Yellow ๐ŸŸก
4.07K subscribers
4.26K photos
4.4K videos
325 files
7.68K links
Prepper, Health Tips & shared content. ๐Ÿ‘ฝ & other ๐Ÿฆ  stuff & ๐ŸŽต๐ŸŽถ๐ŸŽต lots of it! Not a news channel. Ordinary citizen shared content. Beware of FAKE imposter posing as @dotyellow.
https://telegra.ph/Telegram-Privacy-my-declaration-01-21
Download Telegram
๐Ÿ‘4๐Ÿ’ฏ2
HOE DIE MEDISYNE EN SELF UITGEDINKTE SIEKTES MENSE IN GEESTELIKE TRONKE SIT EN HOU. ๐Ÿ™ˆ

Really interesting conversation about mental illness and the HIV swindle.

https://jermwarfare.com/conversations/kevin-corbett-mental-illness

๐ŸŸกhttps://t.me/dotyellow/4494
๐Ÿ‘3๐Ÿ˜ฑ1
Die Afrikaanse woord vir "PODCAST"

is

PODGOOI.

Leer 'n Afrikaanse woord vir die dag ๐Ÿ˜โ˜๏ธ


Wat is POD as dit vertaal word?

Peul

Na regte moet die Afrikaanse woord

PEULGOOI wees

Net om my stuiwer ook in die Afrikaanse beurs in te gooi.

Mense moet maar aanvaar dat sekere Engelse woorde NIE VERTAAL kan word nie. Anders gaan ons mekaar met baie groente gooi.
๐Ÿ˜5๐Ÿคฃ5๐Ÿ‘1๐Ÿ‘1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Dit is die klank van meer as 44 Afrikaanse burgers.

Luister.... Is die Afrikaanse klanke en woorde darem nie Godgelooflik mooi nie?

"Die DERDE AFRIKAANSE TAAL OORLOG"
โค14๐Ÿ‘9๐Ÿ”ฅ1
Vertel hierdie vir ons kinders....DIT WORD NIE IN SKOLE GEOPPER NIE... Laai dit af. Berg dit. Deel dit

Daar praat in Eindtye genoem, gaan een pragtige taal wees wat almal gaan praat...al ooit gewonder hoekom HAAT die satans ons Afrikaanse taal sooo baie dat hulle tot hul uiterstes sal gaan om dit te probeer vernietig?

Om selfs bekende filmsterre van die wรชreld se vermaaklikheid in te span om deel te wees van die afbreek? Dan moet julle weet HOE SPESIAAL is Afrikaans.

Dit is hoekom ons die taal moet waardig wees, nie die taal ons moet waardig wees nie. Groot dinge is oppad. @Gila

Leer ons mense die vergete geskiedenis. Laat ons almal op dieselfde treinstasie wees as die trein aankom.

https://t.me/dotyellow/4509?single
๐Ÿ‘8โค1
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
๐Ÿ˜ณ๐Ÿ™ˆ๐Ÿ‘‡ GOEIE GENUGTIG!!

PCR TOETSE SIT INSEK-DNA IN MENSE om die uiteindelike produk te kry van mens en insek gekruisde kloning.

Nou sal jy verstaan hoekom IVERMECITIN verban, verbied en teengepraat word.

Daar is bewyse. Luister. Die gemors is te veel vir selfs my brein om nog te verteer en te verwerk.

BESLUIT NA HIERDIE INFO OF JY NOG ENIGE DING IN JOU NEUSGATE GAAN LAAT OPSTEEK!!!

Goeie genugtig!!!

Dr. Ariyana Love - The PCRs deployed for COVlD are not tests, but a technology for human cloning. "They are changing thef human species"

๐ŸŸกhttps://t.me/dotyellow/4513
๐Ÿ”ฅ2๐Ÿคฏ2๐Ÿ‘1๐Ÿ˜ฑ1
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Tariomix het miljarde gesluk by duisende beleggers

Luister wat Willem Petzer julle mooi vertel.

