Yellow ๐ŸŸก
4.06K subscribers
4.26K photos
4.4K videos
325 files
7.68K links
Prepper, Health Tips & shared content. ๐Ÿ‘ฝ & other ๐Ÿฆ  stuff & ๐ŸŽต๐ŸŽถ๐ŸŽต lots of it! Not a news channel. Ordinary citizen shared content. Beware of FAKE imposter posing as @dotyellow.
https://telegra.ph/Telegram-Privacy-my-declaration-01-21
Download Telegram
Forwarded from END DAYS REALITY
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Escape from satanic cult.

Beware: Graphic descriptions

If people know about satanism and that Lucifer like the killings of babies, toddlers, teenagers and men and adults...they will be much more caring about their own families.

Do not think they are not in South Africa. They are everywhere.
๐Ÿ”ฅ1
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Kyk wat steek die Pous en Katolieke (Catholic church) kerk weg.....
๐Ÿคฏ3๐Ÿ–•1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Die evangelis...

๐Ÿ‘‡

https://t.me/dotyellow/4539

โ˜๏ธklik op die koppel.
๐Ÿ‘Ž14๐Ÿ‘4โค2๐Ÿ–•1
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Prepperswenk

Die regte kos om te berg vir 100 dae in noodtye, hoe om dit te berg op die maklike manier.

Rys... Is een van die produkte wat hy bespreek. Hy noem die adres waarvandaan dit bestel kan word. Ek glo jy sal dit in SA ook kan bestel. Soek dit aanlyn.

PREPPERS TIP

Watch the video.

๐ŸŸก https://t.me/dotyellow/4541
๐Ÿ‘4
The US Armyโ€™s Forgotten Food Miracle
And 126 Superfoods That You Can Store Without Refrigeration for Years

This lost survival food knowledge is so organized that anyone, even people with absolutely no prior cooking or stockpiling experience can take advantage of it.

With over 126 forgotten survival foods and storage hacks โ€œThe Lost Superfoodsโ€ is a vital book to place in your survival stockpile.

You will also find exact nutritional values for each food you add so that at all times you know exactly how many macro nutrients such as fat, carbs and protein your body is gettingโ€ฆand how many more you still need.

My goal with โ€œThe Lost Superfoodsโ€ is to have as many American households as possible prepared with 3, 6 and even 1 yearโ€™s worth or more of long-lasting superfoods to survive a local emergency like a hurricane or a country wide disruption like a pandemic or a total grid collapse.

See here โฌ‡๏ธ
https://rebrand.ly/TheLost-SuperFoods
https://rebrand.ly/TheLost-SuperFoods
๐Ÿ‘6
The Lost Ways - Claude Davis.pdf
3.8 MB
BESTE PREPPER BOEK OM UIT TE DRUK.

Met hom gaan jy verseker oorleef.

๐ŸŸกhttps://t.me/dotyellow/4544
๐Ÿ‘2
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Is jy seker jou naam is daar opgeskryf?

Hoe kan mense geflous word?... Herskryf die Bybel en dit is presies wat die Pous en Katolieke Kerk besig is saam met al die ander gemengde gelowe en LBTG++++ wat ook al om hulle in te pas.

Om hulle EENWรŠRELD GODSDIENS in plek te kry....gaan baie geflous word.

Luister en juig....of huil.

Pragtig uiteengesit.

๐ŸŸกhttps://t.me/dotyellow/4545

CAN YOUR NAME BE ERASED FROM THE LAMB'S BOOK OF LIFE?
๐Ÿ‘4๐Ÿ”ฅ2
Gaan lees op oor hierdie gesondheidsvoordele

๐Ÿ‘‡

Https://wellnessmama.com/health/magnesium-bicarbonate/s
๐Ÿ‘3
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Die styg van petrolpryse....

Leer bietjie hoe werk dit eintlik.

๐ŸŸกHttps://t.me/dotyellow/4547
๐Ÿ‘4
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
H A A R P - Weather modification.

