This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Die gedagtegang van of Leeus π¦
SPIRITUELE OORLOG (Daagliks)
βDie oomblik as jy nie meer bang is vir die skare nie, is jy nie meer βn skaap nie. Jy is 'n LEEU"
"Dit is die mentaliteit van die leeu wat dit die koning van die oerwoud maak"
1. Vreeslose Moed βMoenie opgee nie. Moenie ingee nie. Jy moet aanhou veg.β
2. Genadelose sekerheid "Daar is niks halfhartig aan 'n leeu nie"
3. Vryheid "Die vryheid om op jou voorwaardes te lewe, en om ander toe te laat om op hulle s'n te lewe".
4. Beskermend "Waarvoor is jy bereid om te veg in die lewe, om op te offer?"
5. Bevoegdheid βDit maak nie saak hoe lank jy werk nie, dit maak saak hoe goed die werk gedoen word.β
DAAGLIKSE OORLOG
Bly in beheer vd inligting.
Ons WEN.
BLY IN HIERDIE SPEL
https://t.me/dotyellow/4149

π8
MENSE SAL DIE DOOD MOET BEGIN SOEK IN HIERDIE ENERGIE-DRANKIES en ander soorte KAFFEΓN-STIMULANTE OP ONS PAAIE
Niemand dink daaraan nie.
Vragmotorbestuurders drink BLIKKE EN BLIKKE van die goed uit per dag.
Koppels om te gaan bestudeer
https://www.ncbi.nlm.nih.gov/pmc/articles/PMC4462044/#!po=30.3571
KaffeΓ―n misbruik https://www.medicalnewstoday.com/articles/322933
Die trokdrywers is OORWERK, OORMOEG en te lank op die paaie.
Dit moenie nodig wees om van stimulante afhanklik te wees om te opereer op paaie nie!
π‘https://t.me/dotyellow/4151

π3π2
MENSE SAL DIE DOOD MOET BEGIN SOEK IN HIERDIE ENERGIE-DRANKIES en ander soorte KAFFEΓN-STIMULANTE OP ONS PAAIE
Niemand dink daaraan nie.
Vragmotorbestuurders drink BLIKKE EN BLIKKE van die goed uit per dag.
https://t.me/dotyellow/4150
Die toelaatbare kaffein per dag is 180 mg per liter* Sien koppel onder gelys
Hierdie een blikkie bevat 160mg 4 blikke per skof is niks vir lorriedrywers nie. MEER AS 600mg per slag.
Maar niemand praat daaroor nie. Sal geld kos as die GEMORS vd rakke verwyder word.
Die kaffeΓ―n werk pragtig vir 2 tot 3 ure...tot die drywer op daardie lang pad kom waar daar nie winkel is om sy verslawing en moegheid te voed nie. Dan sak daardie dodelike moegheid toe waar hulle nie meer kan konsentreer nie. DAN IS HULLE DIE GROOTSTE GEVAAR OP enige pad vir enige mens.
Coke...was altyd die top kaffΓ«instimulant daarom was daar massiewe yskaste gelaai met dit. Maar die MONSTERS, RED BULL en hierdie heerlike gegeurde LEMON MERINGUE...word soos soetkoek verkoop. Hulle yskaste word meer en meer in feitlik al die winkels langs paaie wat gereeld deur vragmotorbestuurders gebruik word.
Heerlik ....DOOD IN 'N BLIKKIE.
(Wie sit agter hierdie produk in elk geval?)
Daar behoort 'n wet te wees wat die KAFFEΓN en Vit B12 inhoud in drywers se bloed op te check. WEEKLIKS.
As dit niΓ© gedoen gaan word nie, gaan meer onskuldige kinders en mense wreed sterf op ons paaie.
@Gila

Telegram
Yellow π
MENSE SAL DIE DOOD MOET BEGIN SOEK IN HIERDIE ENERGIE-DRANKIES en ander soorte KAFFEΓN-STIMULANTE OP ONS PAAIE
Niemand dink daaraan nie.
Vragmotorbestuurders drink BLIKKE EN BLIKKE van die goed uit per dag.
Koppels om te gaan bestudeer
https://www.nβ¦

π2π1
MAAK JOU EIE AALWYNSAP
Making aloe vera juice at home is easy and really just requires two ingredients: an aloe vera leaf and water. The two get blended together to break down the inner aloe leaf gel and dilute it. From there you can flavor the fresh aloe juice in a number of ways....
π‘https://t.me/dotyellow/4154
https://www.yummymummykitchen.com/2021/03/aloe-vera-juice-drink.html

