Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Preppers tip
Build a house from nature's resources.
Ancient building tecgnology.
No need for hardware shops and modern building materials.
Great to know...if SHTF.
https://t.me/dotyellow/4226

👍2
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
❤️❤️❤️ pragtige kuns ❤️❤️❤️
Geniet die kort afleiding... En sien die mooi raak.
Oulike 🐈
🟡https://t.me/dotyellow/4229

😍3❤1😁1🤩1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Geseënde dag vol vrede aan jou, wat saam luister hier. 😇🙏
1 ’Genade onbeskryflik groot
het U aan my bewys
verlore seun ’n wegloopkind
weer in die vaderhuis !
2 Ek is die naam van kind nie werd
wou self my sake reël.
My lewe, kanse, tyd en geld
is nutteloos verspeel.
3 Maar U sien ver, oneindig ver.
U sien my honger, dors.
Want toe ek kom, my skuld bely,
druk U my aan die bors.
4 Genade onbeskryflik groot:
daar’s fees, ek is weer tuis!
U Seun bring my—verlore mens
weer na die vaderhuis.
5 En jy, ou maat, daar eenkant weg?
Lyk of jy honger ly.
Kom na die Vader; kom maak reg.
Genade maak weer vry.
🟡https://t.me/dotyellow/4230
1 ’Genade onbeskryflik groot
het U aan my bewys
verlore seun ’n wegloopkind
weer in die vaderhuis !
2 Ek is die naam van kind nie werd
wou self my sake reël.
My lewe, kanse, tyd en geld
is nutteloos verspeel.
3 Maar U sien ver, oneindig ver.
U sien my honger, dors.
Want toe ek kom, my skuld bely,
druk U my aan die bors.
4 Genade onbeskryflik groot:
daar’s fees, ek is weer tuis!
U Seun bring my—verlore mens
weer na die vaderhuis.
5 En jy, ou maat, daar eenkant weg?
Lyk of jy honger ly.
Kom na die Vader; kom maak reg.
Genade maak weer vry.
🟡https://t.me/dotyellow/4230
👍7❤6🥰1👏1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Dit is nie wetenskap nie....dit is akademia
Mense val...agv onnoselheid.
Luister...en verstaan
🟡https://t.me/dotyellow/4231
Mense val...agv onnoselheid.
Luister...en verstaan
🟡https://t.me/dotyellow/4231
👍8🔥2
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Engeland krap aan Rusland en Siener van Rensburg het dit voorspel
Die hele Europa gaan ly onder hulle gedrag en wat gaan volg.
Al hierdie dinge is eindtydgekoppel
Of die wegraping kom of nie... Mask jouself reg want jou dag kan enige oomblik gebeur.
Wees voorbereid geestelik want moeilikheid kom of ons nou wil of nie, dit is deel van Sy Plan.
Ons kan beswyk van vrees of ons kan dit makliker vir onsself maak om dit te verduur. Elkeen se keuse.
Hongersnood kom. Berg ook gedroogde voedsel op. Prep ..fisies en geestelik.
🟡https://t.me/dotyellow/4232
https://t.me/SienerVanRensburg
Gaan sluit aan by die kanaal vir meer van hierdie visioeninfo.

👍11❤4🔥1😱1
Stukkie waarheid van huidige WW3
Wat die meeste nie besef nie en NIEMAND van praat nie, is BRICS.
Dit gaan nie oor beheer oor Brasilië nie.
Dit gaan oor die omverwerping en poging om BRICS te stop. Deur die sataniese bankier elite kult.
Hulle kan Rusland, China, Indië of Suid-Afrika nie verander nie. Hulle probeer al lank, maar Brasilië was die maklikste om omver te werp.
WWIII is 'n ekonomiese oorlog.
Ons is nou in die middel daarvan.
Niks kan keer wat kom nie. Dit moes die manier wees. Vernietig die geld en jy vernietig hul mag.
Die fiat-dollar SAL absoluut in duie stort. Goud vernietig die vals geld van die banke.
https://www.theguardian.com/world/2022/nov/01/jair-bolsonaro-brazil-election-silence-lula
SO SAL HULLE (DIE 👺, ELKE VERKIESING STEEL OM HULLE POSISIE TE PROBEER BEHOU.

the Guardian
Bolsonaro breaks election silence but refuses to recognise Lula’s victory
Former president’s chief of staff indicates his administration is ready to begin transition process
👍11🔥1😱1
DAAR WYS DIE EERSTE GROOT WINKEL WIE EN WAT IS HY....
Virtual geld betalings nou aanvaarbaar by Pick & Pay
https://www.google.com/amp/s/www.coindesk.com/business/2022/11/01/south-african-supermarket-giant-pick-n-pay-now-accepts-bitcoin-payments-report/%3foutputType=amp

CoinDesk
South African Supermarket Chain Pick n Pay Now Accepts Bitcoin Payments: Report
Pick n Pay, one of South Africa's largest supermarket chains, will allow customers to pay using bitcoin via any Lightning Network-enabled app, according to The Times.
🤮15👍1👏1😱1
DIE BOU VAN KUSILE DEUR NUWE SUID-AFRIKA NA 1994
Kry oranje oorpak vir Koko gereed’
Matshela Koko, voormalige waarnemende hoof van Eskom, het saam met gesinslede en nog beskuldigdes in die hof verskyn op aanklag van korrupsiea wat verband hou met die bou van die Kusile-kragstasie in Mpumalanga.

