jy dit nie vergeet terwyl jy jouself voorberei vir dit wat kom nie.

🟑https://t.me/dotyellow/4708
πŸ‘5πŸ‘Ž2
South Africa.... K i l l i ng innocent dogs are not the answer.

Or maybe it is for the criminal and the planned g3n0cide of many to clean up residential yards for gangs of @t tackers beforehand. 🧐

In the meantime.....

THIS IS THE REAL PITBULL to get to know.

Some owners just go out of their way to make them aggressive. But many just love them for what they are.

🟑https://t.me/dotyellow/4709
πŸ‘4❀3