Yellow 🟑
4.06K subscribers
4.26K photos
4.41K videos
325 files
7.68K links
Prepper, Health Tips & shared content. πŸ‘½ & other 🦠 stuff & 🎡🎢🎡 lots of it! Not a news channel. Ordinary citizen shared content. Beware of FAKE imposter posing as @dotyellow.
https://telegra.ph/Telegram-Privacy-my-declaration-01-21
Download Telegram
KLONING IS EG.... EN MENSE SLAAP VAS.

Hoekom dink mense is die NWO se naarstigtelik besig om DNA te versamel van mense?

Dit is maar net die begin. Ons arme Suid-Afrikaanse burgers het nie 'n idee hoe ver die boosheid alreeds strek nie. As hulle geweet het, sou hulle lankal bohaai opgeskop het en hulle DNA en data begin beskerm het.

Gaan draai maar op hierdie webblad waar jy sommer 'n kloon kan bestel op ORDER. ..

πŸ‘‡

http://www.clonaid.com/page.php?8
πŸ‘5
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Kyk na hierdie...

Skrik net asseblief wakker!

Raak ingelig

Word kwaad

Onthou wie dit aan die mensdom gedoen het, jou vriende, familie en geliefdes.

Die mees bose biologiese en sielkundige aanval op die mensdom in die geskiedenis.

Alles gedoen deur ons sogenaamde leiers.

Wat gaan ons hieromtrent doen?

Hoe sal hierdie misdadigers aanspreeklik gehou word?

Moet vredeliewende mense gewelddadig word om geregtigheid te kry?

🟑https://t.me/dotyellow/4560
πŸ‘4😱1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Watch this... ☝️

Be horrified

Get informed

Get angry

Remember who did this to humanity, your friends, relatives and loved ones.

The most evil biological and psychological attack on humanity in history.

All done by our so called leaders.

What are we going to do about this?

How will these criminals be held accountable?

Do peace loving people have to become violent to get justice?

🟑https://t.me/dotyellow/4562
πŸ‘1😱1
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Die satan is orals. Dit is "menslike android" AI, waar duidelike waarneembare tekens is dat hulle alreeds ten volle tussen ons beweeg, maar ons nie weet waarna om te kyk om dit te identifiseer nie.

Hierdie is die kloon "Katy Perry" . Of meer as een. Maar kyk gerus die kort video.

Dit is maar moeilik om die rooi pil te sluk.

🟑https://t.me/dotyellow/4563
πŸ‘2😱1
Foto opsomming

Starlink= ElonMuskBaphomet

πŸ’‰Va666ed/gedigitaliseer/gechip, πŸ€–android/homoborg/human 2.0,

πŸ“‘5G-gekoppel aan πŸ’«"skakel na die sterre" πŸ‘½(gevallenes), data wat in AI-brein versamel word πŸ–₯QC Hive Mind en πŸ•ΉπŸ‘½ beheer word deur afstandbeheer deur die magte vd duisternis

*Komplimente vir die een wat hierdie foto gemaak hetπŸ‘

🟑https://t.me/dotyellow/4567?single
πŸ‘3😱1
ROBOTS MET KUNS-MENSVEL BEDEK

Dit is alreeds vervolmaak....ons word net lepeltjies info gevoer om ons nie heeltemal wakker te maak nie.

A laboratory in Russia is experimenting with creating hyper-realistic skin for humanoid robots.

Owned and operated by the company Promobot, the new lab in Vladivostok is using special polymers and 3D-pcompanyb to make the coating for a new breed of androids.
https://metro.co.uk/2021/03/15/hyper-realistic-skin-for-humanoid-robots-is-being-sculpted-in-russia-14246326/

🟑https://t.me/dotyellow/4568
πŸ‘3😱2
Sien julle nou dit raak?

Weet julle nou wat werklik in UK gebeur het saam met Renwick?

Die vorige een se hele karakter is omgeswaai.
Die hele liggaam het skielik verander en dit is gesΓͺ skielike baie oefening
Die manier van praat het verander.

Dink dit is onmoontlik dat hierdie nuwe, goed afgeronde, UK
Z J o o d se pop nie uit hierdie plek uit vervaardig is nie?

Dink weer.

Iemand uit die NWO satangeledere moet die Afrika kontinent regeer en as prezzie staan. Daarom is hy gebou. Niks anders nie.

πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡ Clonaid sentrum, waar jy enigiets kan kloon, enige ras, manlik of vroulik ens.

🟑https://t.me/dotyellow/4557
πŸ‘8😱2πŸ₯°1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Cloning facilities all around the world...
πŸ‘5❀1
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Oor die Whatsapp boodskap wat weer soos n veldbrand versprei word

Luister en raak rustig waarom die ou duiwel nou weer toelaat om vrees te saai, hy is n leuenaar, dief en moordenaar, God ons Hemelse Vader sΓͺ moenie vrees nie, enigste wat ons moet vrees is ons Almagtige Vader in Awe...so vertrou Hom en weet Hy en Hy alleen bly in beheer, niks gaan gebeur sonder sy toestemming nie en Hy sal vir ons sorg, sit jou vertroue en vrede in Hom en nie in naamlose mense wat nie Almagtig en Alomteenwoordig is soos ons Vader nie ...versprei die ☝️ boodskap asb.
πŸ‘16❀2
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
🚨🚨 Skielike sterftes wΓͺreldwyd

Gesonde volwassenes val dood neer oor die hele wΓͺreld. In SA is daar ook vele gevalle van super gesonde mense wat gaan slaap het en net nie weer wakker geword het nie.

In die afgelope 18 maande het die term "Skielik sterfte " / "Sudden death" tot die heel bopunt van "mees gesoekte" Google-terme gestyg.

Die bekroonde dokumentΓͺre span wat "Kyk na die water" en "Hierdie kleintjies" gebring het. Reis nou regoor die wΓͺreld om antwoorde te vind, en die stories te vertel van diegene wat skielik gesterf het.

Dit is 'n groot lywige dokument om af te laai. Gee hom so paar minute tyd 800+mb.

Maar goed om te berg en later te kyk.

πŸ’₯ Stew Peters - World Premiere : πŸ’₯ DIED SUDDENLY πŸ’€β˜ οΈ

https://stewpeters.com/live?auth_pass=yes#gf_6

🟑https://t.me/dotyellow/4577
πŸ‘2πŸ”₯2😱1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡5G?πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡
πŸ‘4
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
☝️☝️☝️☝️☝️☝️5G?☝️☝️☝️☝️☝️☝️☝️☝️☝️☝️☝️☝️☝️☝️☝️☝️☝️☝️☝️☝️☝️☝️
πŸ‘4
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Luister...klank aan.

🎢🎡🎢🎢🎢

https://t.me/mooimusiek/103
❀8πŸ‘7πŸ‘1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Welcome to all new members.

Be strong during this END Times...

Welkom aan al ons nuwe lede.

Staan sterk in hierdie tye.
πŸ‘14