Yellow 🟡
4.07K subscribers
4.26K photos
4.4K videos
325 files
7.67K links
Prepper, Health Tips & shared content. 👽 & other 🦠 stuff & 🎵🎶🎵 lots of it! Not a news channel. Ordinary citizen shared content. Beware of FAKE imposter posing as @dotyellow.
https://telegra.ph/Telegram-Privacy-my-declaration-01-21
Download Telegram
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Amazing nature. Hiding his food in his side pouches. 😁

🟡https://t.me/dotyellow/3941
8👍4
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Did you know demons can jump to anyone that is in close vicinity of them, that has an open door they aren't aware off???

Everyone should listen and protect themselves spirutually in this spiritual war.

Scary. 15000 exorcisms... the world has problems. Once you listened to this, you will want to ensure you are pure, clean and on the right path.

https://t.me/dotyellow/3942
👍61
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Het jy al probeer om 'n natuurlike antibiotika te maak

As jy jouself gesond wil hou, probeer dit‼️

'n Natuurlike antibiotika, anti-inflammatoriese en antibakteriese mengsel propvol herstellende krag.

Heuning🍯
Borrie
Swart peper
Gemmer

🟡https://t.me/dotyellow/3944
👍4👏1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Have you tried to make a natural antibiotic

If you want to keep yourself healthy, try this

A natural antibiotic, anti-inflammatory, and antibacterial mixture packed with strength.

Honey 🍯
Turmeric
Black Pepper
Ginger

🟡 https://t.me/dotyellow/3945
👍2
Forwarded from END DAYS REALITY
Waarskuwing - hittegolf

3 Oktober 2022

https://t.me/Inspirationandreality/18698
1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Verwoes privaat tuine...China.

Wat dink hulle groei daar? Virusse?

Hoop nie hierdie strooi waai oor na SA toe nie. Hier gaan hulle ge🥊🥊 word!

Destroying vegetables grown by local residents. Lockdown, food shortage...

What on earth is going on in China?! 😳😱🤬

#Inducedfamine

🟡https://t.me/dotyellow/3948
👍1😱1🤬1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Resep vir ware vriendskap.

Die soeke na 'n opregte vriendskap is diep in ons almal verskans. 'n Ware vriend is 'n lojale, liefdevolle en 'n betroubare metgesel, wat saam met sy vriend staan ​​deur alle ontberings, die regte leiding kan gee en wat gereed is om tot aan die eindes van die wêreld by jou te staan.

Wanneer die wortels goed natgemaak word, kan die vrugte soet en sappig wees.

Dus, die soet vrug van vriendskap word bereik wanneer die wortels van bewussyn geestelik natgemaak word.

Soek altyd so 'n vriend in elke verhouding.

🟡 https://t.me/dotyellow/3949
👍21
Forwarded from GEMEENSKAPSBLAD
Die mensgemaakte hongersnood en mensgemaakte resessie begin sy tol eis op Amerikaners en selfs hier in SA ook.

Mense begin minder voedsel koop oor die duur pryse van kruideniersware, en oor die inflasie wat die sentrale banke so opjaag.

One third of inflation-ravaged U.S. households are skipping meals or cutting portion sizes

Read: https://www.dailymail.co.uk/news/article-11275561/One-inflation-ravaged-U-S-households-skipping-meals-cutting-portion-sizes.html?ns_mchannel=rss&ns_campaign=1490&ito=1490

Subscribe: @DailyMaiI
👍1
Forwarded from DOEN DIT SELF
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
DIY WASGOEDVERSAGMIDDEL (Stay soft)
Wat werklik werk.

Bestanddele:

2 k kookwater
2 k wit asyn (nie die nagemaakte soort nie)
1 k Conditioner (enige soort wat jy vir jou hare gebruik...sal die resep ook deel)
Lavender en Peperment of enige geur essensiële olie vir aangename reuk soos jy verkies

Metode:

Meng die Koppies asyn in die water
Meng daarna die Conditioner deeglik in tot daar geen stukke is nie, maar gladde vorm het
Gooi essensiële olie by
Giet in houer
Gebruik soos gewone Stasoft.

