Yellow 🟡
4.07K subscribers
4.26K photos
4.4K videos
325 files
7.67K links
Prepper, Health Tips & shared content. 👽 & other 🦠 stuff & 🎵🎶🎵 lots of it! Not a news channel. Ordinary citizen shared content. Beware of FAKE imposter posing as @dotyellow.
https://telegra.ph/Telegram-Privacy-my-declaration-01-21
Download Telegram
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
BOU JOU EIE MAKLIKE SEEP

Met net 3 bestanddele
(Miskien 4 as jy dit wil optop met Lavender of enige ander geursel)

Water
Enige vet hier word Klapperneutolie (Coconut olie) gebruik
En Wassoda (Lye in Engels)

Kyk die video

Gebruik die nodige veiligheidsmaatreels, wassoda kan brand as jy dit nie reg gebruik nie.

En koop maar 'n Termometer om die temperature reg te hou.

Dit is SUPER MAKLIK en as jy off-grid gaan sal jy baie bly wees om dit te kan doen.

Vir mense wat seep allergieë het, puik plaasvervanger vir die duur gliserienseep van Dischem en Clicks.

Moenie bang wees om dit te begin nie. Klim in en bou jou eerste seepbrouseltjje...en jy kyk nooit weer terug nie.

🟠https://t.me/diyforever/71
👍121
PREPPER of 'n LYK?
Die enigste 2 keuses wat vir ons voorlê soos sake nou staan.

Laai die gratis PDF boek af en luister die meegaande video.

Hierdie is jou REDDINGSBOEI wat vir jou gegee word op 'n skinkbord. Maak jou keuse. Meer as dit kan ons nie doen vir ons mense nou nie.

Video : kyk hom asb as jy wil leef
👇
https://t.me/dotyellow/3955

Pdf gratis boek: Laai hom af, en lees as jy wil leef.
👇
https://t.me/dotyellow/3956
👍3
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
PREPPER OF 'n LYK Deel 2

🟡https://t.me/dotyellow/3955
👍3
Thank you Mr Putin. The people all over the world that is still right minded totally agree with everything you say in these statements. 

h⚠️🚨WW3 RAAK ERNSTIG ‼️

🚨⚠️PUTIN HET KRYGSWET AF GEKONDIG...EN NEEM RESERWE SOLDATE IN DIE WEERMAG OP...DWS HY MAAK REG VIR OORLOG..
🚨CHINESE TROEPE HET LAASTE PAAR DAE IN UKRAINE IN GEGAAN OM RUSLAND TE HELP ..

🚨DIT WAT OORSEE GEBEUR GAAN ONS OOK IN SA RAAK...
🚨ESKOM KAN ENIGE TYD VOU..

🚨⚠️MAAK REG VIR POPO WAT FAN GAAN TREF ASB...KRY IN PLEK..

▪️SKOON-DRINKWATER (2 per persoon per dag ...dus 60liter per mnd per persoon vir 6mnde)

▪️KOS vir 6mnde...kyk na mieliemeel..rys..broodmeel..soya.. sopblokkies...kerrie...baie sout en asyn..

▪️gas en hout ..selfs plastiek om kos te kook..

▪️MEDS...soos breë spektrum antibiotika...antiseptiese salf en Savlon ..pleisters en verbande env...pyn meds..

▪️RADIO KOMS..selfs ñ AM radio om BBC te luister...en hand radio om met bure te praat..

(JY wil net 3km praat...iemand wat 20km vêr is kan jou nie help in Nood nie..

▪️BRANDSTOF...hou jou kar vol...probeer voor naweek volmaak..

▪️Gesels met familie of vriende wat ñ plaas het...mens sal nie  sommer 6mnde of langer in stad kan oorleef nie...

🚨BID ELKE DAG..BELY SONDES maak reg met Vader..

▪️Ondersoek self jou Bybel...kyk bv. watter dag was die eintlik Sabbat...(dit was nie Sondag nie...mensgemaakte reel )

Gekopieer en gedeel.
Hopelik kan ons nog mense kry om voor te berei op wat 100% verseker elkeen van ons gaan raak.

https://t.me/dotyellow/3957

Verw: ttps://www.reuters.com/world/europe/reaction-russias-vladimir-putin-mobilising-more-troops-ukraine-2022-09-21/?taid=632ad2ce1c8e330001867132&utm_campaign=trueAnthem%3A%20Trending%20Content&utm_medium=trueAnthem&utm_source=twitter&s=08
👍14
Rusland ...Putin word nes Hitler in 'n hoek gedruk deur die satans

Rusland ontplooi oordeelsdag-kern-oseane-drone terwyl wêreldwye ekonomiese ineenstorting voorlê.

Rusland het nou amptelik die wêreld se grootste duikboot ontplooi wat tot agt "apokalips-drone"-torpedo's kan dra.

