Forwarded from SA & World stories
THE LIST ...EVERY SOUTH AFRICAN SHOULD HAVE...
The worst case scenario if the electricity provider collapse.
Complete PDF for download
π
https://t.me/infowarsofsaandworld/2458

π3
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
South Africa... The future...
Same prophecy....different people.
Dieselfde profesieΓ« oor SA deur verskillende mense dekades gelede tot nou.
π‘ https://t.me/dotyellow

π₯°3β‘1π1
βοΈβοΈβοΈβοΈβοΈπ
As die vrees jou wil oorval. Lees en onthou.
π‘https://t.me/dotyellow/3759
As die vrees jou wil oorval. Lees en onthou.
π‘https://t.me/dotyellow/3759
π3
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Fokus op Hom.
Turn your eyes upon Jesus.
The Feast of Trumpets a short
m o v i e.
Starting at 6pm on 20/9/2022.
(Henog Calender)
π‘ https://t.me/dotyellow/3760
Turn your eyes upon Jesus.
The Feast of Trumpets a short
m o v i e.
Starting at 6pm on 20/9/2022.
(Henog Calender)
π‘ https://t.me/dotyellow/3760
π3π₯1
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Die heilige feeste is nΓͺrens in die Bybel genoem as, net vir die
J o d e nie. Dit is vir ALLE GELOWIGES insluitend Christen gelowiges.
Hierdie is 'n kort video om jou daarvan te vertel en te wys hoe om dit ook te doen.
Geniet die Fees van God. Soos dit vanaand begin om 6pm. 20/9/2022English
The holy feasts were never mentioned anywhere in the Bible as, only for the
J E W I S H. It is for ALL BELIEVERS including Christian believers.
This is a short video to tell you about it and show how to do it too.
Enjoy the Feasts of God. As it starts tonight.
π‘https://t.me/dotyellow/3761
π₯2
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Be joyful. It lifts the spirit.
Wees gelukkig. Keer 'n swaarmoedige hart.
https://t.me/dotyellow/3764

β€2π1
Boodskap vir almal wat benoud begin raak oor die wΓͺreld en landprobleme...
Daar is groot dinge besig om te gebeur. Maak jou huis skoon van alle onrein dinge, videos, fotos, voorwerpe..gedagtes .. .
alles wat jy nie voor Hom wil uithaal en wys nie. Verwyder dit.
Salf jou plekkie. Moenie vrees nie (al voel jy benoud...maak jouself 'n klein bondeltjie mens...en sit jou in die palm van Sy hand vir Sy beskerming) Sy vrede sal oor jou kom.
https://t.me/dotyellow/3765

β€5
Forwarded from Creation ... Beautiful
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
π₯6π1
Soms moet 'n mens self begin dink.
Nuwe Testament Lukas 16 DINGE WAT JESUS SELF GESΓ HET IN SY EIE GELYKENISSE
Wat is die Boeke van Moses?
Wat is die Profete se boodskappe?
Moet jy jouself afvra,
Want volgens Hom, Jesus ...is dit die goed wat jou uit die hel gaan hou. Dit is die waarskuwing wat hy gee dmv die Ryk man in die hel gelykenis.
Maar...gaan lees dit op vir jouself. Elkeen wil die Allerhoogste behaag met gehoorsaamheid en liefde.
Doen bietjie navorsing en gaan kyk of jy nie dalk ook deur iemand, wat ook nie ten volle ingelig is nie, die verkeerde rigting aangewys is nie.
As hierdie stukkie in die Woord jou nou nie pas of aanstaan nie, gaan lees die hele hoofstuk of blaai verby.
Elkeen se keuse.
https://t.me/dotyellow/3773?single

Telegram
Yellow π
Hulpkreet uit die hel....en die antwoord gelykenis in Lukas 16
π1
Wat is die boeke van Moses dat Jesus dmv Abraham in Sy gelykenis na dit verwys? Hoekom is dit belangrik genoeg vir Hom om dit te noem?
Lees gerus hier.
https://www.christianity.com/wiki/bible/what-is-the-torah.html

Christianity.com
What Is the Torah?
The Torah is the first five books of the Old Testament, Genesis, Exodus, Leviticus, Numbers, and Deuteronomy. This article aims to answer questions such as when was the Torah written, what does the name mean, and why does this matter for Christians today?
Wie is die 12 Profete van die Bybel is deur Jesus genoem as belangrik indie vergelykenis om mense te waarsku om nie ook in die hel te beland nie.
Wat is sooo belangrik van hierdie profete dat Hy dit noem?
Wat sΓͺ hulle en waarteen waarsku hulle?
https://archive.org/details/twelveprophets0000crai

Internet Archive
Twelve prophets : Craigie, Peter C : Free Download, Borrow, and Streaming : Internet Archive
2 volumes ; 20 cm
π2
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Daar is 'n tipe KI-sagteware wat 'n foto van jou kan gebruik om die werklike video te vind van jou wat daardie spesifieke foto neem vir sosiale media-toepassings soos Instagram, dit gebruik gesigsherkenningstegnologie terwyl jy op oopligging CCTV-kameras wΓͺreldwyd gesoek word.
Dit bewys dat jy voortdurend dopgehou en geΓ―dentifiseer word deur KI-tegnologie soos die een wat jy waarskynlik na die appel-databasis opgelaai het om jou slimfoon te ontsluit. Gesigsherkenningstegnologie word gebruik deur Open CCTV-identiteit, spioeneer en kyk wat jy doen, ook saam met wie jy is, terwyl jy jou terselfdertyd opspoor ... Die feit van die saak is ons betaal vir tegnologie wat ons in ons sakke ronddra en dit word teen ons gebruik β¦

π6
Prepper - Survival Tip
South Africa...where are there really pure and clean water except deep in the mountains or maybe underground. If you camp or need to survive and you do not have cleaning pills/powder/life straws at hand...this can save your life.
A little gadget to build very easy. Make it a little project while Eskom is down Instead of climbing back in bed.
Afrikaans
Ons verstaan mos die rooi taal. Bou een saam met jou boet of pa of jou vrou en geniet wat julle doen. Dit is net voordelig.
Die instruksies: https://practicalsurvivalist.com/video-how-to-turn-dirty-water-salt-water-to-a-clean-fresh-drinking-water-by-building-a-simple-distillation/
Join: π‘
https://t.me/dotyellow/3781

A song from the 90s about the new world order.