Yellow 🟑
4.07K subscribers
4.25K photos
4.39K videos
325 files
7.66K links
Prepper, Health Tips & shared content. πŸ‘½ & other 🦠 stuff & 🎡🎢🎡 lots of it! Not a news channel. Ordinary citizen shared content. Beware of FAKE imposter posing as @dotyellow.
https://telegra.ph/Telegram-Privacy-my-declaration-01-21
Download Telegram
Forwarded from END DAYS REALITY
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Meanwhile in Sri Lanka ....

#After people stood up against the tyranny of C o v i d.

Sri Lankans presenting their QR codes for their weekly fuel ration.

WEF must be so proud!

Control via c o v i d pass, & as dit nie werk nie dan sink jy die  land.

Step up the wef aligned "saviour" to rescue/save/ fix / end the  chaos...

People happily accept this NWO (new order) and comply...

SAME AS IN AUSTRALIA

#Another country bites the dust😑

https://t.me/Inspirationandreality/18774
😱5❀1πŸ‘1
Forwarded from END DAYS REALITY
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Christian Video Vault | The Case for a Creator

Take a look at how "scientific" facts prove the existence of God.

Looking at it all in hindsight... Could the binary code used for computers just be an extremely inferior attempt at recreating the DNA code? πŸ€”

Christelike videokluis

Die saak vir 'n Skepper

Kyk na hoe "wetenskaplike" feite die bestaan ​​van God bewys.

As ons dit alles beskou... Kan die binΓͺre kode wat vir rekenaars gebruik word net 'n uiters minderwaardige poging wees om die DNS-kode van die Skepping te herskep? πŸ€”

https://t.me/Inspirationandreality/18780
πŸ‘2
Ouens....julle beter wyd kyk. Transnet is nie net 'n staking nie. Dit het verreikende gevolge.

Buiten dat daar

1)brandstof-tekort
2)voedsel-tekort
3)elektrisiteitstekort

GAan voortspruit as hulle bly staak en die goedere nie vd see af ingery kan word nie....

Eskom gaan nie kan opereer nie, geen krag, geen banke, geen geld, geen lorries want sonder brandstof staan hulle ook.

...Gaan dit in chaos en anargie inloop.

Wees paraat en waarsku ander.

Bid dat hulle binne 5dae hulle strooi los....πŸ™„πŸ™„πŸ™„

Dit is nou 21h00'... TRANSNET WERKERS SE AFPERSING HET GEWERK.

Hulle het hul sin gekry met die onderhandelings.

Die staking is beΓ«indig.

https://t.me/Inspirationandreality/18781

South Africa a week away from a food, petrol and deeper load shedding crisis: report https://businesstech.co.za/news/business/634693/south-africa-a-week-away-from-a-food-petrol-and-deeper-load-shedding-crisis-report/
πŸ‘5πŸ€”2❀1
😁8πŸ‘5
Die Blankes van Suid-Afrika staan gebukkend onder die vloeke van die vorige geslagte.

Volle dokument
πŸ‘‡
🟑https://t.me/dotyellow/4062
πŸ‘8😱2
Forwarded from END DAYS REALITY
JOC LETTERHEAD.docx1.pdf
277 KB
Last resort action by communities against DANGEROUS TRUCKERS and road accidents caused by thousands of trucks on-route to the coast of KZN.

People should take note that these thousand of heavy coal laden trucks are going to destroy all alternative routes to the harbour.

Roads closed to trucks

R33,
R34
R66

Beware on the alternative routes.

πŸ‘†πŸ‘†πŸ‘†πŸ‘†

They should all be just using RAILWAY SYSTEM and get off ALL the roads.

Infrastructire on the alternative roads are even less capable of handling that vehicles.

https://t.me/Inspirationandreality/18775

Afrikaans

Ouens wees op die uitkyk op al die ALRERNATIEWE PAAIE af na die see toe vir die R33, R34 en R66. Hierdie mense in dorpe het hulle probleem nou geskuif na ander dorpe en paaie toe.

Dink daaraan as jy jou roete af KZN Richardsbaai en daardie rigtings beplan.

Jy gaan jou ook nou vasloop in duisende vragmotors...wat nie daar was nie.

Waarsku ander padgebruikers ook asb. Deel en deel. Beplan beter roetes.
πŸ‘6😱1
Prepper Tip. SNAKE BITES

Here is some information on what you should not do, and what you should do in the event of a snakebite:

DO NOT cut around the bite site to let the venom bleed out, it does not work.
DO NOT try to suck the venom out, it does not work.
DO NOT try any electric shock treatment, for obvious reasons.
The African Snakebite Institute recently dismissed the myth that chewing the bark of a cashew nut tree will neutralise venom. So, there’s another one NOT to do.
DO NOT try to capture or kill the snake and take it to hospital with you, as this can result in another bite. A photo will help, but if you can't get one, it is by no means a death sentence. Doctors will treat you symptomatically.
A tourniquet is a controversial one, but generally not advised, especially if you do not know what snake has bitten you, or if you know it is a puff adder, Mozambique spitting cobra, a snake with cytotoxic venom, DO NOT use one. β€œI’ve seen someone do this for a brown house snakebite, a snake with no venom. His arm didn't look so good. It can cause totally unnecessary damage (especially in his case). Also, it is worth noting that many bites from venomous species are dry bites, although unfortunately, you do not know immediately,” Evans said.
No, you can't carry antivenom on you, and jab yourself if you've been bitten. It's something that should only be administered in a hospital by professional.

