BID HIERDIE ELKE OGGEND
Hy SAL jou oë open.
1 Efesiërs 1
17 bid ek dat die God van ons Here Jesus Christus, die Vader aan wie die heerlikheid behoort, deur Sy Gees aan julle wysheid gee en Hom so aan julle openbaar dat julle Hom werklik kan ken.
18Ek bid dat Hy julle geestesoë so verhelder dat julle kan weet watter hoop sy roeping inhou, en watter rykdom daar is in die heerlike erfenis wat Hy vir die gelowiges bestem het,
19 en hoe geweldig groot Sy krag is wat Hy uitoefen in ons wat glo.
Dit is dieselfde kragtige werking van Sy mag
20 wat Hy uitgeoefen het toe Hy Christus uit die dood opgewek en Hom in die hemel aan Sy regterhand laat sit het:
21 hoog bo elke mag en gesag, elke krag en heerskappy, en wat daar ook al sprake van mag wees, nie net in hierdie bedeling nie, maar ook in die bedeling wat kom.
22Ja, aan Hom het God alles onderwerp, Hom bo alles verhef en Hom aangestel as hoof van die kerk.
23Die kerk is Sy liggaam, die volheid van Hom wat alles in almal vervul.

❤1👍1😁1
PRAY THIS EVERY MORNING
He will open your eyes
1 Ephesians
Wherefore I also, after I heard of your faith in the Lord Jesus, and love unto all the saints,
16 Cease not to give thanks for you, making mention of you in my prayers;
17 That the God of our Lord Jesus Christ, the Father of glory, may give unto you the spirit of wisdom and revelation in the knowledge of Him:
18 The eyes of your understanding being enlightened; that ye may know what is the hope of His calling, and what the riches of the glory of His inheritance in the saints,
19 And what is the exceeding greatness of his power to us-ward who believe, according to the working of His mighty power,
20 Which He wrought in Christ, when He raised Him from the dead, and set Him at his own right hand in the heavenly places,
21 Far above all principality, and power, and might, and dominion, and every name that is named, not only in this world, but also in that which is to come:
22 And hath put all things under His feet, and gave Him to be the head over all things to the church,
23 Which is His body, the fulness of Him that filleth all in all.

46789reg11478gon2410.pdf
321.6 KB
ALMAL WAT BOEREWORS VERKOOP, ELKE SLAGHUIS MOET HIERDIE TE SIENE KRY.
Daar word tot gespesifiseer deur die uwe Mev Minister dat daar nie meer ander goed behalwe kruie, asyn ens in wors mag wees nie.
Glo my nie?
Lees deur hierdie PDF dokument.
Deel dit of laai af en deel die PDF.
My vraag is net, hoe op dees aarde gaan hulle elke plek wat sy eie boerewors maak se wors elke dag toets? HOE gaan hulle dit beheer?
🟡
https://t.me/dotyellow

👍2
BOETE AS JY NOU IN JOU MOTOR SLAAP HET REGERING BESLUIT
Ons weet almal hoe onveilig is die land.
Ons weet dat daar skelms is wat motors steel
Ons weet daar is alkoholiste wat te beneweld is om te ry en dan in hulle motors slaap
Maar ons weet ook dat sedert 1994 ons mense vertrap en uit hulle werke geboelie is en nie een vd bogenoemdes is nie.
En nou?
Nou mag minder gegoede mense wat deur BEE en onregverdige diskriminasie nie eers meer in hulle eie voertuie slaap of oornag nie. Dit is sommer oornag 'n misdaad.
Dit mag nou net by sekere punte stop wat of betaling verwag of wat in elk geval baie voete deurnag daar verby kry, wat ek self nie eers sal wil oornag nie.
Ek het self familie gehad wat maande in hul motor gewoon het terwyl hulle werk gesoek het. Hulle het NIEMAND gepla nie.
Hoe kan ons as mede burgers ons eie naaste mense te hulp kom?
Is dit nie moontlik om ook maar so "TRUCK STOP OORNAG PLAN VIR MOTOR BEWONERS" te begin nie?
Laat die mense maar gee wat hulle kan bekostig. Al is dit net vir slaapplek, en dalk toilet geriewe (opsioneel) hulle weet mos waar het hulle altyd gewas ens. Maar dit blyk die slapery pla die regering.
As die AL is wat ons mede volkslid nou nog oor het van sy lewe, hoekom dit ook nou onder hom wil uitruk?
Mense.... Dit raak al meer bedroef vir ons mense. Van dié wat in motors woon is BESKAAFDE, GELEERDE en ORDENTLIKE volkslede. Dit is hulle laaste uitweg, voor hulle in "shelters" of "lokasies" beland.
Gun hulle, hul selfrespek.
Wanneer jy so iemand raaksien moenie die polisie op hulle sit nie, moenie 'n geelgat "snitch" op jou eie mense trek nie. Vra eerder of jy hulle kan help. Werk saam aan 'n slaap plan. Moenie die diskrminerende regering nog verder plesier gee nie.
Wees barmhartig. Dit gaan net eendag tot jou voordeel wees om jou brood op die water re werp. Dit gaan 1000 keer tot jou seëning terugkom. Dit is 'n geestelike wet.
Dink ook aan planne. Ons sien hierdie mense nie sommer nie. Hulle trek laatnag agter kerkgeboue of ander agterstraatjies in om veilig te probeer bly en ry dan weer vroegdag voor die son opkom weg om net nog 'n dag vir werkies te gaan soek om te oorleef.
Help hulle eerder. 'n Mens skop nie 'n mens wat reeds lê nie. Enigeen wat hier gelees het kan daar beland. Glo my. Dit gebeur oornag.
https://t.me/dotyellow/3496