Maroela Media
‘Kry oranje oorpak vir Koko gereed’ | Maroela Media
Matshela Koko, voormalige waarnemende hoof van Eskom, het saam met gesinslede en nog beskuldigdes in die hof verskyn op aanklag van korrupsie wat verband hou met die bou van die Kusile-kragstasie in Mpumalanga.
👍5
DIE VAL VAN KUSILE .... GEBOU NA 1994 DEUR NUWE SUID-AFRIKA 🤔
Huge damage Kusile.
Chimney failure.
(Very coincidental ...green energy replacement?)
https://mybroadband.co.za/news/energy/467345-eskom-warns-kusile-unit-will-be-offline-for-months-after-chimney-failure.html/amp
🟡https://t.me/dotyellow/4236

😱8🤔5😁1
Top UK Cardiologist Who Promoted Covid Vaccine Now Calling For It To Be Suspended https://www.infowars.com/posts/top-uk-cardiologist-who-promoted-covid-vaccine-now-calling-for-it-to-be-suspended/
Infowars
Top UK Cardiologist Who Promoted Covid Vaccine Now Calling For It To Be Suspended
Infowars: There's a War on for your Mind!
😱2👏1
MEER vir jou vriende en familie.
Sodat hulle 'n plek sal hê om moontlik skade aan te spreek..
Die COVID-ente veroorsaak kanker, en dit is nou sonder 'n skadu van twyfel bewys. Hierdie is 'n inligting
verpakte kolom vir elkeen.
Neem die tyd om dit te lees.
Bid.🙏🙏🙏
Wendi Strauch Mahoney. English👇
MORE for your friends and family…. So they will have a place to potentially address harm.. The COVID shots are causing cancer, and it’s proven without a shadow of a doubt now. This is an information packed column for you. Take the time to read it. Pray. Wendi Strauch Mahoney for UncoverDC:
https://www.uncoverdc.com/2022/11/02/cells-dont-lie-cancer-is-on-the-rise-due-to-mrna-injections/
UncoverDC
Cells Don’t Lie: Cancer is on the Rise Due To mRNA Injections
“The spike protein is a toxin,” says pathologist Dr. Ryan Cole and it is also almost certainly causing cancer in many cases. “We know that the spike protein can induce cancer pathways. It’s happening. Cancers are on the increase across the board,” says Cole.…
👍6😱1
Forwarded from END DAYS REALITY
THIS WILL SURELY BE REMOVED FROM THE WEB...I THEREFOR TOOK SCREENSHOTS ....TERRIBLE CONFIRMATION THAT THE MRNA SHOTS CAUSES CANCER, OTHER SERIOUS DISEASES AND DEATH.
Follow this link for all the screenshots
👇👇
https://t.me/Inspirationandreality/18877?single
Article while still available 👇
https://www.uncoverdc.com/2022/11/02/cells-dont-lie-cancer-is-on-the-rise-due-to-mrna-injections/
Follow this link for all the screenshots
👇👇
https://t.me/Inspirationandreality/18877?single
Article while still available 👇
https://www.uncoverdc.com/2022/11/02/cells-dont-lie-cancer-is-on-the-rise-due-to-mrna-injections/
Telegram
END DAYS REALITY
👍3❤1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Die Profesie wat Rome weggesteek het vir die res vd wêreld en waar dit in die Boek van Ezra bevestig word
Hierdie video 👇 konneksie tussen Fatima se visioen en Ukraine, Rusland.
https://t.me/Inspirationandreality/18897

