DOEN DIT SELF
595 subscribers
40 photos
91 videos
8 files
114 links
Leer jouself om dinge te doen. Videos en algemene info van oraloor versamel om elkeen iets te leer vir die toekoms.
Download Telegram
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Hoe om kapstokhakke te plaas teen jou mure waar jy jasse of klere wil hang.

Krediet: Showmeconstruction

https://t.me/diyforever/10
πŸ‘1
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Nou het jy die Welding masjien gekoop en 'n paar welding rods. Maar het geen kursus geloop in hierdie rigting nie.

Hierdie is vir beginners. Sal nog so een of 2 plaas net om die idee te kry van hoe maklik dit is.

https://t.me/diyforever/13
πŸ‘2
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Hoe om jou Arc welding rod te gebruik. Vir beginners

Credit:Spercheapauto

https://t.me/diyforever/14
πŸ‘3
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
NoNails koop dit by Builders Warehouse vir R140 per houer. Dit is sekerlik die dames se voorkeur manier van herstel en dinge opplak teen mure ens. Maar ek sal nie sΓͺ ons land se NoNails is sooo sterk nie. Kyk die volgende plasing van 'n spieΓ«l wat gehang word, eerder dubbeld versigtig as om net aan te neem die goed gaan so sterk wees. Wat ek wel weet dit hou daarna vir jare en sit stewig.

Krediet:LePage

https://t.me/diyforever/15
πŸ‘2❀1πŸ₯°1
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Hoe om 'n spieΓ«l te hang met NoNails sonder om hom te breek.

Krediet:Finehomebuilding

https://t.me/diyforever/16
❀1πŸ‘1
REGSDRAAI = VAS

LINKSDRAAI = LOSMAAK

πŸ‘†πŸ‘† Dit werk met al die skroewe en goed wat jy herstel.

Right = tight
Left = loose
πŸ‘2❀1πŸ‘1
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Lekkende kraan? Baie eenvoudig om te herstel kos jou net 'n rubber seeltjie. Koop sommer by Builders vir onder R10.

Krediet:Lovehome.uk

https://t.me/diyforever/18
❀2πŸ‘1
Forwarded from Deleted Account
Coffin escape
πŸ‘1
Forwarded from Deleted Account
Wooden rope ladder
πŸ‘3
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
So werk elke huis se waterwerke basies. Wanneer jy die kraan oopdraai of die toilet trek gebeur daar dinge wat die oog nie sien nie. Dit is nou net die regte tyd om ingelig te wees.

https://t.me/diyforever/21
❀1
Bou jou eie stene vir jouself of om klein besigheid te begin om te oorleef. Hierdie is die ratio van selfgemaakte stene.

Volle video volg.
❀1πŸ‘1
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Die bou van jou eie sementstene as jy nou so 'n klein steenmaker het.

Sulke steenmaker begin prys van R2000 tot baie baie duur.

Werk almal op dieselfde basiese beginsel. Vrekken maklik.

Krediet: Studio one

https://t.me/diyforever/24
πŸ‘2❀1
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
So lΓͺ jy stene perfek en bou met dit. Nie skeef nie. Maklik om te bou. Gooi die daggha en plak. 😁

Krediet: Perkins Builders bros
πŸ‘2❀1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
So maak jy daardie lastige gaatjies in mure maklik toe.

Vinnig en mooi.
❀1
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Bou jou eie 3 meter of 10 voet lang leer uit hout uit.

Klein bietjie elbow ghries, maar goedkoop en baie stewig.

https://t.me/diyforever
πŸ‘1
Forwarded from Yellow 🟑
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Geheime resep om feitlik alle kolle uit matte te verwyder.

Volg: 🟑

https://t.me/dotyellow
πŸ‘3
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
RESEP HOE OM JOU EIE VERF TE MAAK, MET MEEL EN DIT OP HOUT TE GEBRUIK

Dit het eeue gelede in Swede ontstaan.

Bestanddele:

8 liter Water
650g Wit koekmeel
2.5kg earth pigments of iron oxydes (vanaf R12 per 500g te koop)
250g Yster Sulfaat/ Iron Sulfate
1 liter Lynsaad olie
100ml kleurlose skottelgoedseep

Kyk ingeslote video vir die prosedure. Dit maak 10 liter verf. .
(Dit is Frans, maar soos ek gesien het, maklik om te doen)

Nota: Iron Chelate poeier is baie baie goedkoper, maar word onder tuindienste
Geadverteer. As jy wonder oor dit hier is 'n koppel wat jou mooi verduidelik.
(Https://patents.google.com/patent/JP5682906B2/en)

(Nog resepte in die aanmerking gedeelte)

Die blog vir meer besonderhede:
https://ardec.ca/en/blog/2/flour poI y,-paint-an-easy-to-prepare-non-toxic-long-lasting-and-dirt-cheap-exteri

Volg: Doen dit self
https://t.me/diyforever
πŸ‘1
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Dit is nou iets prakties om te maak vir jouself .

Volledig geΓ―soleerde


DIY solar oondjie.

"Geen draaiery"-sonoond! (regte hout, glas en spieΓ«l!) 350F+ of 176 grade Celcius.

Lyk maklik genoeg om te maak.

En die beste....DIT IS GRATIS KRAG!

Sluit aan:
https://t.me/diyforever
πŸ‘4❀1
Forwarded from Yellow 🟑
Raak onregeerbaar. Selfonderhoudend. Onafhanklik.

Sluit aan: 🟑

https://t.me/dotyellow
❀1