Bespaar deur hierdie doen-jouself resep.

🟠 https://t.me/diyforever/70
👍6
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
BOU JOU EIE MAKLIKE SEEP

Met net 3 bestanddele
(Miskien 4 as jy dit wil optop met Lavender of enige ander geursel)

Water
Enige vet hier word Klapperneutolie (Coconut olie) gebruik
En Wassoda (Lye in Engels)

Kyk die video

Gebruik die nodige veiligheidsmaatreels, wassoda kan brand as jy dit nie reg gebruik nie.

En koop maar 'n Termometer om die temperature reg te hou.

Dit is SUPER MAKLIK en as jy off-grid gaan sal jy baie bly wees om dit te kan doen.

Vir mense wat seep allergieë het, puik plaasvervanger vir die duur gliserienseep van Dischem en Clicks.

Moenie bang wees om dit te begin nie. Klim in en bou jou eerste seepbrouseltjje...en jy kyk nooit weer terug nie.

🟠https://t.me/diyforever/71
👍121
PREPPER of 'n LYK?
Die enigste 2 keuses wat vir ons voorlê soos sake nou staan.

Laai die gratis PDF boek af en luister die meegaande video.

Hierdie is jou REDDINGSBOEI wat vir jou gegee word op 'n skinkbord. Maak jou keuse. Meer as dit kan ons nie doen vir ons mense nou nie.

Video : kyk hom asb as jy wil leef
👇
https://t.me/dotyellow/3955

Pdf gratis boek: Laai hom af, en lees as jy wil leef.
👇
https://t.me/dotyellow/3956
👍3
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
PREPPER OF 'n LYK Deel 2

🟡https://t.me/dotyellow/3955
👍3
Thank you Mr Putin. The people all over the world that is still right minded totally agree with everything you say in these statements. 

h⚠️🚨WW3 RAAK ERNSTIG ‼️

🚨⚠️PUTIN HET KRYGSWET AF GEKONDIG...EN NEEM RESERWE SOLDATE IN DIE WEERMAG OP...DWS HY MAAK REG VIR OORLOG..
🚨CHINESE TROEPE HET LAASTE PAAR DAE IN UKRAINE IN GEGAAN OM RUSLAND TE HELP ..

🚨DIT WAT OORSEE GEBEUR GAAN ONS OOK IN SA RAAK...
🚨ESKOM KAN ENIGE TYD VOU..

🚨⚠️MAAK REG VIR POPO WAT FAN GAAN TREF ASB...KRY IN PLEK..

▪️SKOON-DRINKWATER (2 per persoon per dag ...dus 60liter per mnd per persoon vir 6mnde)

▪️KOS vir 6mnde...kyk na mieliemeel..rys..broodmeel..soya.. sopblokkies...kerrie...baie sout en asyn..

▪️gas en hout ..selfs plastiek om kos te kook..

▪️MEDS...soos breë spektrum antibiotika...antiseptiese salf en Savlon ..pleisters en verbande env...pyn meds..

▪️RADIO KOMS..selfs ñ AM radio om BBC te luister...en hand radio om met bure te praat..

(JY wil net 3km praat...iemand wat 20km vêr is kan jou nie help in Nood nie..

▪️BRANDSTOF...hou jou kar vol...probeer voor naweek volmaak..

▪️Gesels met familie of vriende wat ñ plaas het...mens sal nie  sommer 6mnde of langer in stad kan oorleef nie...

🚨BID ELKE DAG..BELY SONDES maak reg met Vader..

▪️Ondersoek self jou Bybel...kyk bv. watter dag was die eintlik Sabbat...(dit was nie Sondag nie...mensgemaakte reel )

Gekopieer en gedeel.
Hopelik kan ons nog mense kry om voor te berei op wat 100% verseker elkeen van ons gaan raak.

https://t.me/dotyellow/3957

Verw: ttps://www.reuters.com/world/europe/reaction-russias-vladimir-putin-mobilising-more-troops-ukraine-2022-09-21/?taid=632ad2ce1c8e330001867132&utm_campaign=trueAnthem%3A%20Trending%20Content&utm_medium=trueAnthem&utm_source=twitter&s=08
👍14
Rusland ...Putin word nes Hitler in 'n hoek gedruk deur die satans

Rusland ontplooi oordeelsdag-kern-oseane-drone terwyl wêreldwye ekonomiese ineenstorting voorlê.