👍1

Die konneksie tussen Ukraine, Rusland en die Profesie van Fatima en die Boek van Ezra ....
EINDTYE
Kyk die videos (baie kort en min data) en lees dan hier 👇
https://t.me/Inspirationandreality/18897
EINDTYE
Kyk die videos (baie kort en min data) en lees dan hier 👇
https://t.me/Inspirationandreality/18897
👍2
Forwarded from END DAYS REALITY
FATIMA: PROFESIE
Lucia van Fatima het in ’n visioen op 3 Januarie 1944 gesien hoedat die punt van ’n
lans soos ’n vlam (die vurige pyl) los gaan kom en die as van die aarde sal aanraak.
En die aarde sal bewe: Berge, stede, dorpe en dorpe met hul inwoners sal begrawe
word. Die see, riviere, wolke, sal hul grense oorskry en oorstroom. Huise en mense
sal nie moontlik wees om getel te kan word nie. Dit sal die suiwering van die wêreld
van hulle sonde wees waarin dit gedompel is - haat, ambisie, die vernietigende
oorlog! ’n Sagte stem het vir haar gesê: "In die tyd sal daar net een geloof, een
doop, een kerk, wees!”
“Wanneer Ek julle vernietig, maak Ek die hemel toe en verdonker Ek die sterre. Ek bedek die son met wolke en die maan sal nie skyn nie. Ek bring donkerte oor julle hele land. Selfs die helderste sterre sal bo julle donker word.” (Esg. 32:7-8.)
Daarna het dieselfde Man van die berg afgekom en ’n ander menigte van ‘n vreedsame volk na Hom geroep. En daar het baie mense na Hom gekom van wie sommige verheug was en ander treurig, sommige van hulle was vasgebind en sommige het hulle wat gebloei sou word, na Hom gelei. (2 Ezra 13)
BL -17.
Amein.
https://t.me/dotyellow/4246

Yellow 💛
Die Profesie wat Rome weggesteek het vir die res vd wêreld en waar dit in die Boek van Ezra bevestig word
Hierdie video 👇 konneksie tussen Fatima se visioen en Ukraine, Rusland.
https://t.me/Inspirationandreality/18897
Hierdie video 👇 konneksie tussen Fatima se visioen en Ukraine, Rusland.
https://t.me/Inspirationandreality/18897
👍5
Forwarded from END DAYS REALITY
7Frederick Potgieter:
DIE EINDTYD 5
Die aanbreek van die Era van Jakob
Ezra gesien hoedat ’n splinter klein koninkryk van ’n groep Europeërs ontstaan toe hulself weg van Europa gekolonialiseer het. Hulle word deur die Almagtige God “bewaar tot die einde toe.” Hulle word egter voortdurend met plaaslike oproer gekonfronteer. (2 Ezra 12:29-30.) Dan het Ezra gesien hoedat ‘n brullende leeu wat uit die woud kom en Edom (as die arend) bestraf weens sy onregtighede en wrede dade. Die leeu sal hulle oordeel en daarna vernietig. (2 Ezra 11:37.) Die leeu gaan (as die Verwoester) tydens die Derde Wêreldoorlog gedurende ’n angswekkende storm uit die ooste wat absoluut verskriklik sal wees, (2 Ezra 15:35) te voorskyn kom.
Hierdie leeu is die perderuiter van die eerste seël van Opn. 6 – die Verwoester van Ps. 18 wat sal kom as die Suiweraar om die aarde van onreinheid skoon te was en as die Stryder van geregtigheid om die onregtighede van die Edom te bestraf. Hy is JaHshua – die Lam van Openbaring. Hy kom met met “donder en aardbewing en groot gedruis, wind en storm en die vlam van ‘n verterende vuur.” (Jes. 29:6.)
die manlike se naam is Behemot (of Baphomet), wat met sy bors ’n verlate wildernis met die naam Duidain, bewoon het aan die oostekant van die tuin waar die uitverkorenes en regverdiges woon, (’n plek waar lig en duisternis geskei word – 2 Ezra 6:51 saam gelees met Gen. 1:18) waar my grootvader opgeneem is, die sewende van Adam af – die eerste man wat God van die Geeste geskape het. (Boek van Henog 60:7-8.)
27 2 Ezra 15:34-42: ““Kyk daar kom wolke vanuit die ooste en die noorde na die suide en hulle is verskriklik om na te kyk, VOL VAN TOORN EN STORMS. Hulle sal teen mekaar stamp en ’N GROOT STORM OP DIE AARDE NEERSLINGER, en die bloed wat deur die swaard (van die sewe donderslae van Opn. 10:3-4) vergiet is, sal tot by ‘n perd se buik reik. En die mis van mense sal reik tot aan die gordels van die kamele, en daar sal groot vrees en bewing op die Aarde wees; en hulle wat die onstuimigheid sien, sal verskrik wees en bewing (vrees) sal hulle oorval. En daarna sal geweldige storms kom uit die suide en uit die noorde en ‘n ander deel uit die weste. En die sterk winde uit die ooste sal die oorhand kry wat die ander wolk sal opsuig en die hemel sal oopskeur, en die Ster Nibiru (Planeet X – die Verwoester) wat opgekom het om verskrikking na die oosteen suidewind te bring, sal vernietiging na die aarde bring. En ook sal die winde en die Ster (Verwoester) oor elke hoë en verhewe plek ‘n afgryslike storm uitgiet. [Ook] vuur en hael en vlieënde swaarde (Esg. 1:13-14) en watervloede, totdat al die velde vol is, en alle riviere deur die water oorstroom word. En hulle sal die stede afbreek, en die mure, en die berge en die heuwels, en die bome van die bosse en die gras van die weivelde, en hulle vrugte.”
28 Die wind het iets soos ‘n figuur van ’n Man (die Groot Lig) laat kom vanuit die see
(van die eerste hemel). En ek het gesien hoe Hy met die Wolkkolom van die Hemele afvlieg. Daardie Man is versterk met die duisende van die Hemele. Dit is Hy
wat die Allerhoogste vir ’n lang tyd bewaar het, deur Hom sal HY die wêreld bevry
word. Sy vurige Stem het almal wat Hom gehoor het, laat wegsmelt soos was. (Ps.
68:3.) Daar het ’n groot menigte mense vanuit die vier winde van die Hemele saam
vergader om teen die Man wat uit die see gekom het, om oorlog te voer. Die man
het vir Homself die berg Sion (’n Muur van Vuur) gevorm en daar bo-op heen
gevlieg en gaan staan op die kruin van die Berg. Toe Hy die geweld van die menigte
sien aankom, het Hy uit Sy Mond en Sy gloeiende asem ‘n vurige Gees laat
uitgaan, en dit het met geweld geval op die menigte en dit het elkeen van hulle
verbrand sodat daar van die ontelbare menigte niks te merk was nie, maar net stof
en die reuk van rook. (2 Ezra 13:2-28.) My Hand sal die oortreders nie spaar nie,