π6π1
Yellow π‘ pinned Β«MENSE SAL DIE DOOD MOET BEGIN SOEK IN HIERDIE ENERGIE-DRANKIES en ander soorte KAFFEΓN-STIMULANTE OP ONS PAAIE Niemand dink daaraan nie. Vragmotorbestuurders drink BLIKKE EN BLIKKE van die goed uit per dag. https://t.me/dotyellow/4150 Die toelaatbareβ¦Β»
GROOT NAME GEKOPPEL AAN ENERGIEDRANKIES....WAT VOL STIMULANTE IS....
DOOD OP ONS PAAIE....π₯π₯π₯π₯
https://t.me/dotyellow/4151
DOOD OP ONS PAAIE....π₯π₯π₯π₯
https://t.me/dotyellow/4151
π1
RUGPYN...
PIETER SE RESEP VIR DIE PYN
My persoonlike verhaal, en nie mediese advies nie.
Ek het 3 weke geloop met rugwerwel wat geskuif het agv swaar voorwerp wat ek opgetel het.
In pyn. Niks werk nie. Voltaren spuit. Al die soorte pynpille beproef tot Grandpa poeiers. Chiro gaan sien en hy wil net laat opereer. My op kortisoon gesit.
Niks gehelp nie. So week gelede draf ek by 'n ou aptekersvriend se apteek in. Kan nie staan nie, kan nie sit nie, kan nie slaap nie.
Vertel hom hoe ek nou al alles probeer het om vd pyn ontslae te raak. Nou wil ek antibiotika probeer.
Nee. Gaan Nie werk nie sΓͺ hy. Ek het inflammasie. Dit is hoekom ek pyn het.
Sy resep. Gebruik vir 5 dae sonder ophou
1 Cataflam bruistablet/of Dicloflam
2 Betapyn tablette
3 x per dag NA ETE.
Ek het nog niks pyn sedert ek dit begin drink het nie.
Ek skuld hom 'n sak vol biltong!!
As jy sukkel...mag dit jou dalk ook help.
Sterkte. Ek deel omdat ek weet hoe seer dit was.
π‘https://t.me/dotyellow/4158

π11π1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
π€¬8π’3π2
Waarsku maar al die ander boere oor hierdie nuwe sabotering-streek vd Tsotsis.
Wesselsbron en dan het hulle nou n komersiele boer op Edenville se hele kunsmis en saad vir die nuwe aanplantings jaar alles afgebrand
Gekopieer
"Middag Boet ek weet nie wie op jul groep die plasings doen nie, . Hier by my op die plaas is 5 trekkers gesaboteer. Eers toe die eerste 2 gaan staan het ons dit agter gekom, daar is sand en kunsmis in hul olie gegooi, nie bietjie nie hande vol en opsietlik 5 enjins in plant tyd is nie net 'n groot finansiΓ«le verlies nie, maar die werk wat nie gedoen kan word nie dwing mens amper tot oorgawe. Waarsku tog boere op jul groep. Ek wil nie graag my naam genoem hΓͺ nie jy kan wel sΓͺ in Wesselsbron distrik.
Wat ons moet onthou en verstaan, die afbreek van die stelsel en infrastruktuur is met opset en volgens kommunistiese plan , DNA en agenda. As die stelsel in duie stort, is dit die vonk vir die rewolusie en dan kry jy diktatorskap om absolute mag te kry en te behou want dan is almal afhanklik van die staat.
Dit het ten doel dat daar nie n opstand kan kom vanaf die bevolking nie. Daarom is die blankes die teken want ons is die 1 faktor wat die die appelkar kan omgooi.
(Onbevestig)
π‘https://t.me/dotyellow/4159

Video from Victor
WESSELSBRON OMGEWING π‘
https://t.me/dotyellow/4160
WESSELSBRON OMGEWING π‘
https://t.me/dotyellow/4160
π’5π€¬3π2π1
Forwarded from South African Foreign Corps
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Australian Broadcasting Corporation: Rhodesia 1976
This documentary was made for the Australian public broadcaster the ABC, for a program called Four Corners (a current affairs program). It was interesting that the interviewer managed to get an interview with Ian Smith (Rhodesia's Prime Minister).
There was some interesting interviews in this piece. There was the interview with black member of the Rhodesian parliament. He said that he wanted equal rule, but didn't want to acknowledge the fact that if the whites left the country Rhodesia would be worse off.
The other telling part was the interview towards the end at the cricket club. There was a South African national talking about the situation in Rhodesia. The South African was, with the benefit of hindsight, correct when he said that he thought Rhodesia would last about 2 more years without any external help. The Rhodesians there at the cricket club didn't seem to accept this and almost took that assessment as an insult.

π7
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
β€7π2π1
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Om mensvleis te eet. Eeeuw!! π³π
Ondenkbaar... Selfs my verstand kan en wil nie daaraan dink nie.
Maar hoe sal ons weet dit word nie alreeds aan ons gevoer dmv "Beyond meat" en "Impossible Burgers" nie?
Ons sal mos die laastes wees wat dit ooit dal uitvind.
Gates en Kie wil mense laat verhonger deur "Carbon footprint leuens". Laat plaasdiere onnodig doodmaak en saboteer boere op elke denkbare manier om te verhoed dat kos geproduseer kan word.
"A news article published quoted Richard Dawkins saying he would be willing to try human meat grown in a lab. There is no population crisis, so they are manufacturing one"
Onthou...om maar aan selfverdediging ook te dink wanneer die waaier die papaja slaan.
Niemand wil gaan kook in 'n ander ou se pot nie. Ook nie in sy maag beland nie.
Ouens... Julle moet wakker word. Dit is nie meer net SCI-FI nie. Hierdie is werklikheid.
Maar vir eers 3d print hulle nou alle soorte kunsmatige kos...soos CHICKEN NUGGETS!
π‘https://t.me/dotyellow/4163

π5
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
"VERMETELHEID" - 'n Vol Christelike film wat jou sal laat dink oor baie dinge.
" A u d a c i t y"
Geniet.
π‘https://t.me/dotyellow/4164
" A u d a c i t y"
Geniet.
π‘https://t.me/dotyellow/4164
π8π1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
β€6π3π€¬1
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Waarskuwing:
(Vasgevang op surveillance kamera)
Dit is hoe vrouens ontvoer word of deur mensehandelaars gevang word.
Soo maklik. β οΈβ οΈβ οΈ
Deel asb. Dat mense orals wakker kan wees vir so iets. ....en dit gebeur in BAIE LANDE.
π‘https://t.me/dotyellow/4169

π4π€―4