Yellow ๐ŸŸก
4.06K subscribers
4.26K photos
4.4K videos
325 files
7.68K links
Prepper, Health Tips & shared content. ๐Ÿ‘ฝ & other ๐Ÿฆ  stuff & ๐ŸŽต๐ŸŽถ๐ŸŽต lots of it! Not a news channel. Ordinary citizen shared content. Beware of FAKE imposter posing as @dotyellow.
https://telegra.ph/Telegram-Privacy-my-declaration-01-21
Download Telegram
๐Ÿคฏ8๐Ÿ‘4๐Ÿ˜ฑ2โค1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
KANADA ...WORD ONTWAPEN

Hulle beter nou planne sien om hulle wapens veilig uit die oog te hou.

Die volgende is onteiening van jou wapens.

Kyk maar na die PROTOTIPE LAND

๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡

Suid-Afrika.

Hier is ontwapening baie stilweg gedoen. Mense het soos ๐Ÿ‘๐Ÿ‘๐Ÿ‘ gedraf na die polisiestasies om hulle self- beskerming weg te gee.

๐ŸŸกhttps://t.me/dotyellow/4224
๐Ÿคฏ6๐Ÿ‘3๐Ÿ”ฅ1๐Ÿ˜ฑ1
Forwarded from DOEN DIT SELF
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
MAAK JOU EIE SEMENT VAN LIMESTONE OF SKULPE

"Ou verlore tegnologie"

Hoe om sement self te maak en stene te maak wat langer as 500 jaar hou. (Nie dat ons dit self kan toets nie...maar gaan stap in Rome rond...dan sien jy dit self)

Geniet hierdie video nes ek hom geniet het. Kennis kan baie handig te pas kom.

(Ons vervang net die Vulkaan-as...met ons eie boere as)

๐ŸŸ Doen dit self
https://t.me/diyforever/84
โค5๐Ÿ‘1
Forwarded from DOEN DIT SELF
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Bou'n huis goedkoop uit die natuur uit. Goed waaraan niemand dink nie. Sonder Buco, Cashbuild en Build-it se DUUR materiale.

https://t.me/diyforever/85
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Preppers tip

Build a house from nature's resources.

Ancient building tecgnology.

No need for hardware shops and modern building materials.

Great to know...if SHTF.

https://t.me/dotyellow/4226
๐Ÿ‘2
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
โค๏ธโค๏ธโค๏ธ pragtige kuns โค๏ธโค๏ธโค๏ธ

Geniet die kort afleiding... En sien die mooi raak.

Oulike ๐Ÿˆ

๐ŸŸกhttps://t.me/dotyellow/4229
๐Ÿ˜3โค1๐Ÿ˜1๐Ÿคฉ1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Geseรซnde dag vol vrede aan jou, wat saam luister hier. ๐Ÿ˜‡๐Ÿ™

1 โ€™Genade onbeskryflik groot
het U aan my bewys

verlore seun โ€™n wegloopkind
weer in die vaderhuis !

2 Ek is die naam van kind nie werd
wou self my sake reรซl.
My lewe, kanse, tyd en geld
is nutteloos verspeel.

3 Maar U sien ver, oneindig ver.
U sien my honger, dors.
Want toe ek kom, my skuld bely,
druk U my aan die bors.

4 Genade onbeskryflik groot:
daarโ€™s fees, ek is weer tuis!
U Seun bring myโ€”verlore mens
weer na die vaderhuis.

5 En jy, ou maat, daar eenkant weg?
Lyk of jy honger ly.
Kom na die Vader; kom maak reg.
Genade maak weer vry.


๐ŸŸกhttps://t.me/dotyellow/4230
๐Ÿ‘7โค6๐Ÿฅฐ1๐Ÿ‘1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Dit is nie wetenskap nie....dit is akademia

Mense val...agv onnoselheid.

Luister...en verstaan

๐ŸŸกhttps://t.me/dotyellow/4231
๐Ÿ‘8๐Ÿ”ฅ2
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Engeland krap aan Rusland en Siener van Rensburg het dit voorspel

Die hele Europa gaan ly onder hulle gedrag en wat gaan volg.

