Yellow 🟑
4.06K subscribers
4.27K photos
4.41K videos
327 files
7.69K links
Prepper, Health Tips & shared content. πŸ‘½ & other 🦠 stuff & 🎡🎢🎡 lots of it! Not a news channel. Ordinary citizen shared content. Beware of FAKE imposter posing as @dotyellow.
https://telegra.ph/Telegram-Privacy-my-declaration-01-21
Download Telegram
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Former oil & gas worker (vaccination required). Can't work without πŸ’‰.

Surprised when diagnosed with cancer. In just a short time, the cancer developed rapidly.

Another coincidence...

https://www.astroawani.com/berita-malaysia/pemuda-baru-kahwin-terkejut-sakit-bahu-rupanya-kanser-tulang-388802
😱2
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
"DIE MURE HET ORE"

My oorlede ma het dit altyd gesΓͺ toe ons kinders jonger was, en dan het ek gewonder, nou waar sit die ore vd mure?

Nou weet ek, hulle het ook geweet wat ek nou weet.

Hierdie het regtig gebeur 'n paar dae gelede in ons huis.

Daar word nou die dag appelkose gekook. Gespeel met verskillende resepte want dit was 'n eerste poging. Gepraat en ge-eksperimenteer... En sowaar as vet, daar pop op Facebook net vroue op wat appelkooskonfytresepte bespreek op my wederhelf se foon. Al een wat die app afgelaai het.

Nou hoe het Facebook geweet?

Onthou julle vir S n o w d e n? Hy het dit mos alles ontbloot. Kyk sy storie wat ek insluit. Jy sal nie glo wat jy hoor nie.

As jy vermoed jy word deur "iemand"via jou selfoon afgeluister doen dan die volgende elke week

*#61# om enige instruksie om jou goed deur te stuur na hulle server toe te identifiseer
Dan ##002# en ook *#62" om dit af te haal.

(Gee maar deur na jou familie toe, die dokumentΓͺr is ook goed om te kyk)

🟑https://t.me/dotyellow/4399
πŸ‘13😱2πŸ₯±1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
They want to keep natural healing away from the masses ...

This is one of the best immunity boosting tea mixtures ever. No copyright on nature. Share wherever please .

🟑https://t.me/dotyellow/4400
❀5πŸ‘1
Forwarded from Yellow 🟑
GESONDHEIDSWENK GEMMER IN TEE

Ek neem heel gemmer en fermenteer dit dan met heuning.

Heerlik in jou tee, of kou net 'n stukkie om 'n seer keel te "Zap".

Hoe maak ek dit?

Wat ek doen is dat ek die gemmerskyfie skil of in stukkies sny, vul die fles halfpad vol,
bedek gemmer met heuning 2 cm duim bokant die gemmer,
roer elke dag vir 2 weke met skoon houtlepel.
Na 2 weke behoort dit gereed te wees .

Geniet

🟑https://t.me/dotyellow/4283
πŸ‘3πŸ‘1
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
God se soewereiniteit in ons stryd...

vol Christelike film

Staan sterk.

Inspirasie en hoop vir vandag se tyd.

Geniet die film.

Full Film.... STAND FIRM ...GOD'S SOVEREIGNITY IN OUR STRUGGLES.

🟑https://t.me/dotyellow/4402
πŸ‘7❀2
PREPPERSWENK

BERG VARS EIERS TOT 2 JAAR

Wie het al hiervan gehoor?

EK MOES DEEL WANT EK HET NOOIT HIERVAN GEHOOR NIE!

Nee. Dit is nie ingelegde eiers nie.

Dit is boere plaas, ongewaste eiers wat in kalkwater gestoor word.
Die kalkwater vul al die porieΓ« van die eier in en omhul dit in 'n dop van "glas". Waterglas-eiers kan tot 2 jaar lank so by kamertemperatuur bewaar word. Hierdie metode om rou eiers te bewaar is sedert die 1800's gebruik en was algemeen selfs in die 1940's en 50's. Toe yskaste 'n standaard kombuistoestel geword het, het waterglas amper 'n verlore kuns geword.

Jy kan nie kommersiΓ«le gekoopte eiers hiervoor gebruik nie, want hulle het almal die beskermende laag ("bloom") van die dop afgewas en sal vinnig sleg word.

Ek het onlangs 18 eiers wat vir 7 maande in kalkwater gebΓͺre is op 'n onverkoelde kasrak opgeklits en dit het perfek, vars geproe (hoewel die digtheid 'n bietjie dunner gelyk het as vars eiers).

In elk geval, as jy 'n oorvloed vars, ongewaste eiers het, wil jy dalk probeer om 'n paar weg te sit vir later.

Die verhouding is een 28,35 gram (per gewig) kalk (kalsiumhidroksied) tot een liter water.

Kalsiumhidroksied is 'n heeltemal natuurlike, organiese bestanddeel en onskadelik, alhoewel die poeier baie fyn is en jou longe kan irriteer as jy dit inasem.

Die kalkwater het ook die vel op my hande vinnig uitgedroog en ek moes handeroom smeer om dit weer na normal terug te kry.

Wanneer jy wel die eiers gebruik, maak seker dat jy dit deeglik spoel voordat jy dit kraak of hulle sal soos lemmetjie proe.

