Yellow 🟑
4.07K subscribers
4.26K photos
4.4K videos
325 files
7.68K links
Prepper, Health Tips & shared content. πŸ‘½ & other 🦠 stuff & 🎡🎢🎡 lots of it! Not a news channel. Ordinary citizen shared content. Beware of FAKE imposter posing as @dotyellow.
https://telegra.ph/Telegram-Privacy-my-declaration-01-21
Download Telegram
Verlore kennis van oorlewing.

Ek het lank gesoek na hierdie boek. Dit is een van daardie PDF's wat jy by die drukker moet kry om dit uit te druk op papier. Onskatbaar.

Geniet dit. Baie leersaam.

Volle boek:

πŸ‘‡

https://t.me/dotyellow/3940
πŸ‘2πŸ‘1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Amazing nature. Hiding his food in his side pouches. 😁

🟑https://t.me/dotyellow/3941
❀8πŸ‘4
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Did you know demons can jump to anyone that is in close vicinity of them, that has an open door they aren't aware off???

Everyone should listen and protect themselves spirutually in this spiritual war.

Scary. 15000 exorcisms... the world has problems. Once you listened to this, you will want to ensure you are pure, clean and on the right path.

https://t.me/dotyellow/3942
πŸ‘6❀1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Het jy al probeer om 'n natuurlike antibiotika te maak❓

As jy jouself gesond wil hou, probeer dit‼️

'n Natuurlike antibiotika, anti-inflammatoriese en antibakteriese mengsel propvol herstellende krag.

Heuning🍯
Borrie
Swart peper
Gemmer

🟑https://t.me/dotyellow/3944
πŸ‘4πŸ‘1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Have you tried to make a natural antibiotic❓

If you want to keep yourself healthy, try thisβ€Ό

A natural antibiotic, anti-inflammatory, and antibacterial mixture packed with strength.

Honey 🍯
Turmeric
Black Pepper
Ginger

🟑 https://t.me/dotyellow/3945
πŸ‘2
Forwarded from END DAYS REALITY
Waarskuwing - hittegolf

3 Oktober 2022

https://t.me/Inspirationandreality/18698
❀1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Breath in....breath out.

🟑🎢🎡https://t.me/dotyellow/3947
πŸ‘3
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Verwoes privaat tuine...China.

Wat dink hulle groei daar? Virusse?

Hoop nie hierdie strooi waai oor na SA toe nie. Hier gaan hulle geπŸ₯ŠπŸ₯Š word!

Destroying vegetables grown by local residents. Lockdown, food shortage...

What on earth is going on in China?! 😳😱🀬

#Inducedfamine

🟑https://t.me/dotyellow/3948
πŸ‘1😱1🀬1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Resep vir ware vriendskap.

Die soeke na 'n opregte vriendskap is diep in ons almal verskans. 'n Ware vriend is 'n lojale, liefdevolle en 'n betroubare metgesel, wat saam met sy vriend staan ​​deur alle ontberings, die regte leiding kan gee en wat gereed is om tot aan die eindes van die wΓͺreld by jou te staan.

Wanneer die wortels goed natgemaak word, kan die vrugte soet en sappig wees.

Dus, die soet vrug van vriendskap word bereik wanneer die wortels van bewussyn geestelik natgemaak word.

Soek altyd so 'n vriend in elke verhouding.

🟑 https://t.me/dotyellow/3949
πŸ‘2❀1
Forwarded from GEMEENSKAPSBLAD
Die mensgemaakte hongersnood en mensgemaakte resessie begin sy tol eis op Amerikaners en selfs hier in SA ook.

Mense begin minder voedsel koop oor die duur pryse van kruideniersware, en oor die inflasie wat die sentrale banke so opjaag.

One third of inflation-ravaged U.S. households are skipping meals or cutting portion sizes

Read: https://www.dailymail.co.uk/news/article-11275561/One-inflation-ravaged-U-S-households-skipping-meals-cutting-portion-sizes.html?ns_mchannel=rss&ns_campaign=1490&ito=1490

Subscribe: @DailyMaiI
πŸ‘1
Forwarded from DOEN DIT SELF
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
DIY WASGOEDVERSAGMIDDEL (Stay soft)
Wat werklik werk.

Bestanddele:

2 k kookwater
2 k wit asyn (nie die nagemaakte soort nie)
1 k Conditioner (enige soort wat jy vir jou hare gebruik...sal die resep ook deel)
Lavender en Peperment of enige geur essensiΓ«le olie vir aangename reuk soos jy verkies

Metode:

Meng die Koppies asyn in die water
Meng daarna die Conditioner deeglik in tot daar geen stukke is nie, maar gladde vorm het
Gooi essensiΓ«le olie by
Giet in houer
Gebruik soos gewone Stasoft.

Bespaar deur hierdie doen-jouself resep.

🟠 https://t.me/diyforever/70
πŸ‘6
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
BOU JOU EIE MAKLIKE SEEP

Met net 3 bestanddele
(Miskien 4 as jy dit wil optop met Lavender of enige ander geursel)

Water
Enige vet hier word Klapperneutolie (Coconut olie) gebruik
En Wassoda (Lye in Engels)

Kyk die video

Gebruik die nodige veiligheidsmaatreels, wassoda kan brand as jy dit nie reg gebruik nie.