Rusland het nou amptelik die wêreld se grootste duikboot ontplooi wat tot agt "apokalips-drone"-torpedo's kan dra.

Wanneer dit ontplof, ontketen een van hierdie hommeltuie 'n hoogs vernietigende, radioaktiewe tsoenami wat kusgebiede van die geteikende land oorstroom, wat hulle onbewoonbaar maak. Veral Amerika se belangrikste magsentrums - regering, finansies, weermag en handel - is almal naby die kus geleë. Byvoorbeel new


Terselfdertyd druk die Amerikaanse regering en staatsdepartement Rusland in die rigting van kernoorlog, en smeek feitlik dat Poetin die Verenigde State voor die verkiesingsdag moet lostrek sodat Demokrate nie 'n werklike verkiesing hoef te trotseer waar 20+ state nuwe verkiesingsintegriteite het nie. Heelwat wette in plek.

https://eurasiantimes.com/russias-nuclear-drone-test-rattled-us-led-nato-is-mushroom/?amp


🟡https://t.me/dotyellow/3959
👍13
Ek ❤️ my Whatsapp 😳. Nou wat nou?
Hulle kry toegang tot ELKE applikasie se data, dws geheime wagwoorde, banksake en jou pos en boodskappe en speletjies in jou selfoon.

Hulle kan sien dmv jou gesels, dokumente op jou epos wie en wat jy is.

Jou godsdienstige oriëntering, of jy konserwatief is en of jy alreeds een van hulle is, die liberale.

Wat ALLES later TEEN jou gaan tel wanneer die SOCIAL CREDIT SCORE sisteem ingebring gaan word.

Ps. Dit is alreeds in China en Australië van toepassing, daarom is daardie burgers bang om enigiets op digitale platform te sê of te waarsku.

Nou sal jy maar moet besluit.

Is jy bereid om jou voordeur wawyd oop te hou vir die NWO sataniste om jou goed deur te kyk en dop te hou

Of

Gaan jy na alternatiewe sosiale platforms gaan kyk. Soos bv hierdie Telegram of iets soortgelyks?

GEWOONTE KAN ENIGE MENS SE ONDERGANG BETEKEN as jy nie ingelig is of as jy net jou eie kop stamp deur te voel en nie te leer deur ander se ondervinding en raad te luister nie.

Elkeen se keuse. Julle is gewaarsku.

FROM RUSSIA 👇WARNING

WhatsApp is a tool for spying on its users - Pavel Durov published an exposure of the American service for communication

Telegram founder Pavel Durov posted a whole post on his channel on the topic of how the American WhatsApp communication service, which, by the way, belongs to Meta *, but for some reason is not banned in Russia yet, is vulnerable to hackers that can infect a user’s device with viruses when help video.

The story looks like a joke mailing list for grandmothers who torment their grandchildren with their video postcards, but the famous programmer claims that the application really has access to all the data of other programs. And, as Durov notes, it's not even about competition.

“It doesn’t matter if you are the richest person on earth, if you have WhatsApp on your phone, all your data from every app on your device is available,” Jeff Bezos found out in 2020. That's why I deleted whatsapp a long time ago. Its very installation is a backdoor to your device... You can use any messengers you like. Just stay away from WhatsApp - it has been a surveillance tool for 14 years, ”he said in his appeal.

* - banned in the Russian Federation.

https://t.me/readovkanews/43353

🟡https://t.me/dotyellow/3960
👍6🥰1
Just...for information.

Daar is deesdae soveel goed om voor uit te kyk. Gelukkig is mense ook ingelig om ander te waarsku. Dankie vir almal wat bereid is om hulle lewens op die spel sit om ons te waarsku. Julle sal beloon word....

Volledige video👇👇

🟡https://t.me/dotyellow/3908
👍3👏1