Yellow ๐ŸŸก
4.06K subscribers
4.27K photos
4.41K videos
327 files
7.69K links
Prepper, Health Tips & shared content. ๐Ÿ‘ฝ & other ๐Ÿฆ  stuff & ๐ŸŽต๐ŸŽถ๐ŸŽต lots of it! Not a news channel. Ordinary citizen shared content. Beware of FAKE imposter posing as @dotyellow.
https://telegra.ph/Telegram-Privacy-my-declaration-01-21
Download Telegram
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Om mensvleis te eet. Eeeuw!! ๐Ÿ˜ณ๐Ÿ™ˆ

Ondenkbaar... Selfs my verstand kan en wil nie daaraan dink nie.

Maar hoe sal ons weet dit word nie alreeds aan ons gevoer dmv "Beyond meat" en "Impossible Burgers" nie?

Ons sal mos die laastes wees wat dit ooit dal uitvind.

Gates en Kie wil mense laat verhonger deur "Carbon footprint leuens". Laat plaasdiere onnodig doodmaak en saboteer boere op elke denkbare manier om te verhoed dat kos geproduseer kan word.

"A news article published quoted Richard Dawkins saying he would be willing to try human meat grown in a lab. There is no population crisis, so they are manufacturing one"

Onthou...om maar aan selfverdediging ook te dink wanneer die waaier die papaja slaan.

Niemand wil gaan kook in 'n ander ou se pot nie. Ook nie in sy maag beland nie.

Ouens... Julle moet wakker word. Dit is nie meer net SCI-FI nie. Hierdie is werklikheid.


Maar vir eers 3d print hulle nou alle soorte kunsmatige kos...soos CHICKEN NUGGETS!

๐ŸŸกhttps://t.me/dotyellow/4163
๐Ÿ‘5
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
"VERMETELHEID" - 'n Vol Christelike film wat jou sal laat dink oor baie dinge.

" A u d a c i t y"

Geniet.

๐ŸŸกhttps://t.me/dotyellow/4164
๐Ÿ‘8๐Ÿ‘1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Dankie Jo ๐Ÿ‘Œ

Groot waarheid. ๐Ÿ”ฅ

๐ŸŸกhttps://t.me/dotyellow/4167
โค6๐Ÿ‘3๐Ÿคฌ1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Wenk om jou eie fringe te knip. ๐Ÿ˜Š

๐ŸŸกhttps://t.me/dotyellow/4168
๐Ÿ‘3๐Ÿ”ฅ1
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Waarskuwing:
(Vasgevang op surveillance kamera)

Dit is hoe vrouens ontvoer word of deur mensehandelaars gevang word.

Soo maklik. โš ๏ธโ˜ ๏ธโš ๏ธ

Deel asb. Dat mense orals wakker kan wees vir so iets. ....en dit gebeur in BAIE LANDE.

๐ŸŸกhttps://t.me/dotyellow/4169
๐Ÿ‘4๐Ÿคฏ4
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
...en dit is hoekom dit die "rat race" genoem word.

Baie is vasgeval in die LOKVAL .

Is jy daar of is jy uit dit?

(Almal wat off-grid is...is reeds uit... )

Die res sit almal in boksies om die korporasies se biljoene winste aan die gang te hou.

Ruilhandel.. sny die elite se kele af en baie ander dinge....en jy is uit die sisteem uit.

๐ŸŸกhttps://t.me/dotyellow/4170
๐Ÿ‘8๐Ÿ”ฅ1๐Ÿ‘1
Kyk nou hierdie strooi ....GELDJ...GS REGERING van SUID-AFRIKA

Die swape het seker "The Lorax" gekyk.

Die volgende stap sal seker wees om skoon rou lug te verkoop in bottels.

Die regering sal maar moet betaal vir hulle riviere se vloei deur ander se eiendom. Of hulle moet dit herlei deur ander plekke.


Daar is mos alreeds grondbelasting betaal...of het hulle vergeet๐Ÿ˜’

๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡


Now we're not allowed to take water out of rivers etc.because the government owns the rivers,streams and dams,and we have to get government permission first.๐Ÿคฌ๐Ÿคฌ๐Ÿคฌ

4th public commentary for National Pricing Strategy for Raw Water Use
06:59
https://omny.fm/shows/mid-morning-show-702/4th-public-commentary-for-national-pricing-strat-1?in_playlist=podcast-1

HIERDIE KAAIT GAAN NIE SO LEKKER VLIE NIE ๐Ÿ˜‚๐Ÿ˜‚

๐ŸŸกhttps://t.me/dotyellow/4171
๐Ÿ‘4๐Ÿคฏ3
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
CHINA HET HULLE AGENTE OOK NA SUID-AFRIKA GESTUUR OM "POLISIE KANTORE" HIER TE OPEN๐Ÿง

โ€ผ๏ธCo-founder of Hong Kong Watch sounds the alarm on the shocking CCP police stations and agents that have infiltrated Canada.

Oom Siener....."PASOP VIR DIE GEEL NASIE" kry meer en meer perspektief.

๐ŸŸกhttps://t.me/dotyellow/4172
๐Ÿคฏ9๐Ÿ‘5๐Ÿฅฐ1
๐Ÿ˜ฑ5๐Ÿ‘3๐Ÿฅฐ1๐Ÿคฏ1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Volmaakte Skepping. ๐Ÿฌ๐Ÿฌ๐Ÿฌ
๐Ÿ‘5๐Ÿ”ฅ1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
TEGNOLOGIE.....WAT DINK JULLE KAN DIE ELITE MET HIERDIE TEGNOLOGIE UITRIG?

Vals presidente aan die wรชreld voorhou?