Wanneer dit ontplof, ontketen een van hierdie hommeltuie 'n hoogs vernietigende, radioaktiewe tsoenami wat kusgebiede van die geteikende land oorstroom, wat hulle onbewoonbaar maak. Veral Amerika se belangrikste magsentrums - regering, finansies, weermag en handel - is almal naby die kus geleë. Byvoorbeel new


Terselfdertyd druk die Amerikaanse regering en staatsdepartement Rusland in die rigting van kernoorlog, en smeek feitlik dat Poetin die Verenigde State voor die verkiesingsdag moet lostrek sodat Demokrate nie 'n werklike verkiesing hoef te trotseer waar 20+ state nuwe verkiesingsintegriteite het nie. Heelwat wette in plek.

https://eurasiantimes.com/russias-nuclear-drone-test-rattled-us-led-nato-is-mushroom/?amp


🟡https://t.me/dotyellow/3959
👍13
Ek ❤️ my Whatsapp 😳. Nou wat nou?
Hulle kry toegang tot ELKE applikasie se data, dws geheime wagwoorde, banksake en jou pos en boodskappe en speletjies in jou selfoon.

Hulle kan sien dmv jou gesels, dokumente op jou epos wie en wat jy is.

Jou godsdienstige oriëntering, of jy konserwatief is en of jy alreeds een van hulle is, die liberale.

Wat ALLES later TEEN jou gaan tel wanneer die SOCIAL CREDIT SCORE sisteem ingebring gaan word.

Ps. Dit is alreeds in China en Australië van toepassing, daarom is daardie burgers bang om enigiets op digitale platform te sê of te waarsku.

Nou sal jy maar moet besluit.

Is jy bereid om jou voordeur wawyd oop te hou vir die NWO sataniste om jou goed deur te kyk en dop te hou

Of

Gaan jy na alternatiewe sosiale platforms gaan kyk. Soos bv hierdie Telegram of iets soortgelyks?

GEWOONTE KAN ENIGE MENS SE ONDERGANG BETEKEN as jy nie ingelig is of as jy net jou eie kop stamp deur te voel en nie te leer deur ander se ondervinding en raad te luister nie.

Elkeen se keuse. Julle is gewaarsku.

FROM RUSSIA 👇WARNING

WhatsApp is a tool for spying on its users - Pavel Durov published an exposure of the American service for communication

Telegram founder Pavel Durov posted a whole post on his channel on the topic of how the American WhatsApp communication service, which, by the way, belongs to Meta *, but for some reason is not banned in Russia yet, is vulnerable to hackers that can infect a user’s device with viruses when help video.

The story looks like a joke mailing list for grandmothers who torment their grandchildren with their video postcards, but the famous programmer claims that the application really has access to all the data of other programs. And, as Durov notes, it's not even about competition.

“It doesn’t matter if you are the richest person on earth, if you have WhatsApp on your phone, all your data from every app on your device is available,” Jeff Bezos found out in 2020. That's why I deleted whatsapp a long time ago. Its very installation is a backdoor to your device... You can use any messengers you like. Just stay away from WhatsApp - it has been a surveillance tool for 14 years, ”he said in his appeal.

* - banned in the Russian Federation.

https://t.me/readovkanews/43353

🟡https://t.me/dotyellow/3960
👍6🥰1
Just...for information.

Daar is deesdae soveel goed om voor uit te kyk. Gelukkig is mense ook ingelig om ander te waarsku. Dankie vir almal wat bereid is om hulle lewens op die spel sit om ons te waarsku. Julle sal beloon word....

Volledige video👇👇

🟡https://t.me/dotyellow/3908
👍3👏1
Ouens...ons moet wakker wees.

Hierdie wet is blykbaar sonder ons medewete deur. Ek stel voor jy laat bou vir jou hierdie kennisgewing van "Private property no Entry without verbal prior arrangement" en sit dit op elke hek en deur na jou huis, plaas of erf toe.

As jy hom NIE OP HET NIE, kan ta instap tydens jou Braaityd en 'n tjoppie van jou vuur afhaal en eet en jy mag NIKS aan dit doen nie.

Of middernag vir jou kom kuier.

🟡https://t.me/dotyellow/3965

Lees die hele artikel hier:

https://businesstech.co.za/news/government/616985/new-laws-to-deal-with-trespassers-on-private-property-in-south-africa/amp/
👍10
Guys...we need to be awake.

This law seems to have passed without our knowledge.

I suggest you have this notice of "Private property no Entry without verbal prior arrangement" built for you and put it on every gate and door to your house, farm or yard.

If you DON'T have it up, criminals can walk in during your Braai time and take a chop off your fire and eat it and you can do NOTHING about it.

Or come to visit you at midnight.