This is in Venezuela. And we think we have it rough in South Africa. Think again. ๐Ÿ˜”

๐ŸŸกhttps://t.me/dotyellow/4548
๐Ÿ‘2
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
๐Ÿ‘†๐Ÿ‘†๐Ÿ‘† Dit is die Hologram projek Bluebeam

Maar wat as Hy werklik kom en almal is al gebreinspoel om te glo dit is net 'n hologram? Om Hom weereens te misken.

Sy tyd is sooo naby, dit kan enige oomblik

Gebeur.

Intussen groei die tegnologie ongelooflik. Steeds mooi gedoen. Hoeveel mense gaan dit ook as eg aanvaar?

๐ŸŸกhttps://t.me/dotyellow/4549
๐Ÿ‘12๐Ÿคฎ1
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Eugene Terreblanche 2005 Geloftedag

Ons word gevra om ons God te verloรซn...om omverskoning te vra .... Maar weet almal wat daar gebeur het? Wie gaan ons weereens verloรซn deur so 'n stap goed te keur?

Deel hierdie...dit is asof daardie stem uit sy graf met ons praat.... Treffend.

Elke kind, en volwassene wat nog nooit mooi verstaan het waaroor hierdie BELANGRIKE GELOFTE van Bloedrivier gegaan het nie....moet luister.

Dit sal en is NOOIT in die skole vir ons kinders vertel nie. Ouers is makgemaak deur die Engelse om ons fondamente en geskiedenis te verloor.

Luister en gaan hernu die belofte 25 dae van nou af....Dit hoef nie by Bloedrivier gronde te wees of by die Voortrekkermonument nie. Gaan soek 'n stuk grond of plaas waar vrede en privaatheid is en gaan herstel wat verbreek is. Dit is nou die TYD.

๐ŸŸกhttps://t.me/dotyellow/4551
๐Ÿ‘13๐Ÿ”ฅ7
'n Uittreksel uit The New World Order, gepubliseer deur Ralph Epprson in 1989.

'n Bladsy in hierdie boek maak melding van 5g en die entstof.

Engels natuurlik.

๐ŸŸกhttps://t.me/dotyellow/4552
๐Ÿ˜ฑ1๐Ÿ’ฉ1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
SJINA SE POLISIE RUK BEHOORLIK DIE DAM ONDER DIE EEND UIT.

DRAKONIESE BEHEER DMV oor hulle 2 biljoen burgers....en hulle kom nog vir ons.

Ons is mos gewaarsku.

Kyk nou al hulle polisie-speelgoed. Ons mense sal ons speelgoed ook maar moet opgradeer.

https://t.me/dotyellow/4553

CHINA POLICE TOYS
๐Ÿ‘4๐Ÿ˜ฑ1
Forwarded from DOEN DIT SELF
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Jy kan jou huis afkoel vir R100

Kyk hoe maklik is dit

Kraan fittings vir groot of klein krane ingesluit
Cable ties om orals vas te maak
Ongeveer 10 meter lank met 10 mis sproeiertjies
Dit kan jou tuin nat hou
In groente tonnels gebruik word
Jou huis of braai area verkoel as dit so vreeslik warm word
Restaurant eienaars kan dit buite opsit

Dit kan sterker of flouer gemaak word deur die kraan groter of kleiner te draai

Die sproeiers se rigtings kan ook verstel word

Dit is `n goeie belegging versekerโ€ข

https://t.me/diyforever/76
๐Ÿ‘3
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
As jy nog soggens luister na jou daaglikse inboks inspirasie- prekie van een of ander pastoor/priester/predikant en dink die wรชreld is nog hunky dory....is hierdie nie jou video of informasie nie.

Hierdie is vir diรฉ wat WEET wat kom,
Wat die KLONE al identifiseer in die tv reekse
Wat al die snaakse en vreemde gedrag by "mense" opgemerk het
Wat bygehou het met AI se ontploffing in ontwikkeling
Wat weet iemand moet teen dit veg
Wat weet die mensdom in sy geheel is op die "extinction vlak"

Jy is die een wat hierdie wil sien.

