Yellow 🟑
4.07K subscribers
4.26K photos
4.4K videos
325 files
7.68K links
Prepper, Health Tips & shared content. πŸ‘½ & other 🦠 stuff & 🎡🎢🎡 lots of it! Not a news channel. Ordinary citizen shared content. Beware of FAKE imposter posing as @dotyellow.
https://telegra.ph/Telegram-Privacy-my-declaration-01-21
Download Telegram
Mass REDRUM....then retirement .

Its a fine time to leave...Mr Fauci
When adults are falling dead
Do not wake up after going to sleep
For kids to die of heart attacks
And billions suffering with strange diseases....

RETIREMENT ANOUNCED.

https://www.niaid.nih.gov/news-events/statement-anthony-s-fauci-md
πŸ‘4
Audio
Lemon πŸ‹ Koop krag.

Eskom is nag. Luister na hierdie info.
Maak maar jou sonpanele met draad vas want skape en beeste is nie meer op die top van gunsteling steel nie....

Sonpanele en energie-opwekking is.

Dit is nou tyd om meer as een gesin bymekaar te begin woon in kolonies...want dit gaan nodig word as beskerming van jou allernodigste kos, en oorlewingsmateriaal  ...en groepe is meer effektief.

Luister weer....GROEPE is meer effektief as enkelgesinne.

Deel en oorleef.

Wees suinig en word later oorweldig.

Intussen...is die stoofplaat onder die pot net warmer gestel.

Deel maar as julle dink daar is nie werklik hoop vir Eskom se spoedige herstel nie.

🟑https://t.me/dotyellow/4204
πŸ‘6🀯1
PREPPER TIP FOR THE WEEK

Full P D F Backyard farming

Download

πŸ‘‡

https://t.me/dotyellow/4206
πŸ‘4
boerinjouagterplaas.pdf
6.6 MB
Preppers

Boer in jou agterplaas.

Volle Boek.

Laai gerus af. Ongelukkig Engels. Maar ons mense verstaan die meeste.

Die dag as jy vashaak met iets...gaan krap in die boek. Dit mag dalk van groot hulp wees.

Dek alles van preservering tot resepte en plant van jou eie produkte.

https://t.me/dotyellow/4205
πŸ‘6πŸ‘2
Ligte...dog ernstige leesstof as jy wakker is.

Vol PDF boek πŸ‘‡πŸ‘‡

https://t.me/dotyellow/4208


Of luister die audio boek hier

πŸ‘‡

https://t.me/dotyellow/4209
πŸ‘2
eensekonde.pdf
1005.6 KB
Die boek

O N E SECOND A F T E R

Ligte...dog ernstige leesstof as jy wakker is.

Vol PDF  boek πŸ‘‡πŸ‘‡

https://t.me/dotyellow/4208
πŸ‘5πŸ‘1
William R. Forstchen - One Second After (Unabridged).m4b
503.6 MB
EEN SEKONDE DAARNA
(Engels)

Die Luister vd boek as jy nie lief vir lees is nie.

As jy daardie ver ritte doen...op die pad. Doen jouself 'n guns en luister hierna.

🟑https://t.me/dotyellow/4209
πŸ‘13πŸ‘1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Chemtrails....😑 ek het net gister vir my eggenoot gesΓͺ hulle begin weer. My visdam wys dit dadelik. Dit was vir maand en half silwerskoon. Nou begin die water weer groen gel bo op maak met blasies. En ek word soggens weer wakker met goed in my keel. Twee van my bure begin ook erg hard te nies en hulle is van verskillende huise.

Dit is net TE toevallig. Ek en my gesin het maar net weer die Ivermicitin nader getrek.

Die Vrymesselaars het mos 'n plan iewers in Desember of Januarie. Nie seker wanneer nie, vernaam die siek lotte in die Weskaap.

Hulle is mos nou weer doodstil op die media platforms toe hulle uitgevang was.

Dus ..as jy effe siekerig voel, maar jy kan dit nie regtig "pinpoint" nie...weet daar is iets aan die broei.

Trek maar weer al die imuunstelsel-opbou-vits nader. Kry daardie humidifier weer aan die gang in jou huis met die "food-grade-peroxide" . Bly veilig en bly Bid.


Video van Jo-Anne .dankie. Sal waarsku.

"Geneem van waar ons bly in Alberton 1/11/2022
🟑https://t.me/dotyellow/4210
πŸ‘21πŸ”₯3😁1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Good question πŸ˜‰

Dankie Giel vir die deel hiervan.

🟑https://t.me/dotyellow/4211
πŸ‘7πŸ‘2❀1
SWEDEN

Pushing a bit more, day by day.......

