Yellow 🟑
4.06K subscribers
4.27K photos
4.41K videos
325 files
7.69K links
Prepper, Health Tips & shared content. πŸ‘½ & other 🦠 stuff & 🎡🎢🎡 lots of it! Not a news channel. Ordinary citizen shared content. Beware of FAKE imposter posing as @dotyellow.
https://telegra.ph/Telegram-Privacy-my-declaration-01-21
Download Telegram
'n Uittreksel uit The New World Order, gepubliseer deur Ralph Epprson in 1989.

'n Bladsy in hierdie boek maak melding van 5g en die entstof.

Engels natuurlik.

🟑https://t.me/dotyellow/4552
😱1πŸ’©1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
SJINA SE POLISIE RUK BEHOORLIK DIE DAM ONDER DIE EEND UIT.

DRAKONIESE BEHEER DMV oor hulle 2 biljoen burgers....en hulle kom nog vir ons.

Ons is mos gewaarsku.

Kyk nou al hulle polisie-speelgoed. Ons mense sal ons speelgoed ook maar moet opgradeer.

https://t.me/dotyellow/4553

CHINA POLICE TOYS
πŸ‘4😱1
Forwarded from DOEN DIT SELF
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Jy kan jou huis afkoel vir R100

Kyk hoe maklik is dit

Kraan fittings vir groot of klein krane ingesluit
Cable ties om orals vas te maak
Ongeveer 10 meter lank met 10 mis sproeiertjies
Dit kan jou tuin nat hou
In groente tonnels gebruik word
Jou huis of braai area verkoel as dit so vreeslik warm word
Restaurant eienaars kan dit buite opsit

Dit kan sterker of flouer gemaak word deur die kraan groter of kleiner te draai

Die sproeiers se rigtings kan ook verstel word

Dit is `n goeie belegging versekerβ€’

https://t.me/diyforever/76
πŸ‘3
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
As jy nog soggens luister na jou daaglikse inboks inspirasie- prekie van een of ander pastoor/priester/predikant en dink die wΓͺreld is nog hunky dory....is hierdie nie jou video of informasie nie.

Hierdie is vir diΓ© wat WEET wat kom,
Wat die KLONE al identifiseer in die tv reekse
Wat al die snaakse en vreemde gedrag by "mense" opgemerk het
Wat bygehou het met AI se ontploffing in ontwikkeling
Wat weet iemand moet teen dit veg
Wat weet die mensdom in sy geheel is op die "extinction vlak"

Jy is die een wat hierdie wil sien.

Kyk en deel hom. Te laat om logika in die eersgenoende lala-landers se koppe in te hamer.
Dit is nou EfesiΓ«rs tyd en die werklike oorlog is al aan die gang...en Dit is nie klein Ukraine oorlog nie. Dit is die oorlog vir die planeet.



🟑https://t.me/dotyellow/4555
πŸ‘10😱1πŸ’©1
Hoeveel jare het verloop sedert 2002?

Dit was die eerste menslike kloning gewees...wat die media intussen probeer doodpraat of oor geswyg het.

Hoeveel menslike klone is intussen gemaak?

Hierdie is vir baie mense wat in lala-land van onkunde leef se breins ondenkbaar dat dit kan gebeur... Die bewyse is egter lewensgroot elke dag voor ons, as ons weet waarvoor om te kyk.

Jy kyk eerstens na die tande. Hulle kry dit net nie reg om dit volmaak te doen nie.

Daar is nog 'n paar, maar wil nou nie alles vir AI weggee op openbare blaaie nie.

https://www.npr.org/2003/12/30/1575178/human-clones-wheres-baby-eve

🟑https://t.me/dotyellow/4556
πŸ‘3😱1
MENSLIKE KLONING GEBEUR. WORD ASB WAKKER MENSE. HULLE IS AL TOT IN SUID-AFRIKA

CLONAID WEBSITE: Clonaidβ„’ is the world's leading provider of reproductive human cloning services.
Eve, the first cloned baby, was born Dec. 26, 2002, thanks to our team of highly skilled scientists. Since then, we’ve been able to help a number of patients have their own children through our cloning technology.
Clonaidβ„’ can help you:
β€’ If you’re sterile and have lost hope of having the child you dream of.
β€’ If you’re homosexual and deeply desire a child who would carry your own genes.
β€’ If you’ve just lost – or are about to lose – a beloved family member and would like to see an identical twin of that person begin a new life.
β€’ If you’re HIV+ and want to have a child that would be your genetic twin – without infecting either the baby or your partner with the virus.
β€’ If you simply want to be cloned, whatever your reasons may be.

Website: http://www.clonaid.com

🟑https://t.me/dotyellow/4557
😱3🀬3πŸ‘2
KLONING IS EG.... EN MENSE SLAAP VAS.