En koop maar 'n Termometer om die temperature reg te hou.

Dit is SUPER MAKLIK en as jy off-grid gaan sal jy baie bly wees om dit te kan doen.

Vir mense wat seep allergieΓ« het, puik plaasvervanger vir die duur gliserienseep van Dischem en Clicks.

Moenie bang wees om dit te begin nie. Klim in en bou jou eerste seepbrouseltjje...en jy kyk nooit weer terug nie.

🟠https://t.me/diyforever/71
πŸ‘12❀1
PREPPER of 'n LYK?
Die enigste 2 keuses wat vir ons voorlΓͺ soos sake nou staan.

Laai die gratis PDF boek af en luister die meegaande video.

Hierdie is jou REDDINGSBOEI wat vir jou gegee word op 'n skinkbord. Maak jou keuse. Meer as dit kan ons nie doen vir ons mense nou nie.

Video : kyk hom asb as jy wil leef
πŸ‘‡
https://t.me/dotyellow/3955

Pdf gratis boek: Laai hom af, en lees as jy wil leef.
πŸ‘‡
https://t.me/dotyellow/3956
πŸ‘3
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
PREPPER OF 'n LYK Deel 2

🟑https://t.me/dotyellow/3955
πŸ‘3
The-Global-Reset-Survival-Guide.pdf
50.5 MB
PREPPER of 'n LYK Deel 3


🟑https://t.me/dotyellow/3956
πŸ‘2
Thank you Mr Putin. The people all over the world that is still right minded totally agree with everything you say in these statements. 

h⚠️🚨WW3 RAAK ERNSTIG ‼️

🚨⚠️PUTIN HET KRYGSWET AF GEKONDIG...EN NEEM RESERWE SOLDATE IN DIE WEERMAG OP...DWS HY MAAK REG VIR OORLOG..
🚨CHINESE TROEPE HET LAASTE PAAR DAE IN UKRAINE IN GEGAAN OM RUSLAND TE HELP ..

🚨DIT WAT OORSEE GEBEUR GAAN ONS OOK IN SA RAAK...
🚨ESKOM KAN ENIGE TYD VOU..

🚨⚠️MAAK REG VIR POPO WAT FAN GAAN TREF ASB...KRY IN PLEK..

β–ͺ️SKOON-DRINKWATER (2 per persoon per dag ...dus 60liter per mnd per persoon vir 6mnde)

β–ͺ️KOS vir 6mnde...kyk na mieliemeel..rys..broodmeel..soya.. sopblokkies...kerrie...baie sout en asyn..

β–ͺ️gas en hout ..selfs plastiek om kos te kook..

β–ͺ️MEDS...soos breΓ« spektrum antibiotika...antiseptiese salf en Savlon ..pleisters en verbande env...pyn meds..

β–ͺ️RADIO KOMS..selfs Γ± AM radio om BBC te luister...en hand radio om met bure te praat..

(JY wil net 3km praat...iemand wat 20km vΓͺr is kan jou nie help in Nood nie..

β–ͺ️BRANDSTOF...hou jou kar vol...probeer voor naweek volmaak..

β–ͺ️Gesels met familie of vriende wat Γ± plaas het...mens sal nie  sommer 6mnde of langer in stad kan oorleef nie...

🚨BID ELKE DAG..BELY SONDES maak reg met Vader..

β–ͺ️Ondersoek self jou Bybel...kyk bv. watter dag was die eintlik Sabbat...(dit was nie Sondag nie...mensgemaakte reel )

Gekopieer en gedeel.
Hopelik kan ons nog mense kry om voor te berei op wat 100% verseker elkeen van ons gaan raak.

https://t.me/dotyellow/3957

Verw: ttps://www.reuters.com/world/europe/reaction-russias-vladimir-putin-mobilising-more-troops-ukraine-2022-09-21/?taid=632ad2ce1c8e330001867132&utm_campaign=trueAnthem%3A%20Trending%20Content&utm_medium=trueAnthem&utm_source=twitter&s=08
πŸ‘14
Rusland ...Putin word nes Hitler in 'n hoek gedruk deur die satans

Rusland ontplooi oordeelsdag-kern-oseane-drone terwyl wΓͺreldwye ekonomiese ineenstorting voorlΓͺ.

Rusland het nou amptelik die wΓͺreld se grootste duikboot ontplooi wat tot agt "apokalips-drone"-torpedo's kan dra.

Wanneer dit ontplof, ontketen een van hierdie hommeltuie 'n hoogs vernietigende, radioaktiewe tsoenami wat kusgebiede van die geteikende land oorstroom, wat hulle onbewoonbaar maak. Veral Amerika se belangrikste magsentrums - regering, finansies, weermag en handel - is almal naby die kus geleΓ«. Byvoorbeel new


Terselfdertyd druk die Amerikaanse regering en staatsdepartement Rusland in die rigting van kernoorlog, en smeek feitlik dat Poetin die Verenigde State voor die verkiesingsdag moet lostrek sodat Demokrate nie 'n werklike verkiesing hoef te trotseer waar 20+ state nuwe verkiesingsintegriteite het nie. Heelwat wette in plek.

https://eurasiantimes.com/russias-nuclear-drone-test-rattled-us-led-nato-is-mushroom/?amp


🟑https://t.me/dotyellow/3959
πŸ‘13