Yellow 🟑
4.07K subscribers
4.26K photos
4.4K videos
325 files
7.68K links
Prepper, Health Tips & shared content. πŸ‘½ & other 🦠 stuff & 🎡🎢🎡 lots of it! Not a news channel. Ordinary citizen shared content. Beware of FAKE imposter posing as @dotyellow.
https://telegra.ph/Telegram-Privacy-my-declaration-01-21
Download Telegram
OUERS WAS NOG ALTYD IN BEHEER BY SKOLE OOR DIE TAAL WAARIN HULLE KINDERS ONDERRIG MAG WORD.

Nou wat nou?

Hoe kan die onderwysdepartement nou sommer mense se regte om in hulle moedertaal onderrig te kry weg te neem van mense.

Nou moet Susan en Jannie skoolgaan in Pedi of Xhosa of Zulu.

Hoe de duiwel moet die ouers help met die huiswerk as die taal in Grieks is?

Hoe de duiwel moet die kinders opgevoed word in 'n totaal vreemde taal?

Hulle forseer hiermee ouers om hulle kinders uit skole te verwyder en tuisonderrig te gee of om by CVO skole aan te sluit.

Wat gaan ons doen. Sit en kyk hoe die rassisme tot in skole seΓ«vier teen ons kinders??

https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/bela-wet-weerspreek-grondwet/

https://t.me/dotyellow/4477
πŸ‘2
Forwarded from Yellow 🟑
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
CARTE BLANCHE DOCUMENTARY - FARM MURDERS AND E F F INVOLVEMENT

(Not everything can be magically removed from the Internet.... that EFF Julius Malema and Carte Blanche will realise soon.... )

Here is the missing interview for ALL to VIEW and SEE.

INNOCENT BLOOD IS CALLING OUT FROM THE EARTH

🟑https://t.me/dotyellow/4050
πŸ‘4
Forwarded from Yellow 🟑
The Carte Blanche documentary linking Julius Malema to farm murders. Carte Blanche removed all evidence of this report! This movie was also removed from youtube. This was aired in June 2020. Why did Carte Blanche remove it???

https://t.me/dotyellow/4050
πŸ˜‚πŸ˜‚β€οΈ THE WHITE TRIBE HAS SPOKENπŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚

Dischem....bowed the knee.

Thank you...this ongoing REVOLUTION will be held tight until we see WHITE employees at TILLS and in their shops.

https://www.thesouthafrican.com/news/breaking-how-much-money-dis-chem-lost-since-white-workers-letter-tuesday-15-november/
❀11πŸ‘4πŸ”₯2
Het julle geweet in Holland word die burgers €35 Euro elke 2 ure in hulle bankrekening gedeponeer vir die ongerief aan die huishouding as hulle sonder krag sit vir onderhoud aan die strukture

35 Euro is R628.93

My vriende in Middelburg was nou vir 62 ure sonder elektrisiteit.

Deel dit deur elke 2 ure wat hulle sou betaling moes ontvang het as ons 'n eerlike en opregte regering en munisipaliteit gehad het.

Dit beteken elke huishouding moes dan R19496.80 ontvang het in hulle bankrekening ....vir die ongerief.

Vir die kompleks waar dit gebeur het agv die nalatigheid vd skepsels wat Fibre in moet sit, sou hulle dan moes R350 942.90 uitbetaal het.

Maar nou ja. Ons bly in Columbiafrica...hier sal so iets nooit gebeur nie.

Hier moet ons tevrede wees met die SWAK BESTUUR, SWAK ONDERHOUDING DEUR SWAK SKEPSELS EN NET ONS MONDE HOU.

Hoe lank nog.....gaan ons ons monde net hou?

https://t.me/dotyellow/4482
πŸ‘21πŸ‘Œ1
Weaponising language. πŸ”₯ Jip, dit is moontlik. Neem so 5 minute en gaan lees hier....

Om vir 'n dokter te vertel die vax is "safe and effective" het hulle dit geglo en ook dit aan hulself toegedien. Hulle is nie vertel dit is "safe & effective in killing and hurting human beings" nie.

πŸ‘‡πŸ‘‡

https://giftoftruth.wordpress.com/2022/11/17/the-first-of-many/

Dankie Anna, vir hierdie insig. Ek
deel dit graag
πŸ‘5😱1
DIE MOOISTE, AFRIKAANSE BRIEF WAT VIR CHARLIZE "FERON" BEDOEL IS.

Gaan lees gerus hoe Connie Mulder die situasie van haar "Afrikaans is dood" verduidelik....en haar in haar taal mooi die leviete voorlees.

Saluut Connie...saluut.

Pragtig gestel.

πŸ‘‡

https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/n-brief-aan-charlize-vanaf-nommer-42/
πŸ‘19❀3🀯1🀣1
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Huge Rise In Childhood Illness Since The Childhood Vaccine Schedule Increased

β€’Babies in the UK and USA receive over 20 vaccines by 16 weeks
β€’Over 30 vaccines by age 4
β€’72 vaccines before age 16

Since the Childhood Vaccine Injury Act the numbers of children with chronic and developmental disability has risen from 12% to 54%

NHS vaccine schedule
US vaccine schedule

@childcovidvaccineinjuriesuk
πŸ‘4😱1
Aan elkeen wat stilweg ly aan nagevolge vd inentings.... Wat niemand wil vertel nie, want die antwoorde is gewoonlik nie goed nie.