Kyk en deel hom. Te laat om logika in die eersgenoende lala-landers se koppe in te hamer.
Dit is nou Efesiรซrs tyd en die werklike oorlog is al aan die gang...en Dit is nie klein Ukraine oorlog nie. Dit is die oorlog vir die planeet.



๐ŸŸกhttps://t.me/dotyellow/4555
๐Ÿ‘10๐Ÿ˜ฑ1๐Ÿ’ฉ1
Hoeveel jare het verloop sedert 2002?

Dit was die eerste menslike kloning gewees...wat die media intussen probeer doodpraat of oor geswyg het.

Hoeveel menslike klone is intussen gemaak?

Hierdie is vir baie mense wat in lala-land van onkunde leef se breins ondenkbaar dat dit kan gebeur... Die bewyse is egter lewensgroot elke dag voor ons, as ons weet waarvoor om te kyk.

Jy kyk eerstens na die tande. Hulle kry dit net nie reg om dit volmaak te doen nie.

Daar is nog 'n paar, maar wil nou nie alles vir AI weggee op openbare blaaie nie.

https://www.npr.org/2003/12/30/1575178/human-clones-wheres-baby-eve

๐ŸŸกhttps://t.me/dotyellow/4556
๐Ÿ‘3๐Ÿ˜ฑ1
MENSLIKE KLONING GEBEUR. WORD ASB WAKKER MENSE. HULLE IS AL TOT IN SUID-AFRIKA

CLONAID WEBSITE: Clonaidโ„ข is the world's leading provider of reproductive human cloning services.
Eve, the first cloned baby, was born Dec. 26, 2002, thanks to our team of highly skilled scientists. Since then, weโ€™ve been able to help a number of patients have their own children through our cloning technology.
Clonaidโ„ข can help you:
โ€ข If youโ€™re sterile and have lost hope of having the child you dream of.
โ€ข If youโ€™re homosexual and deeply desire a child who would carry your own genes.
โ€ข If youโ€™ve just lost โ€“ or are about to lose โ€“ a beloved family member and would like to see an identical twin of that person begin a new life.
โ€ข If youโ€™re HIV+ and want to have a child that would be your genetic twin โ€“ without infecting either the baby or your partner with the virus.
โ€ข If you simply want to be cloned, whatever your reasons may be.

Website: http://www.clonaid.com

๐ŸŸกhttps://t.me/dotyellow/4557
๐Ÿ˜ฑ3๐Ÿคฌ3๐Ÿ‘2
KLONING IS EG.... EN MENSE SLAAP VAS.

Hoekom dink mense is die NWO se naarstigtelik besig om DNA te versamel van mense?

Dit is maar net die begin. Ons arme Suid-Afrikaanse burgers het nie 'n idee hoe ver die boosheid alreeds strek nie. As hulle geweet het, sou hulle lankal bohaai opgeskop het en hulle DNA en data begin beskerm het.

Gaan draai maar op hierdie webblad waar jy sommer 'n kloon kan bestel op ORDER. ..

๐Ÿ‘‡

http://www.clonaid.com/page.php?8
๐Ÿ‘5
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Kyk na hierdie...

Skrik net asseblief wakker!

Raak ingelig

Word kwaad

Onthou wie dit aan die mensdom gedoen het, jou vriende, familie en geliefdes.

Die mees bose biologiese en sielkundige aanval op die mensdom in die geskiedenis.

Alles gedoen deur ons sogenaamde leiers.

Wat gaan ons hieromtrent doen?

Hoe sal hierdie misdadigers aanspreeklik gehou word?

Moet vredeliewende mense gewelddadig word om geregtigheid te kry?

๐ŸŸกhttps://t.me/dotyellow/4560
๐Ÿ‘4๐Ÿ˜ฑ1