Telegram
Yellow 💛
SUID-AFRIKA Dit is nou 'n misdaad om saans in jou eie motor te slaap as jy nie op selektiewe plekke stop wat die regering besluit het jy moet gebruik nie.
👍2
As soon as anyone say anything against C0nv1d they get suspended on
Twt ter.
Read the first 2 paragraphs.
https://mobile.twitter.com/BWGovernment/status/1463874240130785280

👍1
Baie belangrik om te weet. Veral vir ons mense wat nie al die terme of strategieë vd vyand ken nie. Ons is mos nie so grootgemaak om alles te bevraagteken nie.
Hier is 'n baie mooi verduideliking hoe CONTROLLED OPPOSITION werk
Controlled opposition
A controlled opposition is a protest movement that is actually being led by government agents. Nearly all governments in history have employed this technique to trick and subdue their adversaries. Notably Vladimir Lenin who said ''"The best way to control the opposition is to lead it ourselves."
Count Mirabeau was part of the controlled opposition, because although everyone thought he was supporting the revolution, in reality he supported the monarchy and was a personal friend of the king. He was a government agent.

🟡 SOS 🟡 SOS 🟡
OUENS JULLE MOET HIERDIE BITTER ERNSTIG OPNEEM
Albotha@justice.gov.za
Template : gebruik hom as jy nie jou eie woorde kan tik nie
Ek........... naam, epos adres ...........staan 100% teen die wetgewing van "unlawful entry on premises Bill 2022".
Dit is onwettig en ongrondwetlik en teen my mense regte soos beskryf in die Menseregte Manifes van Verenigde Nasies is dit my REG as mens om myself en my gesin te beskerm.
Geteken Datum en jou naam.
Dit is baie baie belangrik. Ons moet dit nie vergeet nie.
https://t.me/dotyellow/3512?single

This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Goeiemore, behou die positiewe balans in jou lewe.
Good morning. Keep positive balance in your life.
🟡 https://t.me/dotyellow

Forwarded from DOEN DIT SELF
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
MAAK JOU EIE BOERE KAAS - GRATIS MET MELK WAT OOR DIE VERVALDATUM IS.
Regtig eenvoudig om te maak. Daar is wagprosesse tussenin, maar dit is die moeite werd. Veral omdat alles deesdae so duur word, sal jy gou hierdie DIY kaas maak en geniet.
Jy kan selfs die "whey" wat vd kaas afkom gebruik om heerlike brood te bak ipv water in die brood, vervang jy dit daarmee.
Doen dit self (enige onderwerp)
https://t.me/diyforever

Leer die verskil tussen
Narsissis
Sosiopaat
En
Psigopaat
Jy sal dalk 'n paar politikusse herken as jy so na dit luister.
https://m.youtube.com/watch?v=6dv8zJiggBs
🟡 https://t.me/dotyellow
Narsissis
Sosiopaat
En
Psigopaat
Jy sal dalk 'n paar politikusse herken as jy so na dit luister.
https://m.youtube.com/watch?v=6dv8zJiggBs
🟡 https://t.me/dotyellow
YouTube
Narcissist, Psychopath, or Sociopath?
🔓 Unlock access to MedCircle’s narcissism workshops & series, plus connect with others who have experienced narcissistic abuse through your MedCircle Community. Get the Annual Membership at 75% off for a limited time!
Join now: https://staging26.medcirc…
Join now: https://staging26.medcirc…
👍1
Suid-Afrika NWO raak-raak al aan ons. Hoe? Met die digitale geld wat hulle nou orals implimenteer. Onthou julle Nigerië is reeds daar. Hulle sal dit seker SADR noem. SA digitale Rand. En dit.... sal ons later verduidelik is een metode waar die BANKE aka SATAN GEMORS ons lewens gaan beheer.
Met regulasies.... met wette. Al wat ons nou kan doen is wag en siem WAT SE REGULASIES?
Intussen word die venster kleiner om uit die samelewing geldloos onafhanklik te raak. Want as jy GELDLOOS ONAFHANKLIK is, kan NIEMAND jou beheer nie.
https://businesstech.co.za/news/energy/620725/banks-are-ready-to-make-a-permanent-shift-in-how-they-do-business-in-south-africa-but-theres-a-catch/?fbclid=IwAR1XN5xOm_rhyApZ8thCKkrWNhE4UV9b_HJrbX8cym-L5PttCWl1TusUcVw

👍3
REGDENKENDES wéét dat EFF en PAC eintlik terroriste organisasies is wat hulle eie weermagte slinks agteraf oplei.
Maar die kop vd land sien eerder die regdenkendes wat sterk staan in hulle geloof, kultuur en volkwees wat NIE WIL SAAMSPEEL met nuwe wêreldorde nie, as die Nazi TERRORISTE.
Met hierdie bogenoemde wete in jou verstand gaan lees hierdie nuwe wet waaraan die regering nou skielik aan werk wat so saam met BANK AKA Eenwêreld geldstelsel gaan in werking kom.
Niks is toevallig nie.
Hierdie "terror -laws" is deel vd kontrole en beheer plan wat kom.
Hier is die beriggewing (Satan moet volgens geestelike wet eers sy planne openbaar voor hy dit mag deurvoer, en hierdie is een van hulle)
https://businesstech.co.za/news/finance/621179/governments-plan-to-keep-south-africa-off-global-grey-list/

BusinessTech
Government’s plan to keep South Africa off global ‘grey list’
The South African government is tabling a flurry of amendment bills between now and the end of November in a bid to prove to global financial bodies that it is capable of fighting money laundering and other forms of corruption.
👍2
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Goeiemôre. Geseënde dag vir elkeen.
Good morning. May you have a blessed day.
🎶🎵🎶🎵🎶🎶🎶🎵

❤3👍1👏1