Hierdie boodskap is aan julle.

🟑https://t.me/dotyellow/4486
πŸ‘8πŸ‘1πŸ€”1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
VORM KINDERS IN HULLE EERSTE 6 JAAR...ALMAL WEET DIT. TOT SATAN.

In the Dutch province of Overijssel, mealworm is on the menu of 100 primary schools.

"Schoolchildren were confronted with a new food experience today. Part of a teaching package on healthy and sustainable eating. It's a tried and tested tool: behaviour change by the (still) uninhibited children."


🀯🀯🀯🀯

Moving fast......

🟑https://t.me/dotyellow/4487
πŸ‘7πŸ‘Ž1😱1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Kort en kragtig en boonop die waarheid.

Die (Sci-fi) wetenskapfiksie afdeling van D A R PA....wat H A A R P genoem word.

Dink jy Elektriese storms op die HoΓ«veld is normaal?

Hulle kan tot VUUR in die hemelruim veroorsaak met hulle tegnologie.

Die President van Venezuela het ook uitlatings gemaak teenoor hierdie bose instansie wat so god speel.

Kyk hierdie kort uittreksel.... Dit is glad nie meer net vergesogte aframmelings van jou "doomsday"-vriende nie. Dit bestaan...en dit kan GROOT skade aan jou omgewing en eiendom veroorsaak, onder die vaandel van weersomstandighede.

🟑https://t.me/dotyellow/4488
πŸ‘3😱1
πŸ‘2😱1
Sefanja 3.mp3 read 9_11_22
<unknown>
AUDIO BYBEL IN AFRIKAANS

https://t.me/dotyellow/4491

Daar is 'n inhoudsopgawe waar jy kan kies waarna jy wil luister en selfs dit kan aflaai en berg om later te luister.

Ek het sommer my gunstelingboek se een hoofstuk afgelaai dat julle kan hoor hoe mooi word dit voorgelees en die boodskap baie duidelik ontvang.

(Sefanja 3)

Jy teken in op die Google Drive met jou epos en dan het jy toegang.

Dankie aan die wonderlike mens wat hierdie opnames en voorlesings gedoen het. Ek is seker baie sal dit ook wil luister wat nou al sukkel met oΓ« wat nie meer so goed sien en kan lees nie.

Deel gerus die koppel. πŸ‘‡ Dit is gratis.

https://drive.google.com/drive/folders/17vLrrpupvk3VW9VHjrwmXhyYGzphmK74
πŸ‘16❀4πŸ₯°2πŸ”₯1πŸ‘1
πŸ‘4πŸ’―2
Yellow 🟑 pinned an audio file
HOE DIE MEDISYNE EN SELF UITGEDINKTE SIEKTES MENSE IN GEESTELIKE TRONKE SIT EN HOU. πŸ™ˆ

Really interesting conversation about mental illness and the HIV swindle.

https://jermwarfare.com/conversations/kevin-corbett-mental-illness

🟑https://t.me/dotyellow/4494
πŸ‘3😱1
Die Afrikaanse woord vir "PODCAST"

is

PODGOOI.

Leer 'n Afrikaanse woord vir die dag 😁☝️


Wat is POD as dit vertaal word?

Peul

Na regte moet die Afrikaanse woord

PEULGOOI wees

Net om my stuiwer ook in die Afrikaanse beurs in te gooi.

Mense moet maar aanvaar dat sekere Engelse woorde NIE VERTAAL kan word nie. Anders gaan ons mekaar met baie groente gooi.
😁5🀣5πŸ‘1πŸ‘1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Dit is die klank van meer as 44 Afrikaanse burgers.

Luister.... Is die Afrikaanse klanke en woorde darem nie Godgelooflik mooi nie?

"Die DERDE AFRIKAANSE TAAL OORLOG"
❀14πŸ‘9πŸ”₯1
Vertel hierdie vir ons kinders....DIT WORD NIE IN SKOLE GEOPPER NIE... Laai dit af. Berg dit. Deel dit

Daar praat in Eindtye genoem, gaan een pragtige taal wees wat almal gaan praat...al ooit gewonder hoekom HAAT die satans ons Afrikaanse taal sooo baie dat hulle tot hul uiterstes sal gaan om dit te probeer vernietig?

Om selfs bekende filmsterre van die wΓͺreld se vermaaklikheid in te span om deel te wees van die afbreek? Dan moet julle weet HOE SPESIAAL is Afrikaans.

Dit is hoekom ons die taal moet waardig wees, nie die taal ons moet waardig wees nie. Groot dinge is oppad. @Gila

Leer ons mense die vergete geskiedenis. Laat ons almal op dieselfde treinstasie wees as die trein aankom.

https://t.me/dotyellow/4509?single
πŸ‘8❀1