Vals situasies skep om wรชreldtoestande na willekeur te manipuleer?

Dit is waarlik interessante tye wat ons beleef.

Hou vas aan jou geloof, familie en vriende want hulle kan jy sien en beleef as eg.

๐ŸŸกhttps://t.me/dotyellow/4175
๐Ÿ‘9
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
PLANT WENK

Kalsium...is 'n wonderlike groeimiddel.

Deel gerus.

๐ŸŸกhttps://t.me/dotyellow/4176
๐Ÿ‘5โค3
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Wenk om jou motor uit modder te ry.

Slim.

๐Ÿ˜Šhttps://t.me/dotyellow/4178
๐Ÿ‘7
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Hulle het gesรช....hulle kom vir die kinders.

As jy jou kinders inent....sal hulle bloed op jou...as ouer...se hande wees.

Hulle is jou verantwoordelikheid tot hulle selfstandig is. Hulle is onder jou beskerming as ouer...niemand anders gaan hulle so beskerm en veilig laat voel soos hul ma en pa nie.

Dink mooi oor wat hierdie man sรช...en dit gebeur wรชreldwyd.

https://t.me/dotyellow/4179
๐Ÿ‘14๐Ÿ‘2
Net diรฉ wat ingelig is...weet wat is oppad. BAIE โšฐ๐Ÿชฆ๐Ÿบ๐Ÿชฆโšฐโšฐโšฐ

Net in een beroep in SA die kunstenaars op kassies en agter mikrofone is daar sedert 2020 alreeds 165 DOOD.

Gekopieer

"Die aktrise Lizz Meiring moes glo onlangs 'n lys opstel van mense wat voor en agter die skerms aan produksies gewerk het wat in die laaste twee jaar dood is . . . Die lys van oorledenes van wie Meiring spesifiek gewรฉรฉt het, het 163 name ingesluit . . .

Dit is, sover bekend, die eerste keer ooit dat sรณ 'n lys van sterfgevalle in die vermaaklikheidsbedryf oor 'n spesifieke tydperk opgestel is . . . en waarskynlik ook die hoogste sterftesyfer binne twee jaar in die bedryf se bestaan.

* Die media- en vermaaklikheidsbedryf in SA was van die eerste industrieรซ wat in 2020/2021 verpligte Covid-inentings afgedwing het om hul terugkeer na "normaal" te bespoedig nadat die bedryf astronomiese skade gely het tydens die drakoniese inperkingsmaatreรซls.

* Die bewese ernstige newe-effekte wat sommige van die 30 eksperimentele "entstowwe" wรชreldwyd veroorsaak (het), kan en mag NIE langer deur die media verswyg word nie." Einde van kopie

NOU WAT VAN AL DIE ANDER BEROEPE IN SA?

Hoeveel is dood en is afgemaak aan

NATUURLIKE OORSAKE?

๐ŸŸก
https://t.me/dotyellow/4181

https://www.saguildofactors.co.za/event/sagaโ€™s-position-covid-19-vaccines
๐Ÿ‘7๐Ÿ˜ฑ3
๐Ÿ‘4๐Ÿคฏ1
As jy jou huis wil skoonmaak van demone...is daardie bordspeletjies wat ons almal al jare ken en gespeel het ook nie so onskuldig nie...

Wie ook al Settlers of Catan,
Monopoly ens in hulle huise het, moet dalk hier ook oplees.

Speletjies wat deur Satan self ontwerp is...

(Ps..as jy dink dis gekkerny om sulke goed te noem...blaai net verby. Jy is ook gewaarsku)

๐Ÿ‘‡ Gaan kyk maar deur die lys.

https://babylonbee.com/news/7-family-games-you-didnt-know-were-actually-designed-by-satan

๐ŸŸกhttps://t.me/dotyellow/4182
๐Ÿ‘6๐Ÿฅด3๐Ÿคฏ2๐Ÿ˜จ1
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Die Elite is eintlik "Die Sataniese Okkulte"

En ons almal in Suid-Afrika weet hulle oรซ is op ons land. Want hulle weet dit is die laaste Christenland in die wรชreld.

Luister mooi wat Lara hier verduidelik, dan sal almal ook verstaan hoekom hulle kom vir ons kinders.

Dit is 'n geveg, wat ons net met die hulp van Bo kan wen.   Met SPIRITUAL WARFARE. GEESTELIKE OORLOGVOERING.

Meer en meer mense sal moet inklim en saam teen dit begin bid en opstaan.


Elites explained!

@Q_JFKjr
๐Ÿ‘10๐Ÿ˜ข4๐Ÿ˜ฑ3โค1๐Ÿค”1๐Ÿคฎ1
One world order thinking.....

We all as ONE.

NO RELIGION, NO CULTURE, NO RACE, NO NATIONALISM.

It sound sweet...tempting and absolutely the solution.

But ....

Are you prepared to say goodbye to Our Savior and join hands with Satanic forces for the greater good of the planet.

Unfortunately...you cannot debate HIS EXISTENCE into non-existence ....

And there is where the division starts...

Tell the Muslim...to say goodbye to Mohammed or Allah,

Tell the Chinese to say goodbye to Budha,

Tell the Acrican warriors yo say goodbye to their Nkosi,

All for the sake of peace.

NOT HAPPENING.

Not negotiable.

But if you want to spend time reading the New World Order Utopian dream.... This is it... And they the SATANIC CULT will murder 7 billion to make this happen.

๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡

https://www.oneworldpeoplesforum.com/mind-dump/fucng-tribalism

๐ŸŸกhttps://t.me/dotyellow/4185

In the end....LOVE ...conquers all. We need to learn to love each other unconditionally and accept we are all unique and complete in our differences.
๐Ÿ‘6