Jy as belegger gaan niรฉ jou swaarverdiende spaargeld by Leunberg terugkry nie. Jy moet na jou naaste polisiestasie toe gaan en hom KRIMINEEL gaan aankla : Bedrog en die bewyse en bedrag wat hy van jou gesteel het.

Die Leunberg glo julle is te lui om sake te gaan maak. Maak soos met Dischem...wys hom wat in julle steek. Laat die ou boer in howe REGOOR DIE LAND.

Sterkte en simpatie. As daar ouer mense is kry iemand om hulle te help om hierdie ou aan die pen te laat ry.

Luister asb mooi wat Willem julle vertel en raadgee.

๐ŸŸกhttps://t.me/dotyellow/4518

FB https://www.facebook.com/WPpetzer/videos/677726797100966/?flite=scwspnss&mibextid=A6JgL0OeFj3qU7sE
๐Ÿ‘14๐Ÿ‘Ž3
aq.pdf
4.8 MB
PREPPER - AQYAPONICS

Die heel beginner se boekplan hoe om met vis en plante saam te boer.

Uitstekend.

Een van daardie boeke wat jy moet uitdruk en in 'n leรซr byderhand hou.

๐ŸŸกhttps://t.me/dotyellow/4519
๐Ÿ‘4
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
TEGNOLOGIE WAT NIEMAND KAN ONTVLUG NIE

Die ๐Ÿ‘คgesigsherkenningsfirma ontgin JOU data.

Stel jou dit voor: 'n instrument waarmee enigiemand jou gesig deur die ๐ŸŒweb kan kopieer, en met net een klik uitvind waar jy

* werk,
* Kuier
* Bly

Moenie dink ons regerings gebruik dit nie alreeds nie.

Verwyder AL jou gesigfotos van die web af. Van Facebook af. Van Instagram af. Jy sal oor 'n paar jaar baie dankbaar wees jy het gehoor gegee aan goeie raad.

๐ŸŸกhttps://t.me/dotyellow/4522
๐Ÿ‘4๐Ÿ”ฅ3
Ons sal baie mooi moet kyk na ons kinders. .. hulle het bose planne om te keer dat die bevolking groei.

Biden is tgv die chemiese kastrering van jong kinders...om hulle SKEEF te kry.

...en ons weet dan die res verder.

Eindtye verseker. Niks mag in ons kinders ingespuit word waarvan ouers NIE bewus van is nie.

Kinders moet geleer word om te praat en wat om te doen as die vriendelike tannie almal begin inspuit by die skool, wanneer mamma en pappa nie naby is nie.

https://www.redvoicemedia.com/2022/10/biden-signals-support-for-kids-being-chemically-castrated-in-order-to-support-radical-gender-theory-video/

๐ŸŸกhttps://t.me/dotyellow/4523
๐Ÿ‘7๐Ÿคฏ2๐Ÿ˜ฑ1
Die gemiddelde familie kan 'n heel gesonde ete geniet vir net onder die R90 in Suid-Afrika.

Met liefde bemark en aanbeveel deur Koning Charles die 3de dmv sy lakei Klaus Swaap Die Wรชreld se Enonomiese Forum en Herstel

Kyk graag saam hoe ons kinders dit geniet op hierdie koppel

๐Ÿ‘‡

https://t.me/dotyellow/4487

(...en ja. Hierdie is super sarkasties. Wat eet hulle in hulle paleise? Krieke? )
๐Ÿ‘4๐Ÿคฎ3๐Ÿ˜ฑ1
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
In die 1813 BYBEL staan hierdie geskrywe, en dit het hulle verwyder om almal in die donker te hou.

Volgens die geskrifte is die aarde 5998 jaar oud in die jaar 2022.

Wat dit 6000 maak in 2024.

Godgelooflike inligting wat weggesteek was.

Dit verklaar baie hoekom die onheilige een soos 'n brullende leeu rondloop en vir oulaas soveel siele probeer steel as wat dit kan.

Deel hierdie GOEIE NUUS...Sy koms is bitter baie naby. Hallelujah!!

๐ŸŸกhttps://t.me/dotyellow/4526
๐Ÿ‘9๐Ÿ‘6๐Ÿ˜2๐Ÿ˜ฑ2