Al hierdie dinge is eindtydgekoppel

Of die wegraping kom of nie... Mask jouself reg want jou dag kan enige oomblik gebeur.

Wees voorbereid geestelik want moeilikheid kom of ons nou wil of nie, dit is deel van Sy Plan.

Ons kan beswyk van vrees of ons kan dit makliker vir onsself maak om dit te verduur. Elkeen se keuse.

Hongersnood kom. Berg ook gedroogde voedsel op. Prep ..fisies en geestelik.

๐ŸŸกhttps://t.me/dotyellow/4232


https://t.me/SienerVanRensburg

Gaan sluit aan by die kanaal vir meer van hierdie visioeninfo.
๐Ÿ‘11โค4๐Ÿ”ฅ1๐Ÿ˜ฑ1
Stukkie waarheid van huidige WW3

Wat die meeste nie besef nie en NIEMAND van praat nie, is BRICS.

Dit gaan nie oor beheer oor Brasiliรซ nie.

Dit gaan oor die omverwerping en poging om BRICS te stop. Deur die sataniese bankier elite kult.

Hulle kan Rusland, China, Indiรซ of Suid-Afrika nie verander nie. Hulle probeer al lank, maar Brasiliรซ was die maklikste om omver te werp.

WWIII is 'n ekonomiese oorlog.

Ons is nou in die middel daarvan.

Niks kan keer wat kom nie. Dit moes die manier wees. Vernietig die geld en jy vernietig hul mag.

Die fiat-dollar SAL absoluut in duie stort. Goud vernietig die vals geld van die banke.

https://www.theguardian.com/world/2022/nov/01/jair-bolsonaro-brazil-election-silence-lula

SO SAL HULLE (DIE ๐Ÿ‘บ, ELKE VERKIESING STEEL OM HULLE POSISIE TE PROBEER BEHOU.
๐Ÿ‘11๐Ÿ”ฅ1๐Ÿ˜ฑ1
DIE BOU VAN KUSILE DEUR NUWE SUID-AFRIKA NA 1994


Kry oranje oorpak vir Koko gereedโ€™

Matshela Koko, voormalige waarnemende hoof van Eskom, het saam met gesinslede en nog beskuldigdes in die hof verskyn op aanklag van korrupsiea wat verband hou met die bou van die Kusile-kragstasie in Mpumalanga.
๐Ÿ‘5
DIE VAL VAN KUSILE .... GEBOU NA 1994 DEUR NUWE SUID-AFRIKA ๐Ÿค”

Huge damage Kusile.

Chimney failure.

(Very coincidental ...green energy replacement?)

https://mybroadband.co.za/news/energy/467345-eskom-warns-kusile-unit-will-be-offline-for-months-after-chimney-failure.html/amp

๐ŸŸกhttps://t.me/dotyellow/4236
๐Ÿ˜ฑ8๐Ÿค”5๐Ÿ˜1
MEER vir jou vriende en familie.

Sodat hulle 'n plek sal hรช om moontlik skade aan te spreek..

Die COVID-ente veroorsaak kanker, en dit is nou sonder 'n skadu van twyfel bewys. Hierdie is 'n inligting
verpakte kolom vir elkeen.

Neem die tyd om dit te lees.

Bid.๐Ÿ™๐Ÿ™๐Ÿ™

Wendi Strauch Mahoney
.

English๐Ÿ‘‡

MORE for your friends and familyโ€ฆ. So they will have a place to potentially address harm.. The COVID shots are causing cancer, and itโ€™s proven without a shadow of a doubt now. This is an information packed column for you. Take the time to read it. Pray. Wendi Strauch Mahoney for UncoverDC:

https://www.uncoverdc.com/2022/11/02/cells-dont-lie-cancer-is-on-the-rise-due-to-mrna-injections/
๐Ÿ‘6๐Ÿ˜ฑ1
Forwarded from END DAYS REALITY
THIS WILL SURELY BE REMOVED FROM THE WEB...I THEREFOR TOOK SCREENSHOTS ....TERRIBLE CONFIRMATION THAT THE MRNA SHOTS CAUSES CANCER, OTHER SERIOUS DISEASES AND DEATH.

