Yellow ๐ŸŸก
4.06K subscribers
4.26K photos
4.4K videos
325 files
7.68K links
Prepper, Health Tips & shared content. ๐Ÿ‘ฝ & other ๐Ÿฆ  stuff & ๐ŸŽต๐ŸŽถ๐ŸŽต lots of it! Not a news channel. Ordinary citizen shared content. Beware of FAKE imposter posing as @dotyellow.
https://telegra.ph/Telegram-Privacy-my-declaration-01-21
Download Telegram
Jy WIL hierdie video kyk... Uitstekend

KYK 'N VAAL PERD M W Cooper

00:00:12 Hoofstuk 1 - Silent Weapons of Quiet War
01:06:58 Hoofstuk 2 - Geheime organisasies en die NWO
02:22:45 Hoofstuk 3 - Eed van Inisiasie van 'n Ongeรฏdentifiseerde Orde
02:29:09 Hoofstuk 4 - Die Geheime Verdrag van Verona
02:37:14 Hoofstuk 5 - Totsiens VSA, Hallo NWO
03:03:25 Hoofstuk 6 - HR 4079 & FEMA
04:22:36 Hoofstuk 7 - Wet op Anti-Dwelmmisbruik van 1988 HR 04:38:51 Hoofstuk 8 - Is die skape gereed om te skeer?
04:41:34 Hoofstuk 9 - Anatomie van 'n alliansie
05:19:03 Hoofstuk 10 - Lesse uit Litaue
05:23:59 Hoofstuk 11 - Staatsgreep 05:47:57 Hoofstuk 12 - Die Geheime Regering
07:37:49 Hoofstuk 13 - Verraad op hoรซ posisies
07:59:25 Hoofstuk 14 - Protokolle van die oudstes van Sion
10:26:20 Hoofstuk 15 - Toue van slawerny #NWO #JQ

๐ŸŸกhttps://t.me/dotyellow/4220

@TheConspiracyHole
๐Ÿ”ฅ4๐Ÿ‘1๐Ÿ˜ฑ1
Yellow ๐ŸŸก pinned ยซJy WIL hierdie video kyk... Uitstekend KYK 'N VAAL PERD M W Cooper 00:00:12 Hoofstuk 1 - Silent Weapons of Quiet War 01:06:58 Hoofstuk 2 - Geheime organisasies en die NWO 02:22:45 Hoofstuk 3 - Eed van Inisiasie van 'n Ongeรฏdentifiseerde Orde 02:29:09โ€ฆยป
๐Ÿคฏ8๐Ÿ‘4๐Ÿ˜ฑ2โค1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
KANADA ...WORD ONTWAPEN

Hulle beter nou planne sien om hulle wapens veilig uit die oog te hou.

Die volgende is onteiening van jou wapens.

Kyk maar na die PROTOTIPE LAND

๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡

Suid-Afrika.

Hier is ontwapening baie stilweg gedoen. Mense het soos ๐Ÿ‘๐Ÿ‘๐Ÿ‘ gedraf na die polisiestasies om hulle self- beskerming weg te gee.

๐ŸŸกhttps://t.me/dotyellow/4224
๐Ÿคฏ6๐Ÿ‘3๐Ÿ”ฅ1๐Ÿ˜ฑ1
Forwarded from DOEN DIT SELF
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
MAAK JOU EIE SEMENT VAN LIMESTONE OF SKULPE

"Ou verlore tegnologie"

Hoe om sement self te maak en stene te maak wat langer as 500 jaar hou. (Nie dat ons dit self kan toets nie...maar gaan stap in Rome rond...dan sien jy dit self)

Geniet hierdie video nes ek hom geniet het. Kennis kan baie handig te pas kom.

(Ons vervang net die Vulkaan-as...met ons eie boere as)

๐ŸŸ Doen dit self
https://t.me/diyforever/84
โค5๐Ÿ‘1
Forwarded from DOEN DIT SELF
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Bou'n huis goedkoop uit die natuur uit. Goed waaraan niemand dink nie. Sonder Buco, Cashbuild en Build-it se DUUR materiale.

https://t.me/diyforever/85
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Preppers tip

Build a house from nature's resources.

Ancient building tecgnology.

No need for hardware shops and modern building materials.

Great to know...if SHTF.

https://t.me/dotyellow/4226
๐Ÿ‘2
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
โค๏ธโค๏ธโค๏ธ pragtige kuns โค๏ธโค๏ธโค๏ธ

Geniet die kort afleiding... En sien die mooi raak.

Oulike ๐Ÿˆ

๐ŸŸกhttps://t.me/dotyellow/4229
๐Ÿ˜3โค1๐Ÿ˜1๐Ÿคฉ1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Geseรซnde dag vol vrede aan jou, wat saam luister hier. ๐Ÿ˜‡๐Ÿ™

1 โ€™Genade onbeskryflik groot
het U aan my bewys

verlore seun โ€™n wegloopkind
weer in die vaderhuis !

2 Ek is die naam van kind nie werd
wou self my sake reรซl.
My lewe, kanse, tyd en geld
is nutteloos verspeel.

3 Maar U sien ver, oneindig ver.
U sien my honger, dors.
Want toe ek kom, my skuld bely,
druk U my aan die bors.

4 Genade onbeskryflik groot:
daarโ€™s fees, ek is weer tuis!
U Seun bring myโ€”verlore mens
weer na die vaderhuis.

5 En jy, ou maat, daar eenkant weg?
Lyk of jy honger ly.
Kom na die Vader; kom maak reg.
Genade maak weer vry.


๐ŸŸกhttps://t.me/dotyellow/4230
๐Ÿ‘7โค6๐Ÿฅฐ1๐Ÿ‘1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Dit is nie wetenskap nie....dit is akademia

Mense val...agv onnoselheid.