Ter inligting: 'n litergrootte houer sal ongeveer 40 eiers stoor. Kalk is ook bekend as kalsiumhidroksied. Jy kan dit in 1.5kg sakke koop by Futurama en ander plekke in SA

Gekopieer v Jeanne Ybarra

🟑https://t.me/dotyellow/4405?single
πŸ‘10
Forwarded from END DAYS REALITY
DIE HAWKS KAN GERUS HIER BEGIN KRAP. 😑

Biljoene en biljoene Rande se steenkool word al vir tenminste 5 jaar al so uit die land gesteel en na Mosambiek toe aangery sedert my broer my vertel het. 😑😑😑😑😑😑

https://t.me/Endtimestoday4us/12298?single
πŸ‘5
24 November 2020 gerapporteer ☝️☝️☝️
Suid-Afrika se rol in die toekoms in die wΓͺreld arena

Die Weste se top elite satans-honde weet dat hul ryk besig is om te disintigreer... hulle sweet, daarom hul toenemende militΓͺre invalle, sensuur en propaganda-oorloΓ«.

Bespreking met Frans Cronje

Luister : https://jermwarfare.com/conversations/frans-cronje-southern-atlantic
πŸ‘3
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Prince oeps ....Koning Charles se pop kry 'n tert!

πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚

Aktiviste in die Wax museum.

https://t.me/dotyellow/4413
πŸ‘5
VEILIGHEIDSWENK TEEN VRAGMOTORS OP ONS PAAIE

Kyk mooi waar jy nie hoort nie. Vermy hulle as jy kan en probeer paaie ry waar hulle minimum is. Vermy dit om saans te ry. Vroegoggend is hulle meestal nog wakker en uitgerus.

Bid voor jy enige pad aandurf in SA.
Enigste raad.

🟑https://t.me/dotyellow/4415
πŸ‘2
'n Ander soort Noag.....

En dan lag mense as hulle hoor Ons Redder se wederkoms is wanneer dit gaan soos in Noag se tyd. Staan geskryf in die Bybel.


Vandag is Noag se tyd hierdie Noag se tyd wat die raadgewer van Klaus Schwab is, wat so magtig is dat regerings spring as hy praat....

"Die dwaas sΓͺ in sy hart: Daar is geen God nie. Sleg, afskuwelik maak hulle hul dade; daar is niemand wat goed doen nie" Psalm 14

☝️Noag van die 21ste eeu.

Ons moet juig....want Sy wederkoms is sekondes weg... Breukdele van sekondes. Hallelujah.

Moenie vrees nie, wees bly. Wees onverskrokke in Hom wat in ons elkeen as SY MENSLIKE SKEPPINGS is, in Hom glo en Hom alleen gehoorsaam.

https://t.me/dotyellow/4416
πŸ‘10
DAAR WYS DIE GROOT SLANG LUCIFER, NOU SY WARE KLEURE

Klaus Schwab & die res van Switzerland se SATANISTIESE elite kultus se planne en denke oor my en jou.

1. Ons is diere.... Punt. Niks anders nie.
2. Jesus/Jashua is FAKE nuus.
3. Wetenskap is hoΓ«r en meer belangrik bo geloof/bybel/God
4. Covid was die begin van "surveillance under the skin"
5. Die mens is God
6. Bio-metriese data, Biologiese data en ek weet nie wat se data nog nie, word nou EEN gevorm en die mens gaan vervang word met masjiene.
7. Mense gaan deur Artifical intelligence beheer word
8. Daar is geen God nie. Einde van Teologie
9. Hoe hou hulle ons in die donker? Luister van 15:50 minute en weet of jy al gevange gehou word deur die demone.

Nou sal elkeen moet kies.

Wetenskap of Ons Skepper.

Satan of YHWH.

Die laaste keuse wat nou voor elkeen staan.

Nou dit.... is die GREAT RESET. Hoe ver is jou kop al gesmokkel deur hulle propaganda?

"19 En dit is die oordeel: dat die lig in die wΓͺreld gekom het, en die mense het die duisternis liewer gehad as die lig; want hulle werke was boos" Joh 3:19

Let op ...Noag praat hier....die 21ste eeu Noag. Die tyd waarin die wederkoms gaan plaasvind, voor dit die einde is vd mensdom, want as jy na hierdie Noag luister wat hulle met ons beplan... is dit ons einde.

Maak reg jou lewe. Dit is nie meer onderhandelbaar nie. Hy kom...enige sekonde van nou af. Dan wil jy nie staan sonder olie in jou lamp nie.

WAARSKU...ALMAL...
Hierdie is die laaste waarskuwing mense.

Meer as dit kan ons nie doen nie.

🟑https://t.me/dotyellow/4418
πŸ‘6😱4
A different kind of Noah.....

And then people laugh when they hear that Our Savior's second coming is when it goes like it was in Noah's time. It is written in the Bible.

Today is Noah's time this Noah's time who is the advisor of Klaus Schwab, who is so powerful that governments jump when he speaks....

"The fool hath said in his heart, There is no God. They are corrupt, they have done abominable works, there is none that doeth good." Ps 14

Noah of the 21st century. This is his time and it is shocking!

☝️

We must rejoice....because His return is seconds away... Fractions of seconds. Hallelujah.

Fear not, rejoice. Be fearless in Him who is in each of us, as HIS HUMAN CREATIONS, who believe in Him and obey Him alone.

https://t.me/dotyellow/4416
πŸ‘2