Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Hoe om 35mm opening Hinges aan te sit wat onsigbaar van buite af is.
Krediet:DoitJason
https://t.me/diyforever/6
Krediet:DoitJason
https://t.me/diyforever/6
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Meng jou sement maklik in 'n vullisdrom, sonder 'n sementmenger. Binne 2 minute.
Krediet:ThriftyTani
https://t.me/diyforever/8
Krediet:ThriftyTani
https://t.me/diyforever/8
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Hoe om kapstokhakke te plaas teen jou mure waar jy jasse of klere wil hang.
Krediet: Showmeconstruction
https://t.me/diyforever/10
Krediet: Showmeconstruction
https://t.me/diyforever/10
👍1
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Nou het jy die Welding masjien gekoop en 'n paar welding rods. Maar het geen kursus geloop in hierdie rigting nie.
Hierdie is vir beginners. Sal nog so een of 2 plaas net om die idee te kry van hoe maklik dit is.
https://t.me/diyforever/13
Hierdie is vir beginners. Sal nog so een of 2 plaas net om die idee te kry van hoe maklik dit is.
https://t.me/diyforever/13
👍2
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
NoNails koop dit by Builders Warehouse vir R140 per houer. Dit is sekerlik die dames se voorkeur manier van herstel en dinge opplak teen mure ens. Maar ek sal nie sê ons land se NoNails is sooo sterk nie. Kyk die volgende plasing van 'n spieël wat gehang word, eerder dubbeld versigtig as om net aan te neem die goed gaan so sterk wees. Wat ek wel weet dit hou daarna vir jare en sit stewig.
Krediet:LePage
https://t.me/diyforever/15
Krediet:LePage
https://t.me/diyforever/15
👍2❤1🥰1
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Hoe om 'n spieël te hang met NoNails sonder om hom te breek.
Krediet:Finehomebuilding
https://t.me/diyforever/16
Krediet:Finehomebuilding
https://t.me/diyforever/16
❤1👍1
REGSDRAAI = VAS
LINKSDRAAI = LOSMAAK
👆👆 Dit werk met al die skroewe en goed wat jy herstel.
Right = tight
Left = loose
LINKSDRAAI = LOSMAAK
👆👆 Dit werk met al die skroewe en goed wat jy herstel.
Right = tight
Left = loose
👍2❤1👏1
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Lekkende kraan? Baie eenvoudig om te herstel kos jou net 'n rubber seeltjie. Koop sommer by Builders vir onder R10.
Krediet:Lovehome.uk
https://t.me/diyforever/18
Krediet:Lovehome.uk
https://t.me/diyforever/18
❤2👍1
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
So werk elke huis se waterwerke basies. Wanneer jy die kraan oopdraai of die toilet trek gebeur daar dinge wat die oog nie sien nie. Dit is nou net die regte tyd om ingelig te wees.
https://t.me/diyforever/21
https://t.me/diyforever/21
❤1
Bou jou eie stene vir jouself of om klein besigheid te begin om te oorleef. Hierdie is die ratio van selfgemaakte stene.
Volle video volg.
Volle video volg.
❤1👍1
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Die bou van jou eie sementstene as jy nou so 'n klein steenmaker het.
Sulke steenmaker begin prys van R2000 tot baie baie duur.
Werk almal op dieselfde basiese beginsel. Vrekken maklik.
Krediet: Studio one
https://t.me/diyforever/24
Sulke steenmaker begin prys van R2000 tot baie baie duur.
Werk almal op dieselfde basiese beginsel. Vrekken maklik.
Krediet: Studio one
https://t.me/diyforever/24
👍2❤1
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
So lê jy stene perfek en bou met dit. Nie skeef nie. Maklik om te bou. Gooi die daggha en plak. 😁
Krediet: Perkins Builders bros
Krediet: Perkins Builders bros
👍2❤1
This media is not supported in your browser
VIEW IN TELEGRAM
So maak jy daardie lastige gaatjies in mure maklik toe.
Vinnig en mooi.
Vinnig en mooi.
❤1
Media is too big
VIEW IN TELEGRAM
Bou jou eie 3 meter of 10 voet lang leer uit hout uit.
Klein bietjie elbow ghries, maar goedkoop en baie stewig.
https://t.me/diyforever
Klein bietjie elbow ghries, maar goedkoop en baie stewig.
https://t.me/diyforever
👍1