Follow this link for all the screenshots
๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡

https://t.me/Inspirationandreality/18877?single

Article while still available ๐Ÿ‘‡

https://www.uncoverdc.com/2022/11/02/cells-dont-lie-cancer-is-on-the-rise-due-to-mrna-injections/
๐Ÿ‘3โค1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Oulik....baba krimpvarkie. โค๏ธ

Sy skepping godgelooflik perfek.

๐ŸŸกhttps://t.me/dotyellow/4244
๐Ÿฅฐ8
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Die Profesie wat Rome weggesteek het vir die res vd wรชreld en waar dit in die Boek van Ezra bevestig word

Hierdie video ๐Ÿ‘‡ konneksie tussen Fatima se visioen en Ukraine, Rusland.

https://t.me/Inspirationandreality/18897
๐Ÿ‘1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Die konneksie tussen Ukraine, Rusland en die Profesie van Fatima en die Boek van Ezra ....

EINDTYE

Kyk die videos (baie kort en min data) en lees dan hier ๐Ÿ‘‡

https://t.me/Inspirationandreality/18897
๐Ÿ‘2
Forwarded from END DAYS REALITY
FATIMA: PROFESIE

Lucia van Fatima het in โ€™n visioen op 3 Januarie 1944 gesien hoedat die punt van โ€™n
lans soos โ€™n vlam (die vurige pyl) los gaan kom en die as van die aarde sal aanraak.
En die aarde sal bewe: Berge, stede, dorpe en dorpe met hul inwoners sal begrawe
word. Die see, riviere, wolke, sal hul grense oorskry en oorstroom. Huise en mense
sal nie moontlik wees om getel te kan word nie. Dit sal die suiwering van die wรชreld
van hulle sonde wees waarin dit gedompel is - haat, ambisie, die vernietigende
oorlog! โ€™n Sagte stem het vir haar gesรช: "In die tyd sal daar net een geloof, een
doop, een kerk, wees!โ€
โ€œWanneer Ek julle vernietig, maak Ek die hemel toe en verdonker Ek die sterre. Ek bedek die son met wolke en die maan sal nie skyn nie. Ek bring donkerte oor julle hele land. Selfs die helderste sterre sal bo julle donker word.โ€ (Esg. 32:7-8.)
Daarna het dieselfde Man van die berg afgekom en โ€™n ander menigte van โ€˜n vreedsame volk na Hom geroep. En daar het baie mense na Hom gekom van wie sommige verheug was en ander treurig, sommige van hulle was vasgebind en sommige het hulle wat gebloei sou word, na Hom gelei. (2 Ezra 13)

BL -17.


Amein.

https://t.me/dotyellow/4246
๐Ÿ‘5
Forwarded from END DAYS REALITY
7Frederick Potgieter:
DIE EINDTYD 5

Die aanbreek van die Era van Jakob

Ezra gesien hoedat โ€™n splinter klein koninkryk van โ€™n groep Europeรซrs ontstaan toe hulself weg van Europa gekolonialiseer het. Hulle word deur die Almagtige God โ€œbewaar tot die einde toe.โ€ Hulle word egter voortdurend met plaaslike oproer gekonfronteer. (2 Ezra 12:29-30.) Dan het Ezra gesien hoedat โ€˜n brullende leeu wat uit die woud kom en Edom (as die arend) bestraf weens sy onregtighede en wrede dade. Die leeu sal hulle oordeel en daarna vernietig. (2 Ezra 11:37.) Die leeu gaan (as die Verwoester) tydens die Derde Wรชreldoorlog gedurende โ€™n angswekkende storm uit die ooste wat absoluut verskriklik sal wees, (2 Ezra 15:35) te voorskyn kom.

