DOEN DIT SELF
596 subscribers
40 photos
91 videos
8 files
114 links
Leer jouself om dinge te doen. Videos en algemene info van oraloor versamel om elkeen iets te leer vir die toekoms.
Download Telegram
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
MAAK JOU EIE SKOTTELGOED VLOEIBARE SEEP.

Dit is sommer 'n hele paar liter.

Jy het Gel Surfactant nodig en Thickener. Die webblad waar ek dit opgespoor het
https://essentiallynatural.co.za/collections/surfactants

Dan bietjie antibakteriese oplossing. Vir my werk klein bietjie Dettol net so goed.

'n klein bietjie kleursel as jy dit groen, oranje of geel wil kry

En klein bietjie geurmiddel. Baie hou van suurlemoen, lemoen of appel

Niks ingewikkeld nie. Vir die bietjie wat jy gaan spandeer om die bestanddele bymekaar te kry sal dit die moeite werd wees om te maak.

Kyk die video vir die hele resep en metode.

Geniet!

Sluit aan by: Doen dit self
https://t.me/diyforever
👍2
Forwarded from Yellow 🟡
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Dit is moontlik om sonder die GLOBALISTIESE STELSEL te lewe.

Net nog 'n pragtige voorbeeld om hulle uit jou lewe te sny.

Volg hulle vir meer van hierdie wonderlike lewensjuwele: https://youtu.be/rCRukvZE2Vk

🟡

https://t.me/dotyellow
👍1
Forwarded from OFF-GRID INFO
Off the Grid Hydroponics - No Power Needed (Jon Woodward).pdf
2.2 MB
Totale off-grid Hydroponics sisteem wat nie waterpompe en spesiale ligte ens gebruik nie.

Die skrywer van hierdie info het al die sisteme probeer en het hierdie een die maklikste, goedkoopste en suksesvolste ondervind. Daarom deel hy dit.

Deel dit graag aan ander wat dit wil onderneem.
Forwarded from OFF-GRID INFO
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
Maak jou eie meubels sonder skroewe en sonder gom.

Doen dit self
https://t.me/diyforever
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Moenie jou afvalhout weggooi nie. Hier is 'n oulike idee wat om ook daarmee te doen.

Doen dit self
https://t.me/diyforever
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Maak jou eie Roos en Laventel olie vir jou vel.

Maklik en goedkoop.

Vir meer resepte van hierdie soort kan jy aansluit op hierdie blad.

Krediet BarbaraShafran

https://m.youtube.com/watch?v=OxLGMMr1gAA

Doen dit self

https://t.me/diyforever
👍1
Bou jou eie roos parfuum vir elke dag se gebruik (of ander geure)

Bestanddele
2 eetlepels klapperolie (in vloeibare vorm)
4 gelykvol eetlepels maizena
5-6 druppels Tea Tree Essensiële Olie
10-12 druppels roos-essensiële olie (of enige essensiële olie, of 'n kombinasie)


Metode:
1. Sit al die bestanddele in 'n bak en meng goed.
2. Gooi in 'n klein skoon en droë potjie.

Voila! Jy het jou eie tuisgemaakte deodorant. Die deodorant moet 'n sagte en romerige tekstuur hê, wat met 'n vinger uitskep en op die vel aangewend kan word.
Pas die hoeveelheid klapperolie en maizena op aan indien nodig. Die tekstuur van die deodorant hang ook af van die klimaatstoestande en kan skei in warm weer. Maar dit sal nie sy doeltreffendheid verloor nie; meng eenvoudig goed met 'n klein lepel en gebruik!

Hoe om dit te gebruik?

Nadat jy gebad het, skep 'n ertjie-grootte hoeveelheid van die deodorant met 'n vinger en vryf op jou skoon, droë onderarm soos jy 'n room sal aansmeer.

Die resep hierbo sal ongeveer 20-25 dae vir een persoon hou.

