RUGPYN...
PIETER SE RESEP VIR DIE PYN
My persoonlike verhaal, en nie mediese advies nie.
Ek het 3 weke geloop met rugwerwel wat geskuif het agv swaar voorwerp wat ek opgetel het.
In pyn. Niks werk nie. Voltaren spuit. Al die soorte pynpille beproef tot Grandpa poeiers. Chiro gaan sien en hy wil net laat opereer. My op kortisoon gesit.
Niks gehelp nie. So week gelede draf ek by 'n ou aptekersvriend se apteek in. Kan nie staan nie, kan nie sit nie, kan nie slaap nie.
Vertel hom hoe ek nou al alles probeer het om vd pyn ontslae te raak. Nou wil ek antibiotika probeer.
Nee. Gaan Nie werk nie sΓͺ hy. Ek het inflammasie. Dit is hoekom ek pyn het.
Sy resep. Gebruik vir 5 dae sonder ophou
1 Cataflam bruistablet/of Dicloflam
2 Betapyn tablette
3 x per dag NA ETE.
Ek het nog niks pyn sedert ek dit begin drink het nie.
Ek skuld hom 'n sak vol biltong!!
As jy sukkel...mag dit jou dalk ook help.
Sterkte. Ek deel omdat ek weet hoe seer dit was.
π‘https://t.me/dotyellow/4158

π11π1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
π€¬8π’3π2
Waarsku maar al die ander boere oor hierdie nuwe sabotering-streek vd Tsotsis.
Wesselsbron en dan het hulle nou n komersiele boer op Edenville se hele kunsmis en saad vir die nuwe aanplantings jaar alles afgebrand
Gekopieer
"Middag Boet ek weet nie wie op jul groep die plasings doen nie, . Hier by my op die plaas is 5 trekkers gesaboteer. Eers toe die eerste 2 gaan staan het ons dit agter gekom, daar is sand en kunsmis in hul olie gegooi, nie bietjie nie hande vol en opsietlik 5 enjins in plant tyd is nie net 'n groot finansiΓ«le verlies nie, maar die werk wat nie gedoen kan word nie dwing mens amper tot oorgawe. Waarsku tog boere op jul groep. Ek wil nie graag my naam genoem hΓͺ nie jy kan wel sΓͺ in Wesselsbron distrik.
Wat ons moet onthou en verstaan, die afbreek van die stelsel en infrastruktuur is met opset en volgens kommunistiese plan , DNA en agenda. As die stelsel in duie stort, is dit die vonk vir die rewolusie en dan kry jy diktatorskap om absolute mag te kry en te behou want dan is almal afhanklik van die staat.
Dit het ten doel dat daar nie n opstand kan kom vanaf die bevolking nie. Daarom is die blankes die teken want ons is die 1 faktor wat die die appelkar kan omgooi.
(Onbevestig)
π‘https://t.me/dotyellow/4159

Telegram
Yellow π
Video from Victor
WESSELSBRON OMGEWING π‘
https://t.me/dotyellow/4160
WESSELSBRON OMGEWING π‘
https://t.me/dotyellow/4160
π’5π€¬3π2π1
Forwarded from South African Foreign Corps
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Australian Broadcasting Corporation: Rhodesia 1976
This documentary was made for the Australian public broadcaster the ABC, for a program called Four Corners (a current affairs program). It was interesting that the interviewer managed to get an interview with Ian Smith (Rhodesia's Prime Minister).
There was some interesting interviews in this piece. There was the interview with black member of the Rhodesian parliament. He said that he wanted equal rule, but didn't want to acknowledge the fact that if the whites left the country Rhodesia would be worse off.
The other telling part was the interview towards the end at the cricket club. There was a South African national talking about the situation in Rhodesia. The South African was, with the benefit of hindsight, correct when he said that he thought Rhodesia would last about 2 more years without any external help. The Rhodesians there at the cricket club didn't seem to accept this and almost took that assessment as an insult.

π7
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
β€7π2π1
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Om mensvleis te eet. Eeeuw!! π³π
Ondenkbaar... Selfs my verstand kan en wil nie daaraan dink nie.
Maar hoe sal ons weet dit word nie alreeds aan ons gevoer dmv "Beyond meat" en "Impossible Burgers" nie?
Ons sal mos die laastes wees wat dit ooit dal uitvind.
Gates en Kie wil mense laat verhonger deur "Carbon footprint leuens". Laat plaasdiere onnodig doodmaak en saboteer boere op elke denkbare manier om te verhoed dat kos geproduseer kan word.
"A news article published quoted Richard Dawkins saying he would be willing to try human meat grown in a lab. There is no population crisis, so they are manufacturing one"
Onthou...om maar aan selfverdediging ook te dink wanneer die waaier die papaja slaan.
Niemand wil gaan kook in 'n ander ou se pot nie. Ook nie in sy maag beland nie.
Ouens... Julle moet wakker word. Dit is nie meer net SCI-FI nie. Hierdie is werklikheid.
Maar vir eers 3d print hulle nou alle soorte kunsmatige kos...soos CHICKEN NUGGETS!
π‘https://t.me/dotyellow/4163