Hoekom dink mense is die NWO se naarstigtelik besig om DNA te versamel van mense?

Dit is maar net die begin. Ons arme Suid-Afrikaanse burgers het nie 'n idee hoe ver die boosheid alreeds strek nie. As hulle geweet het, sou hulle lankal bohaai opgeskop het en hulle DNA en data begin beskerm het.

Gaan draai maar op hierdie webblad waar jy sommer 'n kloon kan bestel op ORDER. ..

πŸ‘‡

http://www.clonaid.com/page.php?8
πŸ‘5
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Kyk na hierdie...

Skrik net asseblief wakker!

Raak ingelig

Word kwaad

Onthou wie dit aan die mensdom gedoen het, jou vriende, familie en geliefdes.

Die mees bose biologiese en sielkundige aanval op die mensdom in die geskiedenis.

Alles gedoen deur ons sogenaamde leiers.

Wat gaan ons hieromtrent doen?

Hoe sal hierdie misdadigers aanspreeklik gehou word?

Moet vredeliewende mense gewelddadig word om geregtigheid te kry?

🟑https://t.me/dotyellow/4560
πŸ‘4😱1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Watch this... ☝️

Be horrified

Get informed

Get angry

Remember who did this to humanity, your friends, relatives and loved ones.

The most evil biological and psychological attack on humanity in history.

All done by our so called leaders.

What are we going to do about this?

How will these criminals be held accountable?

Do peace loving people have to become violent to get justice?

🟑https://t.me/dotyellow/4562
πŸ‘1😱1
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Die satan is orals. Dit is "menslike android" AI, waar duidelike waarneembare tekens is dat hulle alreeds ten volle tussen ons beweeg, maar ons nie weet waarna om te kyk om dit te identifiseer nie.

Hierdie is die kloon "Katy Perry" . Of meer as een. Maar kyk gerus die kort video.

Dit is maar moeilik om die rooi pil te sluk.

🟑https://t.me/dotyellow/4563
πŸ‘2😱1
Foto opsomming

Starlink= ElonMuskBaphomet

πŸ’‰Va666ed/gedigitaliseer/gechip, πŸ€–android/homoborg/human 2.0,

πŸ“‘5G-gekoppel aan πŸ’«"skakel na die sterre" πŸ‘½(gevallenes), data wat in AI-brein versamel word πŸ–₯QC Hive Mind en πŸ•ΉπŸ‘½ beheer word deur afstandbeheer deur die magte vd duisternis

*Komplimente vir die een wat hierdie foto gemaak hetπŸ‘

🟑https://t.me/dotyellow/4567?single
πŸ‘3😱1
ROBOTS MET KUNS-MENSVEL BEDEK

Dit is alreeds vervolmaak....ons word net lepeltjies info gevoer om ons nie heeltemal wakker te maak nie.

A laboratory in Russia is experimenting with creating hyper-realistic skin for humanoid robots.

Owned and operated by the company Promobot, the new lab in Vladivostok is using special polymers and 3D-pcompanyb to make the coating for a new breed of androids.
https://metro.co.uk/2021/03/15/hyper-realistic-skin-for-humanoid-robots-is-being-sculpted-in-russia-14246326/

🟑https://t.me/dotyellow/4568
πŸ‘3😱2
Sien julle nou dit raak?

Weet julle nou wat werklik in UK gebeur het saam met Renwick?

Die vorige een se hele karakter is omgeswaai.
Die hele liggaam het skielik verander en dit is gesΓͺ skielike baie oefening
Die manier van praat het verander.

Dink dit is onmoontlik dat hierdie nuwe, goed afgeronde, UK
Z J o o d se pop nie uit hierdie plek uit vervaardig is nie?

Dink weer.

Iemand uit die NWO satangeledere moet die Afrika kontinent regeer en as prezzie staan. Daarom is hy gebou. Niks anders nie.

πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡ Clonaid sentrum, waar jy enigiets kan kloon, enige ras, manlik of vroulik ens.

🟑https://t.me/dotyellow/4557
πŸ‘8😱2πŸ₯°1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Cloning facilities all around the world...
πŸ‘5❀1
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Oor die Whatsapp boodskap wat weer soos n veldbrand versprei word

Luister en raak rustig waarom die ou duiwel nou weer toelaat om vrees te saai, hy is n leuenaar, dief en moordenaar, God ons Hemelse Vader sΓͺ moenie vrees nie, enigste wat ons moet vrees is ons Almagtige Vader in Awe...so vertrou Hom en weet Hy en Hy alleen bly in beheer, niks gaan gebeur sonder sy toestemming nie en Hy sal vir ons sorg, sit jou vertroue en vrede in Hom en nie in naamlose mense wat nie Almagtig en Alomteenwoordig is soos ons Vader nie ...versprei die ☝️ boodskap asb.
πŸ‘16❀2