Yellow 🟑
4.06K subscribers
4.26K photos
4.4K videos
325 files
7.68K links
Prepper, Health Tips & shared content. πŸ‘½ & other 🦠 stuff & 🎡🎢🎡 lots of it! Not a news channel. Ordinary citizen shared content. Beware of FAKE imposter posing as @dotyellow.
https://telegra.ph/Telegram-Privacy-my-declaration-01-21
Download Telegram
Forwarded from TheSubjectiveTruth (Goldenskies2020)
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Listen how long she's been dead…..
last 10 seconds lying in state πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚

They have to tell you the truth πŸ‘‚πŸΎ
πŸ‘3
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
ESKOM...THE REAL STORY

...behind our darkness😑

Do they know that this is TERRORISM?

How can they allow this Blackmail to go on like this?

Eskom workers will sooner or later be targeted by the man in the street. As the man in the street is innocent and must now pay for their rampages!!

🟑https://t.me/dotyellow/3752
🀬1
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
SOUTH AFRICAN ROADS....death daily.

Eventually the corruption of selling licences to incompetent drivers are catching up on the roads.

This is a terrible example of this. Indescribable horrific!

This is a real problem that should be addressed.

DIT IS DEESDAE NAG op die paaie met onbevoegde vragmotorbestuurders. Die korrupsie begin nou in realiteit op te vang.

As hierdie drywers bevoeg en ingelig was, sou hulle weet stadiger te beweeg tydens ongelukke op die pad.

Dit is 'n probleem orals en sal aangespreek moet word.

🟑https://t.me/dotyellow/3753
πŸ‘2
Forwarded from SA & World stories
THE LIST ...EVERY SOUTH AFRICAN SHOULD HAVE...

The worst case scenario if the electricity provider collapse.

Complete PDF for download
πŸ‘‡
https://t.me/infowarsofsaandworld/2458
πŸ‘3
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
South Africa... The future...

Same prophecy....different people.

Dieselfde profesieΓ« oor SA deur verskillende mense dekades gelede tot nou.

🟑 https://t.me/dotyellow
πŸ₯°3⚑1πŸ‘1
β˜οΈβ˜οΈβ˜οΈβ˜οΈβ˜οΈπŸ™

As die vrees jou wil oorval. Lees en onthou.

🟑https://t.me/dotyellow/3759
πŸ‘3
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Fokus op Hom.

Turn your eyes upon Jesus.

The Feast of Trumpets a short
m o v i e.

Starting at 6pm on  20/9/2022.

(Henog Calender)

🟑 https://t.me/dotyellow/3760
πŸ‘3πŸ”₯1
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Die heilige feeste is nΓͺrens in die Bybel genoem as, net vir die
J o d e nie. Dit is vir ALLE GELOWIGES insluitend Christen gelowiges.

Hierdie is 'n kort video om jou daarvan te vertel en te wys hoe om dit ook te doen.

Geniet die Fees van God. Soos dit vanaand begin
om 6pm. 20/9/2022

English

The holy feasts were never mentioned anywhere in the Bible as, only for the
J E W I S H.  It is for ALL BELIEVERS including Christian believers. 

This is a short video to tell you about it and show how to do it too.

Enjoy the Feasts of God.  As it starts tonight.

🟑https://t.me/dotyellow/3761
πŸ”₯2
Die fees waarvan Oom Siener gepraat het.

https://t.me/dotyellow/3761
❀2πŸ”₯1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Be joyful. It lifts the spirit.

Wees gelukkig. Keer 'n swaarmoedige hart.

https://t.me/dotyellow/3764
❀2πŸ‘1
Boodskap vir almal wat benoud begin raak oor die wΓͺreld en landprobleme...

Daar is groot dinge besig om te gebeur. Maak jou huis skoon van alle onrein dinge, videos, fotos, voorwerpe..gedagtes .. .
alles wat jy nie voor Hom wil uithaal en wys nie. Verwyder dit.

Salf jou plekkie. Moenie vrees nie (al voel jy benoud...maak jouself 'n klein bondeltjie mens...en sit jou in die palm van Sy hand vir Sy beskerming)  Sy vrede sal oor jou kom.

https://t.me/dotyellow/3765
❀5
Forwarded from Creation ... Beautiful
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Sy skepping is ongelooflik perfek

His creation is awesome.

https://t.me/thisisitpics/409
πŸ”₯6πŸ‘1
Hulpkreet uit die hel....en die antwoord gelykenis in Lukas 16
Soms moet 'n mens self begin dink.

Nuwe Testament Lukas 16  DINGE WAT JESUS SELF GESÊ HET IN SY EIE GELYKENISSE

Wat is die Boeke van Moses?
Wat is die Profete se boodskappe?

Moet jy jouself afvra,

Want volgens Hom, Jesus ...is dit die goed wat jou uit die hel gaan hou. Dit is die waarskuwing wat hy gee dmv die Ryk man in die hel gelykenis.

Maar...gaan lees dit op vir jouself. Elkeen wil die Allerhoogste behaag met gehoorsaamheid en liefde.

Doen bietjie navorsing en gaan kyk of jy nie dalk ook deur iemand, wat ook nie ten volle ingelig is nie, die verkeerde rigting aangewys is nie.

As hierdie stukkie in die Woord jou nou nie pas of aanstaan nie, gaan lees die hele hoofstuk of blaai verby.

Elkeen se keuse.

https://t.me/dotyellow/3773?single
πŸ‘1
Hulpkreet uit die hel....en die antwoord gelykenis in Lukas 16 .... en die feit dat die wet nie sal val nie.
Wie is die 12 Profete van die Bybel  is deur Jesus genoem as belangrik indie vergelykenis om mense te waarsku om nie ook in die hel te beland nie.

Wat is sooo belangrik van hierdie profete dat Hy dit noem?

Wat sΓͺ hulle en waarteen waarsku hulle?

https://archive.org/details/twelveprophets0000crai
πŸ‘2