New Swedish dPM says open to nukes under NATO

Sweden’s new prime minister said Tuesday he was open to allowing nuclear weapons on Swedish soil once the country becomes a NATO member, a turnaround from the previous government’s stance.

https://insiderpaper.com/swedens-pm-says-open-to-allowing-nuclear-weapons-on-swedish-soil/
πŸ‘2🀬2
Jy WIL hierdie video kyk... Uitstekend

KYK 'N VAAL PERD M W Cooper

00:00:12 Hoofstuk 1 - Silent Weapons of Quiet War
01:06:58 Hoofstuk 2 - Geheime organisasies en die NWO
02:22:45 Hoofstuk 3 - Eed van Inisiasie van 'n OngeΓ―dentifiseerde Orde
02:29:09 Hoofstuk 4 - Die Geheime Verdrag van Verona
02:37:14 Hoofstuk 5 - Totsiens VSA, Hallo NWO
03:03:25 Hoofstuk 6 - HR 4079 & FEMA
04:22:36 Hoofstuk 7 - Wet op Anti-Dwelmmisbruik van 1988 HR 04:38:51 Hoofstuk 8 - Is die skape gereed om te skeer?
04:41:34 Hoofstuk 9 - Anatomie van 'n alliansie
05:19:03 Hoofstuk 10 - Lesse uit Litaue
05:23:59 Hoofstuk 11 - Staatsgreep 05:47:57 Hoofstuk 12 - Die Geheime Regering
07:37:49 Hoofstuk 13 - Verraad op hoΓ« posisies
07:59:25 Hoofstuk 14 - Protokolle van die oudstes van Sion
10:26:20 Hoofstuk 15 - Toue van slawerny #NWO #JQ

🟑https://t.me/dotyellow/4220

@TheConspiracyHole
πŸ”₯4πŸ‘1😱1
Yellow 🟑 pinned Β«Jy WIL hierdie video kyk... Uitstekend KYK 'N VAAL PERD M W Cooper 00:00:12 Hoofstuk 1 - Silent Weapons of Quiet War 01:06:58 Hoofstuk 2 - Geheime organisasies en die NWO 02:22:45 Hoofstuk 3 - Eed van Inisiasie van 'n OngeΓ―dentifiseerde Orde 02:29:09…»
🀯8πŸ‘4😱2❀1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
KANADA ...WORD ONTWAPEN

Hulle beter nou planne sien om hulle wapens veilig uit die oog te hou.

Die volgende is onteiening van jou wapens.

Kyk maar na die PROTOTIPE LAND

πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡

Suid-Afrika.

Hier is ontwapening baie stilweg gedoen. Mense het soos πŸ‘πŸ‘πŸ‘ gedraf na die polisiestasies om hulle self- beskerming weg te gee.

🟑https://t.me/dotyellow/4224
🀯6πŸ‘3πŸ”₯1😱1
Forwarded from DOEN DIT SELF
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
MAAK JOU EIE SEMENT VAN LIMESTONE OF SKULPE

"Ou verlore tegnologie"

Hoe om sement self te maak en stene te maak wat langer as 500 jaar hou. (Nie dat ons dit self kan toets nie...maar gaan stap in Rome rond...dan sien jy dit self)

Geniet hierdie video nes ek hom geniet het. Kennis kan baie handig te pas kom.

(Ons vervang net die Vulkaan-as...met ons eie boere as)

🟠Doen dit self
https://t.me/diyforever/84
❀5πŸ‘1
Forwarded from DOEN DIT SELF
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Bou'n huis goedkoop uit die natuur uit. Goed waaraan niemand dink nie. Sonder Buco, Cashbuild en Build-it se DUUR materiale.

https://t.me/diyforever/85
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Preppers tip

Build a house from nature's resources.

Ancient building tecgnology.

No need for hardware shops and modern building materials.

Great to know...if SHTF.

https://t.me/dotyellow/4226
πŸ‘2
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
❀️❀️❀️ pragtige kuns ❀️❀️❀️

Geniet die kort afleiding... En sien die mooi raak.

Oulike 🐈

🟑https://t.me/dotyellow/4229
😍3❀1😁1🀩1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
GeseΓ«nde dag vol vrede aan jou, wat saam luister hier. πŸ˜‡πŸ™

1 ’Genade onbeskryflik groot
het U aan my bewys

verlore seun ’n wegloopkind
weer in die vaderhuis !

2 Ek is die naam van kind nie werd
wou self my sake reΓ«l.
My lewe, kanse, tyd en geld
is nutteloos verspeel.

3 Maar U sien ver, oneindig ver.
U sien my honger, dors.
Want toe ek kom, my skuld bely,
druk U my aan die bors.

4 Genade onbeskryflik groot:
daar’s fees, ek is weer tuis!
U Seun bring myβ€”verlore mens
weer na die vaderhuis.

5 En jy, ou maat, daar eenkant weg?
Lyk of jy honger ly.
Kom na die Vader; kom maak reg.
Genade maak weer vry.


🟑https://t.me/dotyellow/4230
πŸ‘7❀6πŸ₯°1πŸ‘1