Yellow ๐ŸŸก
4.07K subscribers
4.26K photos
4.4K videos
325 files
7.67K links
Prepper, Health Tips & shared content. ๐Ÿ‘ฝ & other ๐Ÿฆ  stuff & ๐ŸŽต๐ŸŽถ๐ŸŽต lots of it! Not a news channel. Ordinary citizen shared content. Beware of FAKE imposter posing as @dotyellow.
https://telegra.ph/Telegram-Privacy-my-declaration-01-21
Download Telegram
Health tip for the week. 20 minutes daily of sunlight is priceless

Spandeer tenminste 20 minute per dag in die son.

Onskatbaar vir jou gesondheid

๐ŸŸกhttps://t.me/dotyellow/4109
๐Ÿ”ฅ3โค2๐Ÿ‘1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Geseรซnde week vir almal

Welkom by ons blad.

๐ŸŸกhttps://t.me/dotyellow/4110
โค3๐Ÿ”ฅ1
Forwarded from BEAUTY in everything
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Die dingetjie is superklein!โค๏ธ

https://t.me/fotosenvideos/6719
โค8๐Ÿฅฐ1
Forwarded from Creation ... Beautiful
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
So klein...en hulle staan al op die agterpootjies. Baie nuuskierige beertjies. โค๏ธ

https://t.me/thisisitpics/445
โค6๐Ÿ‘1๐Ÿฅฐ1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Kom dans saam ๐ŸŽถ๐ŸŽต๐ŸŽถ๐ŸŽต๐ŸŽถ๐Ÿ˜๐ŸŽถ๐Ÿ˜

๐ŸŸก๐ŸŽถ๐ŸŽตhttps://t.me/dotyellow/4113
โค4๐Ÿฅฐ1๐Ÿ˜1
Forwarded from Creation ... Beautiful
Sy Skepping is absoluut VOLMAAK!๐Ÿ˜

Grotte...

https://t.me/thisisitpics/447
โค5๐Ÿคฉ1
Op 11 Mei 1987 het die London Times 'n plofbare artikel gepubliseer met die titel "Pokke-entstof veroorsaak die VIGS-virus."

Daar is voorgestel dat die pokke-inentingsprogram wat deur die WGO bevorder word, verantwoordelik is vir die verspreiding van vigs in Afrika.

Byna 100 miljoen Afrikane wat in Sentraal-Afrika woon, is deur die Wรชreldgesondheids - organisasie ingeรซnt.

Die entstof is daarvoor geblameer dat dit die "sluimerende" infeksie van die VIGS-virus op die vasteland wakker gemaak het.

Die WGO-konsultant het bely:
"Nou glo ek dat die teorie van die pokke-entstof die ontploffing van (die voorkoms van) vigs verklaar."
Dr. Robert Gallo, een van die ontdekkers van MIV, het aan die Times gesรช: "Die verband tussen die WGO-program en die epidemie is 'n interessante en belangrike hipotese." 

โ˜๏ธโ˜๏ธโ˜๏ธโ˜๏ธ
Gates & WHO ๐Ÿ˜ˆ๐Ÿ‘น
Depopulasie-plan

Hoekom dink julle is die meerderheid mense wat COVIDJAB geneem het se imuunstelsel afgebreek?'
1+1 maak 2

๐ŸŸกhttps://t.me/dotyellow/4115
๐Ÿ‘9๐Ÿค”2๐Ÿ‘1๐Ÿคฌ1
โ˜๏ธ

Mense wat ingeรซnt is... kan hulle maar laat toets vir HIV. ๐Ÿ˜”
๐Ÿ”ฅ7๐Ÿ˜ข2๐Ÿ‘1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Het jy geweet hoe het hulle brรปe gebou in die 14de Eeu?

Baie slim.

๐ŸŸกhttps://t.me/dotyellow/4117
๐Ÿ‘8
Forwarded from DOEN DIT SELF
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Bou jou eie rak om jou reenjasse ens op te hang langsjou deur.

https://t.me/diyforever/78
๐Ÿ‘1
Audio
Ouens...julle beter plan sien om brandstof te berg.

Luister wat is oppad.

๐ŸŸกhttps://t.me/dotyellow/4121
๐Ÿ‘12๐Ÿ˜ข2
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Wonderlike Nuwe Wรชreld Stad in proses

Een van vele. Suid-Afrika het ook 'n paar in vooruitsig. Durban is een.

Hierdie beeldmateriaal wys Saoedi-Arabiรซ begin met die bou van "The Line", 'n liniรชre stad wat 170 kilometer sal strek en 9 miljoen mense sal huisves.

Die "slim stad" sal uit โ€™n โ€œmuurโ€ tot 500 meter hoog bestaan โ€‹โ€‹en sal motor-vry wees.

Mense ...geen plase, geen eiendom, geen motors....EN HULLE SAL BLY WEES... KLINK DIT BEKEND?

๐ŸŸกhttps://t.me/dotyellow/4122
๐Ÿคฎ11๐Ÿ‘6๐Ÿ˜ฑ1๐Ÿ˜จ1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Dankbaar vir nog 'n volmaakte dag aan ons geskenk. ๐Ÿ™
โค9๐Ÿ‘3
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Prepper tip

Bou jou eie koelkamer met charcoal wat met water afgekoel word.

Eenvoudig en maklik. Bou paneel vir paneel met ogiesdraad gevul met charcoal op 'n raam. Sit dan aanmekaar. Vrugte & groente kan tot 2 weke gestoor word sonder om sleg te word.

https://t.me/dotyellow/4124

Krediet : https://youtu.be/2qPJniN48dQ
๐Ÿ‘4๐Ÿ”ฅ3
๐Ÿ‘5