Hierdie leeu is die perderuiter van die eerste seรซl van Opn. 6 โ€“ die Verwoester van Ps. 18 wat sal kom as die Suiweraar om die aarde van onreinheid skoon te was en as die Stryder van geregtigheid om die onregtighede van die Edom te bestraf. Hy is JaHshua โ€“ die Lam van Openbaring. Hy kom met met โ€œdonder en aardbewing en groot gedruis, wind en storm en die vlam van โ€˜n verterende vuur.โ€ (Jes. 29:6.)
die manlike se naam is Behemot (of Baphomet), wat met sy bors โ€™n verlate wildernis met die naam Duidain, bewoon het aan die oostekant van die tuin waar die uitverkorenes en regverdiges woon, (โ€™n plek waar lig en duisternis geskei word โ€“ 2 Ezra 6:51 saam gelees met Gen. 1:18) waar my grootvader opgeneem is, die sewende van Adam af โ€“ die eerste man wat God van die Geeste geskape het. (Boek van Henog 60:7-8.)

27 2 Ezra 15:34-42: โ€œโ€œKyk daar kom wolke vanuit die ooste en die noorde na die suide en hulle is verskriklik om na te kyk, VOL VAN TOORN EN STORMS. Hulle sal teen mekaar stamp en โ€™N GROOT STORM OP DIE AARDE NEERSLINGER, en die bloed wat deur die swaard (van die sewe donderslae van Opn. 10:3-4) vergiet is, sal tot by โ€˜n perd se buik reik. En die mis van mense sal reik tot aan die gordels van die kamele, en daar sal groot vrees en bewing op die Aarde wees; en hulle wat die onstuimigheid sien, sal verskrik wees en bewing (vrees) sal hulle oorval. En daarna sal geweldige storms kom uit die suide en uit die noorde en โ€˜n ander deel uit die weste. En die sterk winde uit die ooste sal die oorhand kry wat die ander wolk sal opsuig en die hemel sal oopskeur, en die Ster Nibiru (Planeet X โ€“ die Verwoester) wat opgekom het om verskrikking na die oosteen suidewind te bring, sal vernietiging na die aarde bring. En ook sal die winde en die Ster (Verwoester) oor elke hoรซ en verhewe plek โ€˜n afgryslike storm uitgiet. [Ook] vuur en hael en vlieรซnde swaarde (Esg. 1:13-14) en watervloede, totdat al die velde vol is, en alle riviere deur die water oorstroom word. En hulle sal die stede afbreek, en die mure, en die berge en die heuwels, en die bome van die bosse en die gras van die weivelde, en hulle vrugte.โ€

28 Die wind het iets soos โ€˜n figuur van โ€™n Man (die Groot Lig) laat kom vanuit die see
(van die eerste hemel). En ek het gesien hoe Hy met die Wolkkolom van die Hemele afvlieg. Daardie Man is versterk met die duisende van die Hemele. Dit is Hy
wat die Allerhoogste vir โ€™n lang tyd bewaar het, deur Hom sal HY die wรชreld bevry
word. Sy vurige Stem het almal wat Hom gehoor het, laat wegsmelt soos was. (Ps.
68:3.) Daar het โ€™n groot menigte mense vanuit die vier winde van die Hemele saam
vergader om teen die Man wat uit die see gekom het, om oorlog te voer. Die man
het vir Homself die berg Sion (โ€™n Muur van Vuur) gevorm en daar bo-op heen
gevlieg en gaan staan op die kruin van die Berg. Toe Hy die geweld van die menigte
sien aankom, het Hy uit Sy Mond en Sy gloeiende asem โ€˜n vurige Gees laat
uitgaan, en dit het met geweld geval op die menigte en dit het elkeen van hulle
verbrand sodat daar van die ontelbare menigte niks te merk was nie, maar net stof
en die reuk van rook. (2 Ezra 13:2-28.) My Hand sal die oortreders nie spaar nie,
๐Ÿ‘10