π5
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
"VERMETELHEID" - 'n Vol Christelike film wat jou sal laat dink oor baie dinge.
" A u d a c i t y"
Geniet.
π‘https://t.me/dotyellow/4164
" A u d a c i t y"
Geniet.
π‘https://t.me/dotyellow/4164
π8π1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
β€6π3π€¬1
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Waarskuwing:
(Vasgevang op surveillance kamera)
Dit is hoe vrouens ontvoer word of deur mensehandelaars gevang word.
Soo maklik. β οΈβ οΈβ οΈ
Deel asb. Dat mense orals wakker kan wees vir so iets. ....en dit gebeur in BAIE LANDE.
π‘https://t.me/dotyellow/4169

π4π€―4
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
...en dit is hoekom dit die "rat race" genoem word.
Baie is vasgeval in die LOKVAL .
Is jy daar of is jy uit dit?
(Almal wat off-grid is...is reeds uit... )
Die res sit almal in boksies om die korporasies se biljoene winste aan die gang te hou.
Ruilhandel.. sny die elite se kele af en baie ander dinge....en jy is uit die sisteem uit.
π‘https://t.me/dotyellow/4170

π8π₯1π1
Kyk nou hierdie strooi ....GELDJ...GS REGERING van SUID-AFRIKA
Die swape het seker "The Lorax" gekyk.
Die volgende stap sal seker wees om skoon rou lug te verkoop in bottels.
Die regering sal maar moet betaal vir hulle riviere se vloei deur ander se eiendom. Of hulle moet dit herlei deur ander plekke.
Daar is mos alreeds grondbelasting betaal...of het hulle vergeetπ
πππ
Now we're not allowed to take water out of rivers etc.because the government owns the rivers,streams and dams,and we have to get government permission first.π€¬π€¬π€¬
4th public commentary for National Pricing Strategy for Raw Water Use
06:59
https://omny.fm/shows/mid-morning-show-702/4th-public-commentary-for-national-pricing-strat-1?in_playlist=podcast-1
HIERDIE KAAIT GAAN NIE SO LEKKER VLIE NIE ππ
π‘https://t.me/dotyellow/4171

omny.fm
4th public commentary for National Pricing Strategy for Raw Water Use - The Clement Manyathela Show
Clement speaks to Sizan Moshidi, the Chief Director for Economic and social regulation at the department of water and sanitation about the public commentary process on the National Pricing Strategy for Raw Water Use.
π4π€―3
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
CHINA HET HULLE AGENTE OOK NA SUID-AFRIKA GESTUUR OM "POLISIE KANTORE" HIER TE OPENπ§
βΌοΈCo-founder of Hong Kong Watch sounds the alarm on the shocking CCP police stations and agents that have infiltrated Canada.
Oom Siener....."PASOP VIR DIE GEEL NASIE" kry meer en meer perspektief.
π‘https://t.me/dotyellow/4172

π€―9π5π₯°1
Chinese polisie in SA...nie fake nuus nie.
https://www.africanews.com/2018/11/02/south-africa-gets-13th-chinese-police-co-op-unit-language-center/
Hulle agenda : π‘https://t.me/dotyellow/4172

π±5π3π₯°1π€―1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Volmaakte Skepping. π¬π¬π¬
π5π₯1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
TEGNOLOGIE.....WAT DINK JULLE KAN DIE ELITE MET HIERDIE TEGNOLOGIE UITRIG?
Vals presidente aan die wΓͺreld voorhou?
Vals situasies skep om wΓͺreldtoestande na willekeur te manipuleer?
Dit is waarlik interessante tye wat ons beleef.
Hou vas aan jou geloof, familie en vriende want hulle kan jy sien en beleef as eg.
π‘https://t.me/dotyellow/4175

π9
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Hulle het gesΓͺ....hulle kom vir die kinders.
As jy jou kinders inent....sal hulle bloed op jou...as ouer...se hande wees.
Hulle is jou verantwoordelikheid tot hulle selfstandig is. Hulle is onder jou beskerming as ouer...niemand anders gaan hulle so beskerm en veilig laat voel soos hul ma en pa nie.
Dink mooi oor wat hierdie man sΓͺ...en dit gebeur wΓͺreldwyd.
https://t.me/dotyellow/4179

π14π2