🟑https://t.me/dotyellow/4064
πŸ‘7
Backtrack... Dischem.. The Tone and wording... Erroneously spread.. πŸ€£πŸ˜‚πŸ€£πŸ–•πŸ»πŸ–•πŸ»πŸ–•πŸ»πŸ–•πŸ»

TOO LITTLE TOOO LATE.
Blok myself.
IS DIT NOU DIE CRISIS MANAGEMENT BRIEFIE.

Gelukkig vir Dischem is ons beter opgevoed en sal ons nou nie die WINKELS vernietig soos die ROOI span op die Clicks sjampo SAGA nie.

Dit is mos nou eerder Dischem se voorkeur werker .....

🟑https://t.me/dotyellow/4066
πŸ‘8😱1
πŸ§πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚

🟑https://t.me/dotyellow/4068
😁7πŸ€”3
TRANSNET WORKERS BLACKMAIL SUCCESSFUL

Die afpersingstrategie van die Werkersunie van Transnet suksesvol.

Nou is hulle weer stil en gelukkig. Die land gedreig... en almal moet net spring.

Dit is heerlik in SA.

Wonder waar is die nuutste stakery aka afpersingsproses?
Watter dorp gaan nou weer geteiken word?

https://www.news24.com/fin24/companies/just-in-transnet-announces-three-year-deal-with-key-union-after-brutal-strike-20221017

🟑https://t.me/dotyellow/4070
😱3πŸ‘1
Vandag het dit self gesien.

'n Jong wit man wat 'n winkel smeek om asseblief sy CV te neem.

Dit was by Mr Price Sports Shop. Ek het GEEN WIT werknemers gesien nie. Ek was besig om klere vir my kleinkinders te koop.

Ek het 'n gesprek met hierdie jong man begin. Hy het vir my gesΓͺ hy het reeds honderde CV's per pos gestuur. Stap te voet in verskillende dorpe en lewer CV's af om enige werk te probeer kry.

Ek het sy naam geneem en ek het vir hom gesΓͺ om asseblief op te hou smeek in hierdie soort winkels soos hy self kan sien ... SY VELKLEUR bestaan ​​ook reeds NIE daar nie ... geen wit verteenwoordiging in sig nie.

Hy is van die VERKEERDE VELKLEUR en sal nie werk kry nie.

Hy het my selfs gesmeek om hom enige soort werk te gee. Hy het enigiets gesΓͺ om hom in staat te stel om kos op die tafel te sit.

Dit is ongelukkig baie hartseer aangesien ek hom na 'n netjiese jong dame sien uitstap het. Baie bekommerd.

Nou in praktyk.... hy gaan nie rond en steel enigiets nie. Hy wil 'n eerlike werk hΓͺ.

In hierdie geval sal ek sy naam noem en as iemand 'n hart vir hierdie wit man het om hom enige werk te gee... Jy sal ten minste een jongman en sy gesin daardeur red.

Hy is 39 jaar oud.

Hy is geleΓ« in die Witbank/Middelburg/HoΓ«veld/Mpumalanga area.

Bel hom asseblief.

Ek het vir hom gesΓͺ om asseblief NIE NA DISCHEM TE GAAN NIE, want hulle diskrimineer openlik teen die minderheid van wit indiensneming.

Sy naam EN nommer: Geskryf op die nota.


As iemand enige idees het hoe om ons jongmense te begin help om werk te kry. Stuur enige idees aan Alternatiewe epos :

terminalsicknofear@gmail.com


Dit sal hier op die kanaal gedeel word of as aparte groep oopgemaak word.

Saamstaan...is nou tyd. Hartverskeurend om sulke smekinge vir werk gade te slaan. En dit is onnodig.

https://t.me/dotyellow/4071
πŸ‘18❀3
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Welkom by ons kanaal.

Welcome 🎢

🟑https://t.me/dotyellow/4073
πŸ‘6❀3
Health tip of the week

Miracle healing... Related to
I v er m e c i tin.

Gaan kyk op hierdie blad rond. Die getuienisseis oorweldigend.

Ek gaan self hier 'n kans neem om ontslae te raak van goed in die ou lyf wat ek nie geweet het bestaan nie.

🟑https://t.me/dotyellow/4074

Die koppel πŸ‘‡

https://t.me/fenbendazol
πŸ‘4πŸ”₯2
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Vir die seuntjies..... oulik!

Off-grid pret.

🟑https://t.me/dotyellow/4075
😁5πŸ₯°3πŸ€”3❀1πŸ‘1😱1
MAAK ALLES SKOON MET HIERDIE EENVOUDIGE RESEPPIE.

Net 'n paar huishoudelike bestanddele. Meng en gebruik.

🟑https://t.me/dotyellow/4076
πŸ‘1πŸ‘1
Forwarded from END DAYS REALITY
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
SCI-FI? NOGAL NIE. SLIM-VESEL?

Hierdie Duitse dokter het hierdie wurm uit water verwyder.

πŸ‘½Uitheemse tegnologie,

Robotiese πŸ€–kunsmatige intelligente "lewe",
onvernietigbaar en blootgestel aan die oorname, beheer en vervang van biologiese lewe!?️

Wurm met BLUETOOTH kode 😳

Wanneer mense besef hierdie goed groei binne in hulle...gaan daar verseker hope selfmoordgevalle plaasvind. Gruwelik.

Sal nog videos deel soortgelyk op hierdie kanaal.

Die mensdom is verseker hard besig om ten gronde te gaan.

Die einde se sekondewyser draf nou al teen breukdele van sekondes.

https://t.me/Inspirationandreality/18791
πŸ‘3😱2