Vir ’n sterker geur – kan jy denne-, neutmuskaat-, kaneel-, sitroengras-, peperment-, bloekom- of naeltjie-essensiële olie gebruik.

Ander opsies vir 'n vroulike geur kan laventel-, sandelhout-, vanielje- of jasmyn-essensiële olie wees.

’n Olie-gebaseerde deodorant lyk aanvanklik na ’n vreemde konsep, maar hierdie ding werk regtig!

En nee, dit vlek nie jou klere nie. Die deodorant word redelik vinnig in jou vel geabsorbeer sonder om enige oorblyfsels of waarneembare merke op jou vel of klere te laat.


Vir Engels volg die koppel https://www.veganfirst.com/recipe/beauty-diy-rose-deodorant-for-everyday-use-


Volg gerus ons DOEN DIT SELF kanaal vir alkerlei DIY planne vir mans en dames of albei.

https://t.me/diyforever/44
👍2
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Wees jou eie ystersmid.

Hierdie is 'n tuistemaakte manier om yster, aluminium, lood ens te smelt. Baie maklik en eenvoudig.

Dit is seker in Afrikaans jou eie klein smeltery.

Kennis wat ons mense en geslag al verloor het. Goed om dit weer op datum te kry. Gaan ook nie duur wees om aanmekaar te slaan nie.

Leer jong mense ook om hierdie te kan doen. Goed soos ysterballe sal maklik gegiet kan word.

Sluit aan by Doen dit self
https://t.me/diyforever/46
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Bou 'n eenvertrek solarverwarmer uit bierblikkies en silikoon. Kyk gerus, hier wys hy sy foute en suksesse uit. Ek glo mens kan seker improviseer en paar plekke verbeter op sy idees. Maar goeie begin. ...en dit is gratis krag.

Sluit aan by DOEN DIT JOUSELF
https://t.me/diyforever
👍3
Forwarded from OFF-GRID INFO
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Wat om met al jou plastiekbottels te doen as jy nou off-grid leef. Hier is 'n paar baie goeie idees.

My gunsteling is die "self watering" van plante.

Die groot ding is ook sekerlik om plastiek te hersirkuleer

Off-grid info

https://t.me/c/1332509851/4801
1
Forwarded from Yellow 🟡
This is a DIY survival filter to clean water anywhere, also usable for those collecting the rain water.

Make sure to share this post guys!

Join: 🟡

https://t.me/dotyellow
👍1👏1
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
MAAK JOU EIE BOERE KAAS - GRATIS MET MELK WAT OOR DIE VERVALDATUM IS.

Regtig eenvoudig om te maak. Daar is wagprosesse tussenin, maar dit is die moeite werd. Veral omdat alles deesdae so duur word, sal jy gou hierdie DIY kaas maak en geniet.

Jy kan selfs die "whey" wat vd kaas afkom gebruik om heerlike brood te bak ipv water in die brood, vervang jy dit daarmee.

Doen dit self (enige onderwerp)
https://t.me/diyforever
👍2
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Maak jou eie klerehangers uit afvalmateriaal. Vinnig en maklik.

https://t.me/diyforever
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Bou jou eie draadhangers. Hulle is tenminste stewig en gaan baie langer houas die plastiek wat hulle so deesdae in winkels uitstal.
1
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Bedrading van 'n enkel lig skakelaar. DIY

Doen dit self.

https://t.me/diyforever
1👍1
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Bedrading van 2 rigting ligskakelaar mooi verduidelik.

Doen dit self

https://t.me/diyforever/55
👍21
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Suid-Afrika se reëls hoe jou elektriese DB Board (Distribution Board) moet lyk.

Doen dit self

https://t.me/diyforever/56
👍31
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Op Suid-Afrika v toepassing

How to wire a_single_phase_DIN_rail DB board with two neutral busbars.

Doen dit self

https://t.me/diyforever/57
1