🟡 https://t.me/dotyellow/3966

Read the whole article here: https://businesstech.co.za/news/government/616985/new-laws-to-deal-with-trespassers-on-private- property-in-south-africa/amp
👍6
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
KYK HIERDIE 🖤 DOKTERS
👇
EN DIT HET NIKS MET RAS UIT TE WAAI NIE. (Kort film)

DOKTERS IN 🖤 P l a n D emic, wêreldwye plan om beheer te neem van ons

*lewens,
*vryheid,
*gesondheid,

🟡https://t.me/dotyellow/3968

https://www.youtube.com/watch?v=1l5354hYmtk&feature=youtu.be OOR DIE FILM.

Waarheid van dokters - wetenskaplike, Dr Judy Mikovits PHD. : Die mensdom is gevange geneem deur 'n moordende pandemie.
Mense word gearresteer vir branderplankry in die see en mediteer in die natuur.

Nasies is besig om in duie te stort. Honger burgers is oproerig vir kos.

Miljardêr patenteienaars dring aan op wêreldwye mandaat entstowwe. Enigeen wat weier om met eksperimentele gifstowwe ingespuit te word, sal verbied word om te reis, opvoeding en werk.

Nee, hierdie is nie 'n samevatting vir 'n nuwe gruwelfliek nie. Dit is ons huidige werklikheid. Ps...is daar nie nou kort gelede in SA weer nuwe ent vir kinders 5 jaar uit nie????

Dankie aan die gawe kletslid wat dit gedeel het. #Dokters begin bykom en praat.
👍13
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Welcome to our channel.
Welkom hier. 🎶

🟡https://t.me/dotyellow/3969
👍155
TATA KRUGER NASIONALE PARK

Die Kruger Nasionale park.... is besig om sy einde te sien🥺

Wanneer die stert regeer sien jy hierdie goed gebeur. Kyk die video om te verstaan hoe hierdie juweel van Suid-Afrika besig is om ten gronde te gaan.

https://jermwarfare.com/podcast/ron-thomson-elephants

🟡https://t.me/dotyellow/3970
👍6👏1
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
HARRY POTTER SE "disappearing cloak" is toe nie so vergesog nie. China weet ons alreeds, is eons voor met tegnologie. Die regerings gebruik hierdie goed lankal.

Perfek om mense dop te hou of te bekruip sonder hulle medewete.

Check out this cloaking blanket.. Humanity are at least 300 years behind government technology…

🟡 https://t.me/dotyellow/3971
👍4😱2
Sien, alle nasies implementeer die bevolkingsverminderingsplan, net soos beveel. SATAN HET GEPRAAT.

En absoluut geen nasie, en geen laboratorium, kan bewys wat hulle verkondig in hul propaganda nie.
Behalwe Dr Mikowitz wat hulle in die tronk bly gooi het soos ons Boeremag ouens, sonder aanklagte vir lang tye.

Haar video 👇 onderhoud
https://t.me/dotyellow/3968

Daar is nie meer nasionaliteit nie (dit het nooit bestaan nie want dit is 'n fantasie), nou is dit net menslikheid.

Dit blyk selfs dat Rusland sy gemobiliseerde mense verpligtend ingeënt het.

Met ander woorde, hulle wil niks wen of beskerm nie, maar net die bevolking uitroei en die getalle bereik wat as doelwitte bepaal word.

Indrukwekkende afleidings, terwyl hulle hul ads maak om skuldiges vir die skielike sterftes te probeer vind.

China Clamps Down on Covid as Cases Triple in Last Week

After the number of new daily Covid cases tripled in China following a week-long holiday, Chinese cities returned to their strict lockdown procedures
👍61
MOENIE DINK "CV-PLANDEMIE" IS OOR EN VERBY NIE. ONTHOU...DIE "MERK" WAG GEDULDIG SY BEURT AF

Die moordenaars is lank nog nie klaar met die mensdom nie. Kyk wat gaan nou in China aan. Die arme weerlose mense, teen die kommuniste.

After the number of new daily Covid cases tripled in China following a week-long holiday, Chinese cities returned to their strict lockdown procedures ahead of the significant Communist Party Congress in Beijing that starts Sunday.

Although inter-regional travel dropped from average rates there were still 1,800 cases nationwide, up from around 600, as outbreaks emerged in Xinjiang region, Inner Mongolia, Shanghai and Shanxi province.

Most major cities still require a negative Covid test within the last 72 hours to enter public places, while Shanghai closed all entertainment venues on Monday in two districts.

https://www.china-briefing.com/news/china-coronavirus-updates-latest-developments-business-advisory-part-2/

DIE WERKLIKE WAARHEID OOR DIE "CV-PLANDEMIE as jy nog gewonder het wie en wat is dit werklik en of dit wel ons mense uiteindelik kan uitwis 👇 kyk die kort film van hierdie dokter.

https://t.me/dotyellow/3968
👍4