👍10
Forwarded from END DAYS REALITY
en My Swaard (vuur) sal nie tot ‘n einde kom oor hulle wat onskuldige bloed op
Aarde vergiet het nie. Die vuur van Sy Woede het uitgegaan, en die fondamente van die Aarde verteer en die oortreders soos strooi wat aangesteek is. (2 Ezra 15: 22-23.)
Die Skatkamer van die ligbronne wat binne die Eerste Hemel is.
29 Die oprigting van die Berg Sion sal op ’n stuk grond plaasvind waarin geen huise gebou is nie. (2 Ezra 10:54.)
Want nou sien die Allerhoogste God dat jy van harte bedroef is, en omdat jy met
jou hele hart ly ter wille van Haar Sion, daarom het Hy jou die glans van Haar
Glansrykheid getoon en die aanvalligheid van Haar skoonheid. En daarom het ek
jou gevra om te bly in die veld waar geen huis gebou is nie. Want ek het geweet
dat die Almatige God hierdie dinge aan jou sou toon, omdat geen menslike
bouwerk op 'n plek kon verduur waar die stad van die Allerhoogste [Nuwe Stad -
Hemelse Jerusalem] geopenbaar sou word nie. (2 Ezra 10:50-54.)
Amein.
https://t.me/dotyellow/4246
Aarde vergiet het nie. Die vuur van Sy Woede het uitgegaan, en die fondamente van die Aarde verteer en die oortreders soos strooi wat aangesteek is. (2 Ezra 15: 22-23.)
Die Skatkamer van die ligbronne wat binne die Eerste Hemel is.
29 Die oprigting van die Berg Sion sal op ’n stuk grond plaasvind waarin geen huise gebou is nie. (2 Ezra 10:54.)
Want nou sien die Allerhoogste God dat jy van harte bedroef is, en omdat jy met
jou hele hart ly ter wille van Haar Sion, daarom het Hy jou die glans van Haar
Glansrykheid getoon en die aanvalligheid van Haar skoonheid. En daarom het ek
jou gevra om te bly in die veld waar geen huis gebou is nie. Want ek het geweet
dat die Almatige God hierdie dinge aan jou sou toon, omdat geen menslike
bouwerk op 'n plek kon verduur waar die stad van die Allerhoogste [Nuwe Stad -
Hemelse Jerusalem] geopenbaar sou word nie. (2 Ezra 10:50-54.)
Amein.
https://t.me/dotyellow/4246
Telegram
Yellow 💛
Die Profesie wat Rome weggesteek het vir die res vd wêreld en waar dit in die Boek van Ezra bevestig word
Hierdie video 👇 konneksie tussen Fatima se visioen en Ukraine, Rusland.
https://t.me/Inspirationandreality/18897
Hierdie video 👇 konneksie tussen Fatima se visioen en Ukraine, Rusland.
https://t.me/Inspirationandreality/18897
👍2
Guess who is Klaus Schwab's boss....
The hidden one ...behind the GREAT RESET.
https://t.me/Inspirationandreality/18900

👍4