Luister...en verstaan

๐ŸŸกhttps://t.me/dotyellow/4231
๐Ÿ‘8๐Ÿ”ฅ2
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Engeland krap aan Rusland en Siener van Rensburg het dit voorspel

Die hele Europa gaan ly onder hulle gedrag en wat gaan volg.

Al hierdie dinge is eindtydgekoppel

Of die wegraping kom of nie... Mask jouself reg want jou dag kan enige oomblik gebeur.

Wees voorbereid geestelik want moeilikheid kom of ons nou wil of nie, dit is deel van Sy Plan.

Ons kan beswyk van vrees of ons kan dit makliker vir onsself maak om dit te verduur. Elkeen se keuse.

Hongersnood kom. Berg ook gedroogde voedsel op. Prep ..fisies en geestelik.

๐ŸŸกhttps://t.me/dotyellow/4232


https://t.me/SienerVanRensburg

Gaan sluit aan by die kanaal vir meer van hierdie visioeninfo.
๐Ÿ‘11โค4๐Ÿ”ฅ1๐Ÿ˜ฑ1
Stukkie waarheid van huidige WW3

Wat die meeste nie besef nie en NIEMAND van praat nie, is BRICS.

Dit gaan nie oor beheer oor Brasiliรซ nie.

Dit gaan oor die omverwerping en poging om BRICS te stop. Deur die sataniese bankier elite kult.

Hulle kan Rusland, China, Indiรซ of Suid-Afrika nie verander nie. Hulle probeer al lank, maar Brasiliรซ was die maklikste om omver te werp.

WWIII is 'n ekonomiese oorlog.

Ons is nou in die middel daarvan.

Niks kan keer wat kom nie. Dit moes die manier wees. Vernietig die geld en jy vernietig hul mag.

Die fiat-dollar SAL absoluut in duie stort. Goud vernietig die vals geld van die banke.

https://www.theguardian.com/world/2022/nov/01/jair-bolsonaro-brazil-election-silence-lula

SO SAL HULLE (DIE ๐Ÿ‘บ, ELKE VERKIESING STEEL OM HULLE POSISIE TE PROBEER BEHOU.
๐Ÿ‘11๐Ÿ”ฅ1๐Ÿ˜ฑ1
DIE BOU VAN KUSILE DEUR NUWE SUID-AFRIKA NA 1994


Kry oranje oorpak vir Koko gereedโ€™

Matshela Koko, voormalige waarnemende hoof van Eskom, het saam met gesinslede en nog beskuldigdes in die hof verskyn op aanklag van korrupsiea wat verband hou met die bou van die Kusile-kragstasie in Mpumalanga.
๐Ÿ‘5
DIE VAL VAN KUSILE .... GEBOU NA 1994 DEUR NUWE SUID-AFRIKA ๐Ÿค”

Huge damage Kusile.

Chimney failure.

(Very coincidental ...green energy replacement?)

https://mybroadband.co.za/news/energy/467345-eskom-warns-kusile-unit-will-be-offline-for-months-after-chimney-failure.html/amp

๐ŸŸกhttps://t.me/dotyellow/4236
๐Ÿ˜ฑ8๐Ÿค”5๐Ÿ˜1
MEER vir jou vriende en familie.

Sodat hulle 'n plek sal hรช om moontlik skade aan te spreek..

Die COVID-ente veroorsaak kanker, en dit is nou sonder 'n skadu van twyfel bewys. Hierdie is 'n inligting
verpakte kolom vir elkeen.

Neem die tyd om dit te lees.

Bid.๐Ÿ™๐Ÿ™๐Ÿ™

Wendi Strauch Mahoney
.

English๐Ÿ‘‡

MORE for your friends and familyโ€ฆ. So they will have a place to potentially address harm.. The COVID shots are causing cancer, and itโ€™s proven without a shadow of a doubt now. This is an information packed column for you. Take the time to read it. Pray. Wendi Strauch Mahoney for UncoverDC:

https://www.uncoverdc.com/2022/11/02/cells-dont-lie-cancer-is-on-the-rise-due-to-mrna-injections/
๐Ÿ‘6๐Ÿ˜ฑ1
Forwarded from END DAYS REALITY
THIS WILL SURELY BE REMOVED FROM THE WEB...I THEREFOR TOOK SCREENSHOTS ....TERRIBLE CONFIRMATION THAT THE MRNA SHOTS CAUSES CANCER, OTHER SERIOUS DISEASES AND DEATH.

Follow this link for all the screenshots
๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡

https://t.me/Inspirationandreality/18877?single

Article while still available ๐Ÿ‘‡

https://www.uncoverdc.com/2022/11/02/cells-dont-lie-cancer-is-on-the-rise-due-to-mrna-injections/
๐Ÿ‘3โค1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Oulik....baba krimpvarkie. โค๏ธ

Sy skepping godgelooflik perfek.

๐ŸŸกhttps://t.me/dotyellow/4244
๐Ÿฅฐ8
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Die Profesie wat Rome weggesteek het vir die res vd wรชreld en waar dit in die Boek van Ezra bevestig word

Hierdie video ๐Ÿ‘‡ konneksie tussen Fatima se visioen en Ukraine, Rusland.

https://t.me/Inspirationandreality/18897
๐Ÿ‘1